)
Blue Bulls Rugby – Midstream College

Blue Bulle Rugby. Six rugby players of Midstream College, Gauteng, were selected to represent various Blue Bulls Rugby teams during the holidays. More school news: https://schoolsthatrocksa.co.za https://www.midstreamcollege.co.za/ Photo supplied

Valke Rugbyspanne – Hoërskool Kemptonpark

Valke Rugbyspanne. Kempies is ingesluit by verskeie Valke Rugbyspanne. Akademieweek: O.17 Rhinoweek: O.16 Grant Khomo: O.16A Doom Gouws O.16B Doom Gouws O.15 Rhinoweek Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za https://kempies.co.za/ Foto’s verskaf

Toneel – Leeuwenhof Akademie

Toneel. Hierdie week gee Leeuwenhof Akademie “Die Lewe is Vroue”– toneel-produksie die geleentheid om in die kollig te wees. Die Lewe is Vroue, is ‘n toneelstuk deur die innoverende dramaturg…

Thrilling Sports Festival – Meridian Cosmo City Nets Victory

Thrilling Sports Festival. Curro’s Meridian Cosmo City kicked off three days of a thrilling sports festival action this past weekend. The school hosted their annual Sports Festival from Thursday, 6…

Bulls Skole-rugby kapteins – Afrikaanse Hoër Seunskool

Bulls Skole-rugby kapteins. Nege Affies is as kapteins en onderkapteins van die verskeie Bulls Skoles-rugby Kapteins aangewys. Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za https://www.affies.com/ Foto’s verskaf

New Leadership at Curro – Jewel City

New Leadership at Curro. South African JSE-listed independent school operator Curro Holdings, is delighted to announce the appointment of Nkosinathi May as the new Executive Head of Curro Jewel City…

ATKV Final – Bastion Primary School

ATKV Final – Three Bastion Primary Scool orators, Juan Pienaar, Keanu Whittaker and Adrian Louw participated in the ATKV Final respective competitions. It took place in Gauteng. They all made…

Thought for the week – Gedagte vir die week

Thought for the week. Physical bodies and external glory/ God is by ons, al kry ons swaar. https://schoolsthatrocksa.co.za

ATKV Digitoneel – Top agt aangewys vir Kollig

Die ATKV se eie TV-realiteitsreeks, Gekies vir die Kollig, is in 2024 weer op pad na jou skerm. Hierdie keer met ’n simbiotiese temawolk. Vanjaar sê die vier mentors mekaar…

Thought for the week – Gedagte vir die week

Thought for the week – Gedagte vir die week. Why are you cast down, o my soul?  My Rots, hoekom het U my vergeet?

NWU Atletiek liga – Hoërskool Menlopark leerder wêreldkampioen

NWU Atletiek liga. Joshua Gerber, Graad 9 leerder van Hoërskool Menlopark in Pretoria, is ‘n wêreldkampioen! Joshua het geskiedenis gemaak in Potchefstroom, tydens die NWU Atletiek liga. Hy het as…

Blou Bulle Stadsbeker – Hoërskool Die Wilgers presteer

Blou Bulle Stadsbeker. Hoërskool Die Wilgers van Pretoria se rugbyspanne is in aantog om hulle Blou Bulle Stadsbeker Afdeling 3-kampioenetitels te verdedig. Die eerstespan wil dit 4 in ‘n ry…

Hockey Captain – Meet Beatice Ncube Curro Roodeplaat 1st team

Hockey Captain. I started playing hockey at the young age of nine years. I like hockey because it is a fun sport to play. My friends used to force me to…

Laerskool Netbal – Leeuwenhof Akademie

Laerskool Netbal. Leeuwenhof Akademie se o/13 A Netbalspan het as Ekurhuleni Laerskool Netbal B liga wenners uit die stryd getree. Die res van die spanne eindig as volg in Ekurhuleni…

Rugby Captain – Meet Rele Sekhukhune from Curro Roodeplaat

Rugby Captain. In our popular series about sports captains, Schools That Rock today talks to Rele Sekhukhune. Rele is the Rugby Captain of Curro Roodeplaat, Kameeldrift, Pretoria,1st Rugby team. He scores…

Preparing for final exams – A 5-month guide for Matric Students

Preparing for final exams. Matric students from the Class of 2024 have roughly five months left to prepare for their final exams. While this is a tight timeframe for those who…

Ekurhuleni Noord Individuele skaaktoernooi – Laerskool Westwood

Ekurhuleni Noord Individuele skaaktoernooi. Ioann Mann en Leane Mann van Laerskool Westwood het aan die Ehurhuleni Noord Individuele skaaktoernooi deelgeneem. Dit het plaasgevind in Mei by Laerskool Rynfield. Ioann and…

ATKV Redenaars – Leeuwenhof Akademie

ATKV Redenaars. Agt leerders van Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, het deurgedring na die ATKV – Semifinale rondte. Dit vind plaas op 25 Mei te Laerskool Concordia. Die volgende Leeus het sowaar…

Hockey Captain – Meet Jenna Davies HeronBridge College 1st Team

Hockey Captain. In our popular series about sports captains, Schools That Rock today talks to Jenna Davies. Jenna is the 1st team Girls’ Hockey Captain of HeronBridge College, Fourways, Johannesburg. Jenna…

ATKV Redenaars – Hoërskool Linden dring deur na finaal

ATKV Redenaars. Hoërskool Linden kondig met trots aan dat Payton Kleynhans en Hildegard Schraader deurgedring het na die finale rondte van die ATKV- Redenaars. Die finale rondte sal plaasvind op…

Rowing South Africa U19 – St Andrew’s School for Girls

Rowing South Africa U19. St Andrew’s School for Girls’ rowers, Amber Potgieter and Kristyn Xavier, have been selected to represent South Africa at the prestigious World Rowing U19 Championships (WRU19CH).…

Hockey Captain – Meet Yash Singh HeronBridge College 1st Team

Hockey Captain. In our popular series about sports captains, Schools That Rock today talks to Yash Singh. Yash is the 1st team Boys’ Hockey Captain of HeronBridge College, Fourways, Johannesburg.…

Diving Competition – St Andrew’s Schools for Girls

Diving Competition – Six Divers of St Andrew’s School for Girls’ took part in the Bergen Open International Diving Competition. It took place in Norway for the Crusaders Diving Club.…

Russian Youth Ballet – Crawford International Sandton College

Russian Youth Ballet. A Grade 11 student from Crawford International Sandton College, Maxine Cooke, has been dancing since she was five years old. She continues to dance at her studio…

Meet D’Morne du Plessis from Curro HeronBridge College

Rugby Captain. In our popular series about sports captains, Schools That Rock today talks to D’Morne du Plessis. D’Morne is the Rugby Captain of Curro HeronBridge College in Johannesburg, 1st Rugby…

SANESA Ruitersport – Hoërskool Randburg

SANESA Ruitersport. Gedurende die afgelope naweek, 11 en 12 Mei, het twee ruiters van Hoërskool Randburg aan ‘n SANESA Ruitersport byeenkoms deelneem. Hulle het as volg presteer: Mareli Wassermann: Heike…

Netball Captain – Meet Armani vd Merwe from HeronBridge College

Netball Captain. In our popular series on sport captains, Schools That Rock talks to Armani van der Merwe. Armani is the 1st Netball Team Captain of HeronBridge College, a Curro Select School.…

Starpower International – Crawford International Sandton Preparatory

Starpower International. Crawford International Sandton Preparatory’s star student, Mishayla Meyer (Grade 6), participated in the South African edition of the Starpower International Talent competition. It took place at Nelson Mandela…

Pretoria Eisteddfod – Hoërskool Die Wilgers koor wen

Pretoria Eisteddfod. Hoërskool Die Wilgers se koor het die hoogste noot bereik tydens die Pretoria Eisteddfod! Hoërskool Die Wilgers van se skoolkoor het gister, 7 Mei, aan die Eisteddfod, in…

Dramaleerders – Hoërskool Die Wilgers

Dramaleerders – Hoërskool Die Wilgers en PALI Youth se dramaleerders het die jaar op ‘n hoë noot afgeskop. In Maart het Hoërskool Die Wilgers se leerders aan die Proscenium Dramakompetisie…

Eksamenstres – Hoërskool Die Wilgers gee raad

Eksamenstres – Suzaan Lourens, Geregistreerde Berader, van Hoërskool Die Wilgers gee raad aan tieners hoe om eksamenstres beter te kan hanteer. Inleiding Eksamenstres is ‘n algemene ervaring vir tieners regoor…

Wessie Nuus – Laerskool Westwood gebeure vir die week

Wessie Nuus. Hier volg die belangrike gebeure van Wessies vir die week. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.westwoodlaerskool.org.za/

Netbal Liga – Hoërskool Overkruin teen Hoërskool Sutherland

Netbal Liga. Hoërskool Overkruin se netbaldogters het Vrydag, 26 April, netbal liga wedstryde teen Hoërskool Sutherland gespeel. The Ovie netball girls played league matches against Sutherland High School on Friday,…

ATKV Redenaars – Laerskool Westwood

ATKV Redenaars. Laerskool Westwood, Boksburg, se Redenaar-sprekers het aan die ATKV Redenaars se 1ste rondte redenaars kompetisie deelgeneem. Die  kompetisie was aangebied by Hoërskool Stoffberg in Brakpan vanaf 24 tot…

Gauteng Netbalspelers – Helpmekaar Kollege

Gauteng Netbalspelers. Helpmekaar Kollege, Johannesburg het vanjaar die grootste getal Gauteng Netbalspelers. O.14 Netbalspelers: O.15 Netbalspelers: O.16 Netbalspelers: O.17 Netbalspelers: O.18 Netbalspelers: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.helpmekaar.co.za/ Foto verskaf

Matric Dance – Shangri-La Academy

Matric Dance. Shannon Sukdaven, Grade 12 learner from Matric Dance – Shangri-La Academy, Kemptonpark, wrote the perfect summary to recap their Matric Dance. “In many ways the matric dance felt…

Nedbank Junior Golf Challenge – Hoërskool Linden

Nedbank Junior Golf Challenge. Hoërskool Linden se eie SA Skole-gholfspeler, Franco Roos, het gewys waartot hy in staat is toe hy die afgelope week algeheel 4de by die Nedbank Junior…

Voortrekkers – Hoërskool Linden

Voortrekkers. Vyf Graad 12 leerders van Hoërskool Linden het hulle teoretiese President Verkenners eksamen suksesvol afgelê. Hierdie leerders gaan ook die President Verkennerkamp bywoon gedurende die Julie vakansie. Meer skolenuus:…

Conspirito Redenaars – Laerskool Westwood na Nasionale rondte

Conspirito Redenaars. Nege leerders van Laerskool Westwood het deurdring na die Nasionale rondte vir Redenaars by die Conspirito Redenaarskompetisie. Hulle het deelgeneem vanaf 14 tot 17 April. Die Forte rondte vind in…

Rugby Kaptein – Ontmoet Christopher Strydom, Hoërskool Bastion

Rugby Kaptein. In ons gewilde reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Christopher Strydom. Christopher is die 1ste rugbyspan kaptein van Hoërskool Bastion, Krugersdorp, Gauteng. Vandag druk Christopher die…

Hokkie Kaptein – Ontmoet Liané Wagner van Hoërskool Bastion

Hokkie Kaptein. In ons gewilde reeks oor sportkapteins, gesels Schools That Rock vandag met Hoërskool Bastion se 1ste dogters Hokkiespan kaptein, Liané Wagner. Liané teken die vyfde doel aan in ons reeks…

Netbal ‘Captain off Court’ – Ontmoet Johané Lamprecht, Hoërskool Bastion

Netbal ‘Captain off Court’. In ons gewilde reeks oor sportkapteins, gesels Schools That Rock vandag met Hoërskool Bastion, Gauteng, se 1ste Netbalspan – ‘Captain off Court’, Johané Lamprecht. Johané behaal die vyfde doel…

Hokkie Kaptein – Ontmoet Braden Jordaan van Hoërskool Bastion

Hokkie Kaptein. In ons gewilde reeks oor sportkapteins, gesels Schools That Rock vandag met Hoërskool Bastion se 1ste seuns hokkiespan kaptein, Braden Jordaan. Braden behaal die vyfde doel in ons reeks oor…

Netbal ‘Captain on Court’ – Ontmoet Chanté Myburgh, Bastion

Netbal ‘Captain on Court’. In ons gewilde reeks oor sportkapteins, gesels Schools That Rock vandag met Hoërskool Bastion, Gauteng, se 1ste Netbalspan – ‘Captain on Court’, Chanté Myburgh. Chanté behaal…