Africa Genesis Archery Federation – HoĆ«rskool DF Malan
Africa Genesis Archery Federation. Janke van Niekerk, leerder van HoĆ«rskool DF Malan in Kaapstad, het aan die Africa Genesis Archery Federation Toernooi in Walvisbaai deelgeneem. Sy het die volgende prestasies…
Paarl Royals – Paarl Boys’ High new Jersey design
Paarl Royals. Paarl Boys’ High is celebrating Christiaan Hattingh’s Winning (Training) Jersey Design for Paarl Royals! The school is thrilled to share some exciting news with the public. The Paarl…
Nasionale Krieketweek in Kaapstad – HoĆ«rskool Stellenberg
Nasionale Krieketweek in Kaapstad. Kyle van Santen, leerder van HoĆ«rskool Stellenberg in Kaapstad, is ingesluit in die WP o.19 Krieketspan vir die Nasionale Krieketweek in Kaapstad. Kyle will represent Western…
International Bass Fishing – Paul Roos Gymnasium
International Bass Fishing. Christian De Nysschen, grade 11 learner of Paul Roos Gymnasium, represented Paul Roos Gymnasium and South Africa at the Tri-Nations International Bass Fishing Tournament. Christian caught the…
Internasionale Kushengel Gala – HoĆ«rskool Punt
Internasionale Kushengel Gala. Rossouw Gericke, leerder van HoĆ«rskool Punt in Mosselbaai, het vanaf 10 tot 12 Desember die 0.16-Proteaspan verteenwoordig by die jaarlikse Internasionale Kushengel Gala teen NamibiĆ«. Rossouw het…
SA Skole Gimnastiek Kampioenskappe – HoĆ«rskool Punt
SA Skole Gimnastiek Kampioenskappe. Stefan Borka, leerder van HoĆ«rskool Punt in Mosselbaai het vanaf 13 tot 15 Desember aan die SA Skole Gimnastiek Kampioenskappe in Pretoria deelgeneem. As kaptein van…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. As for you, Bethlehem of Ephrathah Micah 5:2, Miga 5:1
DanceStar SA – HoĆ«rskool DF Malan
DanceStar SA. NeĆ©ke Smuts, leerder van HoĆ«rskool DF Malan in Kaapstad, het einde November deelgeneem aan die DanceStar SA-kwalifiseerder. Sy het gekwalifiseer om Suid-Afrika te verteenwoordig in die 2025 DanceStar…
Cape Town Tennis – HoĆ«rskool Bellville
Cape Town Tennis. Sewe tennisspelers van HoĆ«rskool Bellville het hulle WP-kleure tydens die ācappingā-seremonie ontvang. Hulle gaan Cape Town Tennis verteenwoordig in 2025. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://hsbellville.co.za/ Foto’s verskaf
Boland Tweekampspanne – Hugenote HoĆ«rskool
Boland Tweekampspanne. Nege atlete van Hugenote HoĆ«rskool, Wellington, is verkies tot die onderskeie Boland Tweekampspanne. Hierdie spanne gaan 1 Februarie 2025 aan die Interprovinsiale Tweekampbyeenkoms te Oudtshoorn deelneem. Boland Tweekampspanne…
Royal Academy of Dance – HoĆ«rskool Swartland
Royal Academy of Dance. ān Paar van HoĆ«rskool Swartland se leerders het onlangs hul Royal Academy of Dance ballet-eksamens gedoen en uitstekend gevaar. Grade 5: Grade 6: Grade 8: Repertoire…
National Afrikaans Competition – Camps Bay High School
National Afrikaans Competition. Camps Bay High School achieved an impressive second place in the Western Cape among participating state schools in the National Afrikaans Competition “Die Afrikaanse Nasionale Kompetisie: Tweede…
Seunshokkie – HoĆ«rskool Strand
Seunshokkie. HoĆ«rskool Strand se eerste seunshokkie span het op 6, 7 en 9 Desember aan die Six Gun Grill Sportfees by HoĆ«rskool Hugenote in Wellington deelgeneem. Die seuns het ‘n…
Gedagte vir die week – Thought of the week
Gedagte vir die week. Selfs sterk roofdiere soos leeus met hul groot krag vang partykeerniks nie. Even strong young lions go hungry. Psalm 34:11
Graad 12 Prysuitdeling 2024 – HoĆ«rskool DF Malan
Graad 12 Prysuitdeling 2024. HoĆ«rskool DF Malan, Kaapstad, wil vandag graag ‘n bietjie spog met die besonderse leerders na afloop van ons Graad 12-prysuitdeling. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.dfmalan.com/ Foto’s verskaf
Internasionale ITF Tennistoernooi – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof
Internasionale ITF Tennistoernooi. Drie van HoĆ«r Meisieskool Bloemhof van Stellenbosch se o.19A-tennisspelers het aan die einde van November aan ān internasionale ITF tennistoernooi by die Van der Stel-klub in Stellenbosch…
Gala in Vishoek – Worcester Gimnasium
Gala in Vishoek. Twee van Worcester Gimnasium se swemmers, Teyna van Zyl en Coreta van Zyl, het aan die CTA Club Hosted Gala in Vishoek deelgeneem. Beide swemmers het baie…
ATKV-toneelaanbod 2025 āMagnetiesā – ATKV Toneel
ATKV-toneelaanbod 2025 ‘Magneties’. Die ATKV se toneelaanbod is jaarliks verfrissend vir gehore en hou nie terug met kreatiwiteit en verrykende stories wanneer dit gemeenskappe landswyd in teaters opvoed, inspireer en…
Provinsiale krieketspanne – HoĆ«rskool Outeniqua
Provinsiale krieketspanne. Twee Kwagga-dogters wat vir hulle onderskeie provinsiale krieketspanne verkies is. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.outeniqua.co.za/ Foto’s verskaf
Sayess Nasionale Kompetisie – HoĆ«rskool Outeniqua
Sayess Nasionale Kompetisie. HoĆ«rskool Outeniqua Graad 9 leerder, Brink van Zyl, het onlangs aan die Sayess Nasionale Kompetisie (šš°š¶šµš© šš§š³šŖš¤š¢šÆ š š°š¶šµš© ššÆšØšŖšÆš¦š¦š³šŖšÆšØ šš¤šŖš¦šÆš¤š¦ ššŗš®š±š°š“šŖš¶š®), van šŖššššš šš¤šŖš¦šÆš¤š¦ šš°š¶šÆš„š¢šµšŖš°šÆ, deelgeneem. Hy…
ITF J30-tennistoernooi – Paul Roos Gimnasium
ITF J30-tennistoernooi. Willem de Waal, leerder van Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch, het die tweede agtereenvolgende week uitstekend by die ITF J30-tennistoernooi in Stellenbosch gevaar. Willem het Dawid Scholtz van…
New Head Primary School – Curro Durbanville
New Head Primary School. Curro Durbanville is pleased to announce the appointment of Mr Carl Zimmermann as the new Head of Primary School. With a career spanning over 22 years…
Unisa Musiekteorie-eksamen – Worcester Gimnasium
Unisa Musiekteorie-eksamen. Ses leerders van Worcester Gimnasium het uitstekend gevaar in hul Unisa-musiekteorie-eksamen wat gedurende Oktober geskryf is. Graad 3 teorie: Graad 5 Teorie: Phia Bornman, Kaylee Fransman and Mikayla…
Hoofleiers 2025 – Laerskool Hendrik Louw
Hoofleiers 2025. Laerskool Hendrik Louw van Strand, het hul Hoofleiers vir 2025 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://hendriklouw.com/ Foto verskaf
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. If you are tired from carrying heavy burdens, come to me and I will give you rest.
Astron Enerygy N7 bergfietswedren – HoĆ«rskool Swartland
Astron Enerygy N7 bergfietswedren. HoĆ«rskool Swartland, Malmesbury, sluit vanjaar se bergfietsry op ān hoogtepunt af. Twee van HoĆ«rskool Swartland se leerders, Leam Cilliers en Hendri Bothma het 30 November deelgeneem…
WP U19 Girls’ Cricket – Curro Durbanville
WP U19 Girls’ Cricket. Curro Durbanville learner, Danielleh Hugo, has been selected for the WP U19 Girls’ Cricket Team. The team will compete at the National Week in December, held…
DanceStar World Dance Masters – Curro Durbanville
DanceStar World Dance Masters. Curro Durbanville High Schoolās first Dance Competition Team has achieved remarkable success in its debut year. The team of 11 learners, aged 15 to 19, competed…
Weskus Senior Netbal A-span – HoĆ«rskool Swartland
Weskus Senior Netbal A-span. Sunelle de Bruyn, leerder van HoĆ«rskool Swartland in Malmesbury, is tot die Weskus Senior Netbal A-span verkies. Sunelle gaan as deel van die span aan die…
NSS Nasieners 2024 – HTS Drostdy
NSS Nasieners 2024. Vyf-en-twintig onderwysers van HTS Drostdy in Worcester is aangestel as NSS Nasieners 2024. Twaalf van hulle is nasieners, ses senior nasieners, vier hoofnasieners en een interne moderator.…
Dubai Sewes Rugby – HoĆ«rskool Parel Vallei
Dubai Sewes Rugby. Foto van links, agter: Renato Tosi, Shudley Rhoda, mnr H. Harmse (eerste span afrigter), Michael Kent, Herman Diedericks. Voor: Noah Enyang, Chris de Jager, Keagan Haupt, Liam…
Gala-aand van Ink – HoĆ«rskool Bredasdorp
Gala-aand van Ink. Tydens die gala-aand van Ink (jaarlikse skryfwedstryd van Bloemfontein Skrywersvereniging) op 9 November in Bloemfontein, is aangekondig dat Malienke van Wyk (gr 9) se kortverhaal opgeneem is…
Matriek-eindeksamen vraestelle nasieners – HoĆ«rskool Hermanus
Matriek-eindeksamen vraestelle nasieners. Tien personeellede van HoĆ«rskool Hermanus is vanjaar betrokke as Matriek-eindeksamen vraestelle nasieners in Kaapstad. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://hermanushigh.co.za/ Foto’s verskaf
Schools Boat Race – South African Schools Boat RaceĀ
Schools Boat Race. The SASRU BOAT RACE takes place on a suitable Saturday as close to the first weekend, as possible in December. This falls early in the school holidays…
Rugbybeurse/Kontrakte – HoĆ«rskool Durbanville
Rugbybeurse/Kontrakte. Vyf rugbyspelers van Hoƫrskool Durbanville het rugbybeurse/ kontrakte ontvang: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://durbanvillehs.co.za/ Foto verskaf
World-class tennis at Stellenbosch – Curro Schools
World-class tennis at Stellenbosch. Curro Holdings who is partnering with Tennis South Africa (TSA) brings two International Tennis Federation (ITF) menās and womenās tournaments to the Van der Stel courts…
Wys jou talent kompetisie – HoĆ«rskool DF Malan
Wys jou talent kompetisie. Kristen Smidt, leerder van HoĆ«rskool DF Malan in Kaapstad, blink omtrent uit op die silwerskerm! Sy het onlangs aan die nasionale Wys jou talent-kompetisie deelgeneem en…
WP Modelkompetisie – HoĆ«rskool Bellville
WP Modelkompetisie. Amy-Lee de Gouveia, Graad 10 leerder van HoĆ«rskool Bellville, het op 23 November aan WP Modelkompetisie deelgeneem. Amy-Lee het die volgende toekennings ontvang: Sy is ook gekies om…
Wetenskap Ekspo – HoĆ«rskool Outeniqua leerder presteer
Wetenskap Ekspo. Janelle Greyling, leerder van HoĆ«rskool Outeniqua in George, het in 2023 aan die Wetenskap Ekspo deelgeneem. Tydens die ekspo het die Departement van Water en Sanitasie leerders geĆÆdentifiseer…
Boland Girls Cricket Capping – Paarl Girls’ High
Boland Girls Cricket Capping. Two girls from Paarl Girls’ High, Kirsten Hall and Janel Steenkamp, attended the Boland Girls U.16 Cricket capping ceremony on Friday evening in Stellenbosch. The team…
Thought of the week – Gedagte vir die week- Gedagte vir die week
Thought of the week. Then Isaiah said: “Listen well, you royal family of David! isn’t it enough to exhaust human patience? Must you exhaust the patience of my God as…
SARU Elite Development Camp – Paul Roos Gymnasium
SARU Elite Development Camp. Four rugby boys of Paul Roos Gymnasium, Stellenbosch. are included in the SARU Elite Player Development camp for U.17s. The camp kicks off at Boland Landbou…
Fresh Leadership in Preschool – Curro Century City
Fresh Leadership in Preschool. Curro Holdings, the JSE-listed independent school group, is thrilled to announce fresh leadership in Preschools by the appointment ofĀ Micaela Creese as the new Head of…
Royal Academy of Dance – HoĆ«rskool Hermanus
Royal Academy of Dance. Twee leerders van HoĆ«rskool Hermanus, Jana Marais en Cara Slabber, het beide hul ‘Intermediate’ gradering van die Royal Academy of Dance ontvang. Die Intermediate eksamen is…
NSS Merkers 2024 – HoĆ«rskool Durbanville
NSS Merkers 2024. HoĆ«rskool Durbanville is trots op hul 27 personeellede wat verkies is vir NSS Merkers 2024 van die Graad 12’s. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://durbanvillehs.co.za/ Foto’s verskaf
Boland Girls’ Cricket Team – Curro Hermanus
Boland Girls Cricket Team – Alexa Collins, Grade 11 learner of Curro Hermanus was selected for the U19 Boland Girlsā Cricket Team. What an incredible accomplishment for Alexa and the…
Gillman Tennis Academy – Paarl Girls’ High
Gillman Tennis Academy. The Paarl Girls’ High U9 tennis team participated at the Gillman Tennis Academy Winelands Cup this past weekend. Ten different schools took part. Paarl Girls’ High se…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. My plans aren’t your plans, nor are your ways my ways, says the Lord.
Boland Krieketspelers – HTS Drostdy
Boland Krieketspelers. Vyf leerders van HTS Drostdy in Worcester is gekies Boland krieketspelers vir die onderskeie Boland-krieketspanne. Hulle neem die komende vakansie aan die onderskeie toernooie deel: Die skool is…
Allegretto Nasionale Eisteddfod finaliste – HoĆ«rskool Strand
Allegretto Nasionale Eisteddfod finaliste. HoĆ«rskool Strand is baie trots op hul skitterende Allegretto Nasionale Eisteddfod finaliste! Die Top Tien is die week aangekondig en word na die provinsiale semi-finale deur…



























































