UCI World Championship – Die HoĆ«rskool Menlopark
UCI World Championship. Menlo se fietsry-sterre trap hul pad oop na wĆŖreldroem! š“āāļøš HoĆ«rskool Menlopark het rede om fees te vier. Twee van hul talentvolle fietsryers, Stephan Aldum en Arielle…
Ekurhuleni Stoei-kampioenskappe – Leeuwenhof Akademie
Ekurhuleni Stoei-kampioenskappe. Leeuwenhof Akademie juig vir Devan van Tonder! Leeuwenhof Akademie in Bedfordview, Gauteng, is trots om Devan van Tonder geluk te wens met sy keuring tot die Ekurhuleni Stoeispan.…
Gauteng North Cricket – St Alban’s College
Gauteng North Cricket. šCricketing Star on the Rise: Tristan Naidoo Shines for Gauteng North Cricket. St Albanās College is beaming with pride as Form 3 cricket player, Tristan Naidoo, takes…
Dansende Kampioen-Dogters – HoĆ«r Meisieskool Oranje
Dansende Kampioen-Dogters – Twee talentvolle dogters van HoĆ«r Meisieskool Oranje het onlangs internasionaal geskitter op die wĆŖreldverhoog van dans. Tholoane Mabope, ‘n graad 8-leerling, behaal ‘n indrukwekkende 3de plek in…
Xylia se hokkiehoogtepunte groei – HoĆ«r Meisieskool Oranje
Xylia se hokkiehoogtepunte groei – Xylia Choene, is ān graad 11-leerder van HoĆ«r Meisieskool Oranje. Sy het onlangs haar merk gemaak op die nasionale hokkietoneel. NĆ” haar indrukwekkende vertoning tydens…
NFS Junior Rhino Hokkiespan – HoĆ«rskool Goudveld
NFS Junior Rhino Hokkiespan. HoĆ«rskool Goudveld vier hokkieheldinne: Vyf leerders gekies vir die NFS Junior Rhino-span. HoĆ«rskool Goudveld in Welkom is in rep en roer van trots! Die skool het…
MTB XCM Youth Champs – HoĆ«rskool Trio
MTB XCM Youth Champs. š¢ Fietsry -sukses vir Johny Donald. Johny Donald, ān leerling van HoĆ«rskool Trio in Kroonstad, het onlangs met trots deelgeneem aan die SA MTB XCM Youth…
SA Kampioen in Dressage – HoĆ«r Meisieskool Oranje
SA Kampioen in Dressage – Lianri Fourie ‘n graad 12-leerder van HoĆ«r Meisieskool Oranje is aan die voorpunt van ruiterkuns. Lianri, SA Kampioen in Dressage het tydens die Nasionale Jeug-dresseer…
SANESA Ekurhuleni Teams – St Andrew’s School for Girls
SANESA Ekurhuleni Teams. š Saddles Up for Success! Senior School Riders of St Andrew’s School for Girls Head to Gauteng Finals. St Andrew’s School for Girls is bursting with pride…
Noord-Vrystaat Hokkie – HoĆ«rskool Witteberg
Noord-Vrystaat Hokkie. š o.18A IPT Uitslae. Dit was ‘n week vol ywer, spanwerk en uitsonderlike talent toe drie van HoĆ«rskool Witteberg se uitblinkers ā JuanĆ© Loubser, Amy KotzĆ© en ArnĆ©…
Karkloof Youth Festival – HoĆ«rskool Witteberg
Karkloof Youth Festival. Witteberg-leerlinge skitter by eerste Karkloof Youth Festival en SA Jeug MTB Kampioenskappe. Die eerste Karkloof Youth Festival , wat ook as die 2025 SA Jeug MTB Kampioenskappe…
WP Noord Meisie-hokkiespan – HoĆ«rskool Bellville
WP Noord Meisie-hokkiespan. šBaie geluk aan Luandri Engelbrecht (Graad 12) wat onlangs deel was van die o.18 WP Noord meisie-hokkiespan by die toernooi wat van 7 tot 9 Julie by…
Suid-Afrikaanse o.18-Bofbalspan – HoĆ«rskool Bellville
Suid-Afrikaanse o.18-Bofbalspan. šInternasionale Erkenning en roem vir HoĆ«rskool Bellville-leerder: Rian Kuyk Verteenwoordig SA by Bofbal-WĆŖreldbeker. Rian Kuyk is ān talentvolle en toegewyde leerder van HoĆ«rskool Bellville. Hy het geskiedenis gemaak…
Skeidsregter vir Hokkie Toernooi – HoĆ«rskool Zwartkop
Skeidsregter vir Hokkie Toernooi – Minka Steyn van HoĆ«rskool Zwartkop fluit haar pad na sukses op nasionale vlak! Minka Steyn, ān dinamiese graad 10-leerling van HoĆ«rskool Zwartkop, het diĆ© week…
Provinsiale Hokkietoernooi – HoĆ«rskool Duineveld
Provinsiale Hokkie. HoĆ«rskool Duineveld in Upington wens graag die drie Veltie hokkiespelers geluk wat die Noord-Kaap o.14-hokkiespan verteenwoordig het tydens die provinsiale hokkietoernooi wat in Gauteng plaasgevind het. ‘n Spesiale…
Hockey Inter-Provincial Tournament – SACS Excel
Hockey Inter-Provincial Tournament. SACS Hockey Stars Shine at Inter-Provincial Tournament. Congratulations to all the SACS hockey players who proudly represented Western Province at the Inter-Provincial Tournament (IPT) last week! š…
Oorwinningsglorie van Coetzer drieling – HoĆ«rskool Overvaal
Oorwinningsglorie van Coetzer-drieling – HoĆ«rskool Overvaal! Die talentvolle Coetzer-drieling Dean, Jannie en Ruan, het onlangs geskiedenis gemaak tydens die uitmuntende “Winter League” kriekettoernooi. Hierdie drie jong manne het nie net…
Krieket Tonbridge Fees Een – Grey Kollege
Krieket: Tonbridge Fees Een. šKRIEKET: Tonbridge Fees ā Dag 1, Grey Kollege teen Free Foresters Roaming Krieketklub (O/25-span). Baie geluk aan die Free Foresters Roaming Krieketklub wat die oorwinning behaal…
Cheerleaders – Welkom Gymnasium
Cheerleaders. šWelkom Gymnasium Cheerleaders Shine Bright at FDDCMSA Competition! The spirit was high and the energy electric as the Welkom Gymnasium Cheerleaders lit up the stage at the FDDCMSA competition…
Affie-Akademie – Afrikaanse HoĆ«r Seunskool
Affie-Akademie. ššæš¦ AFFIES SKITTER INTERNASIONAAL! šDrie Affies. Drie kontinente. Drie Olimpiese wetenskapskompetisies. Affies is vanjaar in die uitsonderlike posisie om nie net een nie, maar drie briljante jong wetenskaplikes na…
Afrikaspele Swem – Afrikaanse HoĆ«r Seunskool
Afrikaspele Swem. š AFFIE-SWEMMER SKITTER BY AFRIKASPELE šāāļø Christiaan Esterhuysen, ān graad 12-leerder van Affies, het onlangs Suid-Afrika met trots verteenwoordig by die AUSC Streek 5 Jeugspele in Swakopmund, NamibiĆ«…
Region 5 Youth Games – Midstream College
Region 5 Youth Games. Lance Cromhout Making Waves on the International Stage! A huge congratulations to Lance Cromhout of Midstream College for his phenomenal performance representing South Africa at the…
SA National Geography Olympiad – St Andrew’s College
South African National Geography Olympiad. šA Phenomenal achievement for Adam Stone! š Rising to the Top in the 2025 South African National Geography Olympiad St Andrew’s College, Grahamstown, as well…
Top Honours at FEDA – St Benedictās College
Top Honours at FEDA. šSt Benedictās College Shatters Expectations with Historic FEDA 2025 Victory. āThe Other Side of the Houseā Dominates South Africaās Premier High School Theatre Festival š What…
Knysna Woud Halfmarathon – HoĆ«r Meisieskool Oranje
Knysna Woud Halfmarathon – Mira Rossouw, is ān graad 12-leerder van HoĆ«r Meisieskool Oranje. Sy het die afgelope Saterdag die Knysna woud behoorlik laat bewe met haar pas! Sy behaal…
Rhino Rugby Streekweek – HoĆ«rskool Linden
Rhino Rugby Streekweek. š HoĆ«rskool Linden laat waai by Rhino Rugby Streekweek! HoĆ«rskool Linden het van 1 tot 5 Julie met trots en passie hul staal gewys tydens die jaarlikse…
Beste Cheerleading in SA – Helpmekaar Kollege
Beste Cheerleading in SA. Helpmekaar se Cheerleaders skitter op nasionale vlak! Helpmekaar se nuutste sport, cheerleading, het pas weer bewys dat hulle alles daar op die Bult met oorgawe Ć©n…
G20 Jeugberaad – Helpmekaar Kollege
G20 Jeugberaad. šWĆŖreldburger van die Toekoms: Jude Hattingh skitter by G20 Jeugberaad. 27 Junie 2025 sal vir altyd ān merkwaardige dag wees in die lewe van Jude Hattingh. Jude, ān…
Leerder skitter met Skryftalent – HoĆ«r Meisieskool Oranje
Leerder skitter met Skryftalent – Nanette Jordaan,is ān Graad 12-leerder van HoĆ«r Meisieskool Oranje. Sy het onlangs gewys dat sy ān merkwaardige aanleg het vir die geskrewe woord. Haar skryftalent…
Junior Dogters Rhino Hokkiespan – HoĆ«rskool Trio
Junior Dogters Rhino Hokkiespan. Drie talentvolle dogters-hokkiespelers van HoĆ«rskool Trio in Kroonstad is met trots opgeneem in die Junior Dogters Rhino hokkiespan wat vandag, 8 Julie, hul wedstrydreeks in Vanderbijlpark…
SASHOC Nationals – Trio High School
SASHOC Nationals. šTrio High School Shines at SASHOC Nationals. Trio High School in Kroonstad is beaming with pride as their talented U16A hockey team takes the national stage at the…
Telkom Nasionale Netbalkampioenskap – Bergsig Akademie
Telkom Nasionale Netbalkampioenskap. Bergsig Akademie Skitter by Telkom Nasionale Netbalkampioenskap 2025. āUnity is strengthāwhen there is teamwork and collaboration, great things can be achieved.ā Met trots en opgewondenheid wens Bergsig…
Telkom Netbal Kampioenskap – HoĆ«rskool Fichardtpark
Telkom Netbal Kampioenskap. Fichies skitter op nasionale verhoog! HoĆ«rskool Fichardtpark is ongelooflik trots om vier van hul eie sterre geluk te wens waar hulle tans deelneem aan die Telkom Netbal…
SA Verspringkampioen-sensasie – HoĆ«rskool Transvalia
SA Verspringkampioen. Silwer vir Suid-Afrika se Verspring-Vonk in Swede! Suid-Afrika het weer rede om trots te wees! Gauteng se eie SA Verspringkampioen-sensasie, Alethea Visser, het haar Europese atletiektoer op ān…
Telkom Netbalkampioenskappe – HoĆ«rskool Kalahari
Telkom Netbalkampioenskappe – HoĆ«rskool Kalahari is baie trots op vier van hul netbalspelers wat aan die Telkom Netbalkampioenskappe gaan deelneem. Dit is ‘n groot voorreg en ervaring wat hulle beslis…
Lejweleputswa Skaak – PrimĆŖre Skool Naudeville
Lejweleputswa Skaak. Eugene Smith van PrimĆŖre Skool Naudeville het op Saterdag, 28 Junie, aan die O.12 Gekwalifiseerde Ope Skaaktoernooi in Welkom deelgeneem. Met uitstekende spel en deursettingsvermoĆ« het Eugene gesamentlik…
Eden Netbal – HoĆ«rskool Punt presteer
Eden Netbal. Wes-Kaap Kampioenskappe 2025. HoĆ«rskool Punt in Mosselbaai is ongelooflik trots op drie van hul uitblinkers wat gekies is om die Eden Netbal O.19-span te verteenwoordig by die gesogte…
National Hockey Announcement – Hilton College
National Hockey Announcement. šæš¦ National Recognition for Hilton College Hockey Stars! š Hilton College is thrilled to celebrate the outstanding achievements of four of their talented hockey players, who have…
Independent Schools Rugby Festival – St Charles College
Independent Schools Rugby Festival. The Future U14 rugby Champs of St Charles College, Pietermaritzburg, enjoyed a highly successful trip to Johannesburg. They clinched victory in all three of their matches…
Telkom Netbalkampioenskappe – HoĆ«rskool Nelspruit
Telkom Netbalkampioenskappe. HoĆ«rskool Nelspruit skitter op nasionale verhoog! Die opwinding is tasbaar terwyl HoĆ«rskool Nelspruit se talentvolle netbalspanne hul opwagting maak in Kaapstad vir die gesogte Telkom Netbalkampioenskappe. Hierdie dinamiese…
AFGRI Provinsiale Rugbyweek 2025 – HoĆ«rskool Witteberg
šššš„š š£šæš¼šš¶š»šš¶š®š¹š² š„šš“šÆššš²š²šø 2025. HoĆ«rskool Witteberg blink uit op tuisgrond Veertien talentvolle rugbyspelers van HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem het van 29 Junie tot 3 Julie aan die prestigeryke AFGRI Provinsiale…
Interprovincial sport successes – Kearsney College
Interprovincial sport successes. šš Kearsney College Sportsmen Shine on National Stage. Kearsney Collegeās talented sportsmen have made a powerful impression on both the rugby and hockey fields during the recent…
Creativity is nurtured – Grantleigh Schools
Creativity is nurtured. šGrantleigh Learners Dazzle on the National Curro Create Stage. At Grantleigh Schools, KZN, creativity isnāt just encouragedāitās celebrated. This year, four talented learners have stepped into the…
Cravenweek – HoĆ«rskool Witteberg
Cravenweek. š Witteberg se Sterre Skitter by Cravenweek! Met trots en opgewondenheid wens HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem hul sewe uitmuntende Cravenweek-rugbyspelers alle sterkte toe terwyl hulle nie net ons skool…
Reitz VKB Rugbyweek – Ashton International College Ballito
Reitz VKB Rugbyweek. Ashton rugby players Light Up the Reitz VKB U19 Week! š A thunderous round of applause for the Ashton stars who dazzled at the prestigious Reitz VKB…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. Gedagte vir die week.
Nasionale Stoeikompetisie – HoĆ«rskool Brandwag
Nasionale Stoeikompetisie. Steyn Liebenberg slaan toe met dubbel goud! Steyn Liebenberg, ān kranige leerder van HoĆ«rskool Brandwag in Uitenhage, Oos-Kaap, het die mat behoorlik aan die brand gesteek tydens ān…
Muurbal: Nasionale IPT uitslae – Grey Kollege PrimĆŖr
Muurbal: Nasionale IPT uitslae. Grey Kollege PrimĆŖr vier hul muurbal-uitblinkers op nasionale vlak! Grey-kollege is trots om die uitmuntende prestasies van hul muurbalspelers tydens die nasionale Interprovinsiale Toernooie (IPTs) aan…


























































