)
CHOOSE LIFE...WHENSECONDS COUNT

Vrystaat Laser run Kampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje

Vrystaat Laser run Kampioenskap. Primêre Meisieskool Oranje atlete blink uit.

Ses dogters van Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein het op Saterdag, 13 September, aan die Vrystaat Laser Run Kampioenskap deelgeneem.

Prestasies behaal:

  • O.9 Deelnemers:
  • Aila Cilliers – 1ste plek
  • Leah Venter – 3de plek

O.11 Deelnemers:

  • Miane Wessels – 1ste plek

O.13 Deelnemers:

  • Almy Wessels – 1ste plek
  • Lea Cilliers – 2de plek
  • Z’Ney Piechaczek – 3de plek

Primêre Meisiekool Oranje is uiters trots op hierdie jong kampioene wat nie net hul sporttalent ten toon gestel het nie, maar ook deursettingsvermoë en spangees. Baie geluk, aan elke Eendjie – julle is ware ambassadeurs van Oranje!

Van links: Aila Cilliers, Leah Venter, Almy Wessels, Lea Cilliers, Z’Ney Piechaczek

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjeprimer.co.za/

Foto’s verskaf

Sponsored By

Related Posts

Radikale Redenaarskompetisie – Hoërskool Stellenbosch

Radikale Redenaarskompetisie – Hoërskool Stellenbosch is baie trots op Karla van der Colff met haar uitstaande radikale redenaarskompetisie. Op 7 April 2026 het sy haar talent en toewyding ten toon…

Junior Wes-Kaap Interdistrik Gala – Hoërskool Punt skitter

Junior Wes-Kaap Interdistrik Gala. Hoërskool Punt – Uitstaande Swemprestasie. Baie geluk aan Charl Laufs wat op 11 April aan die Junior Wes-Kaap Interdistrik Gala by Holy Cross deelgeneem het en…

Leave a Reply

You Missed

Radikale Redenaarskompetisie – Hoërskool Stellenbosch

Radikale Redenaarskompetisie – Hoërskool Stellenbosch

Junior Wes-Kaap Interdistrik Gala – Hoërskool Punt skitter

Junior Wes-Kaap Interdistrik Gala – Hoërskool Punt skitter

SA World Championships Kayak – Treverton College delighted

SA World Championships Kayak – Treverton College delighted

Matric Farewell 2026 – St Andrew’s School Bloemfontein

Matric Farewell 2026 – St Andrew’s School Bloemfontein

NWU Prestige Sportreeks Kwartfinale – Hoërskool Montana

NWU Prestige Sportreeks Kwartfinale – Hoërskool Montana

CUT Skole-sjefkompetisie – Hoërskool Fichardtpark

CUT Skole-sjefkompetisie – Hoërskool Fichardtpark