)
Hoërskool Bothaville Top-10 Akademiese presteerders

Baie geluk aan al die leerders wat die top-10 akademiese posisies beklee na die eerste kwartaal van 2021. Graad 12: 1. Nicky Liebenberg, 2. Ne-Ané van der Berg, 3. Annari…

BHVS leerders presteer by Oppi Tong Af Redenaars

Liam-Lloyd Doman en Susan Bender van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het uitstekend gevaar tydens die lewendige platform van die Oppi Tong Af! Uitslae is as volg: Liam Lloyd – Individual Unprepared…

Hoërskool Goudveld leerder presteer in Tennis

Carli du Plessis van Hoërskool Goudveld het deelgeneem aan die Tennis SA Mini Series Toernooi te Bloemfontein, Vrystaat. Sy was in die 0/14 Dogters (Gold) Groep ingedeel. Hier het Carli…

Hoër Meisieskool Oranje top 10 vir 1ste kwartaal

Só lyk Oranje se beste akademiese presteerders vir die 1ste kwartaal.* Die persentasies op rapporte is afgerond. Foto’s verskaf

Hoër Meisieskool Oranje ruiters presteer by Saalperdkampioenskap

Twee ruiters van die Hoër Meisieskool Oranje het ’n eerste plek in die driegang- en vyfgangkampioenskappe op die naweek se Suid-Afrikaanse saalperdkampioenskap verower. Jazelle Strydom (16) was eerste in die…

Graanveld Pre Primary School celebrated African Day

Graanveld Pre Primary School in Bethlehem celebrated African Day on Tuesday.

Grey College Top Academic Achievers 1st term

Grade 12: Merit. Talal Hussain is the top achiever in Gr.12 after the 1st term with an unbelievable 95%! Well done Talal and all the other gents in the top…

Hoërskool Witteberg leerder aangewys as een van SA se Top 30 swemmers

Ramon Landmann (Rugbyspeler en Swemmer van Witteberg) is deur die Internasionale Skole Federasie aangewys as een van SA se top 30 skole seuns swemmers. Hierdie komende naweek neem die top…

BHVS leerderpresteer in Tennis

Cayla Scheepers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het gedurende die naweek van 21 -23 Mei deelgeneem aan die Vrouens Vrystaat Tennistoernooi in Bloemfontein.  Cayla het pragtig gespeel en eindig 6de! Trekkertrots

Hoërskool Fichardtpark Mnr & Mej Fichie ’21 kaartjies

Aanlyn kaartjies vir mnr en mej Fichie is by die volgende link beskikbaar. Dinsdag, 25 Mei,  R50 per kaartjie. Moenie dit misloop nie. https://www.quicket.co.za/events/140506-mnr-en-mej-fichie-2021/#/

Primêre Skool Naudéville wen R10 000

Foto: Tommie Doubell (Skoolhoof) en Riaan Nell (Goldfields Wifi)  Primêre Skool Naudeville het R10 000 gewen vir die meeste verwysings vir Goldfields Wifi om fibre te installeer. Baie dankie vir…

BVHS atlete presteer by Landloop byeenkoms

Voor vlnr: Kiara Montgomery, Abigail Arangies en Carise van Rooyen Agter vlnr: Tristan McMaster, Danika Zwahlen, Mieke-Louise Britz, Carmen Strydom en Keanu Fourie Agt atlete van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, Kiara…

Primêre Skool Naudéville leerder skitter by Pro Kennex Mini-Masters toernooi

Henrè Rossouw van Primêre Skool Naudevillé het op 21 en 22 Mei aan die Pro Kennex Mini-Masters toernooi in Bloemfontein deelgeneem.  Henré het ‘n 1ste plek in seuns o/12 enkels…

BHVS leerder dring deur na SA Duathlon kampioenskappe

Carise van Rooyen van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het gedurende die naweek van 15 Mei deelgeneem aan die Vrystaat Duathlon in Bloemfontein.  Sy het deurgedring na die SA kampioenskappe op 26…

Schools That Rock gesels met BHVS se 1ste Rugbyspan Kaptein

Dit is vir Schools That Rock â€˜n voorreg om die kaptein van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 1ste Rugbyspan, Louis Janse van Vuuren, aan die lesers van ons webtuiste voor te stel. “Dit is …

Hoërskool Fichardtpark skop hul Astro-Nomiese projek af

Fichies het hul Astro-Nomiese projek afgeskop deur kolwyntjies gedurende pouse te verkoop wat deur die FBI Sjefskool geborg is! Volgende week begin hulle om kaartjies te verkoop in ‘n kompetisie…

Hoërskool Sentraal leerder presteer by Saalperd-kampioenskap

Werno Roodt, graad 11, het die afgelope week aan nasionale opelug saalperiode-kampioenskap deelgeneem. Die skou is die wêreld se grootse opelug nasionale skou.Werno behaal die volgende prestasies: ‘n Derde plek…

Hoërskool Witteberg Top 10 Akademiese presteerders

Foto bo: Graad 8 Top 10: Vlnr: 1. Jané De Villiers 92%, 2. Charl Hattingh 91%, 3. Hugh Enslin 89.67%, 4. Amy Kotzé, 5. Thato Mofokeng, 6. Like Bernard, 7.…

Hoër Meisieskool krieketspeler streef na Proteas

Party meisies droom van ’n Protea-netbalromp of ’n hokkie een van groen-en-goud. Dan kry jy iemand soos Miané Smit (gr. 10) wat drome koester om eendag ’n Protea-kriekethemp oor haar…

Hoërskool Fichardtpark Top 10 Akademiese presteerders

Akademiese Top 10 Graad 12 Akademiese Top 10 Graad 12/ 11 Akademiese Top 10 Graad 10 Akademiese Top 10 Graad 9 Akademiese Top 10 Graad 8 Foto’s verskaf

BHVS leerders presteer tydens Vrystaatfinaal in Dans

Foto vlnr: Sittend:  Khabiso Motloung, Tsholo Kgutso Montsitsi, Jana Grobbelaar Staande: Ané van Zyl, Kayla Foster-Myburgh, Izet Beukes Bethlehem Voortrekker Hoërskool leerders, Izet Beukes, Nia-Mckay Helm, Khabiso Motloung, Jana Grobbelaar,…

Hoërskool Fichardtpark gemengde sanggroep tree op tydens die St Michael’s Music Festival

Baie geluk aan Fichies se gemengde sanggroep met ‘n pragtige optrede tydens die St Michael’s Music Festival.

Primêre Skool Naudéville leerder verkies as 2de prinses tydens Mnr en Mej Welkom

Baie geluk aan Zianique van Eck, Graad 2 van Primêre Skool Naudéville, wat tydens Mnr. en Mej. Welkom as 2de Prinses aangewys is.  

Hoërskool Fichardtpark Gholf

Vrydagmiddag, 14 Mei, het 12 van Fichies se gholfspelers teen 12 van Jacobsdal se gholfspelers op Tempe gholfbaan gespeel. Die formaat was ‘n BBS. Die seuns het dit baie geniet…

Hoërskool Fichardtpark leerder in Vrystaat 0/14 hokkie oefengroep ingesluit

Lana van Deventer, leerder van Hoërskool Fichardtpark, is in die Vrystaat 0/14 hokkie oefengroep ingesluit is. Baie geluk Lana. Foto verskaf

Hoërskool Fichardtpark musiekleerders presteer tydens kunswedstryd

Hoërskool Fichardtpark is baie trots op hul musiekleerders met hul puik prestasies tydens die kunswedstryd. #fichietrots #voorkeurskool Foto’s verskaf

Hoërskool Fichardtpark leerders presteer in Brugbou-kompetisie

Drie leerders van Hoërskool Fichardtpark, Luan van Deventer, Marni Dreyer en Wihann Bosman het ‘n tweede plek behaal in die Vrystaat brugbou-kompetisie. Baie geluk. Foto verskaf

Hoërskool Fichardtpark leerder presteer tydens Trampolienkompetisie

Miguel Ribeiro van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein het tydens ‘n trampolien-kompetisie in Port Elizabeth ‘n goue medalje in die Euro trampolien en dubbel mini trampolien-items verwerf het. Baie geluk Miguel.…

Hoërskool Fichardtpark 1ste Rugbyspan “Gecap”

Fichies se eerstespan rugbymanne is “gecap.” Die hele skool is trots op julle! oto’s verskaf

Hoërskool Fichardtpark Mnr & Mej Fichie 2021 Finaliste

Ontmoet die finaliste vir Mej & Mnr Fichie 2021! Stem vir jou gunsteling finalis se fotos in die #instaface-foto-gunsteling. “Like” jou gunsteling foto. Die finalis met die meeste stemme sal…

BHVS Akademiese prestasies 1ste kwartaal

Foto bo: Vlnr: Voor Neil Bishop, Hendrik Poggenpoel Middel: Nadia Lombaard, Annabelle Brussow, Nicoleen Cronjé Agter:Mart-Mari de Clerk, Tea-Mari van der Merwe, Daleen van der Merwe, Niël Swanepoel Afwesig: Zelmé…

Hoërskool Witteberg maak met trots sy vyfde Skoolhoof bekend

Hoërskool Witteberg kondig graag met die grootste vreugde en dankbaarheid aan dat Meneer Hannes Oosthuizen amptelik aangestel is as die Skoolhoof van Hoërskool Witteberg!   It is with gratefulness and joy…

BHVS se redenaars presteer met Oppi Tong Af Redenaars

Voortrekker se redenaars presteer met Oppi tong af redenaars! Liam-Lloyd Doman – Grade 8, English Entertainment speech: 85% A+ (Afwesig met neem van foto) Thandeka Lepesa – Grade 12, English…

Hoërskool Fichardtpark Netbal vs Eunice High School

Die volgende netbal-uitslae is behaal tussen Fichies en Eunice: 19 A wen 29-28 19 B wen 25- 8 17 A vriendskaplik wen 20-16 16 A wen 25-5 16 B wen…

Hoër Meisieskool Oranje atlete presteer by Landloopliga

Foto bo: Eloise van Driel Die eerste byeenkoms Vrydag in die Bloemfontein landloopliga het vyf top 3 plekke vir Oranjeniete opgelewer. Hulle is (naam, posisie en tyd in die 4km):…

Eunice High School Cross-country

Well done to Eunice’s Cross-country athletes that took part in the league last week. Results: Girls U14 – Inge van Staden placed 1st Girls U15 – Anke van der Poel…

Hoërskool Die Wilgers – Jaco Koster: Junior Nasionale Toneelwenner

Hoërskool Die Wilgers het ‘n onderhouvideo met Jaco Koster, ‘n Graad 9 leerder gedoen. Jaco het in die Top 16 van die Nasionale Toneelkompetisie geeïndig en die Kieran Schultz Toekenning…

Bethlehem Voortrekker Hoërskool se Hokkie-trots

Ntsopa Mokoena is gekies vir o/21 Suid-Vrystaatspan! Dit is ‘n baie groot prestasie.Sy speel tans ook vir BVHS se Eerste Hokkiespan. Sy het die afgelope naweek aan die NWU se…

BVHS Voortrekkers presteer op Nasionale vlak

Johandry Schoeman en Riël Nel van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hierdie week die landswye Presidentverkenners eksamen afgelê. Beide Matrieks slaag die eksamen en verwerf die gesogte toekenning! Trekkertrots Foto verskaf

Hoërskool Salomon Senekal Rugby vs Hoërskool Wolmaransstad

Al het die Villies se rooi masjien nou nie gister met die louere teen Wolmaransstad weggestap nie, het hierdie manne met kragspel karakter getoon en was dit ‘n oomblik van…