)
Action Krieketliga – HoĆ«rskool Nico Malan

Action Krieketliga. HoĆ«rskool Nico Malan, Humansdorp, Sixers wen weer goud! Nico Malan Sixers het vir die tweede keer met die goue trofee by die Action Krieketliga weggestap. Die span in…

Artistiese Gimnastiek Distrikskompetisie – Worcester-Noord PrimĆŖr

Artistiese Gimnastiek Distrikskompetisie. Worcester-Noord PrimĆŖre Skool is ongelooflik trots op Zahn Hugo wat Saterdag, 27 Julie, by die Artistiese Gimnastiek Distrikskompetisie besonders goed presteer het. Sy het in vlak 6,…

Ringbal SA Nasionale Kampioenskappe – HoĆ«rskool Hugenote

Ringbal SA Nasionale Kampioenskappe. HoĆ«rskool Hugenote, Springs se leerder, Jolene Taljaard, is by die Ringbal SA Nasionale Kampioenskappe gekies vir die o.15 Dogters Uitnodigingspan wat 9 en 10 Augustus in…

Schools Chess Tournament – Grenville High School

Schools Chess Tournament. Photo: Olaotse Lekabe, Brimarion Goliath, Relebogile Lesejane, Tlotlo Nyawula and Omolemo Mholo won board prices at the Bojanala Clash of School Championships. Schools Chess Tournament. Grenville High…

Paddlers Shine Nationally, Internationally – Camps Bay High School

Paddlers Shine Nationally, Internationally. Camps Bay High School’s paddlers, Holly Smith, Ryley Smith, and Jared Shrimpton, have recently excelled in the SA Marathon Championships and the SA Surfski Championships, with…

Mnr/ Mej Parel Vallei – HoĆ«rskool Parel Vallei

Mnr/ Mej Parel Vallei. HoĆ«rskool Parel Vallei se Mnr/ Mej Parel Vallei is aangekondig. Mnr Parel Vallei is Liam de Villiers en Mej Parel Vallei is Anneh Mitrovich. Die twintig…

Interschools Public Speaking League – Paul Roos Gymnasium

Interschools’ Public Speaking League. Paul Roos Gymnasium learner, Benjamin Schoeman, took part in the Interschools Public Speaking League competition on Saturday, 27th of July. Benjamin achieved the following results: He…

WOW Spelfees – HoĆ«rskool Sentraal

WOW Spelfees. HoĆ«rskool Sentraal Graad 9 en Graad 10 leerders het aan die WOW Spelfees se Distriksuitdun deelgeneem en uitekend presteer. Graad 9: Graad 10: Hierdie leerders dring nou deur…

Stellenbosch Eistedfodd – HoĆ«rskool Stellenbosch

Stellenbosch Eistedfodd. Leerders van Hoƫrskool Stellenbosch het toekennings ontvang by die Stellenbosch Eistedddfod se prysuitdeling. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://stellies.com Foto verskaf

Lifesaving World Championships – Pearson High School

Lifesaving World Championships. During the school holidays, Pearson High School learner, Keira van Heerden had a national team lifesaving training camp and capping ceremony for the SA National Team. Keira…

Landloopseisoen – Laerskool Westwood

Landloopseisoen. Laerskool Westwood, Boksburg, wens hul landloop atlete sterkte toe vir die landloopseisoen. Baie geluk aan die volgende atlete wat in die Top 30 klaar gemaak het tydens Woensdag se…

Mnr en Mej Catwalk – Laerskool Oranje-Noord

Mnr en Mej Catwalk. Foto: Gracie Verhamme en Josh Verhamme. Op 17 Junie het twaalf rooibytjies van Laerskool Oranje-Noord in Upington aan Mnr. en Mej. Catwalk in Upington by Desert…

Western Cape Acrobatic Gymnastics – Curro Hermanus

Western Cape Acrobatic Gymnastics. Three athletes from Curro Hermanus, ElnĆØ Venter, Amber Schneider and Olivia Davison participated in the Western Cape Acrobatic Gymnastics competition this past weekend. All three ladies…

Mnr en Mej Interskole – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl

Mnr en Mej Interskole. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl het hul wenners van Mnr en Mej Interskole bekend gemaak. Mej Interskole is Cathryn Botes en Mnr Interskole, Henk Bruhmmer. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

Koninklijke VC Meetjesland Fietsryklub – HoĆ«rskool Outeniqua

Koninklijke VC Meetjesland Fietsryklub. Liam Rƶrich, leerder van HoĆ«rskool Outeniqua in George, het die afgelope Junie vakansie vir die Belgiese Koninklijke VC Meetjesland fietsryklub deelgeneem. Padfietsryers van reg oor die…

Skole Rolbal – HoĆ«rskool Strand prysuitdeling

Skole Rolbal. Tydens die HoĆ«rskool Strand Skole Rolbal klub se prysuitdelingsfunksie op Saterdag, 6 Julie, het agt spelers van HoĆ«rskool Strand toekennings ontvang. Anro Visagie, Caitlin Pretorius, SM Smith, Anzel…

Majorette Sport World Championships – Jim FouchĆ© High School

Majorette Sport World Championships. Jim FouchĆ© High School, Bloemfontein, is so proud of their three majorettes, Mariska, Kay-Leigh and Ona. These three girls attended the Sport World Championships. The girls…

SA HoĆ«rskole Gholf Kampioenskap – HoĆ«rskool Durbanville

SA HoĆ«rskole Gholf Kampioenskap. Henru Walters, leerder van HoĆ«rskool Durbanville, het algeheel in die 2de plek geĆ«indig (-5) by die SA HoĆ«rskole Gholf Kampioenskap, 23 Julie. HoĆ«rskool Durbanville se 1ste…

Sadta Classique Kampioenskappe – HoĆ«rskool Fichardtpark

Sadta Classique Kampioenskappe. Megan Muller van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein het die afgelope naweek aan die Sadta Classique Kampioenskappe deelgeneem. Sy het die volgende prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za…

Nasionale Landsdienskamp – HoĆ«rskool Fichardtpark

Nasionale Landsdienskamp. HoĆ«rskool Fichardtpark leerder, Schalk Botes is verkies om die Vrystaat op Nasionale vlak te verteenwoordig. Die Nasionale Landsdienskamp vind plaas vanaf 7 tot 12 Desember te Hadidas Creek…

Dance Star World Masters – HoĆ«rskool Strand

Dance Star World Masters. Foto van links: Olivia KotzĆ©, Christo Thiart, Linke Thiart, RochellĀ Alberts, Isabella Meyer en Mieke Carr Ses dansers van HoĆ«rskool Strand, Olivia KotzĆ©, Christo Thiart, Linke Thiart,…

Tienertoneeltalent – Durban ATKV-Streeksfees

Tienertoneeltalent. Die 60ste ATKV-Tienertoneel het vandeesweek in Durban afgeskop en het simbioties feesgevier. Nie minder nie as 281 tieners het in tien produksies hul stories simbioties op die Playhouse Theatre-verhoog…

Pronk Podium Toneelfees – HoĆ«rskool Witteberg

Pronk Podium Toneelfees. Die Pronk Podium Toneelfees het op 18 Julie in Krugersdorp plaasgevind. Die uitslae van die Donkermaan tienertoneelgeselskap het die buitengewone talent van die jong akteurs van en…

Junior city councillor – Curro Century City

Junior city councillor. Kirsten Wyld is a learner from Curro Century City in Cape town. She was the first learner from Curro Century City elected to join the junior city…

National English Olympiad – Paarl Gimnasium

National English Olympiad. Foto: Voor (v.l.n.r.) Julia van den Berg, Zani du Toit, Marian Kaffka, Grace-Ann FouchĆ© en Annabel Theron. Agter (v.l.n.r.): Vivien Steyn, Lillian Snyman, Liander Pottas, Mia le…

Noordwes Boogskiet Kampioenskappe – Bergsig Akademie

Noordwes Boogskiet Kampioenskappe. Bergsig Akademie se boogskietspan het deelgeneem aan die Noordwes Boogskiet Kampioenskappe. Die span het goed presteer en het ’n algehele 1ste plek behaal het as Noordwes Kampioene…

Grey Brakkies tot Springbokke – Grey Kollege

Grey Brakkies tot Springbokke. Van Grey “Brakkies” tot Springbokke. AndrĆ©-Hugo Venter en Jan-Hendrik Wessels is van Graad 1 af groot vriende – en mĆ“re, 20 Julie, maak hulle saam hul…

Mathematics Olympiad – St Charles College

Mathematics Olympiad. St Charles College, Pietermaritzburg, is proud of five of their boys who did exceptionally well in the second round of the Old Mutual SA Mathematics Olympiad. The third…

ATKV Buffelspoort Tennistoernooi – HoĆ«rskool Eldoraigne

ATKV Buffelspoort Tennistoernooi. Vyf seuns en agt dogters van HoĆ«rskool Eldoraigne se tennisspan neem die naweek aan die ATKV Buffelspoort Tennistoernooi deel. Seuns: Ruan Visser, Jolem Reyneke, DaniĆ«l Dyason, Levi…

Interne Public speaking – Laerskool Westwood

Interne Public speaking. Die Wessies se sprekers het deelgeneem aan die Interne Public speaking, op 16 Julie, by die skool.  Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.westwoodlaerskool.org.za/ Foto verskaf

Stellenbosch Eisteddfod – HoĆ«rskool Strand

Stellenbosch Eisteddfod. Meer as 30 leerders van HoĆ«rskool Strand het hierdie jaar in verskeie kategorieĆ« deelgeneem aan die Stellenbosch Eisteddfod. Die volgende prestasies verdien spesiale vermelding: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://hsstrand.co.za/…

Nelson Mandela Day – Camps Bay High School

Nelson Mandela Day. Camps Bay High School Celebrated Nelson Mandela Day with “Bread Buddies” Event. In a heartwarming celebration of Nelson Mandela Day, Camps Bay High School organised a “Bread…

Mirnawan Cup 2024 – Rhenish Girls’ High School

Mirnawan Cup 2024. Three girls from Rhenish Girls’ High School, Stellenbosch, Sarah-Ellen Groenewald, Philippa Viljoen and Grace Hobbs have been selected to represent our nation at the third Edition of…

Interskole boogskiet kompetisie – HoĆ«rskool Wesvalia

Interskole boogskiet kompetisie. HoĆ«rskool Wesvalia, Klerksdorp, se boogskutters het aan die Interskole boogskiet kompetisie – HoĆ«rskool Wesvalia deelgeneem wat by Laerskool Rustenburg aangebied is. Die Provinsiale Kampioenskappe vind ook op…

SA-kleure in Ringbal – HoĆ«rskool Ermelo

SA-kleure in Ringbal. HoĆ«rskool Ermelo leerder, MarinĆ© van Nieuwenhuizen het die Mpumalanga Noordelike Ringbal Distrik verteenwoordig by die RSA-Toernooi in Pretoria as lid van die o.15-span. Sy is gekies as…

Major Junior Surfing Competitions – Camps Bay High School

Major Junior Surfing Competitions. Ben Esterhuyse, a Grade 8 student at Camps Bay High School, has recently showcased his surfing talent. He secured significant victories in two major junior surfing…

Off Road Bike Club – Laerskool Oranje-Noord

Off Road Bike Club. Agt leerders van Laerskool Oranje-Noord, Upington, het aan die Upington Off Road Bike Club by Askham deelgeneem en die manne het uitstekend presteer. Uitslae by Askham:…

Kearsney College Soccer Tournament – Paul Roos Gymnasium

Kearsney College Soccer Tournament. Paul Roos Gymnasium’s first soccer team competed in the Kearsney College Tournament (Durban) this past weekend. Their results were as follows: Day 1 Day 2 Day…

SA Judo – HoĆ«rskool Durbanville

SA Judo. Pieter Neethling, leerder van HoĆ«rskool Durbanville, het die afgelope vakansie aan SA Judo groep 4, gewig 74kg, deelgeneem en ā€˜n 2de plek behaal. Hiermee verwerf Pieter ook sy…

World Junior Rowing Championships – St Andrew’s School for Girls

World Junior Rowing Championships. Receiving their South African National Colours’ blazers was a testament to the dedication and talent of St Andrew’s School for Girls’ rowers, Kristyn Xavier (Grade 11)…

PEA Winter Gala – Pearson High School

PEA Winter Gala. The PEA Winter Gala was held from 15 to 18 June. Eleven swimmers from Pearson High School, Gqeberha, participated at the PEA Winter Gala and also had…

Golf update – Paul Roos Gymnasium

Golf update. An update of PRG golf players during the past school holidays. More school news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://paulroos.co.za/ Photos supplied

Freestyle Dans WĆŖreldkampioenskap – Oranje Meisieskool

Freestyle Dans WĆŖreldkampioenskap. Vyf leerders van SekondĆŖre Meisieskool Oranje was die afgelope vakansie by die Freestyle WĆŖreldkampioenskap in Engeland in aksie en almal het ook puik presteer. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

Junior Portrait Award – Treverton College

Junior Portrait Award. Treverton College Grade 11 learner, Sophie Drummond’s drawing has made it into the top 25 for the national Rust-en-Vrede Junior Portrait Award! More school news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://treverton.co.za/…

Interdistrict netball tournament – Bredasdorp High School

Interdistrict netball tournament. The Interdistrict netball tournament took place in Riversdale from 3 to 6 July. HoĆ«rskool Bredasdorp se meisies was staatmakers in hul onderskeie spanne. Bredasdorp High School has…

SA Hokkie Bokkieweekspan – HoĆ«rskool Fichardtpark

SA Hokkie Bokkieweekspan. Vyf hokkiespelers van HoĆ«rskool Fichardtpark, Ethan Burger, Wian Bekker, Michael Cruywagen, Alwyn Janeke en Cobus van Wyk, is in die SA Hokkie Bokkieweekspan ingesluit. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

Interprovinsiale XCO – HoĆ«rskool Piet Retief

Interprovinsiale XCO. Die Interprovinsiale XCO fietsry byeenkoms te Cascades, Pietermaritzburg het oor 3 dae, vanaf 27 tot 29 Junie plaasgevind. Op dag 1 van die kompetisie is die baan oopgestel…

SA Skole Capping – SA Schools Capping 2024

SA Skole Capping. Verskeie skole se rugbyspelers het gister-aand, 3 Julie, hul SA baadjies tydens die SA Skole Capping seremonie ontvang. SA Schools Capping. Several schools’ rugby players received their…

Junior Surf Competition – SACS

Junior Surf Competition. SACS student, William Neill, is a member of the SACS Surfing Team. He took part in the Rookie Rippers Junior Surf Competition at Willard Beach in Ballito,…