Fichardtpark Sewes Rugbytoernooi. Baie geluk aan die o.13A 7’s span wat uitstekend gevaar het tydens die Fichardtpark Sewes Rugbytoernooi! Die span het slegs één wedstryd gedurende die toernooi verloor en hul talent en toewyding duidelik ten toon gestel.
Dag 1: Die span het drie wedstryde gespeel en ’n indrukwekkende totaal van 139 punte aangeteken, sonder om enige punte teen hulle af te staan.
Saterdag:
- Speel hulle gelykop teen Onze Rust
- Oortuigend gewen teen Willem Postma met ’n telling van 31–0
Die enigste nederlaag was teen die sterk Grey Kollege Primêr A span.
👏 Die skool is ongelooflik trots op julle prestasie – julle het ware sportmanskap en deursettingsvermoë gewys!
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








