Hokkietoernooi wenners – Hoër Meisieskool Oranje
Hokkietoernooi wenners – Hoër Meisieskool Oranje se o.18B-hokkiespan het as die Union High se Hokkietoernooi wenners geseëvier. Dit het plaasgevind in Graaff Reinet. Daar was agtien spanne wat aan die…
Noord/Suid Rugbytoernooi – BVHS teen Hoërskool Duineveld
Noord/Suid Rugbytoernooi. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het Hoërskool Duineveld van Upington die stryd aangesé in die NMI Toyota Noord/Suid Rugbytoernooi. Uitslae: Puntemakers vir die 1ste span: Drieë deur BVHS: Doelskoppe deur…
Free State Cycling – Grey College Primary
Free State Cycling. Grey College Primary boys participated at the Free State Cycling Road Race in Bethlehem on 29 March. Results: U15 U11 Boys Criterium U13 Boys Criterium and Road…
Affies Netbaltoernooi – Hoërskool Fichardtpark
Affies Netbaltoernooi. Die eerste dag van die Affies Netbaltoernooi het, te midde van ‘n reënonderbreking en ‘n verlengde program, goeie netbal en uitslae opgelewer. 0.14A: 0.15A 0.16A Tweedespan (0.17A) Eerstespan…
SA Level 2 Swimming – Hoërskool Witteberg
SA Level 2 Swimming. Drie leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, Anieke Prinsloo, Rainard Otto-Steenkamp en Elmé Swanepoel, het vanaf 28 tot 30 Maart aan die SA Level 2 Swimming…
Level 3 Regional Championship – St Andrew’s School Bloemfontein
Level 3 Regional Championship. Charl Wessels, learner of St Andrew’s School Bloemfontein, recently swam in the level 3 Regional Championship in Richards Bay. He achieved 3 bonze en 3 silver…
ASA SA Kampioenskappe – Hoër Meisieskool Oranje presteer
ASA SA Kampioenskappe – Atlete van Hoër Meisieskool Oranje het skitterend presteer, tydens die ASA SA Kampioenskappe, wat die afgelope naweek in Groenpunt, Kaapstad plaasgevind het. OMS-atlete het buitengewoon goed…
Waterkloof Netball Festival – Eunice High School
Waterkloof Netball Festival. The Eunice netball girls participated at the Waterkloof Netball Festival in Pretoria. Two 1st team players, Caitlin Visser and Nikita Kaleba. also celebrated their 50th matches. Congratulations…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. Here, U sien dwarsdeur my, U ken my. Lord, you have examined me.
Kloof Netbalfees 2025 – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Kloof Netbalfees 2025. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se netbaldogters het het hul Kloof Netbalfees 2025 toernooi by Hoërskool Waterkloof afgeskop met groot gees. Netbaluitslae Dag 1: O14 O15 O16 O17 O19…
Kloof Netbalfees – Sentraal, La Rochelle en Framesby laat waai
Kloof Netbalfees.Die tweede dag van die Kloof Netbalfees het weereens nie teleurgestel nie. Die spanne het alles uitgehaal wat die toeskouers beïndruk het. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein het die dag…
Kloof Netbalfees – Hoërskool Sentraal presteer
Kloof Netbalfees. Hoërskool Sentraal netbalspanne het deelgeneem aan die Kloof Netbalfees en uitstekend presteer. Uitslae behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://sentraal.co.za Foto’s verskaf
Mathematics Nautilus – Grey College Primary learners excel
Mathematics Nautilus. Grey College Primary learners attended the first Mathematics Nautilus camp which took place in February. The following Grey boys achieved outstanding results: Congratulations to these boys who proved…
Wolf Pack Tennistoernooie – Primêre Skool Jim Fouché
Wolf Pack Tennistoernooie. Twee leerders van Primêre Skool Jim Fouché, Rocco Erasmus en Menienke van der Merwe, het albei deelgeneem aan die laaste 3 Wolf Pack Tennistoernooie en sodoende punte…
Skolehokkie – Hoërskool Goudveld na Nederland en Ierland
Skolehokkie – Dertien hokkiespelers van Hoërskool Goudveld onderneem Skolehokkie toere na Nederland en Ierland gedurende die skoolvalansie. Nederland Nederland en Ierland Ierland: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf
Fichie Hokkie – Hoërskool Fichardtpark susters in 1ste span
Fichie Hokkie. Twee pare Fichie Hokkie susters speel saam in Hoërskool Fichardtpark se 1ste meisies hokkiespan. Hulle is Lana van Deventer (Graad 12) en Lisa van Deventer (Graad 9), sowel…
All Girls Hockey Festival – Primêre Meisieskool Oranje
All Girls Hockey Festival. Primêre Meisieskool Oranje se hokkie eerstespan het aan die “All Girls Hockey Festival” deelgeneem. Dit is by St. Peter’s Girls Prep School in Johannesburg aangebied. Die…
Skole hokkie toernooie – Hoërskool Jim Fouché
Skole hokkie toernooie. Hoërskool Jim Fouché se hokkiespanne het die afgelope naweek aan die Grey Beling / Tony Godding Festival, Skole hokkie toernooie, in Oos Londen deelgeneem. Dit was ‘n…
SA Tweekamp Kampioenskappe – Primêre Skool Fichardtpark
SA Tweekamp Kampioenskappe. Fichies is baie trots op hul vyf atlete wat aan die SATweekamp Kampioenskappe te Oudtshoorn deelgeneem het. Hulle het hul uitstekend van hul taak gekwyt. Michael van…
Golf Accolades – Saint Andrew’s School Bloemfontein
Golf Accolades. two learners from Saint Andrew’s School Bloemfontein, Xander Thomson and Botshepi Phakoe received Golf accolades. Botshepi Phakoe also claims Schoemanpark Club Champs junior title as well as being…
SA Nasionale Tweekamp Kampioenskap – Hoër Meisieskool Oranje
SA Nasionale Tweekamp Kampioenskap – By Hoër Meisieskool Oranje doen hulle dinge sommer maklik twee op ’n slag, net soos in tweekamp waarin gehardloop en geswem word. Leandi Prinsloo, ‘n…
Mnr en Mej Lantie 2025 – Landboudal Boere
Mnr en Mej Lantie 2025 – Op ‘n onlange spoggeleenthied het leerders van Landboudal Boere, Jacobsdal deelgeneem aan die Mnr en Mej Lantie 2025 kompetisie. Die beoordelaars het ‘n moeilike…
Karate KZN team – Creston College student receives gold
Karate KZN team. Sarah Sahli, student from Creston College Oslo Beach, KwaZulu Natal, proudly represented the Karate KZN team at the KSA Children, Cadets, and Junior National Championship 2025. Sarah…
Hoër Meisieskool Paarl Toernooi – Hoërskool Sentraal Netbal
Hoër Meisieskool Paarl Toernooi. Hoërskool Sentraal Netbalspan van Bloemfontein het die afgelope naweek meegeding tydens die Hoër Meisieskool Paarl Toernooi. Sentraal se uitslae: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://sentraal.co.za Foto verskaf
Akrobatiese dans – Hoërskool Fichardtpark leerder presteer
Akrobatiese dans. Lana van Deventer van Hoërskool Fichardtpark het onlangs haar onderwys-eksamen in akrobatiese dans geslaag (AFSA). Na 15 jaar van toegewyde oefening en prestasie het sy die eksamen voltooi.…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. You are tempted in the same way that everyone else is tempted. Geen versoeking wat meer is as wat ‘n mens kan weerstaan, het julle oorval…
Vrystaat Atletiekspan – Sekondêre Meisieskool Oranje
Vrystaat Atletiek. Foto: Jumarie Matthews, Clerise Smith, Rumé Burger, Nécke Verster, Chani Britz, Lilly Burger Indien jou pa ‘n goeie rugbyspeler was, is die kanse goed dat jy in atletiek…
Roedean Autumn Hockey Festival – Eunice High School
Roedean Autumn Hockey Festival. The Eunice U14A Hockey team competed at the Roedean Autumn Hockey Festival from 20-22 March. The team had a great tournament without any losses, until they…
Greg Beling Festival 2025 – Eunice High School
Greg Beling Festival 2025. Eunice High School’s 1st Hockey team had a great weekend at the Greg Beling Festival 2025 in East London. Results: Cale Potgieter and Bianca Rees Gibbs…
Suid- Afrikaanse Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché
Suid- Afrikaanse Atletiekkampioenskappe. Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein is baie trots op Joshua Melaat wat die naweek aan die Suid- Afrikaanse Atletiek Kampioenskappe, in Germiston, deelneem. Joshua gaan meeding in…
Hoër Meisieskool Paarl Netbaltoernooi – Hoërskool Sentraal
Hoër Meisieskool Paarl Netbaltoernooi. Die eerste netbalspan van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, het vanoggend na die Sportsmans Warehouse-Hoër Meisieskool Paarl netbaltoernooi, vertrek. Die toernooi vind plaas vanaf 20 tot 23…
Noord-Vrystaat hokkieproewe – Primêre Skool Naudeville
Noord-Vrystaat hokkieproewe. Drie leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom gaan deelneem aan die Noord-Vrystaat o.13 hokkieproewe op 7 April en 0.12, 11 April. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto…
Junior Streekskiet Suikerbosrand – Fichardtpark Primêre Skool
Junior Streekskiet Suikerbosrand. Reinhardt Peens, leerder van Fichardtpark Primêre Skool, is ook ‘n trotse lid van die SA Jagtersvereniging. Reinhardt het die afgelope naweek aan die Junior Streekskiet Suikerbosrand deelgeneem…
Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje
Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskap. Nege dogters van Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein is ingesluit in die Vrystaat atletiekspan wat vanaf 20 tot 22 Maart aan die Suid-Afrikaanse atletiekkampioenskap in Germiston gaan deelneem.…
Skole Hokkie – Grey College teen Die Hoërskool Menlopark
Skole Hokkie. Grey Kollege se hokkiespanne het die afgelope naweek teen Hoërskool Menlopark se spanne gespeel. Uitslae: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://greycollegesecondary.com/ Foto’s: Marlize Photography
Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe – BVHS atlete gekies
Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe. Twee-en-dertig atlete van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is gekies om deel te wees van die Vrystaat Atletiekspan wat by die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe gaan deelneem. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za…
Prysskiet 2 2025 – Hoërskool Fichardtpark
Prysskiet 2 2025. Hoërskool Fichardtpark leerders het aan die Prysskiet 2, 2025 deelgeneem en goed presteer. O.21A – 1 O.16A – 3 O.14A – 3 Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za…
Rugby -Laerskool Truida Kestell skitter by die Aandreeks
Rugby – Op Vrydagaand, 14 Maart het die o.11A rugbyspan van Truida Kestell deelgeneem aan die Willem Postma Aandreeks wat aangebied is deur Primêre Skool Willem Postma. Die o.11A span…
Ruitersport – Primêre Skool Naudeville
Ruitersport. Primêre Skool Naudeville, Welkom, ruiters het die afgelope naweek aan ruitersport deelgeneem van hulle eerste SANESA kwalifiserende rondte by BRS Equestrian in Riebeeckstad. Prestasies behaal: Miah Erasmus – Graad…
AMESA Wiskunde – Primêre Skool Naudeville
AMESA Wiskunde. Vyf leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom het aan die AMESA Wiskunde Uitdaging deelgeneem op, Dinsdag 11 Maart. Hulle het uitstekend presteer en is deur na die…
AVS en Senior Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark
AVS en Senior Atletiekkampioenskappe. Hoërskool Fichardtpark se atlete het aan die AVS en Senior Atletiekkampioenskappe deelgeneem en nie minder nie as 27 medaljes verower. Die spanne wat deelgeneem het is…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. I ask only one thing, Lord. Net een ding het ek van die Here gevraen dit sal ek najaag…
Schools SA20 Cricket Final – Saint Andrew’s School Bloemfontein
Schools SA20 Cricket final. Well done to St Andrew’s Schools Bloemfontein for receiving a special team award for upholding the spirit of the game for respect for themselves, the opposition,…
Tour du Cap – Grey Kollege leerder presteer
Tour du Cap. Adian Claassen, leerder van Grey Kollege, het ‘n ongelooflike week van deelname aan fietswedrenne in die Boland en omliggende gebiede gehad. Hy het deelgeneem aan die Tour…
Vrystaat Atletiekkampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje
Vrystaat atletiekkampioenskap. Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein het ‘n algehele eerste plek in die Vrystaat behaal met hulle 25 atlete tydens die Vrystaat Atletiekkampioenskap. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjeprimer.co.za/ Foto’s…
Top ses Vrystaat Atlete – Laerskool Truida Kestell
Top ses Vrystaat Atlete. Foto van links voor: Cay-Lynn Lamprecht, Ben Rheeder, Ali Zietsman, Fouche Vermeulen, John Boshoff. Agter: Lizé Viljoen, Lukie Odendaal, Bruwer Oosthuizen, Lienke Bartleman, Mieke Boshoff, Mia…
Vrystaat Atletiekspan 2025 – Hoërskool Goudveld
Vrystaat Atletiekspan 2025. Hoërskool Goudveld, Welkom, het elf atlete wat ingesluit is in die Vrystaat Atletiekspan 2025. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf



























































