)
Cradock High School Colour Run once again a huge success

On Friday 02 February 2018, the annual CHS Colour Run took place and a sea of white

Hoërskool Cradock o/15 krieket klop Michausdal

Op Donderdag 1 Februarie 2018, het die o/15 krieket-spanne van Hoërskool Cradock en Michausdal

Hoërskool Cradock vind baat by Dynamic-ooreenkoms

Dynamic Hardeware het in 2016 die ‘I am a Dynamic Supporter’ projek by hul winkels in Cradock

STRAND-ATLETE PRESTEER BY DIE NORMAN HAUZER-BYEENKOMS

Sowat 130 atlete het Vrydag 2 Februarie aan die Norman Hauzer-atletiekbyeenkoms van Hoërskool Bellville deelgeneem en derde geëindig in ‘n spankompetise wat deur Paar Gimnasium gewen is. Bellville was tweede…

PRESTEERDERS OP DIE ATLETIEKVELD TYDENS STRAND KLEURE-ATLETIEKBYEENKOMS

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Tydens die 2018 kleure-atletiekbyeenkoms het die volgende atlete besondere prestasies behaal: V.l.n.r.: Adriaan Kennedy is as die Senior Victor Ludorum aangewys vir sy pretasies in S.17 400m,…

Footprints – for Children with Special Needs

“Treat children as if they are what they ought to be, and help them become what they are capable of becoming” Welcome to Holland – By Emily Perl Kingsley “I…

Footprints – a special needs school with a difference

Footprints is a registered LSEN Preparatory School, GDE Reg: 700400348, and can accommodate a maximum of 59 pupils ranging in age from 4 years turning 5 years to 18 years…

Gimmies presteer op die krieketveld teen Overkruin Pretoria

Vereeniging Gimnasuim se 1ste krieketspan het Saterdag, 3 Februarie 2018, Overkruin van Pretoria met

Atlete van Hans Moore presteer!

Hoërskool Hans Moore, Benoni, se atlete presteer.  Op die foto bo:

DF Malan se bloed is blou

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Vanoggend was baie pret! Baie dankie aan almal wat vir ons Dee-Effers getoet het om te wys dat jul bloed ook blou is. [/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.89″ posts_number=”6″…

Grenville the best Chess High School in Rustenburg

Learners from Grenville High School in Rustenburg, received colours for attending the South African

Roeselare uitruilskema 2017/2018

Hierdie jaar is dit die 16de keer dat Hoërskool Strand met die Burgerskool Roeselare in België aan ‘n uitruilskema verbind is. Ons het verlede jaar in België gekuier en nou…

Paul Roos Open Day – 12 February 2018

You are invited to Paul Roos Gymnasium annual Open Day on Monday 12 February 2018 at 17:30. 

Puik rolbaluitslae van HS Strand se leerders.

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.89″ background_layout=”light”] Die leerders op foto bo is die drie leerders wat die WP-rolbalspan gehaal het en in April in Bloemfontein aan die SA’s gaan deelneem.  Hulle…

Sedibeng East District Sports Awards

Die volgende atletiek-toekennings is aan Vereeniging Gimnasium gemaak:

Hoërskool Nelspruit se Gr 8’s hou konsert – sorg vir lekker lag

Jonges en oues is verlede week deur Hoërskool Nelspruit se nuwe gr.8’s met hulle jaarlikse konsert, wat

TLT Programme

Make sure your child is part of this pioneering and empowering project! Contact us for more info: info@futurasports.co.za| 031 460 1702 #TLT #TomorrowsLeaders #LeadershipSkills #SportingMentorship#YouthDevelopment Ronco Business Solutions Futura Sports AgencyGlenwood High School  

Glenwood High School golf

In an entertaining match, that went down to the last 4 ball, Glenwood 1st Team Golf lost 5/3 to a strong

Glenwood High School received Blue Chip Status

Glenwood High School in Durban has achieved Cricket South Africa’s (CSA) highest qualification

Michelle Olivier van HS Strand

Michelle Olivier het ‘n goue medalje gewen by die Oos Metropool skaakproewe wat hierdie naweek op 2 en 3 Februarie by Hoërskool Brackenfell plaasgevind het. Sy was algeheel tweede in…

Hoërskool Punt, Mosselbaai, se gholf-jaar skop af.

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Hoërskool Punt, Mosselbaai, se gholf-jaar skop af met ‘n groot groep nuwe gholfspelers [/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/02/Hoërskool-Punt-Mosselbaai-se-gholf-jaar-skop-af-met-n-groot-groep-nuwe-gholfspelers-1.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on”…

Hoërskool Punt atlete neem deel aan Tweekamp

Jandri Sneyders en MJ de Lange van Punt Hoërskool in Mosselbaai,het deelgeneem aan die HIGHGATE INTER TWEEKAMP byeenkoms in Oudtshoorn op 03 Februarie 2018. Hulle het albei vierde geeïndig in…

Lekker gees, uitstekende prestasies en musiek by Dasse-atletiek

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Hoërskool Langenhoven in Riversdal het Donderdag, 25 Januarie 2018, die atletiekseisoen met ‘n opwindende kleure-byeenkoms begin. Puik atletiekprestasies, veelkleurige uitrustings, oorverdowende sang, lekker eetgoed, musiek en goeie…

Hoërskool Langenhoven se ampsdraers van VRL verkies

Die ampsdraers van die Verteenwoordigende Raad van Leerders van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, is van links: Anru van Schalkwyk (Tesourier), Radandt Malherbe (Ondervoorsitter), Janique Gerber (Voorsitter) en Andrie Swart (Sekretaresse).…

Hoërskool Langenhoven se Graad 8-leerders ontvang elkeen ‘n Gideon

Op Maandag, 5 Februarie 2018, het mnr. Francois Malherbe (verteenwoordiger van die Gideons) vir elke graad 8-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, ‘n Bybeltjie oorhandig. Hulle plaas Bybels in skole,…

Ligbron-fietsryers maak hul merk

Twee kranige graad 8 fietsryers van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het vanjaar aan verskeie

St John’s School has a wonderful new addition: a wooden school bus

St John’s D.S.G. Junior School has a wonderful new addition to their playground: a wooden school bus,

St John’s D.S.G. spent time with Grade R and RR Eaglets and their families

The management and pre-primary staff of St John’s D.S.G. in Pietermaritzburg, were recently delighted

Gimmies leerlinge presteer op sportgebied

Vereeniging Gimnasium se atlete het Saterdag, 3 Februarie 2017, goed presteer op die atletiekveld. Die

Ligbron-atlete ontvang trofeë

Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se atlete het op Vrydag, 26 Januarie 2018, tydens ‘n

The St John’s D.S.G. Senior School swimming squad shine

The St John’s D.S.G. Senior School swimming squad has had a wonderful start to the swimming season

Nuwe Personeellede word verwelkom

Primêre Skool Worcester het die nuwe personeellede vir 2018 verwelkom.  Op die

Geil medalje-oes vir Hoërskool Nelspruit se atletieksterre in Pretoria

Al het swaar reënbuie Vrydag 2 Februarie 2018 Affies se vyfhoekige byeenkoms in Pretoria, voortydig

Nuwe studente word bekendgestel

Primêre skool Worcester stel hul nuwe studente vir 2018 bekend.  Hulle is op die foto bo van links na

DIE ARENDE BOU GEES!

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.89″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/02/Teambo-3.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][et_pb_text] Ten spyte van die huidige waterkrisis het die Arende gewys: Saam is ons EEN STRAND! Ons het op…

Leerders neem deel aan skaaktoernooie

Primêre skool Worcester se leerders neem aan verskeie skaaktoernooie deel. Op die foto bo:

Hoërskool Punt in Mosselbaai skitter in krieket teen SAO Bras

Die wedstryd tussen HS Punt teen Sao Bras is op Vrydag, 2 Februarie 2018 gespeel. Punt wen die loot en besluit om te kolf.   HSP teken 150 aan. Reece Taljaard teken…

Grade 11, St Andrews School for Girls, Academic half colours

Academic half colours are presented to a girl at St Andrew’s School for Girls in Bedfordview, who has

Veldfliek – 15 Februarie 2018

Vereeniging Gimnasium bied aan:  Veldfliek, Donderdag 15 Februarie 2018 vanaf 19:00. 

HSP Mossel Bay Annual Metropolitan

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/02/HSP-Mossel-Bay-Annual-Metropolitan-3.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/02/HSP-Mossel-Bay-Annual-Metropolitan-2.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/02/HSP-Mossel-Bay-Annual-Metropolitan-1.jpg” show_in_lightbox=”on”…

Ligbron in Ermelo se atlete beïndruk

Die atletiekspan van Ligbron Akademie vir Tegnologie het op Vrydag, 2 Februarie 2018, aan ‘n

Academic full colours are presented to grade 10

Academic full colours are presented to a girl at St Andrew’s School for Girls in Bedfordview, who has

Graad 8 VRL

Die volgende Graad 8 leerders van die Hoërskool Robertson is gekies om te dien op die VRL vir 2018:

Academic Full Colours, Grade 11, St Andrews School for Girls

Academic full colours are presented to a girl at St Andrew’s School for Girls in Bedfordview, who has

Primêre skool Worcester se Prefekte vir 2018

Die prefekte vir die Primêre Skool Worcester vir 2018 is as volg op die foto bo:

Academic half colours are presented to grade 10

Academic half colours are presented to a girl at St Andrew’s School for Girls in Bedfordview, who

Junior colours for academics are presented to girls grade 9

Junior colours for academics are presented to a girl at St Andrew’s School for Girls in Bedfordview, who

38 Jaar van Klofie-Sukses

Baie geluk aan die ouers, leerders en personeel van die 2017 matrikulante met uitstaande resultate.

Junior colours for academics (80%+) presented to grade 8

Junior colours for academics are presented to a girl at St Andrew’s School for Girls in Bedfordview, who

Dag Zero – waterkrisis – waterbesparing deur HS Strand-personeel en leerders

Die leerders van HS Strand het verlede Donderdag, 1 Februarie, pragtig saamgewerk en meer as 200 5l-bottels water na die skool gebring waar dit gestoor word.  Die leerders wat sport…