Biltong Karkaskompetisie – Landboudal Boere
Biltong Karkaskompetisie – Landboudal Boere, Jacobsdal is baie trots op hulle oud-Lantie Willem Scholtz (Pomp), hoofseun van 2016. Willem is onlangs bekroon as die wenner van die gesogte Biltong karkaskompetisie…
Craven Week 2025 – Grey College
Craven Week 2025. Photo: Front row: B. Joubert, K. Dyonase, M. Oosthuizen, D. Hayidakis, X. Smit, A Nieuwoudt, D. Erwee, V. Casling. Middle: Middel: A. Booysen, S. Buys, L. Mgedezi,…
Bestuurspan Opleiding – Hoërskool Fichardtpark
Bestuurspan Opleiding – Foto van Hoërskool Fichardtpark dagbestuur saam me. Emilise Rautenbach. Hoërskool Fichardtpark is bevoorreg om me. Emilise Rautenbach van DARE as fasiliteerder te hê. DARE staan vir Dynamic…
Skole Netbal – Hoërskool Jim Fouché na uitspele
Skole Netbal. Hoërskool Jim Fouché se o.17 netbalspan het sover ‘n fantastiese seisoen beleef. As beloning neem hulle die naweek aan die skole netbal Vrystaat uitspele deel. Sterkte aan die…
SA Country Western Dans – Hoërskool Goudveld
SA Country Western Dans. Nigella Siebert verteenwoordig Suid-Afrika op wêreldverhoog. Hoërskool Goudveld se Graad 11-leerder, Nigella Siebert, is ‘n buitengewone talentvolle danser in die SA Country Western Dans (SACWD) het…
Toutrek – Landboudal Boere
Toutrek – Landboudal Boere. ’n Groot gelukwensing van Landoudal Boere aan Maryke Roux en Franswa Keyser. Hulle het met trots hulle SA-Gazelle kleure vir toutrek ontvang. Hierdie eerbewys is ’n…
Interstreek Landloopkampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark
Interstreek Landloopkampioenskappe. Vier landloopatlete van Hoërskool Fichardtpark is ingesluit in die Motheo-landloopstreekspan. Die span neem op 28 Junie in Parys aan die Top 20 Interstreek Landloopkampioenskappe deel. Fichies se atlete…
Senior Free State IPT – Saint Andrew’s School Bloemfontein
Senior Free State IPT. Young Talent Shines in Men’s Hockey Team. Sixteen-year-old Kaden Henderson, a standout player for St Andrew’s 1st Team Hockey squad, has achieved a remarkable milestone by…
SANESA Qualifier 4 – Welkom Volkskool
SANESA Qualifier 4 – Welkom Volkskool se ruiters het die afgelope naweek deelgeneem aan die SANESA Qualifier 4 te Welkom. Hulle het baie goed presteer. Die uitslae van die SANESA…
Bloemfontein Landloopliga – Hoër Meisieskool Oranje
Bloemfontein Landloopliga – Atlete van Hoër Meisieskool Oranje het Vrydag, 6 Junie deelgeneem aan die Bloemfontein Landloopliga. Yoné van Heerden was eerste oor die eindstreep in haar ouderdomsgroep (o.15). Sy…
ATKV Redenaars – Hoërskool Hoopstad
ATKV Redenaars. Tahlia Muller, leerder van Hoërskool Hoopstad, het onder die Top 10 ATKV Redenaars geëindig. Sy het deurgedring na die nasionale rondte wat op 5 en 6 Augustus plaasvind…
Ekonomiese & Bestuurswetenskap vasvrakompetisie – Trio Primêr
Ekonomiese & Bestuurswetenskap vasvrakompetisie. Trio Primêr, Kroonstad is aangewys as die wenners van die Ekonomiese & Bestuurswetenskappe vasvrakompetisie van die distrik. Die volgende uitblinkers het met hul kennis en vaardighede…
Junior Springbok Jaco Grobbelaar – Hoërskool Fichardtpark
Junior Springbok Jaco Grobbelaar. Hoërskool Fichardtpark is super trots op op hul Junior Springbok Jaco Grobbelaar. Jaco was Fichardtpark se hoofseun in 2023 asook die kaptein van Fichie Leeus 202.…
St Michael’s Drama Festival – Eunice High School
St Michael’s Drama Festival. Eleven girls from Eunice High School achieved wonderful results at the St. Michael’s Drama Festival (Eisteddfod). Read more school news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://ehs.co.za/ Photos supplied
Netballiga Wenners – Hoërskool Bothaville
Netballiga Wenners – Die o.15A netbalspan van Hoërskool Bothaville het skoonskip gemaak tydens die netballiga. Hulle het verlede Saterdag deelgeneem aan die Lejweleputswa netballiga te Welkom Gimnasium. Hulle gaan aan…
1st Cricket Team – 1st Cricket Team heading to UK
1st Cricket Team. Grey College 1st Cricket Team is heading to the UK for an unforgettable tour from 23 June to 12 July. Wishing the boys memories to last a…
Inter-Provincial Squash – Grey College
Inter-Provincial Squash. This June/July holiday, several of Grey College’s finest squash players will take to the courts as they represent their province at the Inter-Provincial Tournaments (IPTs) across the country.…
2025 Tennis Liga – Hoërskool Salomon Senekal
2025 Tennis Liga. Foto: Hanray van den Heever, Collin Phillips, Helgard Muller, Divan Groenewald Hoërskool Salomon Senekal, Viljoenskroon, se laerskool-tennisspanne is slaggereed vir die 2025 Tennis Liga. Senior seuns: Senior…
Vrystaat Sanef Show Jumping – Primêre Skool Naudeville
Vrystaat Sanef Show Jumping. Ava Adendorff, leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, is gekies vir die Vrystaat Sanef Show Jumping span wat aan die South African Youth Championship gaan deelneem. Die…
Netbal-afsluiting – Primêre Meisieskool Oranje
Netbal-afsluiting. Primêre Meisieskool Oranje se eende het die jaar se netbal afgesluit op Dinsdag, 3 Junie. Die skool het dit gedoen om te wys wie is baas op die netbalbaan.…
Vrystaat SANESA – Welkom Gimnasium
Vrystaat SANESA – Drie ruiters van Welkom Gimnasium en hul perde het op 7 en 8 Junie deelgeneem aan die Vrystaat Sanesa. Dit het plaasgevind by die Goldfields Equestrian Centre…
Eerste Netbalspan naaswenners – Hoërskool Hoopstad
Eerste Netbalspan naaswenners – Hoërskool Hoopstad se eertste netbalspan het Saterdag deelgeneem aan die Lejweleputswa liga. Dit het plaasgevind by die Hoërskool Welkom Gimnasium. Hoopies se eerste netbalspan en hul…
Vrystaat SANESA – Primêre Skool Naudeville
Vrystaat SANESA. Ruiters van Primêre Skool Naudeville in Welkom het die afgelope naweek aan die Vrystaat SANESA se 5de kwalifiserende rondte by Goldfields Equestrian Centre in Welkom deelgeneem. Die ruiters…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week. Lord listen to their threats! En nou, “Here, kyk hoe dreig hulle ons…”
Vrystaat Platteland Rugbyspanne – Hoërskool SPS Brandfort
Vrystaat Platteland Rugbyspanne. Hoërskool SPS Brandfort spog vanjaar met ses rugbyspelers wat in die o.11 en o.12 Vrystaat Platteland Rugbyspanne ingesluit is. Die skool het ook drie afrigters wat betrokke…
Free State Netball Championship – Welkom Gymnasium
Free State Netball Championship. Welkom Gymnasium’s netball teams are delivering outstanding performances, with all four teams advancing to the Free State Championships. More school news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://welkom-gimnasium.co.za/
Skole o.13 Netballiga – Primêre Meisieskool Oranje
Skole o.13 Netballiga. Primêre Meisieskool Oranje het hul goeie spel van die jaar voortgesit en stap vanjaar weer weg met die Skole o.13 Netballiga trofee! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjeprimer.co.za/ Foto’s…
Netbalspan as wenners gekroon – BVHS
Netbalspan as wenners gekroon – Bethlehem Voortrekker Hoërskool se eerste netbalspan is as wenners gekroon. Die eerste netbalspan het aan die jaarlikse Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks derby deelgeneem. Die derby…
Southern Free State Hockey – Grey College Primary
Southern Free State Hockey. Photo, front: Craig Andreas, Logan Van Der Westhuizen, Dayle Verster, Lombaard Grobler. Back: AJ Richards, JJ Snooke, Ruben Van Zyl, Mr. Mtana (head coach of the…
ATKV Redenaars – Hoërskool Jim Fouché
ATKV Redenaars. Twee leerders van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, Lisa Botha en Suné Deacon, is onder die top tien redenaars in die Vrystaat. Lisa en Suné is onder die…
Vrystaat Stoei Liga – Primêre Skool Jim Fouché
Vrystaat Stoei Liga. Primêre Skool Jim Fouché leerder, Jan Daniel Marais, het tydens die Vrystaat Stoei Liga ‘n silwer medalje verower. Wat die prestasie nog beter maak, is dat dit…
ATKV Semi-finaal – Laerskool Truida Kestell
ATKV Semi-finaal. Foto, voor: Richardt Otto, Andries van der Walt, Anke Bruwer, Marx Geldenhuys, Agter: Muhammad Latiff, Layya Latiff, Inge Meintjes Tien sprekers van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het aan…
Pastorale Berading – Primêre Skool Naudeville
Pastorale Berading – Clarise van Breda, ‘n onderwyseres van Primêre Skool Naudeville, Welkom het haar Pastorale Berading Vlak 4 voltooi. Pastorale Berading is ‘n unieke vorm van psigoterapie. Geestelike hulpbronne sowel as sielkundige begrip…
Entrepreneur van die Jaar – Hoërskool Witteberg
Entrepreneur van die Jaar. Xanell Heyns, leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het op 17 Mei 2025 deelgeneem aan die BrandBank-uitdunrondte van die “@Maak My ‘n Miljoenêr ” Entrepreneur van…
ATKV Nasionale Finaal – Laerskool Truida Kestell
ATKV Nasionale Finaal. Vier van Laerskool Truida Kestell se sprekers, Richardt Otto, Muhammad Latiff, Mia Rautenbach en David Shepherd het deurgedring na die Naionale finaal wat op 5 en 6…
Cross Country League 4 – Trio High School excels
Cross Country League. A huge shoutout to Trio High School’s athletes for crushing it in Cross Country League 4 at Kroonstad. League 4 results: G U14 G U15 B U15…
Skole Gholf liga – Grey Kollege leerders presteer
Skole Gholf liga. Die Skole Gholf Liga-finaal is die afgelope naweek, 24 Mei, beslis. Grey Kollege gholfers het puik gevaar! Met vasberadenheid en uitsonderlike spel het die seuns gekwalifiseer vir…
ATKV Redenaars – Hoërskool Goudveld presteer
ATKV Redenaars. Drie leerders van Hoërskool Goudveld in Welkom, Logan Jacobs, Kaylee Groenewald en Jonoria Masiu, is onder die top 10 redenaars in die Vrystaat. Kaylee is ook deur na…
Netbal semi-finaal 2025 – Laerskool Truida Kestell
Netbal semi-finaal 2025 – Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, se spanne het deelgeneem aan die Netbal semi-finaal 2025. Die spanne wat reeds deur is na die op 5 Junie: o.11C, o.12C…
Battle Boards 2025 Skaakkampioenskap – Hoërskool Fichardtpark
Battle Boards 2025 Skaakkampioenskap. Hoërskool Fichardtpark se skaakspan, het die afgelope naweek aan die AlexForbes Battle Boards 2025 Skaakkampioenskap (provinsiaal) – Vrystaat deelgeneem. Hoërskool Fichardtpark se talentvolle skaakspan bestaan uit:…
Laerskole Netbal A-Liga – Primêre Meisieskool Oranje
Laerskole Netbal A-Liga. Die netbalspanne van Primêre Meisieskool Oranje het tydens die laerskole netbal A-Liga op 2 Junie wedstryde gespeel teen Primêre Skool Fichardtpark. Die dogters het 28 wedstryde gespeel…
Oppie Tong Af – Saint Andrew’s School Bloemfontein
Oppie Tong Af. Saint Andrew’s School Bloemfontein participated at the Oppie Tong Af – On the Tip of Your Tongue competition. The boys performed very well. Read more schools news:…
Mental Maths – Primêre Skool Naudeville presteer
Mental Maths. Twee leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Keaton Neuhoff en Lenique Loggenberg het uitstekend gevaar by die Mental Maths Distriks kompetisie. Die kompetisie het Vrydag, 30 Mei by…
SALA Redenaars – Primêre Skool Naudeville
SALA Redenaars. Vyf redenaars van Primêre Skool Naudeville, Welkom, het gevorder na die volgende rondte van SALA redenaars. Hierdie leerders neem nou virtueel deel op 23 Augustus. Lees meer skolenuus:…
2025 Provincial Chess Championships – Hoërskool Sentraal
2025 Provincial Chess Championships. Hoërskool Sentraal se skaakspelers het hul man gestaan tydens die 2025 Provincial Chess Championships. Sentraal het ‘n vierde plek behaal. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://sentraal.co.za Foto…
ATKV Redenaarskompetisie – Hoër Meisieskool Oranje
ATKV Redenaarskompetisie – Hoër Meisieskool Oranje spog met ses leeders wat in die ATKV Redenaarskompetisie in die Vrystaat in die top 10 geëindig het. Die ses leerders wat deelgeneem het…
ATKV Redenaars Semi-finaal – Primêre Skool Oranje
ATKV Redenaars Semi-finaal – Op Vrydag, 23 Mei 2025 het sewe leerders van Primêre Skool Oranje aan die ATKV Redenaars Semi-finaal deelgeneem. Dit het plaasgevind te Hoërskool Witteberg, Bethlehem. Die…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. Ek sal julle ‘n nuwe hart en gees gee… I will take away your stubborn heart…
Jaarlikse Derby – Hoërskool Witteberg teen BVHS
Jaarlikse Derby. Een dorp, twee skole – goeie gees! Dit is dié geleentheid op Bethlehem se skolesportkalender. Dit was weer tyd was weer tyd vir die jaarlikse Derby in Bethlehem.…



























































