Computer Applications Olympiad – BVHS learners excel
Computer Applications Olympiad – Two learners of Bethlehem Voortrekker High School participated in the Computer Application Olympiad. Wian Burger came in joint first place and Annchen Weihmann came in second…
Green Fingered Learners – Minister of Agriculture visits Curro Delft
Green Fingered Learners. Green fingered learners from Curro Delft in the Western Cape were ecstatic to see Dr Ivan Meyer, Provincial Minister of Agriculture. Dr Meyer joined them for a…
Fisiese Wetenskap – Jopie Roux na Fisiese Wetenskappe Olimpiade
Fisiese Wetenskap. Jopie Roux is ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Trio in Kroonstad. Jopie is ingesluit op die kortlys van die span wat Suid-Afrika gaan verteenwoordig by die 54ste Internasionale…
Leiers 2023 – Laerskool Westwood maak hul leiers bekend
Leiers 2023. Laerskool Westwood, Boksburg, het hul leiers van 2023 aangekondig: Westwood Primary School, Boksburg, has announced their leaders of 2023: Zuan Rossouw Divan Labuschagne Jayden Deyzel Nathan Fudge Verushca…
Dirigente 2023 – Hoërskool Bellville maak dirigente bekend
Dirigente 2023. Hoërskool Bellville het hul dirigente vir 2023 aangekondig. Die skool wens die dirigente ‘n BRULjante jaar toe. Hulle sien uit na die gees en passie waarmee die dirigente…
Marlow groet 2022 matrieks – Klok lui laaste keer vir ‘n Wolram
Marlow groet 2022 matrieks. Hoër Landbouskool Marlow groet hul matrieks op gepaste wyse. Hierdie klok lui ‘n tydperk van Wolramwees, kameraadskap, diensbaarheid, toewyding, tradisie en waardes in. Hierdie klok lui…
Filmit Festival – Riyago Maartens Best Editor and Director
Filmit Festival. Riyago Maartens, a Grade 12 learner from Curro Durbanville High School, entered the Paul Roos’ Filmit Festival this year with his short film, Forgo! Here he won the…
Seals Heidedal Gala – Amelia Vincent, Eunice, won four medals
Seals Heidedal Gala. Amelia Vincent, learner of Eunice High School, won four medals at the annual Seals Heidedal Gala on Saturday. She won one gold, two silver and one bronze.…
AVT Track/Field Atletiek – Dohandrè Janse van Rensburg presteer
AVT Track/Field Atletiek. Primêre skool Naudeville leerder, Dohandrè Janse van Rensburg (10 jaar), het op 5 November deelgeneem aan die AVT Track and Field meeting in Sasolburg. Hy het die…
Perdeskou – Karlien van Jaarsveld by Cornerstone Classique
Perdeskou. Karlien van Jaarsveld, leerder van Primêre Skool Naudeville, het aan Cornerstone Classique (80cm) perdeskou in Pretoria deelgeneem.Dit was die eerste keer wat Karlien so hoog gespring het. Sy het…
Africa 60km Adventure Race – Treverton College came first
Africa 60km Adventure Race. Treverton College’s mixed team of four crossed the finish line first for the Expedition Africa 60 km Regional Championship at the Clocolan Adventure race on IMLA…
Head Girls 2023 – Schools That Rock chat with Natasha Chichava
Head Girls 2023. In our series on schools’ Head Girls 2023,Schools That Rock chat with Natasha Chichava. Natasha, Head Girl for 2023 of Waterstone College, tells us more about herself…
Rising Star Tennis – Primêre Meisieskool Oranje speel uitstekend
Rising Star Tennis. Primêre Meisieskool Oranje se top vier tennis dogters het vanaf 4 tot 7 November aan die PNB PARIBAS RISING STAR tennis toernooi in Pretoria deelgeneem. Die volgende…
Head Boys 2023 – Schools That Rock chat with Xander Delly
Head Boys 2023. In our series on schools’ Head Boys 2023, Schools That Rock chat with Xander Delly. Xander, Head Boy for 2023 of Waterstone College, tells us more about…
Stadio School of Education -Teacher 2nd at Teacher of the Year
Stadio School of Education. Florance Vermeulen, a recent graduate from STADIO School of Education has come second out of a whopping 15 finalists at this year’s Solidarity’s Teacher of the…
Blits Brein – Susan Bender en Liam-Lloyd Doman blink uit
Blits Brein – Susan Bender en Liam-Lloyd Doman van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het aan Blits Brein Junior deelgeneem. Hulle het uitstekend presteer. Die wenners is op 4 November aangekondig en…
Blits Brein – Justin Cowley Nasionale wenner in graad 12
Blits Brein. Justin Cowley is ‘n graad 12 leerder van Paul Roos Gimnasium Stellenbosch. Hy het nie net die eerste plek, Blits Brein, in die Wes-Kaap behaal nie, maar is…
Grenville Top Achievers – Honour’s Evening Grenville High School
Grenville Top Achievers. Grenville High School learners received their rewards at the Grenville Top Achievers Honour’s Evening that was held on 26 October. The Anne Le Roux Trophy for Sportsman of…
Dogters Krieketspan – Hoërskool Witteberg wen die liga
Dogters Krieketspan. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se Dogters krieketspan kraai weer koning! In die finaal van die 2022 TBM krieketseisoen het die 1ste dogters krieketspan van Witteberg die stryd aangesê teen…
Young Artists Concerto – Dané van Graan tree saam met JSO op
Young Artists Concerto. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is baie trots op Dané van Graan. Sy het saam met die JSO opgetree tydens die Young Artists Concerto Festival in Johannesburg op 6…
Free State Karate – Bethlehem Voortrekker High School excel
Free State Karate. Josh Bezuidenhout, Christiaan de Wet and Mia Ehlers from BVHS competed at the Free State Karate All Styles Championships. The championship took place in Bloemfontein on 5…
Leerderraad 2023 – Primêre Skool Jim Fouché
Leerderraad 2023. Primêre Skool Jim Fouché, Bloemfontein, het tydens hul prysuitdeling hul leerderraad vir 2023 bekend gemaak. Dit was die hoogtepunt van die aand. “Laat julle lig só skyn voor…
Gedagte vir die week – Thought for the week
Gedagte vir die week. Leef deur geloof/ Faith in the Lord.
Primêre Skool Jim Fouché – Biblioteek Prefekte vir 2023
Primêre Skool Jim Fouché. Primêre Skool Jim Fouché, Bloemfontein, is baie trots op hul leerders wat gekies is as biblioteekprefekte vir 2023. Jim Fouché Primary School, Bloemfontein, is very proud…
St. Andrew’s kriekettoernooi – Primêre Skool Jordania speel goed
St. Andrews kriekettoernooi. Die afgelope naweek het Primêre Skool Jordania, Bethlehem, se o/11A Krieketspan aan die St. Andrew’s kriekettoernooi in Bloemfontein deelgeneem. Jorries se span het twee van hul drie…
Wes-Kaap Boerbokklub – Dolan Delport verwerf hoogste Punte
Wes-Kaap Boerbokklub. Dolan Delport is ‘n leerder by Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam. Hy het ingeskryf vir die Wes-Kaap Boerbokklub se junior Boerbokkursus. Hy het die hoogste punt verwerf by die Junior…
Interhouse Athletics – Curro Durbanville celebrated Sigma and Delta
Interhouse Athletics. Curro Durbanville celebrated the houses, Sigma and Delta, at the annual Interhouse Athletics Competition on Thursday, 3 November. Spirits were high and the students proudly participated and showcased…
Hoofleier 2023. Schools That Rock gesels met Benjamin Esterhuizen
Hoofleier 2023. In ons reeks oor skole se hoofleiers vir 2023, gesels Schools That Rock met Benjamin Esterhuizen. Benjamin, Hoofseun van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, vir 2023, vertel ons meer van…
Hoofleier 2023 – Schools That Rock gesels met Irmari Oosthuizen
Hoofleier 2023. In ons reeks oor skole se hoofleiers vir 2023, gesels Schools That Rock met Irmari Oosthuizen. Irmari, Hoofdogter van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, vir 2023, vertel ons meer van…
Saints Mini Cricket – St Charles College Grade 1 and 2 boys
Saints Mini Cricket. On a cloudy Tuesday afternoon, St Charles’ Grade 1 and 2 boys were fortunately able to play their cricket matches. They played cricket with their friends from…
Head Girls 2023 – Schools That Rock chat with Megan Damonse
Head Girls 2023. In our series on schools’ Head Girls 2023, Schools That Rock chat with Megan Damonse. Megan, Head Girl for 2023 of Paarl Girls’ High School, tells us…
Neptunes Gala – Primêre Meisieskool Oranje swemmers skitter
Neptunes Gala. Primêre Meisieskool Oranje, Bloemfontein, is sommer baie trots op hul eendjies wat so pragtig presteer het tydens die Neptunes Gala. Die uitslae was skitterend: Z’Ney Piechaczek: 50m Borsslag…
Liggaamsbou – Roland Swanepoel opgeneem in SA Span
Liggaamsbou – Roland Swanepoel van Hoërskool Strand het in September aan die Liggaamsbou kampioenskap deelgeneem. Hy het baie goed presteer. Hy het bevestiging ontvang dat hy vir die Suid-Afrikaanse liggaamsbouspan…
Hoofdogter 2023 – Schools That Rock gesels met Lida Pienaar
Hoofdogter 2023. In ons reeks oor skole se hoofleiers vir 2023, gesels Schools That Rock met Lida Pienaar. Lida, Hoofdogter van Hoërskool Bultfontein vir 2023, vertel ons meer van haarself…
Onderwyser van die jaar – Me. Hannalie van der Merwe, Strand
Onderwyser van die jaar. Me. Hannalie van der Merwe is reeds sedert 2000 ‘n gewaardeerde onderwyseres by die Hoërskool Strand. Hannelie het ‘n passie om te dien. Die vakbond Solidariteit,…
Leiers – Morgenzon Landbou maak hul leiers vir 2023 bekend
Hoofleiers. Morgenzon Landbou Akademie het hul leiers vir 2023 bekend gemaak. Ontmoet hul Hoërskool leiers 2023. Geniet die video! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://hsmorgenzon.co.za/
Head Prefects – Glenwood High School Head Prefects for 2023
Head Prefects. The Glenwood High School, Durban, Head Prefects for 2023 were announced at assembly on Thursday 3 November. Head Prefect 2023: Liam Terblance Deputy Head Prefect 2023: Johandre van…
Skaakliga – Hoërskool Fichardtpark skaakspan die wenners
Skaakliga. Die O.19A skaakspan van Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, is as ligawenners van die Bloemfontein skaakliga gekroon! Chess League. The U19A chess team from Fichardt Park High School, Bloemfontein, were crowned…
Hoofleier 2023 – Schools That Rock gesels met Hefan Smith
Hoofleier 2023. In ons reeks oor skole se hoofleiers vir 2023, gesels Schools That Rock met Hefan Smith. Hefan, Hoofseun van Hoërskool Bultfontein vir 2023, vertel ons meer van homself…
Hoofmeisie 2023 – Miané Smit wil soos Jesus probeer lei
Hoofmeisie 2023. Hoër Meisieskool Oranje se nuwe hoofmeisie was ook haar laerskool (Tjokkies) se hoofleier. Sy het ook vanjaar in akademie presteer. Miané is ook ‘n gereelde gesig in die…
Awards Ceremony 2022 – Eunice High School Academic achievers
Awards Ceremony 2022. Eunice High School is extremely proud of their annual Top 3 Academic Achievers in each grade! The girls were awarded at the Awards Ceremony 2022. Grade 12:…
Atletiek – Primêre Skool Jordania atlete skitter by byeenkoms
Atletiek – Tydens die afgelope naweek het die atlete van Primêre Skool Jordania deelgeneem aan die JF atletiek byeenkoms. Jorrie atlete het egter hul staal gewys en baie goed presteer!…
Girls Rapid Chess Tournament – Paarl Girls’ High excel
Girls Rapid Chess Tournament. Paarl Girls’ High chess players are capturing queens left right and centre! They have recently participated in the Metro Girls Rapid Chess Tournament in Somerset West…
Gerrie Berner Tennis – Primêre Meisieskool Oranje presteer
Gerrie Berner Tennis. Oranje se eerste tennisspan het vanaf 27 tot 29 Oktober aan die Gerrie Berner Tennis toernooi in die Paarl deelgeneem. Daar was altesaam 32 skole wat aan…
Awards Ceremony 2022 – Eunice High School for Girls
Awards Ceremony 2022. Eunice High School, Bloemfontein, congratulate all their learners who were awarded with the sought after All Rounder Awards, as well as some Grade 12 Special Awards. Allrounder…
Karate Championships – Bridget Otto won gold for Kumite
Karate Championships. Bridget Otto is a Grade 10 learner at Eunice Girls High School competed in the SKA Club Championships over the weekend. She won gold for Kumite and bronze…
Fichardtpark skoolkoor – Koor op besondere manier vereer
Fichardtpark skoolkoor. Die Hoërskool Fichardtpark skoolkoor het die Michael Casaleggio Wisseltrofee ontvang. Die koor het hierdie jaar ‘n besondere prestasie tydens die Vrystaatse Kunswedstryd behaal. Hulle is bekroon as die…
Bio-Science Olympiad – Hoërskool Fichardtpark Bobaas
Bio-Science Olympiad. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, het onlangs dié nasionale eerste plek met die “Bio-Science Olimpiad” behaal. Franco van Heerden (Graad 12) het op nasionale vlak ‘n uitmuntende tweede plek behaal.…
HSDA Toekenningsgeleentheid – 220 Leerders ontvang pryse
HSDA Toekenningsgeleentheid. HSDA se Toekenningsgeleentheid was weereens ‘n puik geleentheid. Dit is op Donderdag, 20 Oktober 2022, aangebied. HSDA is baie trots op hul Akademiese- en sportprestasies. Tydens die Toekenningsgeleentheid…
“Battle of the Bikes” -Elizca Bester van HSDA skitter
“Battle of the Bikes”. Elizca Bester, leerder van Hoërskool De Aar, is gekies vir die algehele senior Noord-Kaap span. Sy het die naweek van 1 Oktober aan die “Battle of…








