)

Vrystaat Netbal Kampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché

Vrystaat Netbal Kampioenskappe. Hoërskool Jim Fouché o.19A en o.15A netbalspanne het die afgelope naweek aan die Vrystaat Netbal Kampioenskappe in Bethlehem deelgeneem.

JF Netbal uitslae behaal:

𝟎/𝟏𝟗
Wen Welkom Gimnasium 37-7
Wen Hoërskool Trio 46-15
Wen Hoërskool Sentraal 22-20
Wen Bethlehem Voortrekker Hoërskool 32-25
Wen Hoërskool Witteberg Witteberg 46-16
Verloor teen Sekondêre Meisieskool Oranje 29-19
JF se 0/19 span eindig 2de by die  Netbal Kampioenskappe en gaan dus deur na SA’s.
𝐌𝐨𝐭𝐬𝐞𝐩𝐞 𝐂𝐮𝐩 𝟎/𝟏𝟓
Wen Bethlehem Voortrekker Hoërskool 17-2
Verloor teen Hoërskool Sentraal 6-18
Wen Welkom Gimnasium 14-13
Wen Hoërskool Trio 16-11
Verloor teen Sekondêre Meisieskool Oranje 5-19
Wen Hoërskool Witteberg 13-10
JF se 0/15 eindig 3de in die Motsepe Cup toernooi
Foto’s verskaf
Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal