O.12 Hokkie semi-finaal – Grey Kollege Primêr vs Willem Postma
O.12 Hokkie semi-finaal. 🏑 Grey Kollege Primêr se o.12A hokkiespan blink uit in liga-wedstryd. Grey Kollege Primêr se o.12 hokkiespan het ’n opwindende o.12 hokkie semi-finaal liga-wedstryd teen Primêre Skool…
Fichardtpark Sewes Rugbytoernooi – Primêre Skool Jim Fouché
Fichardtpark Sewes Rugbytoernooi. Baie geluk aan die o.13A 7’s span wat uitstekend gevaar het tydens die Fichardtpark Sewes Rugbytoernooi! Die span het slegs één wedstryd gedurende die toernooi verloor en…
Pietie Coetzee Hokkietoernooi 2025 – Primêre Meisieskool Oranje
Pietie Coetzee Hokkietoernooi 2025. 🏑 Primêre Meisieskool Oranje vier 20 jaar van hokkie-uitnemendheid! Primêre Meisieskool Oranje is ongelooflik trots en dankbaar dat die skool vanjaar die 20ste Pietie Coetzee Hokkietoernooi…
Bloemfontein Laerskole Netbal – Laerskool Truida Kestell
Bloemfontein Laerskole Netbal. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, se 0/10A en 0/11A netbalspanne het deelgeneem aan die Bloemfontein Laerskole Netbal Toernooi vanaf 26-28 Maart in Bloemfontein. The tournament not only enforced…
Willem Postma redaksie besoek NALN
Die redaksie van Willem Postma Primêre skool in Bloemfontein,












