)

Hoërskool Punt Toekennings 2017

SPESIALE TOEKENNINGS : 2017 

Peplerprys vir leierskap in Huis Pepler 2017:

Heinrich Kruger & Loumari Muller

Pienie Pienaarbeker vir leierskap in 2017:

Maurice Bernardo & Loumari Muller

DC de Jager Toekenning vir Ondersteunende leierskap:

Alexandra Combrinck

Beker vir Veelsydigheid:

Megan Botha

Hoërskool Punt Dienstoekenning:

Jacobus van Zyl

Ria Kriek-toekenning: (word aan ‘n dogter toegeken in matriek met buitengewone talente wat dit aanwend tot voordeel van die skool.)

Keshia Sinkfontein

Ex Altis in Altiora-toekenning: (word toegeken aan ‘n leerder wat regdeur sy/haar skoolloopbaan deur sy/haar doen en late die skool se leuse uitgeleef het.)

Linique Auret

Naaswenner Dux-Leerder:  Anke Badenhorst

Beste Prestasie Afrikaans Huistaal

Beste Prestasie Lewenswetenskappe

Akademiese Prestasie: Tweede Klasposisie

Dux-leerder:   Megan Botha

Beste Prestasie Lewensoriëntering

Beste Prestasie Rekenaartoepassingstegnologie

Beste Prestasie Besigheidstudies

Beste Prestasie Fisiese Wetenskappe

Beste Prestasie Wiskunde

Ontvang die ENB Toekenning vir die beste prestasie in ‘n matriekvak

Ontvang die Scheffler Toekenning vir die beste prestasie in Wiskunde en Fisiese Wetenskappe

Ontvang die De Vries Trofee vir die hoogste gemiddelde akademiese prestasie

Ontvang die Dux-Trofee vir die hoogste akademiese prestasie

Ontvang die Dux-Trofee vir die hoogste

Akademiese Prestasie: Eerste Klasposisie

KULTUUR 

Trofee en toekenning vir uitstaande diens in die biblioteek:

Karina Breytenbach

Scheepers cup for music:  Carlo van Zyl

Engela Lamprecht-beker vir musiek:  Biance Bongers

Anthony Looch bursary for creative writing Kayla Clifton

 Trofee vir kreatiewe skryfwerk in Afrikaans:  Sumari Faul

ATKV Afrikaans eerste addisionele taal olimpiade:  Kurt Briesies

Junior Redenaarsbeker:  Elize-Mari Beck                                                                                                              

Senior Redenaarsbeker:   Marli Strydom

Junior Algemene Kennis trofee:  Katie Badenhorst

Senior Algemene Kennis trofee:  Eben Conradie

Voortrekker Erepenning plus oorkonde vir veelsydigheid op kultuurgebied:  Cara Potgieter

Voortrekker Erepenning plus oorkonde vir die beste prestasie op kultuurgebied:  Aiden Olsen

HONORARY COLOURS: 

ESKOM Expo for young scientists:  Aiden Olsen 

SPORT:  Spelers van die jaar  : 2017

TENNIS

S         –  Wiehan Writes

D         –  Christie Smit

HOKKIE

S         –  Wayden Pietersen

M         –  Keshia Sinkfontein

NETBAL

Anja Schwim

KRIEKET

Marco Coetzee

ATLETIEK

Senior Victor Ludorum        –  Sherno Pick

Senior Victric Ludorum       –  Andrea Kommer

MUURBAL

WG Strauss

GHOLF

S – Ian Pautz

M – Michelle Muller

RUGBY

Josua Hermanus

SKAAK

Bianca Combrinck 

Erekleure sport: 

ATLETIEK

Andrea Kommer

Sherno Piek 

MUURBAL

WG Strauss – SA o/19 Platteland span in 2017 

HOKKIE

Keisha Sinkfontein

Lehandri Marais

RUGBY

Joshua Hermanus

NETBAL

Chanté Marais

Lize-May Niemann

Tacha-Marie Joubert

Winona Huisamen

Elrize Moolman

Sanchia-Lee Barnardo

SKAAK

Bianca Combrinck

GHOLF

Michelle Muller 

SPESIALE EREKLEURE:      Lea Smit – Sailing 

TROFEES

Beker vir veelsydigheid in Sport                            –           Joshua Hermanus

MC Marais beker vir Sport en Akademie             –           ST Schoeman

Sportvrou van die Jaar                                            –           Christie Smit

Sportman van die Jaar                                            –           Joshua Hermanus

Beker vir die Beste 1ste Span                               –           1ste Netbal

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal