)

You are sponsoring

Vrystaat Netbal Kampioenskappe - Hoërskool Jim Fouché

Vrystaat Netbal Kampioenskappe. Hoërskool Jim Fouché o.19A en o.15A netbalspanne het die afgelope naweek aan die Vrystaat Netbal Kampioenskappe in Bethlehem deelgeneem. JF Netbal uitslae behaal: 𝟎/𝟏𝟗 Wen Welkom Gimnasium…