Oppie Tong Af Redenaars – HoĆ«rskool Waterkloof
Oppie Tong Af Redenaars. HoĆ«rskool Waterkloof is baie opgewonde oor die Klofies wat na die nasionale finaal van Oppie Tong Af Redenaars deurdring: Afrikaans voorbereid: Die goue tong: (5 min…
Mental Math World Cup – Crawford International Sandton College
Mental Math World Cup. Image from left: Moath Hakami, Alexia De Jesus, Rushil Balla, Rahul Mistry and Mr Musada (Mathematics Teacher)Crawford International Sandton College’ Grade 8 students made history at…
World Robot Olympiad 2024 – Curro Aurora
World Robot Olympiad 2024. Photo: Leaners from left: Blane Ernstzen and Aiden Ernstzen (1st place RoboMission Junior) It’s projected that Africa will see the creation of 230 million digital jobs…
Jnr Interprovincial Action Cricket – Crawford International Sandton
Jnr Interprovincial Action Cricket. Luke Jones, a talented Grade 11 student, was selected to represent Central Gauteng at the Jnr Interprovincial Action Cricket Tournament held from 3rd to 7th July…
SANESA Regionals – Crawford International Sandton College
SANESA Regionals Aqua Indiana Douglas Pedersen, a Grade 9 student, and her horse Beautiful Day made an impressive showing at the SANESA Regionals held at KEP in Kyalami. They excelled…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. There is still hope. Ek hoop op God.
WĆŖreld Atletiek – HoĆ«rskool Menlopark
WĆŖreld Atletiek. HoĆ«rskool Menlopark het drie atlete in die SA-span wat vanaf 27 tot 30 Augustus in Lima, Peru aan WĆŖreld Atletiek se o. 20-kampioenskap gaan deelneem. Die SA span…
Atletiek Junior WĆŖreldkampioenskappe – HoĆ«rskool Randburg
Atletiek Junior WĆŖreldkampioenskappe. HoĆ«rskool Randburg is ongelooflik trots om nie net een nie, maar twee leerders in die Suid-Afrikaanse span te hĆŖ. Kaili Botje en ChanĆ© Vermeulen gaan Suid-Afrika verteenwoordig…
Boeliegedrag op Tieners Geestesgesondheid – HoĆ«rskool Die Wilgers
Boeliegedrag op Tieners Geestesgesondheid – Suzaan Lourens, Geregistreerde Berader van HoĆ«rskool Die Wilgers het die volgende oor Boeliegedrag op Tieners se Geestesgesondheid geskryf. Inleiding Boeliegedrag is ‘n alomteenwoordige probleem wat…
ššš-šš¹š¹š²š“šæš²ššš¼ š§š¼š»š²š²š¹šøš¼šŗš½š²šš¶šš¶š² – HoĆ«rskool Die Wilgers
ššš-šš¹š¹š²š“šæš²ššš¼ š§š¼š»š²š²š¹šøš¼šŗš½š²šš¶šš¶š². Al drie toneelgroepe van HoĆ«rskool Die Wilgers het aan die ššš-šš¹š¹š²š“šæš²ššš¼ š§š¼š»š²š²š¹šøš¼šŗš½š²šš¶šš¶š² by HoĆ«rskool Hugenote deelgeneem. Die toneelgroepe is Fragment, Toe die see jou sluk en Verlore in…
African Junior Tennis Championship – Midstream College
African Junior Tennis Championship. Midstream College student, Jayden Summers, recently competed in Cairo, Egypt as part of the South African u16 team at the African Junior Tennis Championship. The SA…
Ringbal SA Nasionale Kampioenskappe – HoĆ«rskool Hugenote
Ringbal SA Nasionale Kampioenskappe. HoĆ«rskool Hugenote, Springs se leerder, Jolene Taljaard, is by die Ringbal SA Nasionale Kampioenskappe gekies vir die o.15 Dogters Uitnodigingspan wat 9 en 10 Augustus in…
FAK Allegretto Toneelfees – HoĆ«rskool Linden
FAK Allegretto Toneelfees. HoĆ«rskool Linden se Tienertoneel het die afgelope naweek aan die FAK Allegretto Toneelfees by HoĆ«rskool Hugenote deelgeneem en uitstekend gevaar. Met 23 toekenings wat HoĆ«rskool Linden verwerf…
WĆŖreld Robotika Olimpiade – Afrikaanse HoĆ«r Seunskool
WĆŖreld Robotika Olimpiade. Sewentien Affies het Saterdag, 27 Julie, aan die Noord-Gauteng uitdunne van die WĆŖreld Robotika Olimpiade (WRO) deelgeneem. Die Olimpiade is by Curro Woodhill College aangebied. Ses van…
Gedagte vir die week – Thought for the week
Gedagte vir die week. Dra mekaar se laste. Help each other.
Landloopseisoen – Laerskool Westwood
Landloopseisoen. Laerskool Westwood, Boksburg, wens hul landloop atlete sterkte toe vir die landloopseisoen. Baie geluk aan die volgende atlete wat in die Top 30 klaar gemaak het tydens Woensdag se…
Kollig Dans – Laerskool Louw Geldenhuys
Kollig Dans. Kollig Dans – Laerskool Louw Geldenhuys, Randburg, se leerders het Dinsdag, 23 Julie deelgeneem by Kollig Dans. Pragtige resultate is behaal: Solo’s: Duette: Groepe: (Madison Botha, Grethe Oberholzer,…
SA HoĆ«rskole Gholf Kampioenskap – HoĆ«rskool Durbanville
SA HoĆ«rskole Gholf Kampioenskap. Henru Walters, leerder van HoĆ«rskool Durbanville, het algeheel in die 2de plek geĆ«indig (-5) by die SA HoĆ«rskole Gholf Kampioenskap, 23 Julie. HoĆ«rskool Durbanville se 1ste…
ATKV Tjokkertoneel – Gauteng tjokkers verstom met toneelspel
ATKV Tjokkertoneel. Hierdie jaar het ATKV-Tjokkertoneel enorme nasionale deelnamegroei getoon deur die landwye aanbieding van hul vyftig produksies tydens drie streeksfeeste. Die afgelope week het 348 tjokkers in Gauteng met…
Tienertoneeltalent – Durban ATKV-Streeksfees
Tienertoneeltalent. Die 60ste ATKV-Tienertoneel het vandeesweek in Durban afgeskop en het simbioties feesgevier. Nie minder nie as 281 tieners het in tien produksies hul stories simbioties op die Playhouse Theatre-verhoog…
Trompoppies Presteer in Frankryk – HoĆ«rskool Eldoraigne
Trompoppies Presteer in Frankryk. Eldo se Trompoppies Presteer in Frankryk! HoĆ«rskool Eldoraigne, Centurion, se Trompoppies het die FDDCMSA verteenwoordig het by die IAM World Championships kompetisie in Agen, Frankryk. Eldo…
VRL Hoofleiers kwartaal 3 – HoĆ«rskool Eldoraigne
VRL Hoofleiers kwartaal 3. Foto’s van links: Graad 8: Ciana Dyason en Stephan Vermaas en Graad 9: Zea Truter en Ruan Steyn. HoĆ«rskool Eldoraigne, Centurion, het kwartaal 3 se VLR-Hoofleiers…
Gedagte vir die week – Thought for the week
Gedagte vir die week. Gebed van Paulus vir die EfesiĆ«rs. Christ’s love for us.
Musiekkonsert – Gereformeerde Skool Dirk Postma
Musiekkonsert. Die Gereformeerde Skool Dirk Postma in Pretoria bied ‘n musiekkonsert aan, “Reis Terug in Tyd”. Hierdie jaar se tema is “Terug in Tyd – Van Toeka tot Nou.” Dit…
ATKV Buffelspoort Tennistoernooi – HoĆ«rskool Eldoraigne
ATKV Buffelspoort Tennistoernooi. Vyf seuns en agt dogters van HoĆ«rskool Eldoraigne se tennisspan neem die naweek aan die ATKV Buffelspoort Tennistoernooi deel. Seuns: Ruan Visser, Jolem Reyneke, DaniĆ«l Dyason, Levi…
Interne Public speaking – Laerskool Westwood
Interne Public speaking. Die Wessies se sprekers het deelgeneem aan die Interne Public speaking, op 16 Julie, by die skool. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.westwoodlaerskool.org.za/ Foto verskaf
Public Speaking – Laerskool Westwood
Public Speaking. Laerskool Westwood, Boksburg kondig met trots hul junior en senior “public speaking” wenners aan. Die wenners is aangewys tydens die skool se interne redenaars kompetisie. Junior wenners: Senior…
Top 10 akademiese leerders – Laerskool Westwood
Top 10 akademiese leerders. Laerskool Westwood, Boksburg, spog graag met hul Top 10 akademiese leerders. Graad 7: Lianie Singleton, Megan-Lee Myburgh, Clea Theron, MinĆ© Cilliers, SanĆ© Cilliers, Megan Theron, Michiel…
Dink Of Sink – Helpmekaar Kollege
Dink Of Sink. Helpmekaar Kollege se senior debatspanne het hul staal behoorlik in die DINK OF SINK-onvoorbereide debatskompetisie getoon. Na drie taai uitdunrondtes van vinnig gedink (Ć©n gesink), dring twee…
Olympian Historic Capping Ceremony – Curro Hazeldean
Olympian Historic Capping Ceremony. Curro Hazeldean High School in Pretoria witnessed a gold medal moment on Monday, 15 July 2024. They honoured Grade 12 learner, Bayanda Walaza in a prestigious…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. Asa destroys the Idols in Judah/ Die godsdienstige hervormings.
Blou Bulle Stadsbekerfinaal – HoĆ«rskool Die Wilgers
Blou Bulle Stadsbekerfinaal. HoĆ«rskool Die Wilgers Rugby behou hul Blou Bulle Afdeling 3-Stadsbeker Kampioene status in 2024! Die Blou Bulle Stadsbekerfinaal is die afgelope naweek by Loftus Versfeld gespeel. Al…
Laerskool Krieket – Leeuwenhof Akademie
Laerskool Krieket. Leeuwenhof Akademie was vanjaar weereens bevoorreg dat hul krieket seuns gedurende die vakansie ān krieket kliniek te Zwartkloof kon bywoon. Die o/11 krieketspan het vanaf Dinsdag, 18 Junie…
World Junior Rowing Championships – St Andrew’s School for Girls
World Junior Rowing Championships. Receiving their South African National Coloursā blazers was a testament to the dedication and talent of St Andrewās School for Girlsā rowers, Kristyn Xavier (Grade 11)…
Gauteng Skole-netbal – HoĆ«rskool Oos-Moot
Gauteng Skole-netbal. HoĆ«rskool Oos-Moot van Pretoria se o.15A Netbalspan is Gauteng Skole-netbal se wenners. Die span het hierdie seisoen baie hard gewerk en eerste geeĆÆndig het in Gauteng. Die spanlede…
Get the Beat finals – HoĆ«rskool Eldoraigne
Get the Beat finals. HoĆ«rskool Eldoraigne Graad 8 leerder, Mienkie Theunissen, het die afgelope naweek gekwalifiseer om in Desember deel te neem aan die āGet the Beat finalsā wat in…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Jesus gaan na sy Vader toe/ The way, the truth, and the life
SA Skole Capping – SA Schools Capping 2024
SA Skole Capping. Verskeie skole se rugbyspelers het gister-aand, 3 Julie, hul SA baadjies tydens die SA Skole Capping seremonie ontvang. SA Schools Capping. Several schools’ rugby players received their…
Curro Innovative Boot Camp – Curro Academy Protea Glen
Curro Innovative Boot Camp. The transition from primary school to high school is an important time. It often set the tone for a learner’s high school experience and subsequent entry…
Super 12 Krieket – Laerskool Randhart
Super 12 Krieket. Tydens die Super 12 Krieket wedstryde het Laerskool Randhart van Alberton, Gauteng, se o.11’s het teen Laerskool Saamtrek en Laerskool Helderkruin gespeel. Die Ranties het 151/4 na…
Reza de Wet-tienertoneelfees – HoĆ«rskool Eldoraigne wenproduksie
OMS Toneelfees. Die HoĆ«rskool Eldoraigne, Centurion, is Maandag as die wenproduksie op die ATKV Reza de Wet-tienertoneelfees aangewys. Die 15de ATKV Reza de Wet-tienertoneelfees, met ān rekordaantal 13 skole en…
Skyfskiet – Helpmekaar Kollege
Skyfskiet. Vyf skuts van Helpmekaar Kollege in Johannesburg het deelgeneem aan die GSSU rondte 3 skyfskiet. Die skuts het besonder goed presteer. Geweer-afdeling: Pistool-afdeling: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.helpmekaar.co.za/ Foto’s verskaf
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. A Psalm of David/ ān Lied wat aan Dawid opgedra is.
Curro represented at Olympics – Curro Hazeldean
Curro represented at Olympics. Curro is celebrating the stellar achievement of Bayanda Walaza. He is a Grade 12 learner at Curro Hazeldean in Pretoria. Bayanda has been selected for the…
Rhino Rugby Streekweek – HoĆ«rskool Linden
Rhino Rugby Streekweek. HoĆ«rskool Linden het sestien rugbyspelers en twee afrigters wat vanaf 19 tot 22 Junie, as deel van die Sentraal-Wesspanne, by die jaarlikse Rhino Rugby Streekweek die skool…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. Give thanks to the Lord/Ā Let op die Here se dade van trou
Aardklop Pronk Film-kompetisie – HoĆ«rskool Linden
Aardklop Pronk Film-kompetisie. HoĆ«rskool Linden se kortflim, Diepkant, is een van die sewe semi-finaliste in die Aardklop Pronk Film-kompetisie! Dit was ‘n ‘bumper-teen-bumper‘ stryd! Die ander finaliste is: Meer skolenuus:…
National U14 Hockey IPT – Pretoria Boys High School
National U14 Hockey IPT. Pretoria Boys High School learner, Hans Arndt,Ā Form 1, received the Most Valuable Defender award at the recent National U14 Hockey Inter-Provincial Tournament (IPT). Representing the Northerns…
Jaru Krieket week – HoĆ«rskool Oos-Moot
Jaru Krieket week – HoĆ«rskool Oos-Moot se o/14 krieketspan neem tans deel aan die Jaru Krieket week te Rustenburg. Dit vind plaas vanaf 17 tot 21 Junie. Die uitslae van…
Nasionale Protea Karatespan – HoĆ«rskool Bastion
Nasionale Protea Karatespan. Ethan Venter, Graad 9-leerder van HoĆ«rskool Bastion, is vir die tweede agtereenvolgende jaar in die Nasionale Protea Karatespan opgeneem. Ethan sal Suid-Afrika met trots verteenwoordig by die…



























































