SA Landloop Kampioenskap. Suid-Afrikaanse Landloop Kampioenskap – Middelburg, Mpumalanga 🏃♀️
Op 6 September het ’n groep uitmuntende atlete Laerskool Truida Kestell trots verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse Landloop Kampioenskap in Middelburg, Mpumalanga. Truitjies is ongelooflik trots op hul prestasies en toewyding!
Spanmedaljes behaal:
- Rianza Boshoff – Goud
- Kuifie van Rooyen – Goud
- John Boshoff – Brons
- Johnathan Matthew – Brons
Baie geluk aan elkeen van julle! Julle harde werk en deursettingsvermoë is ’n inspirasie vir ons almal.
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf










