Fichardtpark Sportdag. Dit was 'n goeie dag vir Hoërskool Jim Fouché se hokkiespanne by die jaarlikse Hoërskool Fichardtpark sportdag. JF...
Motheo/Xhariep Atletiekbyeenkoms. Nege-en-vyftig dogters van Primêre Meisieskool Oranje het 23 Februarie aan die Motheo/Xhariep Atletiekbyeenkoms deelgeneem. Oranje se atlete het...
OMS Gholf. Vier gholfspelers van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein, het waarskynlik Vrydag, 1 Maart, geskiedenis gemaak deur vir die...
Vrystaat Tweekamp kampioenskappe. Lohan Maree, Graad 4 leerder van Grey Kollege in Bloemfontein, het deelgeneem aan die Vrystaat Tweekamp kampioenskappe...
TBM Atletiek. Drie-en-twintig atlete van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het gekwalifiseer om deur te gaan na die Vrystaat byeenkoms.Johnathan...
Olympic Standard Astro Turf. St. Andrew's School proudly announces the launch of its ground breaking Astro Turf facility. This is...
Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Dohandrè Janse van Rensburg, Graad 6 leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom is Saterdag, 24 Februarie aangewys...
Schoemanpark Junior Open Golf. Schoeman Park Golf club hosted the first junior tournament on the 20 January as well as...
Laerskole rugby. Ses van Grey Kollege Primêr se rugbyspanne het Laerskool Kruinsig se spanne aangedurf. Die Grey-manne het uitstekende rugby...
Vrystaat Laerskole Swemgala. Fichardtpark Primêre Skool, Bloemfontein se leerders het aan die Vrystaat Laerskole Swemgala deelgeneem en die volgende prestasies...
Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.
© 2023 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.