)

Hoër Meisieskool Oranje atlete presteer by Landloopliga

Foto bo: Eloise van Driel

Die eerste byeenkoms Vrydag in die Bloemfontein landloopliga het vyf top 3 plekke vir Oranjeniete opgelewer.

Hulle is (naam, posisie en tyd in die 4km):

► Sebiene le Roux (3de, vroue 22 jaar, 18:34)

► Zanelle Janse van Rensburg (3de, meisies 17 jaar, 18:12)

► Danielle Joubert (1ste, meisies 16 jaar, 17:23)

► Lané van Rooyen (3de, meisies 15 jaar, 18:25)

► Ezeth Esterhuizen (3de, meisies 14 jaar, 18:10)

Die tweede byeenkoms komende Vrydag is gekanselleer.

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal