)
Afrikaanse Hoër Meisieskool en CANSA

Op Vrydag die 8 September 2017 het Affies ‘n Cansa Sprayathon gehou. Leerders kon hulle hare kleur, ‘n

1st Term 2018 Summer Sport Fixtures

Glenwood High School’s 1st TERM 2018 Summer Sport Fixtures:

Hoërskool Velddrif kies leiers vir 2018

Onder voorsitter – Verna Hendriks Voorsitter – Jacorien Els Ons is baie trots op julle

“Reaching Outwards, Growing Minds, Building Futures”

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] The privilege of parenthood brings with it the responsibility of planning for the future of our children.

Hoërskool Punt opsomming van atletiek vir die jaar.

Hiermee ‘n kort opsomming van ons atletiek vir die jaar sover. Vanaf 1 Mei 2017 is Mnr. Chris Rossouw in beheer van Atletiek by HS Punt. Atletiek-toerusting is opgradeer soos…

Verney College – we respect every student’s individuality

Verney College was established in 1975 as a Portuguese and South African Primary and High

Hoërskool Punt, Mosselbaai – Greenergy klub

Beleef u wêreld groen /Live your life green Om ons planeet te beskerm,  moet ons leer om ‘Groen’ te wees, is ons boodskap. Die klub beplan verskeie projekte soos: Maak…

Hoërskool Punt Mini Starganza 2018

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Ons Mini-starganza het op 17/10/2017 in die skoolsaal plaasgevind.  Tydens hierdie geleentheid het 20 seuns en 20 dogters meegeding om ‘n plek in die Top 10 seuns en Top…

Robertson Hoërskool – VRL 2018

Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Robertson  wat op die VRL van 2018 gaan dien.

Hoërskool Outeniqua spog met die volgende pryswenners van die Jong Musikante Kompetisie:

Marize Gouws       Beste senior fluit Kerwin Albertus     Beste saksofoon en Eerste senior wenner Mia Moore            Beste Klassieke vokale solis Hierdie drie leerders tesame met dié op die…

Cradock Hoërskool besig op krieketveld

Die eerste krieketspan van Hoërskool Cradock het van 12-14 Oktober 2017 deelgeneem aan die

Paul Roos Cricket Development Initiative

Paul Roos Cricket recognises the use of sport to bring positive life changes to young people. The vision

Outeniqua Hoërskool het uitstekend in hul Unisa en ABRSM presteer.

Die volgende leerders van Outeniqua Hoérskool het uitstekend in hul Unisa en ABRSM – musiekeksamens presteer: Agter       Franco Engelbrecht ( ABRSM Gr. 7 Klavier 87%); Ben van Niekerk (Unisa Gr.…

1st Team Basketball: St Charles College versus Hilton College

St Charles College, Pietermaritzburg, travelled to Hilton on the weekend to face off against Hilton

Prysuitdelingsgeleentheid – Roodepoort Hoërskool

Hoërskool Roodepoort het hul jaarlikse prysuitdelingsgeleentheid aangebied.  Die volgende trofees en

Hoërskool Punt Toekennings 2017

SPESIALE TOEKENNINGS : 2017  Peplerprys vir leierskap in Huis Pepler 2017: Heinrich Kruger & Loumari Muller Pienie Pienaarbeker vir leierskap in 2017: Maurice Bernardo & Loumari Muller DC de Jager…

Victoria Lavarinhas perfomed in a number of Dance Competitions

Victoria Lavarinhas, a grade 10 pupil at St Andrew’s School for Girls, has performed in a

Uppies neem deel aan Xtreme 2017 

Op 28 Oktober 2017 neem 4 Uppie-spanne deel aan hierdie sportgeleentheid in die” Lite” kategorie vir skole. Die spanne bestaan uit 3 atlete waarvan die 1ste atleet 250m in die…

Ligbron Akademie, Ermelo, kondig hul nuwe VLR aan

Ligbron Akademie vir Tegnologie se nuwe VLR vir 2018 is gedurende die prysuitdeling aangekondig.

Hoërskool Noord-Kaap leerders het aan die Nasionale ATKV-Spelathon deelgeneem.

Van links na regs Liam Jacobs 5de in gr.10 vir  Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Tatum du Plessis 1ste in gr.9 Afrikaans Huistaal. Silje Fredericks 3de in gr.10  Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Reagan Woodbridge 4de…

Nuwe hoofleiers by Hoërskool Cradock aangewys

Tydens die jaarlikse prysuitdeling op Dinsdag 17 Oktober 2017 is Hoërskool Cradock se nuwe hoofleiers

St Charles College, KZN Midlands Youth Choir Representatives

Congratulations to the following St Charles College boys who have been selected for the

Logos attained trophies at Montagu Youth Arts Festival

Congratulations to the following Logos Primary School Students who attained trophies at the

DF Malan Somerliga-hokkie

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Baie dankie vir ‘n genotvolle somerliga wat elke speler, afrigter en ouer trots maak om ‘n Dee-Effer te wees. Baie geluk aan die spanne “Snapchat” en “Bulls”…

Pupil represented St Andrews at SANESA

Victoria-Anne Robinson-Monteiro, a grade 0 pupil at St Andrew’s School for Girls, represented

DF Malan Netbal

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Baie geluk aan die wenners van die “Fast Five”-netbalkompetisie! Die seniorspan van “VSA” is (v.l.n.r.): Dylan Engelbrecht, Christene Janse Van Rensburg, Huber Coetzee, Lucille Marx, Suné van…

Neil de Beer, ‘n oudskolier Hoërskool Strand

Neil de Beer, ‘n oudskolier van 1986 van  Hoërskool Strand, het op 26 Oktober by die skool besoek afgelê. Sy vertellings van sy stoutighede op skool en opwindende lewe daarna…

DF Malan se ses aan ‘n kant toernooi

DF-krieket is as die wenners van die “Ses aan ‘n kant-toernooi” wat op 24 Oktober plaasgevind het. Ons wen Hoërskool President met 3 paaltjies waar Marcel Krynauw as beste kolwer…

HS Strand se Roeselare

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Roeselare 2017/2018 Op die 24ste September het die Roeselare-groep per vliegtuig na Londen via Dubai vertrek waar hul tot en met 29 September vertoef het om ‘n…

Die ’77-Matriekklas bring hulde aan Hoërskool Strand

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die “VERSKRIKLIKSTE MATRIEKKLAS” (volgens mnr. Marius van Zyl, oud-adjunkhoof van Hoërskool Strand ) het op 7 Oktober 2017 hul 40-jaar skool reünie by die Strand Gholfklub gehou. Hierdie oud-arende het verseker ag geslaan…

Erries besoek nog ‘n plaas

Jan Vos se boerdery is op Woensdag, 25 Oktober 2017 deur die graad 10 Landbou-leerders van die

Glenwood High boys part of the KZN Target Shooting team 

The prestigious South African Target Shooting Competition was held during the October 2017 holidays

Pupil from St Andrews awarded Item Winner Certificate

Pagan Reed, a grade 8 pupil from St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, was awarded with an Item

Our Motto: To make a difference

At The King’s School Robin Hills we consider every learner, parent and educator a family member and

DF Malan se Top 10 uitslae

Bredasdorp Top 10-uitslae Baie geluk aan die volgende Dee-Effers: Liza van Deijl verwerf ‘n tweede plek met hoogspring. Tia Crous verwerf ‘n derde plek in die 200m naelloop, ‘n eerste…

DF Malan se Danté Castelyn

Danté Castelyn is ‘n lid van die Bellville Westcliff Toutrekklub en het op Saterdag 21 Oktober 2017 aan ‘n Toutrek-kompetisie by die Botha Kelders deelgeneem. Hy het ‘n brons-medalje in…

HS Strand Atletiek nuus.

ATLETIEKFOTO Hierdie atlete het in hul items by die Bredasdorp Top 10-byeenkoms onder die eerste 6 plekke geëindig en waardevolle punte vir die span gebring: Agter: Adriaan Kennedy (4e in…

Affies OPPIE – TONG – AF

Die drie leerlinge van Afrikaans Hoër Meisieskool is die wenners in hulle verskeie afdelings by die

Affies se jaarlikse Kunsuitstalling baie gewild

Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria se jaarlikse Kunsuitstalling lok baie belangstellendes,

Die Affie-Angeli kies nuwe leiers

Die Affie-Angeli (koor) van Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria, se nuutverkose

Pietermaritzburg Girls’ High School Senior Speech Day 2017

Pietermaritzburg Girls’ High School recently held its Senior Speech Day

Hoërskool Punt Kunsuitstalling

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Hoërskool Punt in Mosselbaai het tydens hul jaarlikse Kunsuitstalling kunskwerke deur die graad 12-kunsleerders uitgestal.  Dit is kunskwerke deur die graad 12-kunsleerders vir hul graad 12-praktiese eksamen.…

Affies, Pretoria kies hoof media-leiers

Afrikaans Hoër Meisieskool, Pretoria se nuutverkose hoof medialeiers vir 2017-2018.

Uppies 0/15 krieket vaar uitstekend teen Carlton van Heerden

Hoërskool Upington se 0/15 krieketspan het op 24 Oktober vir Hoërskool Carlton van Heerden aangevat in ‘n 25 beurt wedstryd op Uppies se velde. Uppies het die loot gewen en…

Pietermaritzburg Girls’ High Sport Awards

Pietermaritzburg Girls’ High School held its Sport Awards Ceremony recently

St Andrews School For Girls: Special Prizes

On 11 October 2017 the Senior School celebrated our annual Speech Night. 

Speech Night – St Andrews School for Girls

On 11 October 2017 the Senior School celebrated our annual Speech Night.  The evening was opened

HOKKIEVERSLAG VAN TOEKENNINGSFUNKSIE

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Die hokkietoekenningsfunksie is aan die einde van die derde kwartaal in die skoolsaal gehou. Die hokkiespelers is beloon met klein trofeetjies, sertifikate (vir…

HS Strand – Marion val met die “holm” in die huis…..

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Die OBK se damesoggend met Marion Holm, Saterdag 14 Oktober, was ‘n reuse sukses. Almal kon hul inleef in haar eg-menslike belewenis van…

Hoërskool Robertson maak hul CSV Kringleiers vir 2018 bekend

Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Robertson wat verkies is om as kringleiers