Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…
Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal
Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal is ongelooflik trots op Anè Joubert. Sy het onlangs haar merk gemaak by die D.T.M.A Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap. Anè het nie net provinsiale kleure…
Vrystaatse Kunswedstryd – Fichardtpark Primêre Skool
Vrystaatse Kunswedstryd se Voordragafdeling – Fichardtpark Primêre Skool se talentvolle Graad 4-leerders het aan die Vrystaatse Kunswedstryd se Voordragafdeling deelgeneem. Tydens die week van 18 tot 22 Mei het Fichies…
Netbal-prestasie – Hoërskool Bothaville Netbalsterre skitter
Netbal-prestasie. Hoërskool Bothaville se o.15-netbalspan het gister ’n fantastiese oorwinning behaal toe hulle Hoërskool Goudveld met 16–13 geklop het. Dit was ’n spannende wedstryd waarin elke speler hul volle gewig…
School Boy Golf – St Andrew’s School crowned League Champions
School Boy Golf. St Andrew’s Golf Teams Crowned Mangaung League Champions. The 2025/26 season has once again ended on a triumphant note for St Andrew’s Golf, with both the 1st…
Nautilus Wiskunde-kompetisie – Laerskool Truida Kestell blink uit
Nautilus Wiskunde-kompetisie – Laerskool Truida Kestell blink weereens uit met wiskundenuus. Elizabeth van Staden en Luther Nel het aan die Nautilus Wiskunde-kompetisie deelgeneem. Die kompetisies het by Fichardtpark Primêre Skool…
Telkom Netball League – Hoërskool Fichardtpark
Telkom Netball League – Hoërskool Fichardtpark se afrigter van die o.14A netbalspan is Xandri Fourie. Sy het deelgeneem aan die Telkom Netball League. Tydens die kragmeting tussen Free State Crinums…
Vrystaat Skole-Rugbyspanne – Hoërskool Jim Fouché skitter
Vrystaat Skole-Rugbyspanne. Hoërskool Jim Fouché – Rugbytrots 2026. Hoërskool Jim Fouché is uiters trots op die vyftien rugbyspelers wat met hul talent en harde werk ’n plek in die verskeie…
Bokkieweek 2026 – Primêre Skool Naudeville
Bokkieweek 2026 – Primêre Skool Naudeville is ongelooflik trots om aan te kondig dat die Bokkieweek 2026 binnekort plaasvind. Dit is elke jaar’n hoogtepunt op die kalender vir jong rugbyspelers…
Mental Maths Distrik Rondte – Primêre Skool Naudeville
Mental Maths Distrik Rondte – Primêre Skool Naudeville is baie trots op vyf van hul leerders. Hulle het aan die Mental Maths Distrik Rondte deelgeneem. Mental Maths is ’n internasionaal…
Suid Vrystaat Hokkiespanne – Grey Kollege Primêr staan uit
Suid Vrystaat Hokkiespanne. Grey Kollege Primêr – Suid‑Vrystaat Hokkie‑keuses. Grey Kollege Primêr is uiters trots op die prestasie van 13 talentvolle hokkiespelers wat gekies is om die Suid‑Vrystaat Provinsiale Hokkiespanne…
Mangaung Stadsliga netbal-finaal – Hoërskool Fichardtpark
Mangaung Stadsliga netbal-finaal. Fichies Netbalspanne gereed vir Stadsliga-finaal! Vandag het Hoërskool Fichardtpark se netbaldirekteur, me. Karla Pretorius, die netbalspanne wat aan die Mangaung Stadsliga-finaal deelneem, sterkte toegewens. Spanne in Aksie…
Free State Mini Tennis – Jordania Primary School
Free State Mini Tennis – This past weekend, two talented boys of Jordania Primary School proudly represented their schools at the Free State Mini u/10 Tennis Tournament. Together, they competed…
Obstacle Course Running – Hoërskool Sentraal atlete skitter
Obstacle Course Running. Hoërskool Sentraal blink uit in Obstacle Course Running. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, is trots om aan te kondig dat vier atlete van Hoërskool Sentraal merkwaardige prestasies behaal het…
Vrystaat Kunswedstryd Achievements – Eunice High delighted
Vrystaat Kunswedstryd Achievements. Eunice High School is proud to announce that Caitlin Jones recently participated in the prestigious Vrystaat Kunswedstryd and delivered outstanding performances across multiple categories. Her results are…
Netbalskeidsregters – Hoër Meisieskool Oranje blaas die fluitjie
Netbalskeidsregters – Hoër Meisieskool Oranje kan met trots aankondig dat elf van hul leerders geskiedenis gemaak het. Hulle is Oranje se heel eerste baanbrekers wat as netbalskeidsregters op die baan…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…
Vrystaat Mini Tennistoernooi – Hoërskool Sentraal skitter
Vrystaat Mini Tennistoernooi. Twee van Hoërskool Sentraal se talentvolle tennisspelers het die afgelope naweek hul staal gewys tydens die Vrystaat Mini Tennistoernooi wat van 22 tot 23 Mei plaasgevind het.…
Netbal A-liga 8 spanne – Primêre Meisieskool Oranje
Netbal A-liga 8 spanne. Op Woensdag, 20 Mei, het Oranje se Netbal A‑liga 8 spanne teen Brandwag kragte gemeet, en op Donderdag, 21 Mei, het die B‑liga spanne teen Kruitberg…
ATKV-Redenaars Eerste Rondte – Laerskool Truida Kestell
ATKV-Redenaars Eerste Rondte – Die redenaars van Laerskool Truida Kestell het onlangs hul talente ten toon gestel tydens die ATKV-Redenaars Eerste Rondte. Met selfvertroue, skerp argumente en ’n passie vir…
Free State Champs Biathlé – Truida Kestell Primary
Free State Champs Biathlé – Three of Truida Kestell Primary’s talented athletes made their school proud. They recently participated in the Free State Champs Biathlé. Competing in the U15 category,…
Vrystaat Duathlon-kampioenskappe – AJ Theron van JF skitter
Vrystaat Duathlon-kampioenskappe. Hoërskool Jim Fouché vier Duathlon-sukses! Op 16 Mei 2026 het AJ Theron, ’n toegewyde atleet van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, aan die Vrystaat Duathlon-kampioenskappe by deelgeneem. Met…
Skolehokkie – Hoërskool Fichardtpark trots op hokkiespelers
Skolehokkie. Hoërskool Fichardtpark vier hokkie‑mylpaal! Baie geluk aan die ses eerstespan skolehokkie manne wat die merkwaardige mylpaal van 50+ wedstryde vir die span bereik het! Hierdie prestasie is ’n bewys…
Southern Free State Hockey – Grey College boys selected
Southern Free State Hockey. Grey College Hockey – Southern Free State Selections. Congratulations to the 53 Grey College players and coaches who have been selected for the Southern Free State…
Tennis Derby – BVHS tennis-dogters lewer skitterende spel
Tennis Derby. BVHS Tennis Derby – ’n Dag van trots en sportmangees 🎾 Op 20 Mei het BVHS se spanne hul krag en karakter gewys tydens die Tennis Derby. Die…
DBO And Heritage Festival – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
DBO and Heritage Festival – Bethlehem Voortrekker Hoërskool se leerders het aan die DBO and Heritage Festival deelgeneem. Afrikaanse HT- en EAT-leerders het met groot entoesiasme aan die semi-finale rondte…
Lejweleputswa-netbalspanne – Laerskool Naudeville spanne skitter
Lejweleputswa-netbalspanne – Netbalspelers van Laerskool Naudeville se o.12- en o.13-spanne is gekies om die o.12- en o.13-Lejweleputswa-netbalspanne te verteenwoordig. Naudies wil graag ’n groot applous gee aan die volgende talentvolle…
ATKV Semi-Finaal – Hoërskool Fichardtpark
Redenaars: Semi-Finaal – Drie redenaars van Hoërskool Fichardtpark het aan die ATKV-semi-Finaal deelgeneem. Die volgende ster-redenaars het hul plek in die ATKV semi-finaal verower: Hierdie drie talentvolle leerders gaan op…
JKS Nasionale Karate Kampioenskappe – Hoërskool Reitz
JKS Nasionale Karate Kampioenskappe – Leerders van Hoërskool Reitz het die naweek aan die JKS Nasionale Karate Kampioenskappe in Pretoria deelgeneem. Dit was ‘n naweek van kampioene, karakter én krag,…
Buffelspoort Prestige Tennistoernooi – Truida Kestell blink uit
Buffelspoort Prestige Tennistoernooi – Primêre Skool Truida Kestell se eerste tenisspanne het deelgeneem aan die Buffelspoort Prestige Tennistoernooi. Hulle het met trots en deursettingsvermoë aan die toernooi deelgeneem. Die geleentheid…
Gimnastiekkompetisies – Primêre Skool Naudeville
Gimnastiek-kompetisies. Baie geluk aan Marianca Alberts wat onlangs aan verskeie gimnastiekkompetisies deelgeneem het en telkens met uitstaande prestasies teruggekeer het! 9 Mei – Vriendskaplike Kompetisie, Bultfontein: Algeheel 1ste plek –…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – I praise you, Lord, for being my guide. Psalm 16: 7010 Gedagte vir die Week – Ek sal die Here loof wat my tot die…
Griffons Rugby A‑liga – BVHS klop Goudveld Hoërskool
Griffons Rugby A‑liga. Die BVHS eerstespan het Saterdag hul krag en karakter gewys met ’n indrukwekkende 40–21 oorwinning oor Goudveld Hoërskool. Teen halftyd was die manne reeds in beheer met…
SA Skole Swemkampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje
SA Skole Swemkampioenskap. 🎉 Primêre Meisieskool Oranje skitter by SA Skole Swemkampioenskap. Baie geluk aan die talentvolle dogters wat van 24 tot 27 April aan die Suid-Afrikaanse Skole Swemkampioenskap by…
Hemelvaartdag – Ascension Day
Hemelvaartdag – Hemelvaartdag herinner ons daaraan dat Christus opgevaar het na die hemel. Ascension Day – Ascension Day reminds us that Christ ascended into heaven
A-liga Netbal – Primêre Meisieskool Oranje presteer
A-liga Netbal. Die Oranje‑dogters het onlangs weer hul talent en trots op die baan gewys! Op Maandag, 11 Mei het die A‑liga spanne teen gespeel, en op Donderdag, 7 Mei…
Gouties SA Atlete – Goudveld Hoërskool vereer uitstaande atlete
Gouties SA Atlete. Baie geluk aan Goudveld Hoërskool se ster-atlete! Gouties se SA-atlete het hierdie seisoen die baan en veld laat gons met ongelooflike prestasies. Julle harde werk, deursettingsvermoë en…
Voortrekkers se groot prestasie – Hoërskool Fichardtpark
Voortrekkers se groot prestasie – Hoërskool Fichardtpark is baie trots op hulle Voortrekkers se groot prestasie. Fichies se Voortrekkers van die Brandkopkommando, Janco Venter, Janelle Oosthuizen en Lienca Nel, het…
Oos-Vrystaat o.12 rugbyspanne – Truida Kestell staan uit in rugby
Oos-Vrystaat o.12 rugbyspanne. Baie geluk aan Truida Kestell se talentvolle rugbyspelers wat met trots verkies is vir die o.12-rugbyspanne. Julle harde werk en toewyding het vrugte afgewerp, en jul skool…
Central Freestate Champions – Laerskool Truida Kestell
Central Freestate Champions – Laerskool Truida Kestell is baie trots op twee van hul jong dansers. Mia-Lee Prinsloo (Gr. 2) en Siyanda Thusi (Gr. 2) het deelgeneem aan die Central…
Kearsney College Festival – Grey College teams’ results
Kearsney College Festival. Grey College at the Kearsney College Tennis Festival. Congratulations to Grey’s 1st Team on finishing 4th overall at the prestigious Kearsney College Tennis Festival — the best…
ITEC Amanda Coetzer-Toernooi – Hoë Meisieskool Oranje skitter
ITEC Amanda Coetzer-Toernooi – Hoër Meisieskool Oranje het die afgelope naweek aan die ITEC Amanda Coetzer-toernooi deelgeneem. Oranje se o.19A’s en o.15A’s tennisspanne het weereens gewys hoekom hulle as van…
SA Country & Western Dancing – Hoërskool Witteberg skitter
SA Country & Western Dancing. Liyah-Mae oorheers die distriksvlak met drie goue prestasies. Liyah-Mae Mynhardt het op 1 en 2 Mei 2026 haar talent en toewyding ten toon gestel tydens…
AMASA/ ABAKUS-kompetisie – Hoërskool Hoopstad se Anje skitter
AMASA/ ABAKUS-kompetisie. Baie geluk aan Anje Saunders (Vlak 5) wat ’n silwer medalje verower het tydens die AMSASA-kompetisie in Roodepoort. Hierdie prestasie is ’n groot mylpaal en toon haar toewyding…
Africa Aquatics Championships – Eunice High School’s Champion
Africa Aquatics Championships. Leila Yazbek, African Junior Champion! Eunice High School is bursting with pride as Leila Yazbek has made history at the Africa Aquatics Championships in Oran, Algeria (5–10…
IPSC National Championships Level 3 – BVHS se Leibrandt skitter
IPSC National Championships Level 3. Leibrandt se uitmuntende prestasie by Nasionale Kampioenskappe. BVHS is trots om aan te kondig dat Leibrandt, leerder van BVHS, hierdie naweek aan die IPSC National…
Finale Lejweleputswa netbalproewe – Laerskool Naudeville
Finale Lejweleputswa Netbalproewe – Laerskool Naudeville is baie trots op drie leerders van hul netbalspan. Baie geluk aan Lienke van Rooyen, Karly Groenewald en Chelsea Joubert, wat met uitstekende spel…
Netbal Bokkieweek-proewe – Laerskool Naudeville
Netbal Bokkieweek-proewe – Karly Groenewald van Laerskool Naudeville se netbalspan is baie trots op haar. Sy het haar plek verseker in die finale rondte van die o.13 Netbal Bokkieweek-proewe. Dit…
ATKV Redenaars – Hoërskool Hoopstad deur na semi-finaal
ATKV Redenaars. Baie geluk aan Tahlia (gr. 9) en Kenia Muller (gr. 11) wat met hul uitstekende redenaarsvaardighede deurgedring het na die semi-finalerondte van die ATKV Redenaarskompetisie, wat op 22…
Griffons Skolerugby – Primêre Skool Naudeville rugby
Griffons Skolerugby. Primêre Skool Naudeville Rugby is baie trots op Tyler Pereira, Dawie Viljoen en Dean Louw. Hierdie drie manne is gekies om vir verskeie Griffons spanne te speel. Julle…

























































