)
2025 Tennis Liga – HoĆ«rskool Salomon Senekal

2025 Tennis Liga. Foto: Hanray van den Heever, Collin Phillips, Helgard Muller, Divan Groenewald HoĆ«rskool Salomon Senekal, Viljoenskroon, se laerskool-tennisspanne is slaggereed vir die 2025 Tennis Liga. Senior seuns: Senior…

Boland skole Rugbyspanne – HoĆ«rskool Charlie Hofmeyr

Boland skole Rugbyspanne. Vyf Rugbyspelers van HoĆ«rskool Charlie Hofmeyr, Ceres, is gekies vir verskeie Boland skole Rugbyspanne. O.16-Grant Khomo-span: O.18-Cravenweek-span: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ ttps://www.charlie.org.za/ Foto’s verskaf

Vrystaat SanefĀ Show Jumping – PrimĆŖre Skool Naudeville

Vrystaat SanefĀ Show Jumping. Ava Adendorff, leerder van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom, is gekies vir die Vrystaat SanefĀ Show Jumping span wat aan die South African Youth Championship gaan deelneem. Die…

Netbal-afsluiting – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

Netbal-afsluiting. PrimĆŖre Meisieskool Oranje se eende het die jaar se netbal afgesluit op Dinsdag, 3 Junie. Die skool het dit gedoen om te wys wie is baas op die netbalbaan.…

Wes-Kaap Netbalspan – HTS Drostdy

Wes-Kaap Netbalspan – JanĆ©-Mari du Toit, leerder van HTS Drostdy, Worcester is gekies vir die o.16 Wes-Kaap Netbalspan (Oaks). JanĆ©-Mari gaan die komende vakansie vanaf 29 Junie tot 2 Julie…

KZN School Hockey – Kearsney College vs Westville Boys

KZN School Hockey. In a tightly contested KZN School Hockey fixture between two long-standing rivals, Kearsney College’s 1st XI faced off against Westville Boys’ High. This was a match that…

ATKV Redenaars Semi-Finale – HoĆ«rskool Linden

ATKV Redenaars Semi-Finale – Leerders van HoĆ«rskool Linden het deelgeneem aan die ATKV Redenaars Semi-Finale rondte. Die volgende leerders het onder die Top 10 geĆ«indig: Payton Kleinhans, Annabelle van der…

KZN School Hockey – St Charles College vs Clifton College

KZN School Hockey. Clifton College, Durban, made the journey to Pietermaritzburg to face St Charles College for the second time this season following a tightly contested first encounter, which Clifton…

KZN School Rugby – Kearsney College vs Westville Boys’ High

KZN School Rugby. The One-Stripe travelled down the hill on Saturday to play KZN School Rugby against the only unbeaten team in KZN, Westville Boys’ High, on their Old Boys’…

Vrystaat SANESA – Welkom Gimnasium

Vrystaat SANESA – Drie ruiters van Welkom Gimnasium en hul perde het op 7 en 8 Junie deelgeneem aan die Vrystaat Sanesa. Dit het plaasgevind by die Goldfields Equestrian Centre…

School Rugby – St Charles College vs Clifton College

School Rugby. On a warm and sunny afternoon in Pietermaritzburg, perfect conditions set the stage for an entertaining fixture of running school rugby. The 1st XV took on a determined…

Eerste Netbalspan naaswenners – HoĆ«rskool Hoopstad

Eerste Netbalspan naaswenners – HoĆ«rskool Hoopstad se eertste netbalspan het Saterdag deelgeneem aan die Lejweleputswa liga. Dit het plaasgevind by die HoĆ«rskool Welkom Gimnasium. Hoopies se eerste netbalspan en hul…

Gekies vir die Kollig – ATKV

Gekies vir die Kollig. Die ATKV se gewilde TV-realiteitsreeks, Gekies vir die Kollig, keer in 2025 vir die vyfde keer terug na jou skerm. Vanjaar is die tema eenvoudig onweerstaanbaar:…

Western Cape Canoe Marathon – Camps Bay High School

Western Cape Canoe Marathon. Grade 11 learner Jared Shrimpton achieved an impressive double victory at the Provincial Western Cape Canoe Marathon Championships, held recently at the Peninsula Canoe Club. Jared…

Gauteng Netbalkampioenskappe – HoĆ«rskool Transvalia

Gauteng Netbalkampioenskappe. HoĆ«rskool Transvalia, Vanderbijlpark, se 1ste-Netbalspan het HoĆ«rskool Dr Malan van Meyerton met 18–17 geklop in ā€˜n baie spannende wedstryd om deur te dring na die Gauteng Netbalkampioenskappe. Die…

Vrystaat SANESA – PrimĆŖre Skool Naudeville

Vrystaat SANESA. Ruiters van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom het die afgelope naweek aan die Vrystaat SANESA se 5de kwalifiserende rondte by Goldfields Equestrian Centre in Welkom deelgeneem. Die ruiters…

Vrystaat Platteland Rugbyspanne – HoĆ«rskool SPS Brandfort

Vrystaat Platteland Rugbyspanne. HoĆ«rskool SPS Brandfort spog vanjaar met ses rugbyspelers wat in die o.11 en o.12 Vrystaat Platteland Rugbyspanne ingesluit is. Die skool het ook drie afrigters wat betrokke…

Wes-Kaap Skole Netbalkampioenskap – Paarl Gimnasium

Wes-Kaap Skole Netbalkampioenskap. Paarl Gimnasium se o.14A- en o.16A-topskole netbalspanne het die afgelope naweek aan die Wes-Kaap Skole Netbalkampioenskap deelgeneem. Resultate behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.paarlgim.co.za/ Foto’s verskaf

Free State Netball Championship – Welkom Gymnasium

Free State Netball Championship. Welkom Gymnasium’s netball teams are delivering outstanding performances, with all four teams advancing to the Free State Championships. More school news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://welkom-gimnasium.co.za/

Wes-Kaap Netbalkampioenskappe – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof

Wes-Kaap Netbalkampioenskappe. Foto Agter: Mi-Ly van der Merwe, Nina van Reenen, Lilah Meyer, Francesca Coetzee, en Anri Oosthuizen. Voor: Minke Shaw, Lisa Steenkamp, Lize van Rooyen, en LenĆ© van den…

Kudu Uitnodigingspan na GeorgiĆ« – HoĆ«rskool Garsfontein

Kudu Uitnodiging rugbyspan na GeorgiĆ«. HoĆ«rskool Garsfontein, Pretoria, het die name bekend gemaak van agt Garsiebere wat gekies is vir die Kudu rugby uitnodigingspan na GeorgiĆ« in Desember. Lees meer…

Skole o.13 Netballiga – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

Skole o.13 Netballiga. PrimĆŖre Meisieskool Oranje het hul goeie spel van die jaar voortgesit en stap vanjaar weer weg met die Skole o.13 Netballiga trofee! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjeprimer.co.za/ Foto’s…

Schools Hockey – Grantleigh Schools U13’s in Provincial team

Schools Hockey. Two Grantleigh u13 hockey players, Ethan Badenhorst and Anyan Harbans, made the provincial hockey team. The photo was taken during the KZNĀ  Hockey capping ceremony. Read more schools…

KZN Schools Rugby – Representation at St Charles College

KZN Schools Rugby. Ten boys from theĀ StĀ CharlesĀ College, Pietermaritzburg, have been selected to represent teams at KZN Schools rugby. These young men have shown exceptional dedication through early morning practices, consistent…

Streek- en Provinsiale Netbalspanne – HoĆ«rskool Punt

Streek- en Provinsiale Netbalspanne. Elf talentvolle netbalsterre van HoĆ«rskool Punt, Mosselbaai, is in hul onderskeie streek- en provinsiale netbalspanne opgeneem. Hierdie merkwaardige prestasie is die resultaat van harde werk, toewyding…

Netbalspan as wenners gekroon – BVHS

Netbalspan as wenners gekroon – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se eerste netbalspan is as wenners gekroon. Die eerste netbalspan het aan die jaarlikse Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks derby deelgeneem. Die derby…

Northerns Hokkiespanne – HoĆ«rskool Garsfontein

Northerns Hokkiespanne. Veertien seunshokkie spelers van HoĆ«rskool Garsfontein, Pretoria, is gekies vir verskeie Northerns Hokkiespanne. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.garsies.co.za/ Foto’s verskaf

Southern Free State Hockey – Grey College Primary

Southern Free State Hockey. Photo, front: Craig Andreas, Logan Van Der Westhuizen, Dayle Verster, Lombaard Grobler. Back: AJ Richards, JJ Snooke, Ruben Van Zyl, Mr. Mtana (head coach of the…

SA Swemranglys – HoĆ«rskool Bultfontein

SA Swemranglys. Tien swemmers van HoĆ«rskool Bultfontein verskyn op die SA Swemranglys Top 100 – 2024/2025 seisoen. ElnĆ© Hoffman (10 jaar) Lia van Heerden (12 jaar) MilnĆ© Bredenkamp (12 jaar)…

Battle Boards Skaakkampioenskap 2025 – HoĆ«rskool Framesby

Battle Boards Skaakkampioenskap 2025. Sewe skaakspelers van HoĆ«rskool Framesby het Saterdag, 31 Mei, aan die Provinsiale Alexander Forbes Battle Boards Skaakkampioenskap 2025 deelgeneem. Nege provinsies het by die kompetisie meegeding.…

ATKV Redenaars – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

ATKV Redenaars. Twee leerders van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein, Lisa Botha en SunĆ© Deacon, is onder die top tien redenaars in die Vrystaat. Lisa en SunĆ© is onder die…

Vrystaat Stoei Liga – PrimĆŖre Skool Jim FouchĆ©

Vrystaat Stoei Liga. PrimĆŖre Skool Jim FouchĆ© leerder, Jan Daniel Marais, het tydens die Vrystaat Stoei Liga ā€˜n silwer medalje verower. Wat die prestasie nog beter maak, is dat dit…

SA Championships Performing Arts – HoĆ«rskool Wonderboom

SA Championships Performing Arts. Die HoĆ«rskool Wonderboom is trots om aan te kondig dat een van hul leerders, MJ Saunders, suksesvol deurgedring het na die Nasionale Finaal van die SA…

EP U19 Girls Squash – Pearson High School

EP U19 Girls Squash. Emma Hill, learner from Pearson High School, Gqeberha, has been selected to represent the Eastern Province U19 Girls squash team as the U19 Girls age group…

ATKV Semi-finaal – Laerskool Truida Kestell

ATKV Semi-finaal. Foto, voor: Richardt Otto, Andries van der Walt, Anke Bruwer, Marx Geldenhuys, Agter: Muhammad Latiff, Layya Latiff, Inge Meintjes Tien sprekers van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het aan…

Pastorale Berading – PrimĆŖre Skool Naudeville

Pastorale Berading – Clarise van Breda, ‘n onderwyseres van PrimĆŖre Skool Naudeville, Welkom het haar Pastorale Berading Vlak 4 voltooi. Pastorale BeradingĀ is ‘n unieke vorm van psigoterapie.Ā Geestelike hulpbronne sowel asĀ sielkundigeĀ begrip…

Entrepreneur van die Jaar – HoĆ«rskool Witteberg

Entrepreneur van die Jaar. Xanell Heyns, leerder van HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem, het op 17 Mei 2025 deelgeneem aan die BrandBank-uitdunrondte van die “@Maak My ‘n MiljoenĆŖr ” Entrepreneur van…

ATKV Nasionale Finaal – Laerskool Truida Kestell

ATKV Nasionale Finaal. Vier van Laerskool Truida Kestell se sprekers, Richardt Otto, Muhammad Latiff, Mia Rautenbach en David Shepherd het deurgedring na die Naionale finaal wat op 5 en 6…

Border Rugby – Selborne College

Border Rugby. Twenty Selbornians were selected to represent Border Rugby at the various age group Inter Provincial Tournaments during the June/July holiday. š—•order U16 – Grant Khomo Week 30 June…

Willows Netbalspan – HoĆ«rskool Charlie Hofmeyr

Willows Netbalspan. Elizabeth Goosen, leerder van HoĆ«rskool Charlie Hofmeyr in Ceres, is na afloop van die finale Wes-Kaap netbalproewe tot die Wes-Kaap o.16-Willows Netbalspan verkies. Die span neem vanaf 29…

Cross Country League 4 – Trio High School excels

Cross Country League. A huge shoutout to Trio High School’s athletes for crushing it in Cross Country League 4 at Kroonstad. League 4 results: G U14 G U15 B U15…

Vriendskaplike Tenniswedstryde – Merensky Landbou Akademie

Vriendskaplike Tenniswedstryde – Merensky Landbou Akademie se tennisspelers het die laaste week van Mei 2025 aan twee vriendskaplike tenniswedstryddae deelgeneem. Hulle het op 28 Mei gespeel teen Standford Lake College…

Skole Gholf liga – Grey Kollege leerders presteer

Skole Gholf liga. Die Skole Gholf Liga-finaal is die afgelope naweek, 24 Mei, beslis. Grey Kollege gholfers het puik gevaar! Met vasberadenheid en uitsonderlike spel het die seuns gekwalifiseer vir…

ATKV Redenaars – HoĆ«rskool Goudveld presteer

ATKV Redenaars. Drie leerders van HoĆ«rskool Goudveld in Welkom, Logan Jacobs, Kaylee Groenewald en Jonoria Masiu, is onder die top 10 redenaars in die Vrystaat. Kaylee is ook deur na…

Netbal semi-finaal 2025 – Laerskool Truida Kestell

Netbal semi-finaal 2025 – Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, se spanne het deelgeneem aan die Netbal semi-finaal 2025. Die spanne wat reeds deur is na die op 5 Junie: o.11C, o.12C…

Battle Boards 2025 Skaakkampioenskap – HoĆ«rskool Fichardtpark

Battle Boards 2025 Skaakkampioenskap. HoĆ«rskool Fichardtpark se skaakspan, het die afgelope naweek aan die AlexForbes Battle Boards 2025 Skaakkampioenskap (provinsiaal) – Vrystaat deelgeneem. HoĆ«rskool Fichardtpark se talentvolle skaakspan bestaan uit:…

Laerskole Netbal A-Liga – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

Laerskole Netbal A-Liga. Die netbalspanne van PrimĆŖre Meisieskool Oranje het tydens die laerskole netbal A-Liga op 2 Junie wedstryde gespeel teen PrimĆŖre Skool Fichardtpark. Die dogters het 28 wedstryde gespeel…

Interne Redenaars – HoĆ«rskool Brandwag

Interne Redenaars. HoĆ«rskool Brandwag het die top 3 redenaars per graad, tydens die skool se Interne Redenaars, aangekondig. Graad 12 Graad 11 Graad 10 Graad 9 Graad 8 Lees meer…

WĆŖreld Junior Boogskiet-kampioenskappe – HoĆ«rskool Wesvalia

WĆŖreld Junior Boogskiet-kampioenskappe. Juan Bezuidenhout en Tristan Trollip, leerders van HoĆ«rskool Wesvalia in Klerksdorp, is verkies vir die SA boogskietspan. Die span gaan gedurende die Julie skoolvakansie aan die WĆŖreld…