)
Vrystaat HoĆ«rskole Sewes Rugbyspan – HoĆ«rskool Fichardtpark

Vrystaat HoĆ«rskole Sewes Rugbyspan. Vrystaat Sewes Rugbyspan 2025 waar Fichies skitter! Baie geluk aan ons vyf uitmuntende rugbymanne wat gekies is vir die Vrystaatspan wat aan die 2025 Sewes-Interprovinsiale Rugbytoernooi…

NWU Top 30 atletiekbyeenkoms – HoĆ«r Meisieskool Oranje

NWU Top 30 atletiekbyeenkoms – HoĆ«r Meisieskool Oranje se atlete het uitgeblink by die gesogte NWU Top 30-atletiekbyeenkoms! Oranje het hul merk gemaak en ’n indrukwekkende tiende plek behaal uit…

Grey Tennis Tournament – Grey College superior results

Grey Tennis Tournament. Grey Boys Shine at 22nd Grey Tennis Tournament. Grey delivered a stellar performance at the 22nd annual Grey Tennis Tournament. The tournament was held last weekend. Grey…

Swemmers blink uit – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Swemmers blink uit – HoĆ«r Meisieskool Oranje se swemmers blink uit op nasionale vlak. Die twee graad 9-leerders, Meandri de Vos en Emma Pretorius, het hul staal gewys deur te…

MornĆ© Odendaal se terugkeer – HoĆ«r Meisieskool Oranje

MornĆ© Odendaal se terugkeer – HoĆ«r Meisieskool Oranje verwelkom met groot opgewondenheid die terugkeer van MornĆ© Odendaal. Hy keer terug na Oranje, as hoofafrigter van die o.18A-hokkiespan. NĆ” ’n afwesigheid…

DTMA SA Nasionale Danskompetisie – PrimĆŖre Skool Naudeville

DTMA SA Nasionale Danskompetisie. Baie geluk aan al die talentvolle leerders wat van 16 tot 21 September aan die DTMA SA Nasionale Danskompetisie by Carnival City Casino deelgeneem het. Julle…

Fast Five Netbal – Landboudal Boere presteer puik

Fast Five Netbal. šŸ Landboudal Boere, Jacobsdal – ’n Spogprestasie om te vier! Baie geluk aan Landboudal Boere O.15 “Fast Five” Netbalspan. Hierdie puik span het hul staal gewys tydens…

2026 Leadership – St Andrew’s School Bloemfontein

2026 Leadership. 2026 Student Leadership Announcement. Saint Andrew’s School Bloemfontein is proud to introduce the 2026 leadership team of the school. Gents, may you lead with wisdom, strength, and humility.…

SAXX20 Cricket – St Andrew’s School Bloemfontein excels

SAXX20 Cricket. Saint Andrews School Bloemfontein – SAXX20 Cricket Update. On Heritage Day, the 1st XI took to the field for their opening match of the SAXX20 Schools Competition against…

Vrystaat Laser run Kampioenskap – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

Vrystaat Laser run Kampioenskap. PrimĆŖre Meisieskool Oranje atlete blink uit. Ses dogters van PrimĆŖre Meisieskool Oranje in Bloemfontein het op Saterdag, 13 September, aan die Vrystaat Laser Run Kampioenskap deelgeneem.…

SANESA Nasionale Kampioenskappe – HoĆ«rskool Fichardtpark

SANESA Nasionale Kampioenskappe. šŸ‡ HoĆ«rskool Fichardtpark leerders skitter op nasionale vlak! HoĆ«rskool Fichardtpark wens CornĆ© en Chrisilee Rossouw met trots en opgewondenheid geluk. Hierdie twee leerders is gekies om deel…

Wildeklawer NWU Top 30 – HoĆ«rskool Fichardtpark staan uit

Wildeklawer NWU Top 30. šŸ† HoĆ«rskool Fichardtpark skitter by die š—Ŗš—œš—Ÿš——š—˜š—žš—Ÿš—”š—Ŗš—˜š—„ NWU TOP 30 Atletiekbyeenkoms! Die atlete van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein het hul staal gewys en met krag, fokus…

Cricket triumph – Grey College’s Stefan J van Vuuren phenomenal

Cricket triumph. A resounding congratulations to the U/14 A team for their impressive triumph over Paul Roos Gymnasium this past weekend. The team showcased true grit and determination. Every Grey…

SA Triathle Kampioenskap – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

SA Triathle Kampioenskap. PrimĆŖre Meisieskool Oranje blink uit in Triathle! PrimĆŖre Meisieskool Oranje, Bloemfontein, is uiters trots op drie van hul dogters wat gekies is om die Vrystaat te verteenwoordig…

Protea-kleure vir Duathlon – HoĆ«rskool Fichardtpark vier sukses

Protea-kleure vir Duathlon. Baie geluk aan Carli Bouwer wat die eer gehad het om haar Protea-kleure vir Duathlon te ontvang! Die Fichies-familie is ongelooflik trots op haar en vier hierdie…

SA Biathle Kampioenskap – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

SA Biathle Kampioenskap. PrimĆŖre Meisieskool Oranje se harte klop Biathle Trots! Baie geluk aan die vyf uitmuntende dogters van PrimĆŖre Meisieskool Oranje wat gekies is om die Vrystaat te verteenwoordig…

SA Landloop Kampioenskap – Truida Kestell presteer fantasties

SA Landloop Kampioenskap. Suid-Afrikaanse Landloop Kampioenskap – Middelburg, Mpumalanga šŸƒā€ā™€ļø Op 6 September het ’n groep uitmuntende atlete Laerskool Truida Kestell trots verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse Landloop Kampioenskap in Middelburg,…

Affies Prestige Tennistoernooi – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Affies Prestige Tennistoernooi – HoĆ«r Meisieskool Oranje se o15A-span het uitgeblik by die Affies Prestige tennistoernooi die afgelope naweek. Die talentvolle o.15A-tennisspan het hul staal gewys tydens die gesogte Affies…

Curro Podium Atletiek – BVHS behaal uitmuntende resultate

Curro Podium Atletiek. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool atlete het met trots aan die CURRO PODIUM-byeenkoms deelgeneem en uitmuntende prestasies gelewer. Hier is hul uitslae: šŸŽ‰ Baie geluk aan al die atlete…

Champion of Champions Rugby – HoĆ«rskool Fichardtpark o.17

Champion of Champions Rugby. HoĆ«rskool Fichardtpark se 0.17-sewes rugbyspan maak geskiedenis! Die Fichies het hul staal gewys en hul skool se naam met trots gedra tydens die nasionale sewesrugbytoernooi by…

PRO20 Krieketreeks – HoĆ«rskool Fichardtpark wen met 7 paaltjies

PRO20 Krieketreeks. HoĆ«rskool Fichardtpark se skitterende eerste seunskrieketspan het gister ’n spogoorwinning van 7 paaltjies behaal teen Bloemfontein HUB in die eerste rondte van die nasionale PRO20-Krieketreeks. Boulprestasies wat uitstaan:…

Fietsry byeenkomste – Truida Kestell verteenwoordig Vrystaat

Fietsry byeenkomste. šŸ… Laerskool Truida Kestell skitter op provinsiale en nasionale vlak! Foto: Heili van Heerden, Lian Symington, Emme Wessels. Bethlehem se eie Truidjies maak golwe! Vyf uitmuntende leerders van…

Fichie Dogterskrieket – HoĆ«rskool Fichardtpark skitter teen HTS

Fichie Dogterskrieket. šŸ Fichie krieket verslaan HTS Louis Botha met styl. HoĆ«rskool Fichardtpark se dogters het die veld oorheers met ’n skitterende oorwinning van 10 paaltjies – ’n ware meesterstuk…

O.12 Hokkie semi-finaal – Grey Kollege PrimĆŖr vs Willem Postma

O.12 Hokkie semi-finaal. šŸ‘ Grey Kollege PrimĆŖr se o.12A hokkiespan blink uit in liga-wedstryd. Grey Kollege PrimĆŖr se o.12 hokkiespan het ’n opwindende o.12 hokkie semi-finaal liga-wedstryd teen PrimĆŖre Skool…

Besoek aan Oorlogsmuseum – HoĆ«rskool Fichardtpark

Besoek aan Oorlogsmuseum. HoĆ«rskool Fichardtpark duik in die geskiedenis by die Oorlogsmuseum. By Fichies glo almal dat die verlede die sleutel is tot ’n dieper begrip van ons herkoms en…

O.15A Krieket – HoĆ«rskool Sentraal teen HoĆ«rskool Duineveld

O.15A Krieket.šŸ Krieketglorie vir HoĆ«rskool Sentraal se o.15A-span! HoĆ«rskool Sentraal in Bloemfontein het weer bewys waarom hulle as een van die voorste sportskole in die Vrystaat beskou word. Die o.15A-krieketspan…

O.13 Hokkieliga wenners – Oranje na Champ of Champs

O.13 Hokkieliga wenners. šŸ‘ Oranje se Eendjies maak geskiedenis op die hokkieveld! PrimĆŖre Meisieskool Oranje, Bloemfontein, het op Dinsdag, 16 September, hul finale ligawedstryd teen Eunice High School gespeel. Die…

Monitore 2026 – Grey Kollege PrimĆŖr kondig met trots aan

Monitore 2026. Met groot opgewondenheid deel Grey Kollege PrimĆŖr die amptelike foto van hul nuwe leierspan – die Monitore van 2026. Hierdie groep uitstaande leerders is gekies vir hul voorbeeldige…

Skitterende sportnaweek – HoĆ«rskool Goudveld uitmuntend in sport

Skitterende sportnaweek. Die Gouties het die afgelope naweek hul staal gewys met ’n reeks uitmuntende sportprestasies wat die gees van toewyding, trots en uitnemendheid weerspieĆ«l. Dit was nie net ’n…

JF Sewes Rugbytoernooi – HoĆ«rskool Fichardtpark eindig derde

JF Sewes Rugbytoernooi. šŸ‰ HoĆ«rskool Fichardtpark blink uit by JF Sewes Rugbytoernooi. Beide die o.15- en o.17-sewesspanne van HoĆ«rskool Fichardtpark het uitstekend gevaar tydens die JF Sewes Rugbytoernooi en het…

SA T20 Skole Krieketreeks – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© staan uit

SA T20 Skole Krieketreeks. šŸ JF se eerste span skitter in SA T20-skolereeks! Op Vrydag, 12 September 2025, het HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se eerste krieketspan ‘n kragmeting van formaat teen…

SA Interprovinsiale Fietsrykompetisie – BVHS ryers na Piet Retief

SA Interprovinsiale Fietsrykompetisie. šŸš“ā€ā™‚ļø BVHS Fietsryspan trap hul pad na glorie! Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool is weer besig om geskiedenis te maak! Vyf uitmuntende fietsryers — Deon van Zyl, Enrico Kennedy,…

TBM Fast 5 Netbaltoernooi – HoĆ«rskool Witteberg blink uit

TBM Fast 5 Netbaltoernooi. HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem het Saterdag, 13 September, ’n merkwaardige prestasie gelewer tydens die Thabo Mofutsanyana Fast 5-uitspele. Die uitspele is op Witteberg se gronde aangebied.…

JF Fast 5 Netball – Eunice U17A team outstanding

JF Fast 5 Netball. šŸ Eunice High Shines at JF Fast Five Netball Tournament. Photo 2: Tournament MVP was awarded to our very own Xania Wagner—what an incredible achievement! Congratulations,…

Ses-aan-‘n-kant – HoĆ«rskool Fichardtpark Krieket val vas

Ses-aan-‘n-kant. HoĆ«rskool Fichardtpark: ’n Kragtige Toernooi, maar ’n Harde Finaal. Alhoewel HoĆ«rskool Fichardtpark as die verdedigende kampioene van 2024 die toernooi met uitstekende spel aangepak het, moes hulle in die…

Vrystaat Sportsterre Skole-kategorie – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Vrystaat Sportsterre Skole-kategorie. šŸ† HoĆ«rskool Jim FouchĆ© vier sporthelde! Baie geluk aan DanĆ© de Klerk en Conrad van der Zwaard wat genomineer is vir die Vrystaat Sportsterre-toekennings in die skolekategorie.…

Matrikulant van die Jaar – BVHS trots op Liam-Lloyd Doman

Matrikukulant van die Jaar. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool Is baie trots op Liam-Lloyd Doman wat gekies is as een van die Top 14 kandidate vir die Matrikulant van die Jaar kompetisie.…

Matrikulant van die Jaar – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Matrikulant van die Jaar. šŸŽ“ HoĆ«rskool Jim FouchĆ© vier uitnemendheid! HoĆ«rskool Jim FouchĆ© wil met groot trots en opgewondenheid hul finalis Ć©n drie semi-finaliste in die Matrikulant van die Jaar-kompetisie…

2025 WĆŖreld Atletiekkampioenskapspan – HoĆ«rskool Goudveld

2025 WĆŖreld Atletiekkampioenskapspan. šŸ… HoĆ«rskool Goudveld vier internasionale trots! HoĆ«rskool Goudveld wil met groot trots en opgewondenheid MinĆ© de Klerk, ‘n oud-Goutie, gelukwens met haar insluiting in die 2025 WĆŖreld…

Southern FS Closed Squash – Eunice High School outstanding

Southern FS Closed Squash. Eunice High School’s talented squash players recently competed in the Southern Free State Closed Squash Tournament—and they delivered outstanding performances! U16 Girls Division: 1st Place: LinĆ©…

Bulties agt jaar oorwinnaars – HoĆ«rskool Bultfontein skitter

Bulties agt jaar oorwinnaars. šŸ‰ HoĆ«rskool Bultfontein se o.13-rugbyspan skryf geskiedenis in die Sandveld Liga! Met trots en dankbaarheid deel ons die ongelooflike verhaal van Bulties se skitterende o.13-rugbyspan wat…

Cross Country SA Championships – Truida Kestell outstanding

Cross Country SA Championships. šŸƒā€ā™€ļø Truida Kestell Primary School – Cross Country Triumph! On Saturday, 6 September, the enthusiastic athletes of Truida Kestell Primary School—affectionately known as die Truidjies—competed in…

Tennisliga Laerskole – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

Tennisliga Laerskole. šŸŽ¾ PrimĆŖre Meisieskool Oranje – Tennisliga Nuus. Die meisies van PrimĆŖre Meisieskool Oranje, Bloemfontein het hul talent op die tennisbaan gewys met ’n reeks opwindende wedstryde! Hier is…

SA Pony Rider Champion – Eunice High School delighted

SA Pony Rider Champion. šŸ† Eunice High School Celebrates National Champion LanĆ© Laubscher (Grade 10) Eunice High School is thrilled to announce that LanĆ© Laubscher has been crowned the Individual…

Suid-Afrikaanse Biathle Kampioenskappe – Grey Kollege PrimĆŖr

Suid-Afrikaanse Biathle Kampioenskappe. Grey Kollege PrimĆŖr vier sporttrots! Johan Bornman, ’n Graad 3 leerder, het pas sy plek verseker in die Vrystaat o.11 Biathle-span. Hierdie merkwaardige prestasie is ’n bewys…

Fichardtpark Sewes Rugbytoernooi – PrimĆŖre Skool Jim FouchĆ©

Fichardtpark Sewes Rugbytoernooi. Baie geluk aan die o.13A 7’s span wat uitstekend gevaar het tydens die Fichardtpark Sewes Rugbytoernooi! Die span het slegs ƩƩn wedstryd gedurende die toernooi verloor en…

Sport- en kultuursterre – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© vereer presteerders

Sport en kultuur. šŸ† HoĆ«rskool Jim FouchĆ© vier sport- en kultuursterre. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© het hul uitmuntende leerders vereer vir uitsonderlike prestasies in sport en kultuur gedurende die jaar. Hierdie…

Vrystaat Mini 5 Tennis – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Mini 5 Tennis. HoĆ«rskool Sentraal blink uit by Vrystaat Mini 5 Tennis! HoĆ«rskool Sentraal se talentvolle Mini 5 Tennisspan het aan die Vrystaat Mini 5 Tennis-toernooi deelgeneem. Hulle het…

Eisteddfod Nasionale FortĆ©-finaal – Grey Kollege PrimĆŖr uitstaande

Eisteddfod Nasionale FortĆ©-finaal. šŸŽ‰ Grey Kollege PrimĆŖr vier uitmuntende prestasie! Grey Kollege PrimĆŖr is ongelooflik trots op Liewan Claassens, ‘n Graad 5-leerder van Grey Kollege PrimĆŖr. Liewan het Woensdag, 3…

Hoofleiers 2025/2026 termyn – BVHS stel met trots bekend

Hoofleiers 2025/2026 termyn. šŸŽ‰ BVHS – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool. Baie geluk aan die nuutverkose hoofleiers vir die 2025/2026-termyn! Hierdie groep uitmuntende jong leiers is verkies om hul skool en koshuis…