)
Hoër Meisieskool Oranje: Monique Davidson se prestasies beloon

Monique Davidson se uitstekende punte in fisiese wetenskap in verlede jaar se matriekeksamen het nie ongesiens verbygegaan nie. Sy is in die wedloop om deur die Nasionale Wetenskap en Tegnologieforum…

Simon van Heerden is Hoërskool Vryburg se Blitsbrein

Simon van Heerden, Gr. 11-leerder van Hoërskool Vryburg, is een van 60 finaliste in die Nasionale Junior Blitsbrein kompetisie wat vanjaar aanlyn gereël is deur Netwerk24. Daar is 30 finaliste…

Hoër Meisieskool Oranje se Mia Olivier bly fiks

– Deur Danielle Theron Mia Olivier het tydens die Covid19-grendeltydperk besluit om haar liefde vir oefening met ander te deel en hulle uit te daag om saam met haar te…

Glenwood High School rugby players to join the Lions and Sharks

Congratulations to @nico_steyn_9 and @henk_gouws who have accepted rugby contracts at the Lions Rugby Co , and @katlego_thinyane who has accepted a rugby contract at the The Sharks . Digitv SA caught up with the…

Hoër Meisieskool Oranje verwelkom Mej Kobi-Mari Rautenbach

Juf. Kobi-Mari Rautenbach, nuwe verbruikerstudie-onnie by Oranje, in die plek van juf. Lize du Toit, deel ’n bietjie meer oor haarself.

Glenwood High School Welcome Jaden Bezuidenhout

Glenwood High School, Durban, is pleased to welcome old boy, Leon Bezuidenhout and his son Jaden to Glenwood in 2021! “I matriculated in 2003 from Glenwood. What I loved about…

Primêre Meisieskool Oranje: Dink Radikaal

In vandag se veranderende tye is dit uiters belangrik om RADIKAAL te kan dink en optree. Vir die Eende by Oranje blyk dit tweede natuur! Die Radikale Redenaars moes vanjaar…

Hoër Meisieskool Oranje: Ons onthou ‘Annie’

Dis nou net mooi ‘n jaar sedert die musikale blyspel ‘Annie’ met groot sukses deur Oranje op die planke gebring is. Dit was ’n eerste in die skool se geskiedenis.…

Mnr Geo Jooste van Hoërskool Sentraal naaswenner van Impala Trofee

Mnr Geo Jooste, adjunkhoof van Hoërskool Sentraal, is aangewys as naaswenner in die PSSA 2020 Impala Trofee vir natuurfoto’s. Baie geluk! Die Tralies is trots op u!

Schools That Rock en SANBS Bloedskenk aansporing

Remax Goldfields daag al die eiendomsagente in die Goudveld uit om hul voorbeeld te volg deur ‘n belangrike eenheid bloed te skenk. The Strip – Welkom Donor Centre Monday: 10:00…

Glenwood High School matric learner awarded an honours scarf for Academics

Shiven Reddy, a prefect in his current matric year, has been awarded an honours scarf for Academics and an academic tie for his participation in the Siyanqoba Maths Competition. Shiven…

Glenwood High School welcomes Daniel Aissing

“We are thrilled to welcome old boy, Erik Aissing and his son Daniel to Glenwood in 2021!” Erik was born and bred in the Glenwood area, attending Penzance Primary, where…

Hoërskool Ermelo: Jy weet jy is ‘n Errie…

Na ‘n lang voorgeskiedenis, waar baie mense hard gewerk het, kom EHS op 11 April 1914 tot stand. Aanvanklik is die EHS in die “Uitkomst-Meisies Tehuis” gehuisves, maar in 1917…

Hoërskool Sentraal: Inligting wat betref akademie van elke graad

Geagte ouers, personeel en leerders Graag deel ek die volgende inligting met u wat betref die akademie van elke graad:   Graad 12  Om voltyds vir graad 12 onderrig te…

Glenwood High School learner selected for two SSA National Squads

Kaylan Govender has been selected for two SSA National Squads this year: the SSA Open Water National Junior Squad and the SSA Pool Junior Squad. Earlier this year he was…

Glenwood High School Gibson House Head Prefect awarded

Armin Weideman, Gibson House Head Prefect and Deputy Head Prefect was awarded an honours scarf for Academics and an academics tie for Toastmasters recently. Armin is planning on studying Aeronautical…

Glenwood High School: Braigen Yunnie to join Glenwood next year

“We cannot wait for Braigen Yunnie to join us at Glenwood next year.” Braigen’s dad, Ryan Yunnie is an old boy from the class of 1993. He returned to Glenwood…

St Charles College excel with Cricket Programme

Pictured: Wessly Madhevere and Jason Login (right). (Picture taken in 2019) Each year Cricket South Africa awards Blue Chip status to schools who achieve 90% or higher on the schools…

Primêre Skool Jordania: Dr André Smith oor die toekoms van onderwys

Schools That Rock het aan ‘n aantal skoolhoofde gevra hoe hulle die toekoms van die onderwys in Suid-Afrika sien na aanleiding van die uitwerking van Covid-19. Dr André Smith, skoolhoof…

Pietermaritzburg Girls’ High School

Pietermaritzburg Girls’ High School first recording by their Virtual Choir Pietermaritzburg Girls’ High School offers girls from Grade 8 to Grade 12 a dynamic learning environment, with diverse opportunities for…

Hoërskool Solomon Senekal skenk bloed

Hoërskool Salomom Senekal op Viljoenskroon se skoolhoof, mnr. Nortman, personeel en leerders het vandag die SANBS ondersteun tydens die bloedskenk veldtog. Hierdie veldtog word gereeld deur die Rotariërs gereël en…

Hoërskool Hoopstad Skool Graad 5’s leer van insekte

Hoopies se Graad 5-leerders moes in Lewensvaardighede insekte-uitrustings gemaak het en het tydens pouse modeparade gehou. Hulle het almal baie oulik gelyk! Baie geluk aan Hanro Booysen wat die gunsteling…

Fichardtpark Primêre Skool

“Ons het baie pret by die Welpies!” Bak en Brou, Boekies en Buitespel Fantasie Fisies Pretdag Rygwerk, Sensories en Sosialiseer Uitstappies en Wielspeelgoed Missie en Doelstellings: Om ’n dinamiese gebalanseerde…

Hoër Meisieskool Oranje: Dink-of-Sink-debatkompetisie 2018 – Video

Dink-of-Sink-debatkompetisie 2018 (nasionale eindronde). Oranje se junior spanlede was Helené Jansen van Rensburg, Marlé Strauss en Chané Nel.

St Andrew’s School, Bloemfontein: Chapel addresses: Anxiety Series – Video

Find meaning in this pandemic by showing kindness, sticking to faith and, now in today’s lesson, setting goals.

Hoërskool Adamantia: Bekendstellingsvideo

Welkom by Hoërskool Adamantia se inligtings video. Jy is ingesskakel op Kanaal-Arend met die nuus uit Addieland. Die hoogtepunte in die nuus is die Kultuur, Sport en die Kleredrag van…

Welkom Volkskool: Nuwe Gr 1 maats vir 2021 – Video

Pippie en Maryna wil vir jou vertel hoekom jy Volkies as jou nuwe skool moet kies. Geniet die storie. Welkom Volkskool se waardes: Welkom Volkskool begin vanaf Janaurie 2014 om…

Primêre Meisieskool Oranje: Woensdag: ‘n wens vir jou!

@OMS is Oranje se eie skryfbehoefte- en klerewinkel. Ons verkoop produkte eie aan Oranje, byvoorbeeld OMS-komberse, -serpe, -handdoeke, -swempette en -swembroeke. Vanaf die begin van 2008 word die skoolsweetpak en skoolsportklere…

Hoërskool Hoopstad Gr 4’s leer Lewensvaardighede

Hoopies se Graad 4-leerders moes in Lewensvaardighede diere-uitrustings gemaak het en het tydens pouse modeparade gehou. Hulle het almal baie oulik gelyk! Baie geluk aan Elzé Barnard met haar Zebra-uitrusting…

Primêre Meisieskool Oranje: Boodskap vir Dinsdag -Video

Elementary School Hartlik welkom by Oranje Primêr. Ons is ‘n trotse skool met ‘n trotse tradisie en soos een groot familie waar elke dogter vir ons baie spesiaal is! Wie…

SANBS and Schools That Rock Blood drive: Round Table 40 in Welkom

Round Table 40 in Welkom host a blood drive. They challenge all the other NGO`s in Welkom to come forward and donate blood. Blood is life From the day that…

Hoër Meisieskool Oranje: Dink-of-Sink Debatskompetisie

In aanloop tot Donderdag se virtuele Dink-of-Sink-debatkompetisie deel ons foto’s van vorige jare se geleentheid. Hier is 2019. Oranje se erekode lees as volg: 1. Ons is leerders van ’n Christelike…

Glenwood High School celebrated Mandela Day – See video

Nelson Mandela International Day is an annual international day in honour of Nelson Mandela, celebrated each year on 18 July, Mandela’s birthday. The day was officially declared by the United…

Glenwood High School: Welcome to Old Boy’s son in 2021

“We are delighted to welcome old boy, Jochen Chislett and his son Ryder to Glenwood in 2021! Jochen matriculated in 1992 from Glenwood. Jochen represented Natal for junior Kickboxing whilst…

Grey Kollege: Inspirerende video!

Kyk gerus na hierdie inspirerende video manne! Ses minute kan jou lewe verander! Neem die eerste tree! Indien jy nie daarna kyk nie, benadeel jy jouself! Dankie aan Depressie101 en Roadtrip 247 vir hierdie…

Primêre Skool Jordania: Boodskap van Dr André Smith

Ondersteuning en aanvulling tot Kurrikulum en Verryking ‘n Volledige Leerderondersteuningsentrum bied ondersteuning aan ons leerders. Die volgende dienste word verskaf: • Skolastiese evaluasies; berading; emosionele ondersteuning; remediërende onderrig; ekstra klasse;…

Laerskool Thabazimbi leerders deur na finaal van die Digitale Dramafees

Donillo Fernandes en Jarianca du Plessis Donillo Fernandes en Jarianca du Plessis, twee van Laerskool Thabazimbi se leerders verbonde aan die Rivo Dramaskool, het deurgedring na die finaal van die…

Hoër Meisieskool Oranje: Nuwe onnie verwesenlik ideaal

Nadat hy ’n klompie jare gelede as ’n proefstudent met Oranje kennis gemaak het, was dit vir mnr. Elandré Rheeder ’n ideaal om eendag hier kom skoolhou. Dit het toe…

Hoër Meisieskool Oranje: Oud-eende onthou – Ronée Robinson

Ronée (matriek 1981) sit Oranje se trotse tradisie voort van regsgeleerdes wat as advokaat praktiseer. Sy het die status van SC (senior consultus) enkele jare gelede bekom en het al…

Gr 12 leerder van Hoërskool Upington neem deel aan dramakompetisie

Chrizelle Strydom, een van Hoërskool Upington se Gr 12 leerders het tydens die grendeltyd aan die aanlyn dramakompetisie, Dramaweb SA, deelgeneem. Sy is nasionaal as een van die 10 finaliste…

Hoër Meisieskool Oranje leerder skitter in Trinity College of London se praktiese musiekeksamen.

Anke Rheeder, ’n matriekleerder aan die Hoër Meisieskool Oranje, se puik vioolspel het haar 89% besorg in Trinity College of London se praktiese musiekeksamen. Sy het ingeskryf vir klassiek (viool)…

Skenker skenk 20ste eenheid bloed

Mnr Germaine van Heerden het op 18 Julie sy 20 ste eenheid bloed geskenk.  Hy daag al sy Kollegas van Beatrix Plant om dieselfde te doen. Met een eenheid bloed…

Salomon Senekal Hoërskool: Skenk bloed in Viljoenskroon

Donation process Donating safe blood means you are committed to participating in a vital community service to improve the quality of life, for patients in need of blood transfusions. The…