Vrystaat Netbalkampioenskappe 2024 – Oranje Meisieskool
Vrystaat Netbalkampioenskappe 2024. Al Vyf A-netbalspanne van Sekondêre Meisieskool Oranje het hul wedstryde tydens die Vrystaat Netbalkampioenskappe 2024 gewen. Al vyf kwalifiseer dus vir die Suid-Afrikaanse Netbal Kampioenskappe! Die o.17A-,…
Sandveld Rugbyspan – Hoërskool Bultfontein rugbyspelers ingesluit
Sandveld Rugbyspan. Twee rugbyspelers van Hoërskool Bultfontein, Eddie du Toit en Tumi Moahludi, is ingesluit in die o.16 en o.19 Sandveld rugbyspanne. Hierdie twee manne sal deelneem aan die toernooi…
ATKV-Redenaarskompetisie – Hoërskool Fichardtpark
ATKV-redenaarskompetisie. Drie leerders van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, EJ van Zyl, Asha Joory en Karla Marais, het het die afgelope naweek aan die semifinale rondte van die ATKV-redenaarskompetisie deelgeneem. Karla…
ATKV Redenaars – Hoërskool Witteberg na die landsfinaal
ATKV Redenaars. Hoërskool Witteberg se redenaars het hul staal gewys by die onlangse ATKV-Redenaars Semifinaal met indrukwekkende uitslae. Sewe leerders het deurgedring na die lands-finaal wat op 12 en 13…
Men’s Health Awareness Month
Men’s Health Awareness Month. “Just as superheroes need defence from kryptonite, real men need health-checks to keep going. Do the hero thing, get screened and lower the risk of chronic diseases.…
Free State Squash – Eunice High School
Free State Squash. Six squash players from Eunice High School for Girls were selected as Free State Squash representatives. Keira Haung Clea Watson Vivienne van der Schyff Cyanne Kruger Liné…
Skole Netbal – Hoërskool Trio teen Hoërskool Sentraal
Skole Netbal. Hoërskool Trio, Kroonstad, se netbalspanne het harde en goeie wedstryde gespeel teen Hoërskool Sentraal van Bloemfontein. Uitslae behaal deur Trio: Trio o.14A wen 16-10 teen Sentraal Trio o.14B…
Griffons Skole Rugby – Hoërskool Goudveld
Griffons Skole Rugby. Sewe rugbyspelers van Hoërskool Goudveld is verkies tot die verskeie Griffons Rugbyspanne. O.16 Akademiespan: Christiaan Swart O.16 Grant Khomospan Kamohelo Moleke O.18 Cravenweekspan Jan Coetzee Ru-Bran Kock O.18…
National ATKV Applous – Eunice High School in final
National ATKV Applous. Eunice High School’s Choir is the only high school choir in Bloemfontein as well as the Free State, selected to perform in the final of the National…
Vrystaat Netbal Kampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché
Vrystaat Netbal Kampioenskappe. Hoërskool Jim Fouché o.19A en o.15A netbalspanne het die afgelope naweek aan die Vrystaat Netbal Kampioenskappe in Bethlehem deelgeneem. JF Netbal uitslae behaal: 𝟎/𝟏𝟗 Wen Welkom Gimnasium…
Vrystaat Netbalkampioenskappe – BVHS presteer
Vrystaat netbalkampioenskappe. Tydens die afgelope naweek se Vrystaat Netbalkampioenskappe in Bloemfontein het beide Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 1ste en o/15A netbalspanne, om te midde van strawwe kompetisie, hul man te staan.…
Gedagte vir die week. Thought for the week
Gedagte vir die week. Die Christelike lewenswandel/ How Christians should live.
Netbal Vrystaatkampioen – Sekondêre Meisieskool Oranje
Netbal Vrystaatkampioene. Sekondêre Meisieskool Oranje se o.19A- en o.15A-netbalspan is gister, 25 Mei, as Netbal Vrystaatkampioene gekroon en sodoende vir die SA’s gekwalifiseer. Die o.14’s, o.16’s en o.17’s speel eers…
Motshepe/ Telkom Vrystaatfinale Netbal – Hoërskool Witteberg
Motshepe/ Telkom Vrystaatfinale Netbal. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se o/15A- en Eerste Netbalspanne het die naweek deelgeneem aan die Motshepe/ Telkom Vrystaatfinale Netbal in Bloemfontein. Die 0/19A Netbalspan se uitslae: Wen…
ATKV Kompetisie – Sekondêre Meisieskool Oranje na Nasionaal
ATKV Kompetisie. Twee debatspanne van Sekondêre Meisieskool Oranje het na die Nasionale eindronde van die ATKV-kompetisie deurgedring. Dit vind gedurende Augustus in Bela-Bela plaas. Daniëlle Herbst en Jacomi van Tonder…
Prysskiet 4 – Hoërskool Fichardtpark skuts presteer
Prysskiet 4. Hoërskool Fichardtpak se skuts het tydens die Prysskiet 4 kompetisie presteer. Die kompetisie het plaasgevind te Hoërskool Sentraal. Medaljes behaal: 3P 10m – o.16 Anje Blom – 2de plek:…
Provinsiale kleure in Netbal – Sekondêre Meisieskool Oranje
Provinsiale kleure in Netbal. Agtien leerders van Sekondêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein, het hul Provinsiale kleure in netbal ontvang. Mangaung O.19 Netbalspan 2024 Jessica Barnard Marguerite Cronjé Vrystaat O.18 Netbal…
Skaakproewe – Primêre Skool Naudeville
Skaakproewe. Vier leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het 11 Mei aan Lejweleputswa se vierde skaakproewe by HTS deelgeneem. Uitslae: Diaan van Brakel (Graad 6)-0/16, 8ste plek Johandré du…
Gimnastiek – Primêre Skool Naudeville
Gimnastiek. Primêre Skool Naudeville in Welkom Graad 6 leerder, Hugo de Klerk, Het Saterdag, 18 Mei, aan Bloemfontein Gimnastiek Uitnodigingsbyeenkoms deelgeneem. Hugo het by Level 3 skitterend presteer deur ‘n…
Oranje-pionier in wolwêreld – Sekondêre Meisieskool Oranje
Oranje-pionier in wolwêreld. Meninke Strauss, Graad 9 leerder van Sekondêre Meisieskool Oranje, is ’n Oranje-pionier in die wolwêreld. Sy het Vrystaat-kleure in wolhantering en het ook ’n top twee posisie…
Schools Golf – St Andrew’s School Bloemfontein
Schools Golf. Keep an eye on this youngster! Daniel Turner, a Grade 1 gentleman from St Andrew’s School in Bloemfontein, won third place in a golf tournament. This passionate young…
Danskompetisies – Welkom Gimnasium
Danskompetisies. Drie dansers van Welkom Gimnasium, Demi Daniels, Candice Kleynhans-Bellringer en Tlhalefo Moathlodi het gedurende die maand aan verskeie danskompetisies deelgeneem. Demi Daniels het Saterdag 11 Mei, deelgeneem aan die…
SA Western Mounted Games – Hoërskool Fichardtpark
SA Western Mounted Games. Hoërskool Fichardtpark leerder, Danél Vlok het die afgelope naweek die volgende perstasies behaal tydens die South African Western Mounted Games (SAWMGA) se Interprovinsiale Kompetisie. Dag 1:…
Preparing for final exams – A 5-month guide for Matric Students
Preparing for final exams. Matric students from the Class of 2024 have roughly five months left to prepare for their final exams. While this is a tight timeframe for those who…
Ruiterkuns – Hoërskool Fichardtpark
Ruiterkuns. Twee leerders van Hoërskool Fichardtpark, Chrisilee Rossouw en Corné Rossouw, het aan die vierde kwalifiserende rondte van die Bloemfontein Equestrian Centre deelgeneem en as volg presteer: Chrisilee Rossouw: 2de…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. Don’t think about the past/ Kyk ek gaan iets nuuts doen.
Classic Clashes 2024 – Hoërskool Goudveld teen Welkom Gimmies
Classic Clashes 2024. Die Classic Clashes tussen Hoërskool Goudveld en Welkom Gimnasium het Saterdag, 18 Mei plaasgevind. Uitslae behaal, 1ste spanne: Seuns Hokkie – Gouties wen 3-1 Rugby – Gimmies…
ATKV Redenaars – Laerskool Truida Kestell
ATKV Redenaars. Elf leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het briljant presteer by die eerste rondte van die ATKV Redenaars kompetisie. Dit het op 1 en 2 Mei…
InIMC – Hoërskool Jim Fouché leerder skitter
InIMC. Hoërskool Jim Fouché leerder, Lineé Lubbe, het bewys dat wiskunde nie haar baas is nie. Sy het gekwalifiseer om vanaf 26 tot 31 Julie aan die Indian International Mathematics…
Nautilus Wiskunde – Hoërskool Jim Fouché presteer
Nautilus Wiskunde. Twee leerders van Hoërskool Jim Fouché, Lineé Lubbe en Natasha de Waal, het aan die tweede Nautilus Wiskunde kamp van die jaar deelgeneem. Die kamp is aangebied vir…
ATKV Redenaars semi-finaal – Hoërskool Fichardtpark
ATKV Redenaars semi-finaal. Drie leerders van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, Karla Marais, Asha Joory en EJ van Zyl, het deurdring na die ATKV-Redenaars se Semi-finaal. Die semi-finaal vind plaas op…
Netbal Liga eindstryde – Sekondêre Meisieskool Oranje
Netbal Liga eindstryde. OMS het die Netbal Liga eindstryde behoorlik oorheers. Die netbalspanne het vanjaar so byna skoonskip in die Groter Bloemfontein-netballiga gemaak. OMS het Woensdag in al die ouderdomsgroepe…
Northern Free State Hockey – Sasolburg High School
Northern Free State Hockey. Forty hockey players from Sasolburg High School were selected for various Northern Free State Hockey Teams. Veertig hokkiespelers van Hoërskool Sasolburg is gekies vir verskeie Noord-Vrystaat Hokkiespanne:…
Bloemfontein Skole-Liga Netbal – Hoërskool Fichardtpark
Wat ‘n vertoonvenster vir skolenetbal! In ‘n titaniese eindstryd het Hoërskool Fichardtpark en Sekondêre Meisieskool Oranje se o.14A netbalspanne mekaar die stryd aangesê in die Bloemfontein Skole-Liga Netbal. Die eindtelling…
Danskompetisie – Chelsea Joubert blink uit
Danskompetisie – Chelsea Joubert. ‘n Graad 5 leerder van Primêre Skool Naudeville het deelgeneem aan ‘n danskompetisie. Die Free State Dance Awards se finale kompetisie het op Saterdag, 11 Mei…
Skietkompetisie – Primêre Skool Naudeville
Skietkompetisie – Hugo Ras van Primêre Skool Naudeville het aan ‘n skietkompetisie deelgeneem. Die kompetisie het plaasgevind op Woensdag, 1 Mei te Welkom. Hugo behaal ‘n tweede plek met die…
Netbal Semi-finale – Hoërskool Fichardtpark
Netbal Semi-finale. Die o.14 A en o.14C netbalspanne van Hoërskool Fichardtpark het hul netbal semi-finale wedstryde gister, 13 Mei, gewen. Die twee spanne speel môre, 15 Mei, in die finaal…
Boogskiet – Hoërskool Hentie Cilliers skuts presteer
Boogskiet. Vyf boogskiet leerders van Hoërskool Hentie Cilliers, Virginia, het deelgeneem by Hoërskool Trio in Kroonstad. Prestasies behaal: Tiaan Bezuidenhoud: Jayden Botha: Dillen van Rensburg: Shathè Knoesen: Josh Hewitt: Meer…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Die Here Antwoord/ Honour the Lord. Psalms 34:19,20
Rof en Stof MTB – Hoërskool Trio fietsryers presteer
Rof en Stof MTB. Hoërskool Trio Fietsry, Kroonstad, het deelgeneem aan die Rof en Stof MTB wedren te Fauresmith. Die fietsryers het baie mooi gery op ‘n dag wat, soos…
Elements of Dance SA – Hoërskool Witteberg
Elements of Dance SA. Twee leerders van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, Chris-Mari Louw en Saskia Brecher.het albei hul provinsiale kleure in dans ontvang. Hulle het 4 Mei deelgeneem aan Elements of…
Amanda Coetzer Tennistoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje
Amanda Coetzer Tennistoernooi. Oranje het vir die 1ste keer in die 25 jaar van die Itec Amanda Coetzer-tennistoernooi dit vir ‘n 3de keer agtereenvolgens gewen. OMS het die Hoër Meisieskool…
Griffons Rugby Liga – BVHS teen Hoërskool Hentie Cilliers
Griffons Rugby Liga. Tydens die Griffons Rugby Liga wedstryde het Bethlehem Voortrekker Hoërskool se rugbyspanne na vore gekom met kookwater rugby. Al die BVHS rugbyspanne het hul wedstryde teen Hoërskool…
Classic Clash 2024 – Hoërskool Jim Fouché teen Sentraal
Classic Clash 2024. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, se leerders kook vanjaar weer by die Classic Clash 2024. Uitslae behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://jf.co.za Foto’s verskaf
ATKV Redenaars – Primêre Meisieskool Oranje
ATKV Redenaars. Die ATKV-Redenaars streeksuitdunne het 1 Mei by Hoërskool Witteberg, Bethlehem, plaasgevind. Die volgende eende dring deur na die Semi-finale uitdunne wat sal plaasvind op 25 Mei by Hoërskool…
Griffons Rugbyspanne – Hoërskool Witteberg
Griffons Rugbyspanne. Hoërskool Witteberg is baie trots op hul twaalf rugbyspelers wat skitter in die Griffons Rugbyspanne. Hierdie 12 manne verdien hul plek in die onderskeie griffons spanne. Spanne en…












