Motheo/Xhariep High School Athletics – Eunice High School
Motheo/Xhariep High School Athletics. Eunice’s athletes achieved fantastic results at the Motheo/Xhariep High School Athletics Championships. The girls won 7 gold, 6 silver and 2 bronze medals. Achievements: The Relay…
Vrystaat Interhoër Swemkampioenskappe – BVHS leerder skitter
Vrystaat Interhoër Swemkampioenskappe. BVHS is ‘n talentvolle swemmer ryker! Deuné du Plessis, Graad 8 leerder, het die o.13 tot 14 jaar 200m rugslagrekord verbeter by die Vrystaat Interhoër swemkampioenskappe. Deuné…
Marlow Tjaart Vorster Tennis – BVHS presteer
Marlow Tjaart Vorster Tennis. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 1ste tennisspanne het die afgelope naweek aan die 23ste Marlow Tjaart Vorster Tennis toernooi in Cradock deelgeneem. Daar is agtien skole van…
Grey Kollege Skaaktoernooi – Hoërskool Fichardtpark skitter
Grey Kollege Skaaktoernooi. Hoërskool Fichardtpark het hulself onomwonde gevestig as die top-skaakspan in die Vrystaat. Tydens die Grey Kollege Skaaktoernooi het die Fichie-skaakkampioene algeheel vyfde by toernooi, en 1ste in…
Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Henneman
Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms. Hoërskool Henneman se atlete het baie goed presteer by die Lejweleputswa Atletiekbyeenkoms. Tien van Hoërskool Henneman se atlete is ingesluit in die Interhoër atletiekspan. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Oos-Vrystaat Atletiekbyeenkoms – Laerskool Truida Kestell
Oos-Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Sewe-en-veertig atlete van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het gekwalifiseer vir die Oos-Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Graanveld atletiekbyeenkoms Foto’s verskaf
Oudkaptein gekies vir Proteas – Hoër Meisieskool Oranje
Oudkaptein gekies vir Proteas – Ané Janse van Vuuren, oud-leerder en oud-hokkiekaptein, van Hoër Meisieskool Oranje is ingesluit in die Protea-hokkiespan. Sy is in die groep ingesluit wat volgende week…
Gevegkuns – Hoërskool Jim Fouché leerders presteer
Gevegkuns. Twee leerders van Hoërskool Jim Fouché, Denica en Janco Scheepers, het aan die ATA SA Bloemfontein deelgeneem. Beide leerders het puik presteer: Denica Janco Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto…
Sentraal Top 20 Atletiek – Hoërskool Sentraal
Sentraal Top 20 Atletiek. Hoërskool Sentraal het algeheel derde geëindig by die Sentraal Top 20 Atletiek vir gemengde skole. Sentraal se dogterspan het ook die derde plek behaal. Hoërskool Sentraal…
Ride for Sight fietswedren – Hoërskool Trio
Ride for Sight fietswedren. Vyf van Hoërskool Trio se ryers het aan die Ride for Sight fietswedren, in Boksburg deelgeneem. Die wedren het gestrek oor 116km. Trio ryers het die…
Sentraal Top 20 Atletiek – Hoërskool Goudveld
Sentraal Top 20 Atletiek. Hoërskool Goudveld se atlete het hul kant gebring en geskitter by die Sentraal Top 20 Atletiek byeenkoms. Gouties se prestasies: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto’s…
Bloemfontein Superliga Krieket – Hoërskool Jim Fouché
Bloemfontein Superliga Krieket. Hoërskool Jim Fouché se eerste krieketspan het teen Hoërskool Fichardtpark gespeel in die Bloemfontein Superliga Krieket semi-finaal. JF het met 25 lopies geseëvier en dring dus deur…
Graanveld Atletiekbyeenkoms – BVHS atlete skitter
Graanveld Atletiekbyeenkoms. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het vanjaar geskitter by die Graanveld Atletiekbyeenkoms. Hulle was ook die wenners van die byeenkoms.BVHS het ook die aflos gewen met 9/10 goue medaljes! BVHS…
Neptune Last Chance Gala – BVHS swemmers presteer
Neptune Last Chance Gala. Swemmers van BVHS en BethSeals het 14 en 15 Februarie aan Neptune Last Chance Gala in Bloemfontein deelgeneem. BVHSse swemmers het baie goed presteer. 1ste Plekke…
Krieket – Grey Kollege teen Hoërskool Fichardtpark
Krieket. Grey Kollege se o.19D krieketspan het gister, 17 Februarie teen Hoërskool Fichardtpark se o.19B span in die eerste liga finale gespeel. Grey het as die wenners van die veld…
Skole Krieket – Hoërskool Sentraal teen Hoërskool Jim Fouché
Skole Krieket. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, se o.19A dogters krieketspan het teen Hoërskool Jim Fouché se o.19A dogters krieketspan in ‘n skole krieket wedstryd gespeel. Sentraal se span het met 68…
Sentraal Top 20 Athletics – Eunice High School
Sentraal Top 20 Athletics. Twenty of Eunice High School’s athletes competed in the u15, u17 and u19 age groups at the Sentraal Top 20 Athletics meet on Saturday. Achievements by…
Sentraal Top 20 Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Fichardtpark
Sentraal Top 20 Atletiek. Hoërskool Fichardtpark is Saterdag,15 Februarie, as die algehele wenskool uit 22 deelnemende skole tydens die Sentraal Top 20 atletiekbyeenkoms aangewys. Miike Van Der Merwe van Hoërskool…
Suid-Sirkel Atletiekbyeenkoms – Welkom Volkskool
Suid-Sirkel Atletiekbyeenkoms. Welkom Volkskool atlete het tydens die jaarlikse Suid-Sirkel Atletiekbyeenkoms rekords gebreek. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://welkomvolkskool.co.za/ Foto verskaf
VRL 2025 – Hoërskool Sentraal
VRL 2025. Hoërskool Sentraal maak met trots hul VRL 2025 bekend. Graad 8 VRL Graad 9 VRL Graad 10 VRL Graad 11 VRL Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://sentraal.co.za Foto’s verskaf
Schools Netball – Eunice High School
Schools Netball. Eunice High School proudly introduce their 1st Netball Team for 2025. The head coach is Ms Ané Retief And the coordinator, Mrs Rachelle Rautenbach. Read more schools news:…
Midmar Myl 2025 – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Midmar Myl 2025. Bethlehem Voortrekker Hoërskool leerders en lede van Bethseals het aan Midmar Myl 2025 op 8 en 9 Februarie deelgeneem. Die leerders het baie goeie tye behaal. Lees…
Skole hokkie – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Skole hokkie. Foto: Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hul dogters 1ste-hokkiespan aangekondig: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za Foto verskaf
Hart van Omgee – C&N Sekondêre Meisieskool Oranje
Hart van Omgee – Me Mioné Marais, onderwyseres van C&N Sekondêre Meisieskool Oranje, het met ‘n hart van omgee, haar oor Terina Retief ontferm om die Midmarmyl te voltooi. Terina,…
Lejweleputswa muurbal – Hoërskool Goudveld presteer
Lejweleputswa muurbal. Vier leerders van Gouties wat aan die Lejweleputswa muurbal proewe deelgeneem het, spog met hul prestasies. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto verskaf
St Andrews Squash festival – Grey Kollege skitter
St Andrews Squash festival. Grey Kollege se eerste muurbalspan het die naweek uitstekend gevaar tydens die St. Andrews Squash festival. Maritzburg College, Pretoria Boys High School, St Stithians College, Kearsney…
Midmarmyl swemmers – C&N Sekondêre Meisieskool Oranje
Midmarmyl swemmers – OMS het geskitter met agt swemmers wat tydens die Midmarmyl verlede Sondag in die top 50 in die ouderdomsgroep 14-30 geëïndig het. Daar was 902 swemmers in…
Midmar Mile 2025 – Grey College
Midmar Mile 2025. Grey College se swemmers het behoorlik golwe gemaak by vanjaar se Midmar Mile 2025. Grey se swemmers het ook die trofee vir die beste seunsskool tydens hierdie…
Midmar Myl – Primêre Skool Naudeville
Midmar Myl. Adriaan du Toit, leerder van Primêre Skool Naudeville, het 8 Februarie aan die Midmar Myl by Howick, naby Pietermaritzburg, deelgeneem. Die Midmar Myl-swem (1,6 km) is een van…
St Andrew’s Squash Festival – St Andrew’s School Bloemfontein
St Andrew’s Squash Festival. The 31st Andrew’s Squash Festival was a huge success once again. St Andrew’s welcomed the country’s top squash schools to Saints. Read more schools news: https://schoolsthatrock.co.za/…
Midmar Mile – Welkom Gimnasium Presteer
Midmar Mile. Welkom Gimnasium se swemmers het die afgelope naweek (8 en 9 Februarie) aan die 52ste Midmar Mile by Howick, KwaZulu Natal, deelgeneem. Dit is die grootste ope-water swem…
Hoofdogter 2025 – Hoërskool Goudveld
Hoofdogter 2025. Die afgelope aantal jare het Schools That Rock onderhoude gepubliseer van Hoofleiers afkomstig van verskeie hoërskole in Suid-Afrika. Hierdie jaar maak ons weer so en vandag gesels ons met Mia…
Skolekrieket semi-finaal – Hoërskool Fichardtpark teen Sentraal
Skolekrieket semi-finaal. Hoërskool Fichardtpark se Tweede Krieketspan het Hoërskool Sentraal in die Skolekrieket semi-finaal die stryd aangesê. Fichies kolf eerste en teken 131/6 aan. Fichies se beste kolwers: Fichies se…
Bethlehem Skole atletiekbyeenkoms – Laerskool Truida Kestell
Bethlehem Skole atletiekbyeenkoms. Laerskool Truida kestell is baie trots op nog ‘n Truida Kestell-atleet wat ‘n rekord verbeter het tydens die Bethlehem Skole atletiekbyeenkoms. Esias Scheepers het die S 0.10…
Vrystaat Elite Karateproewe – Hoërskool Jim Fouché
Vrystaat Elite Karateproewe. Xander de Reuck, leerder van Hoërskool Jim Fouché, het aan die Vrystaat Elite Karateproewe deelgeneem. Die proewe is in Bethlehem aangebied. Xander is na die proewe gekies…
Van Niekerk Koen tennistoernooi – Hoërskool Jim Fouché
Van Niekerk Koen tennistoernooi. JF se tennisspanne het die afgelope naweek aan die van Niekerk Koen tennistoernooi te Burgersdorp deelgeneem. Die spanne het hul goed van hul taak gekwyt. O.15-Seunsspan…
Motheo Zone 1 Athletics – Eunice High School
Motheo Zone 1 Athletics. Eunice High School athletes competed at the Motheo Zone 1 Athletics meet in Bloemfontein. The athletes won 7 gold, 3 silver and 5 bronze medals! U14…
Midmar Myl 2025 – Grey Kollege presteer
Midmar Myl 2025. Jedrick Geleta, Graad 11 leerder van Grey Kollege, het algeheel 10de geëindig by die aQuellé Midmar Myl. Dit beteken hy was die tiende vinnigste swemmer vir 2025.…
Vrystaat Skole Tennisspan – Hoërskool Witteberg
Vrystaat Skole Tennisspan. Foto: van links: Hugo van Strijp, Evan Nieuwoudt, Tria-Marie Strydom, Zané Wessels, Marinelle Oelofse en Inneke Fourie Ses tennisspelers van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, Hugo van Strijp,…
SA Nasionale Padfiets-kampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark
SA Nasionale Padfiets-kampioenskappe. Carli Bouwer, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het gister, Donderdag 6 Februarie, aan die SA Nasionale Padfiets-kampioenskappe deelgeneem het. Carli het skitterend gery en is gekroon…
T20 Krieket – Hoërskool Jim Fouché teen Hoërskool Sentraal
T20 Krieket. Hoërskool Jim Foushé se eerste krieketspan het in ‘n T20 krieket wedstryd met 73 lopies teen Hoërskool Sentraal gewen. JF het 180/6 aangeteken en beperk Sentraal tot 107/5.…
Hoofdogter 2025 – Hoërskool Henneman
Hoofdogter 2025. Die afgelope aantal jare het Schools That Rock onderhoude gepubliseer van Hoofleiers afkomstig van verskeie hoërskole in Suid-Afrika. Hierdie jaar maak ons weer so en vandag gesels ons met Daniëlle Myburgh,…
Bethlehem Skole Atletiekbyeenkoms – Laerskool Truida Kestell
Bethlehem Skole Atletiekbyeenkoms. Drie atlete van Laerskool Truida Kestell, Mia Rautenbach, Johnathan Matthew en Rianza Boshoff, het rekords verbeter tydens die Bethlehem Skole Atletiekbyeenkoms. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/ Foto…
Kleure-atletiek – Primêre Skool Universitas
Kleure-atletiek. Tjokkies is sommer baie trots op hul atlete se prestasies tydens hul kleure-atletiek byeenkoms. Nie minder as sewe rekors is verbeter! Prestasies behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://tjokkies.co.za/ Foto’s…
Vrystaat Elite Karate – Hoërskool Jim Fouché
Vrystaat Elite Karate. Hoërskool Jim Fouché leerder, Divan Venter, het die afgelope naweek aan die Vrystaat Elite Karate Proewe deelgeneem. Die proewe is in Bethlehem aangebied. Divan is na die…
Vrystaat Karate – Hoërskool Sentraal
Vrystaat Karate. By die Vrystaat Karate Federasie se 2024 toekennings het Jahanco Greyvenstein van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein die trofee vir die Elite Junior Karateka van die jaar ontvang. Johanco…
Willie le Roux Uitnodigingsbyeenkoms – Hoërskool Jim Fouché
Willie le Roux Uitnodigingsbyeenkoms. Hoërskool Jim Fouché leerder, Anri Rautenbach het aan die Willie le Roux Uitnodigingsbyeenkoms deelgeneem en het puik presteer. Sy het ‘n eerste plek in 100m-hekkies behaal…


























































