GLENWOOD VALEDICTORY 2018
The Glenwood High School Valedictory Assembly took place on Monday 15 October in the School Hall. Valedictory Assembly is new to Glenwood. This “goodbye” or “farewell” ceremony was introduced by…
Liggie Graad 10’s geniet kamp
Die Graad 10 leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het vanaf Donderdag tot Saterdag, 11 tot 13 Oktober 2018 , hulle jaarlikse kamp by Silwer Water Game Lodge bygewoon. …
Henco Scholtz van Hoërskool Strand
Henco verwerf sy SA-kleurebaadjie vir branderplankry. Hy het sy baadjie by ‘n toekenning, op 6 Oktober 2018, ontvang. Henco vertrek 17 November tot 4 Desember vir deelname aan die “2018-ISA…
EXAM PRAYER FOR OUR 2018 MATRICS
Schools That Rock’s exam prayer for our 2018 matrics (An adaption of Psalm 23) The Lord is my shepherd of what shall I be afraid? He peacefully lets me enter…

Nog Erries presteer by Bokkies
Nadia Kluyts, graad 9-leerder van Hoërskool Ermelo, was lid van die o/15-snelbal Bokkies gedurende die September-vakansie. Nadia is ook as kaptein van die span gekies. Cornus van den Berg, graad…
Hoër Jongenskool Paarl See-en-Sand 2018
Dit is vanjaar die vyfde agtereenvolgende jaar wat ‘n Hoër Jongenskool Paarl-leerder by See-en-Sand as Victor Ludorum aangewys is. Dertien leerders van Hoër Jongenskool Paarl het die afgelope vakansie die…
St Andrew’s School for Girls announced their leaders for 2019
St Andrew’s School for Girls in Bedfordview congratulate their leaders of 2019: Njeri Kiambati (Head Girl), Pearl Dumbu (Deputy Head Girl) and Georgina Tregoning (Deputy Head Girl).
Hoërskool Noordheuwel verteenwoordig by Olimpiese Jeugspele 2018
Daar is tans twee Nories van Krugersdorp wat Suid-Afrika en hul skool verteenwoordig in Argentinië by die Olimpiese Jeugspele 2018. Baie sterkte aan Ruan Lategan (gimnastiek) en Dané Roets (gewigstoot)…
Errie by nasionale jeugskou 2018
Divan Lourens, graad 12-leerder van EHS, het gedurende die Oktobervakansie die Erries verteenwoordig as een van Mpumalanga se Jeugskouleerders. Die toer het afgeskop met ‘n busrit vanaf Johannesburg na George…
Liggie Kersdoof seremonie
Dit was op Dinsdagoggend, 9 Oktober, ‘n emosionele saalopening vir die Liggie-matrikulante toe hulle vir die laaste eerste dag en laaste Ligbron saal opening bygewoon het. Die laaste saal opening…
Privaatskool Hoëveldrif matriekafskeid
Marna Ernst, matrikulant van Privaatskool Hoëveldrif vir CVO in Witbank, het op Vrydag 21 September haar skool se matriekafskeid bygewoon. Foto bo: – Marna Ernst en metgesel, Johan Bezuidenhout
Paul Roos Gimnasium hou matriekafskeid
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Paul Roos Gimnasium van Stellenbosch het onlangs hul 2018 matriekafskeid gevier. Hier wys hulle ‘n paar foto’s van die glansgeleentheid. [/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.12.2″ gallery_ids=”17886,17887,17888,17889,17890,17891″ posts_number=”6″ show_title_and_caption=”off” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)”…
Hoër Jongenskool Paarl Boys’ High Matriekafskeid
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Hoër Jongenskool Paarl Boys’ High het onlangs hul 2018 matriekafskeid gevier. Hier wys hulle vir ons ‘n paar foto’s. [/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.12.2″ gallery_ids=”17861,17862,17863,17864,17865,17866,17867,17868,17869,17870,17871,17872,17873,17874,17875,17876,17877,17878,17879,17880,17881,17882,17883″ posts_number=”24″ show_title_and_caption=”off” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)”…
SAOG Besigheids Forum en Afrikaanse Hoër Meisieskool is toekomsgerig
SAOG Besigheids Forum en die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria het ‘n vennootskap gevorm! Die skool vorm nou deel van die SAOG Besigheids Forum – se integrasieprojek met die jeug van…
Hoërskool Outeniqua leerders vertrek op Belgiese avontuur
Twaalf opgewonde Kwaggas van George, het op 27 September na Waregem in België vertrek. Die uitruilprogram met die Belgiese skool het in 2012 tot stand gekom. Voor vlnr: Minke Katzke,…
Pietermaritzburg Girls’ High Sport Awards
Pietermaritzburg Girls’ High School held its Sport Awards Ceremony recently with numerous learners being acknowledged for their outstanding achievements not only in the sporting codes offered at the school, but…
HTS Tom Naudé beste boogskut
Tydens HTS Tom Naudé van Plokwane se Sport-prysuitdeling, het Hendrik Spies die trofee ontvang vir die beste Boogskut van 2018. Die Tommies is trots op jou, Hendrik!
Johannes van Niekerk mees toegewyde speler
Tydens HTS Tom Naudé van Plokwane se Sport-prysuitdeling, het Johannes van Niekerk die trofee ontvang vir die mees toegewyde speler van die jaar. Die Tommies is trots op jou, Johannes!
HTS Tom Naudé beste seuns jukskeispeler
Tydens HTS Tom Naudé van Plokwane se Sport-prysuitdeling, het Brendon Kruger die trofee ontvang vir die beste seuns jukskeispeler van die jaar. Die Tommies is trots op jou, Brendon!
HTS Tom Naudé beste junior krieketspeler
Tydens HTS Tom Naudé van Plokwane se Sport-prysuitdeling, het Mauritz Claassen die trofee ontvang vir die beste junior krieketspeler van 2018. Die Tommies is trots op jou, Mauritz!
Tshepiso Mashaba best senior netball player
During Tom Naude THS from Plokwane’s annual Sports prize giving, Tshepiso Mashaba received the trophy for the best senior netball player for 2018. The Tommies are proud of you, Tshepiso!
Moloko Mokgawa best junior netball player
During Tom Naude THS from Plokwane’s annual Sports prize giving, Moloko Mokgawa received the trophy for the best junior netball player for 2018. The Tommies are proud of you, Moloko!
Wiehan Joubert ontvang die Afrigters-trofee
Tydens HTS Tom Naudé van Plokwane se Sport-prysuitdeling, het Wiehan Joubert die Afrigters-trofee ontvang vir die beste vordering/ ontwikkelende rugbyspeler van 2018. Die Tommies is trots op jou, Wiehan!
HTS Tom Naudé beste 1ste Span Rugbyspeler
Tydens HTS Tom Naudé, van Plokwane, se Sport-prysuitdeling, het Alex Hamman die trofee ontvang vir die beste 1ste span rugbyspeler. Die Tommies is trots op jou, Alex!
Affie Angeli het onlangs hul nuwe bestuur vir 2019 bekend gemaak.
Die nuwe bestuur vir AffieAngeli vir 2019 is onlangs bekend gemaak. Hulle is op die foto bo:
HTS Tom Naudé Beste Senior Seunsatleet
Tydens HTS Tom Naudé se Sport-prysuitdeling, is Zandré Cloete aangewys as die beste Senior Seunsatleet. Die Tommies is trots op jou, Zandré!
Beste Junior Dogtersatleet HTS Tom Naudé
Tydens die Tommies van Polokwane se Sport-prysuitdeling is Sunet Viljoen aangewys as die beste Junior Dogtersatleet vir 2018.
HTS Tom Naudé jaarlikse Sport-prysuitdeling
Tydens die Tommies se Sport-prysuitdeling is Zelri Du Bruyn aangewys as die beste Senior Dogtersatleet.
HTS Tom Naudé bied hul Sport-prysuitdeling aan
HTS Tom Naudé in Polokwane, het onlangs hul Sport-prysuitdeling aangebied. André Thirion is tydens die geleentheid aangewys as die beste senior krieketspeler van die jaar. Die Tommies is trots op…
Rolprentsterre by Ellisras Hoërskool
Donna Lee Robberts en Ivan Botha het Donderdag, 27 September, Hoërskool Ellisras besoek en uitgenooi na ‘n fliekaand by Mogolklub se terrein. Donna Lee het gesê sy weet hoe dit…
Hoërskool Strand Protea-toutrekkers presteer by Toutrek Wêreldkampioenskap 2018
Suid-Afrika was bevoorreg om verlede week en die naweek van 19 – 22 September die 2018 Toutrek Wêreldkampioenskap) by Hoërskool Kampsbaai aan te bied. So ook was Hoërskool Strand bevoorreg…
KWAGGAS NEEM AFSKEID
Die leerders en personeel van Hoërskool Cradock moes die afgelope week die amper-ondenkbare doen en afskeid neem van twee groot geeste by Hoërskool Cradock. Mnre. Adolf Gouws en Abrie Le…
OAKDALE-ONDERSTEUNERSKLUB DOEN DIT WÉÉR
Die Oakdale-ondersteunersklub, bestaande uit ouers vanaf George-, Mosselbaai-, Oudtshoorn- en Knysna-omgewing bied jaarliks twee projekte aan om fondse vir die skool in te samel. Die Vleesbaai 4×4 is reeds gedurende…
Hoërskool Langenhoven op Belgiese uitruilprogram
15 Leerders van Hoërskool Langenhoven het op Donderdag, 21 September na België vertrek. Die dasse gaan vir 17 dae deel van ‘n uitruilprogram met ‘n skool in België wees. Die…
Hoërskool Florida se leerders is mooier as mooi
Hoërskool Florida in Roodepoort spog weer met van die mooiste kinders in die Wesrand. Iva Meyer, gr 11 leerder, het die afgelope naweek deelgeneem aan die “Face of the Year…
Dasse gee om
Hoërskool Langenhoven van Riversdal, se Raad van Leerders se doel is om leiers in die skool te wees, maar ook om ‘n positiewe verskil in mense se lewens te maak.…
Hoërskool Punt se Huis Pepler gee om vir behoeftiges
Huis Pepler, koshuis van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het op ‘n baie koue, reënerige Woensdag, die volgende aan The Haven Night Shelter (Mosselbaai) geskenk: 50 komberse, 50 lakens en 50 handoekies.…