MMX-Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Fichardtpark skitterend
MMX-Atletiekbyeenkoms. HoĆ«rskool Fichardtpark se atletiekspan het weereens gewys wat deur harde werk en toewyding bereik kan word! Met die tweede meeste medaljes by die MMX-Atletiekbyeenkoms – Suid-Vrystaat het Fichies se…
Prize winners 2025 – Grey College, excellent performance
Photo above: From left: K Ahmed, K Moreeng, T Alam H Steyn, JA O’Reilly, N Cairns, A Tyropolis, E, Aucamp, E Buitendach, J Devenish, J Geleta, F Cilliers, L van…
o.11-Krieketspan – Laerskool Stulting
o.11 Krieketspan – Laerskool Stulting, Humansdorp se o.11-krieketspan het Dinsdag, 10 Februarie, teen Victory School van Jeffreysbaai kragte gemeet. Laerskool Stulting het ‘n oortuigende oorwinning van 135 lopies behaal. Kolwers…
Dust your Rust-toernooi – HoĆ«r Meisieskool Oranje se o.16B wen
Dust your Rust-toernooi – HoĆ«r Meisieskool Oranje se o.16B-hokkiespan het Saterdag in Bloemfontein geskitter. Hulle het nie net gewys dat hulle talentvol is nie. Hulle het bewys dat hulle vasberade…
Water Polo Night Series – Kearsney College is outstanding
Water Polo Night Series. Kearsney Edge Hilton in Thrilling Night Series Clash. Kearsney College delivered a determined and hard-fought display in Round 5 of the Night Series, clinching an impressive…
InterhoĆ«rgala-kampioene – HoĆ«r Meisieskool Oranje
InterhoĆ«rgala-kampioene – HoĆ«r Meisieskool Oranje het weer bewys dat hulle ān krag is om mee rekening te hou in die swembad. Die InterhoĆ«rgala-kampioene het ān oorwinning van begin tot einde…
5de Eden Langbad Gala – HoĆ«rskool Outeniqua blink uit
5de Eden Langbad Gala. Kwagga Swemmers blink uit by Eden Langbad Gala. Op 14 Februarie 2026 het ān groep talentvolle Kwagga-swemmers aan die 5de Eden Langbad Gala (LC5) by die…
Squash SA Junior doubles – Kingswood College invited
Squash SA Junior doubles. Kingswood College Squash Update ā Makhanda. Five of Kingswood College’s first-team squash players were recently invited to the prestigious Squash camp: Luke Goldschmidt, Kelly Goldschmidt, Aeryn…
Junior Cricket Tour – Union High School, Graaff-Reinet, Superior
Junior Cricket Tour. Union High School Graaff-Reinet ā Junior Cricket Tour to Bloemfontein, 2026. From the very first ball bowled on Wednesday, 18 February, it was clear that Union High…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – Praise the Lord and pray in his name! 1Chronicles 16: 8-12 Gedagte vir die Week – Bring lof en eer aan die Here se heilige…
Skolekrieket – Paarl Gimnasium teen Paul Roos Gimnasium
Skolekrieket. Paarl Gimnasium se krieketspanne het Paul Roos die stryd aangesĆŖ. Hiermee die uitslae: o.19B o.15A o.15B o.14A o.14B Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.paarlgim.co.za/ Foto verskaf
Dust Your Rust Hokkie – HoĆ«rskool Fichardtpark
Dust Your Rust Hokkie. HoĆ«rskool Fichardtpark se o.16A seuns het goed presteer in ‘n naelbyt Dust Your Rust Hokkie toernooi. FHP o.16A Seuns Semi-finaal: 2ā2 (wen 1ā0 op shootouts) vs…
Eerste Krieketspan eindig seisoen – HoĆ«rskool Fichardtpark
Eerste Krieketspan eindig seisoen. Fichardtpark se eerste krieketspan sluit seisoen af teen Welkom Gimnasium. HoĆ«rskool Fichardtpark se eerste krieketspan het op Saterdag, 21 Februarie, hul laaste wedstryd van die seisoen…
Miss Teen Universe – DF Akademie se trots loop oor
Miss Teen Universe. South Africa ā Western Cape. DF Akademie is ongelooflik trots op hul graad 9-leerder, Olivia Lucas, wat as semifinalis gekies is vir Miss Teen Universe South Africa…
Skole Krieketnuus – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl vs PRG & Strand
Skole Krieketnuus. š Paarl Gimnasium Krieketuitslae teen HoĆ«rskool Strand & Paul Roos Gimnasium. o.19D Krieketspan vs HoĆ«rskool Strand o.19B o.16C vs PRG o.19F o.14C vs PRG o.14C o.14D vs PRG…
Suid-Vrystaat Tweekampspan – PrimĆŖre Skool Naudeville
Suid-Vrystaat Tweekampspan. Baie geluk aan Elle-Ann Roper, ān Graad 6-leerder, wat gekies is vir die A-span van die Suid-Vrystaat Tweekampspan. Hierdie span gaan in Maart Oudtshoorn toe om deel te…
Praatstoel-Redenaars – HoĆ«rskool Linden
Praatstoel-Redenaars – HoĆ«rskool Linden se praatstoel-redenaars het weer bewys dat Linden se stemme sterk en helder klink! Baie geluk aan elke leerder wat gekies is om aan die ATKV-Redenaarskompetisie deel…
Suid-Kaap Kinderkoor & Jeugkoor – HoĆ«rskool Punt is supertrots
Suid-Kaap Kinderkoor & Jeugkoor. Groot drome, groot stemme ā Europa wag! HoĆ«rskool Mosselbaai se harte klop vol trots vir die vier leerders wat gekies is om saam met die Suid-Kaap…
Annual Prize Giving – Michaelhouse’s outstanding achievements
Annual Prize Giving. Michaelhouse Prize Giving Report ā February 18, 2026. On Wednesday, 18 February, just before the half-term break, Michaelhouse, KZN, hosted its annual Prize Giving. It was for…
Moedertaaldag – PrimĆŖre Skool Naudeville
Moedertaaldag – PrimĆŖre Skool Naudeville se leerders het vandag met groot entoesiasme Moedertaaldag gevier. Elke klas het unieke Afrikaanse woorde skool toe gebring. Dit was woorde wat kleur en karakter…
Vrystaat Laerskole Swemkampioenskap – PrimĆŖre Meisies Oranje
Vrystaat Laerskole Swemkampioenskap Op 17 en 18 Februarie het PrimĆŖre Meisieskool Oranje se swemspan met trots aan die Vrystaat Laerskole Swemkampioenskap by die stadion-swembad deelgeneem. Die dogters het met ongelooflike…
High Performance Chess Event – York High School delighted
High Performance Chess Event. York High School, George, is incredibly proud of Kayleigh Comforth (Grade 8 ) on her selection to represent the Eden District at the Inter-District High Performance…
Eunice High School- Eunice High School outstanding achievement
Inter-High Gala. 7 Records at Inter-High Gala. The Inter-High Gala has been nothing short of spectacular for Eunice High School. Over the first two days, Eunice’s swimmers have delivered outstanding…
Gholfuitslae – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl teen Paul Roos
Gholfuitslae. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl vs. Paul Roos Gimnasium. 1ste span 2de span 3de span ⨠Beste rondtes: Feeling proud at Paarl Gimnasium. Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.paarlgim.co.za/ Foto’s verskaf
King Cetshwayo District swimming – Grantleigh swimmers selected
King Cetshwayo District swimming. Grantleigh Schools Swimmers Shine with District Selection. Grantleigh Schools, KZN, is proud to announce that fourteen of its talented swimmers have been selected to represent the…
Skolekrieket – Paarl Gimnasium teen Paul Roos Gimnasium
Paarl Gimnasium en Paul Roos Gimnasium lewer opwindende krieketwedstryde. Die jong krieketspanne van Paarl Gimnasium en Paul Roos Gimnasium het mekaar die afgelope naweek die stryd aangesĆŖ in ān reeks…
Opewater-swem – HoĆ«r Meisieskool Oranje sussies blink uit
Opewater-swem – HoĆ«r Meisieskool Oranje is baie trots op die de Jager-sussies. Oranje kondig met trots aan dat twee van hul eie sterre, Ashleigh (gr. 9) en Katie (gr. 11),…
Graanveld Skolebyeenkoms – Truida Kestell-atlete breek rekords
Graanveld Skolebyeenkoms – Truida Kestell se atlete het onlangs deelgeneem aan die Graanveld Skolebyeenkoms. Truidjies het groot rede gehad om trots te wees op hul jong atlete. Vier van hul…
IDO World Championships – Camps Bay High School
IDO World Championships. Rising Ballet Star Zara Yazbek Shines on International and Local Stages. Fifteen-year-old ballet dancer Zara Yazbek is rapidly emerging as one of South Africaās most promising young…
Krieketheld – HoĆ«rskool Fichardtpark
Krieketheld – HoĆ«rskool Fichardtpark se eerste krieketspan het gister teen HoĆ«rskool Diamantveld gespeel. Fichies het ān ware krieketfees beleef. Jaden Geldenhuys was die krieketheld van die dag toe hy sy…
SANESA Vrystaat Kwalifiserende Rondte – Naudeville ruiters skitter
SANESA Vrystaat Kwalifiserende Rondte – PrimĆŖre Skool Naudeville se ruiters het die afgelope naweek hul talente ten toon gestel. Hulle het deelgeneem aan die eerste SANESA Vrystaat-kwalifiserende rondte. Dit is…
Groot5-Tennistoernooi – Helpmekaar Kollege skitter
Groot5-Tennistoernooi – Helpmekaar Kollege se seunstennisspan het geskiedenis gemaak toe hulle die Groot5-tennistoernooi gewen het. Die finale kan as ān ware titaniese stryd beskryf word. Helpies het hul krag en…
Swemgala – HoĆ«rskool Monument by Helpmekaar Kollege
Swemgala – HoĆ«rskool Monument het kragte gemeet by Helpmekaar Kollege se swemgala. Hulle het teen sterk spanne van Helpmekaar (A en B), Saheti, King David (A en B), Reddam Bedfordview…
o.16D Krieketspan – Paarl Gimnasium vs Simond Privaat
o.16D Krieketspan – Die o.16D Krieketspan van Paarl Gimnasium het Maandag hul krieketkrag ten toon gestel in ān spannende wedstryd teen Simond Privaat. Van die eerste afslag het die toeskouers…
ICO-Atletiekbyeenkoms – Gereformeerde Skool Dirk Postma
ICO-Atletiekbyeenkoms – Gereformeerde Skool Dirk Postma. Die jaarlikse Instituut vir Christelike Onderwys (ICO) atletiekbyeenkoms het op 14 Februarie 2026 plaasgevind. Hierdie keer was dit die HoĆ«rskool Oos-Moot wat as gasheer…
NSS-Distrikstoekennings – HoĆ«rskool Langenhoven
NSS-Distrikstoekennings – HoĆ«rskool Langenhoven het die afgelope naweek, 13ā15 Februarie, groot rede gehad om trots te wees. Hulle het uitgeblink by die 2025 Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) Distrikstoekennings. Die skool…
Noordwes Triathlon – HoĆ«rskool Wesvalia-atleet skitter
Noordwes Triathlon – HoĆ«rskool Wesvalia kan met reg trots wees op een van hul ster-atlete. Nicolas Greeve, het sy merk gemaak by die Noordwes Triathlon. Nicolas het ān eerste plek…
Clifton T20 Cricket Tournament – Kearsney College superior results
Clifton T20 Cricket Tournament. Kearsney 1st XI Shine as Runners-Up in Clifton T20 Tournament. Clifton hosted its annual T20 tournament featuring the top 10 schools in KwaZulu-Natal, joined by Waterkloof…
Curro Podium-byeenkoms – Oranje blink uit
Curro Podium-byeenkoms – HoĆ«r Meisieskool Oranje het die naweek weer gewys hoekom hulle as een van die land se topatletiekskole gereken word. By die Curro Podium-byeenkoms in Pretoria, waar die…
Curro Podium Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl
Curro Podium Atletiekbyeenkoms. š HoĆ«rskool Gimnasium Paarl Atletiekspan skitter by Curro Podium-byeenkoms. Paarl Gim is ongelooflik trots op ons atletiekspan wat onlangs aan die Curro Podium-byeenkoms deelgeneem het. Met ān…
Groot 5-toernooi – HoĆ«r Meisieskool Oranje wen tennis
Groot 5-toernooi – HoĆ«r Meisieskool Oranje se eerste tennisspan het die naweek koning gekraai en die tennis tydens die Groot 5-toernooi gewen. Oranje se eerste tennisspan het Saterdag al hul…
Schools’ girls’ cricket – Pearson High School vs Stellenberg
Schools’ girls’ cricket. Match Report: Pearson High School vs Stellenberg High School. It was another triumphant day for Pearson High Schoolās 1st team schools’ girls’ cricket as they closed out…
ECKED-toekennings – Langenhoven Gimnasium skitter
ECKED-toekennings – Die afgelope naweek het Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn gewys hoekom hulle ān krag is om mee rekening te hou. By die ECKED-toekenningsgeleentheid het Langenhoven Gimnasium se leerders puik erkenning…
Groot 5-Tennistoernooi – HoĆ«rskool Nelspruit groot prestasies
Groot 5-Tennistoernooi. š HoĆ«rskool Nelspruit: Top Tennis en Groot Prestasies by die Groot 5. Dit was ān groot voorreg om van die beste tennisspelers uit regoor Suid-Afrika by die Groot…
SA athletic stars shine – Curro Podium Grand Finale outstanding
SA athletic stars shine. Records Tumble as SAās Young Stars Shine at Curro Podium Grand Finale. Pretoria, 14 February 2026 ā Eight provinces. Over 1,500 athletes. Forty-five schools. One stadium.…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Wees sterk, staan vas, begin die werk! 1Kronieke 28: 20 Thought of the Week – Be confident, and never be afraid of anything or get…
Curro Podium-byeenkoms – Oranje Meisies skitter
Curro Podium-byeenkoms – HoĆ«r Meisieskool Oranje het Vrydag weer gewys hoekom hulle as een van die land se voorste atletiekskole gereken word. Die span van vier, Jumarie Matthews, Mienke Botha,…
Skole Krieket – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© terug op wenpad
Skole Krieket. Jim FouchĆ© se eerste span behaal oortuigende oorwinning. Die eerste krieketspan van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© het Saterdag, 14 Februarie, ān klinkende oorwinning van 169 lopies oor HoĆ«rskool Bethlehem…
Fichardtpark Prestige atletiekbyeenkoms – Grey Kollege Primer
Fichardtpark Prestige atletiekbyeenkoms. Grey Kollege PrimĆŖr blink uit. Op Saterdag, 14 Februarie, het 58 atlete van Grey PrimĆŖr met groot entoesiasme deelgeneem aan die jaarlikse Fichardtpark Prestige Atletiekbyeenkoms. Die dag…
Vrystaat Luggeweerskiet – HoĆ«rskool Hoopstad blink uit
Vrystaat Luggeweerskiet – HoĆ«rskool Hoopstad is baie trots op Henning Wagenaar se prestasie op die skietbaan. Hy het deelgeneem aan die Vrystaat Luggeweerskiet in Bloemfontein. Baie geluk aan Henning Wagenaar,…


























































