)

EXAM PRAYER FOR OUR 2018 MATRICS

Schools That Rock’s exam prayer for our 2018 matrics

(An adaption of Psalm 23)

The Lord is my shepherd of what shall I be afraid?

He peacefully lets me enter the exam room

He enlightens my intellect

He leads me in the consciousness of learning for His name’s sake

Even when I look at the paper and find the questions difficult

I will stay calm as He is with me.

The goodness of my teachers and what they taught me,

Will bear fruit and I will live to praise His name for all eternity.

Unknown

Schools That Rock se eksamengebed vir ons 2018 matrieks (Verwerking van Psalm 23)

Die Here is my herder, waarvoor sal ek bang wees?

Hy laat my die eksamenkamer rustig binnegaan

Hy verlig my verstand

Hy lei my in die kennis van geleerdheid om Sy Naams ontwil.

Al kyk ek na die vraestel en die vrae is moeilik, sal ek kalm bly,

Want Hy is by my.

Die goedheid van die onderwysers en wat hulle my geleer het,

Sal vrug dra en ek sal leef om Sy Naam te loof tot in ewigheid.

Onbekend

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal