Hoërskool Witteberg kondig graag met die grootste vreugde en dankbaarheid aan dat Meneer Hannes Oosthuizen amptelik aangestel is as die Skoolhoof van Hoërskool Witteberg!
It is with gratefulness and joy that we announce the official appointment of Mr. Hannes Oosthuizen as the Principal of Witteberg High School! Mnr Oosthuizen se hart klop trots blou as oud-Witteberger (2003) en oud-hoofseun!
He then continued to pursue his passion for Witteberg by starting as Economics teacher at Witteberg in 2009. Since then his presence on a variety of terrains has made a profound difference.
Mnr Oosthuizen is bekend vir sy dinamika en suksesverhale op die gebiede van debat, redenaars, rugby en krieket. In 2018 Mr Oosthuizen was appointed as vice-principal and he has also done us a great service as Head of Discipline.
Sy unieke en empatieke manier om met kinders en hul uitdagings te deel, tesame met al sy ander kwaliteite, maak hom die perfekte kandidaat as waarnemende skoolhoof.
Mr Oosthuizen’s qualifications include the following;
2006 B.Com Law; 2008 B.Com (Hons) Ekonomie; 2010 PGCE (Post Graduate Certificate in Education); 2016 MBA (Meestersgraad in Besigheidsadministrasie).
Mnr Hannes, amptelik dan: hartlik geluk! Mag ons Heer Sy genade en wysheid mildelik oor jou uitstort!
#net1skool!