)

HSDA Toekenningsgeleentheid – 220 Leerders ontvang pryse

HSDA Toekenningsgeleentheid. HSDA se Toekenningsgeleentheid was weereens ‘n puik geleentheid. Dit is op Donderdag, 20 Oktober 2022, aangebied. HSDA is baie trots op hul Akademiese- en sportprestasies. Tydens die Toekenningsgeleentheid het 220 leerders pryse ontvang, wat vereer is met prysgeld.

Goue sertifikaatwenners:

  • Graad 12 -Anja Kleynhans 83,55%; Vicky Coetzee 82,97%; Jaco Erik van der Merwe 82,04%
  • Graad 10 – Antoné Menne 94,81% Ere Goue Sertifikaat; Liné Pienaar 88,38%; Leandro de Carvalho 87,02%; TC Markgraaff 82,18%
  • Graad 9 – Anri du Preez 86,18%; Darrian Brown 81,93%
Ere Goue sertifikaat Graad 10. Antoné Menne, 94,81%
Senior Arendpuntwenners: Voor: 2de Maryke Kruger, Ethan Afrika – meeste Arendpunte – Ethan Afrika, 3de Antoné Menne. Agter: Junior Arendpuntwenners –
3de Almarié Maritz, 2de Elrisa Truter, 1ste: Anja van der Merwe
Links: Jaco-Erik van der Merwe, DUX leerling 2022. Regs: Ethan Afrika, Funchal Wisseltrofee vir leerder met meeste Arendpunte
Goue sertifikaatwenners: Gr.10 Leandro De Carvalho 87,02%; Gr. 12 Vicky Coetzee 82,97%; Jaco-Erik van der Merwe 82,04%; Anja Kleynhans 83,55; Gr 10; Gr. 10 Liné Pienaar 83,55%; Agter: Gr.8 Anri du Preez; Gr.10 TC Markgraaff 82,18%; Gr. 8 Darrian Brown 81,93%; Gr.9 Farren Duthie 81,22%; Charlize Barnard 86,31%
Hoofleiers 2023: Prince Rajabu; Skoolhoof, mnr Johan Koen; Elizca Bester
Foto Links: Leigh-Vern Lamberts Wisseltrofee vir die sportvrou van 2022: Anika Steyn; Jaco Wilkinson Wisseltrofee vir die sportman van 2022: JP van der Westhuizen.
Foto Regs: Sportpersoon van die jaar: Die Daniël du Toit Wisseltrofee vir die sportpersoon van 2022: Kananelo Taiwe
Foto links: HSDA beker vir veelsydigste kultuurseun: Leandro De Carvalho. Foto regs: Agter: Andries Strauss wisseltrofee veelsydigste junior dogter sportster – Karia Erasmus;
W Lamprechts beker vir veelsydigste junior sportster, seuns – JP van der Westhuizen; Voor: PJ Louw beker vir veelsydigste senior sportster – André Theron;
Jacques Rust beker vir veelsydigste senior sportster, Dogters – Antoné Menne

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock

https://www.hsda.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal