Al het die Villies se rooi masjien nou nie gister met die louere teen Wolmaransstad weggestap nie, het hierdie manne met kragspel karakter getoon en was dit ‘n oomblik van glorie om, na ‘n paar jaar se afwesigheid, wéér ‘n hoërskoolrugbyspan op die veld te stuur – beslis ‘n span met wie daar in die toekoms rekening gehou moet word.
Foto verskaf