)
Point Hockey news

The following Point learners are included in the SWD Eden hockey teams: We are very proud of the following players who have been chosen to represent SWD Eden hockey this…

Punt Hoërskool Rugby nuus

Punt het vanjaar 2 provinsiale rugbyspelers in die onderskeie spanne: Joshua Hermanus:  o/18 Cravenweekspan Sydney Volkwyn:  o/18 Akademieweek   Foto vlnr:  Joshua Hermanus en Sydney Volkwyn

Outeniqua Primary Early Act Club members busy with their “blanket drive”

Outeniqua Primary Early Act Club members are showing some of the blankets that were collected during their “blanket drive”.  It was organized to keep the little Wikkelwurms at Bethesda cozy…

Laerskool Outeniqua se leerlinge besig om probleme te probeer uitsorteer.

Stephanie Kolbé (voor) en Lizanne Pretorius (agter) van Laerskool Outeniqua probeer om uit te sorter hoe ‘n tangram werk tydens die AMESA Wiskunde Pretdag by Laerskool Outeniqua

Outeniqua Primary School are very proud of Amanda Hatting

Amanda Hatting, co-ordinater of the Early Act Club at Outeniqua Primary School, was awarded the Paul Harris Fellow by the Rotary Foundation of Rotary International.  It was awarded in appreciation…

Outeniqua Primary School netball news

Abigail Olivier from Outeniqua Primary School attended the Western Cape School’s netball trials in Riversdale on 19 and 20 May.  She was chosen to represent the Western Cape in the…

Trotse Uppies speel teen Diamantveld

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Uppies Netbal het die naweek teen Diamantveld gespeel. Daar is baie mooi netbal gespeel en die uitslae was as volg: HU 0/19C vs DHS 0/16C…

Newton Kompetisie Koor

Newton Kompetisie Koor,  onder leiding van mev Hettie Rossow, het op 10 Mei deelgeneem aan die Vrystaat-Kunstefees te Bloemfontein. Hulle het ‘n A++ verwerf vir die senior Koor afdeling.  Die…

Hoërskool Punt O/16A-Rugby

Punt se 0/16A-rugby het onlangs n veldtog geloods om rugbystewels vir hul buurskool, Indwe, se 0/16-rugbyspan in te samel.  Op Dinsdag, 16 Mei 2017, het die twee spanne vir n…

Hoërskool Punt-prefekte geniet die nuwe vergaderplek.

Punt se prefekte is bevoorreg om hul eie lokaal te he waar hulle gedurende pouses, voor en na skool kan kuier/werk: Oom Willem Koekemoer se ou voorgeskrewe boekstoor verander na…

Laerskool Outeniqua Netbal nuus

Baie geluk aan die volgende dogters van Laerskool Outeniqua wat in die Eden 0/11-netbalspan opgeneem is: v.l.n.r. Jayda van Antwerp, Tumelo Tlali en Mia Buxmann,

Laerskool Outeniqua skole nuus

Miré de Waal en Lila Theunissen van Laerskool Outeniqua is druk besig om Wiskunde probleme op te los tydens die AMESA Wiskunde Pretdag vir Gr 4-5 wat op Vrydag, 5…

Laerskool Outeniqua open hulle splinternuwe Creare Kultuur Sentrum.

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Laerskool Outeniqua het behoorlik die koppe laat draai tydens die Hoërskool Outeniqua se Wear Art vertoning met die opening van hul splinternuwe Creare Kultuur Sentrum.…

The educators at Point High School supporting the slipper day project!

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/05/Slipper-day.jpg” alt=”The educators at Point High School supporting the slipper day project!” title_text=”The educators at Point High School supporting the slipper day project!” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off”…

Broodknippies in Botterbakkies – Hoërskool Punt

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Broodknippies in Botterbakkies Hoërskool Punt het hierdie jaar ‘n kompetisie gehou om leerders aan te moedig om deel te neem aan die Munisipaliteit se Broodknippies…

Skaak nuus vanaf Hoërskool Punt

Vier van Punt se leerders het die afgelope naweek in Kaapstad aan die Wes-Kaap skaakproewe deelgeneem: Bianca eindig 3de in die Wes-Kaap in die o/18-groep nadat sy 5 van haar…

SAICE Water Competition – Kimberley Boys’ High

Kimberley Boys’ High School in Kimberley is very proud of their learners winning the Kimberley Regional Water Competition that was held on Saturday 22 April 2017. These learners qualify for…

Laerskool Outeniqua – Netbal nuus

Die trotse netbaldogters, Roby Hector, La’Rochelle van Blerk, Maroné Swart, Krisné Jordaan en Abigail Olivier, Tumelo Thali, Jayda van Antwerp, Mia Buxmann, Charise Spangenberg en Juanette Spangenberg van Laerskool Outeniqua…

Laerskool Outeniqua Muurbal Nuus

Baie geluk aan Ian de Jager van Laerskool Outeniqua in George wat die SA-muurbal plattelandspan no.1 A-afdeling behaal het. Ons hou hierdie kranige muurbal-speler van Outeniqua met groot belangstelling dop.

Hoër Skool Strand – Skaak Nuus

Michelle Oliver is opgeneem in die Wes-Kaap 0.18 skaak span. Ons is baie trots op haar.

Hoër Skool Strand se fondsinsamelingsgeleentheid

Op Woensdagaand 10 Mei, het van die dogters van HS Strand die geleentheid gehad om saam met hul ma’s ‘n deftige aand in die skoolsaal by te woon. Ongeveer 300…

What is a Mother?

A mother is someone to shelter and guide us, To love us, whatever we do, With a warm understanding and infinite patience, And wonderful gentleness, too. How often a mother…

What is a Mother?

A mother is someone to shelter and guide us, To love us, whatever we do, With a warm understanding and infinite patience, And wonderful gentleness, too. How often a mother…

What is a Mother?

A mother is someone to shelter and guide us, To love us, whatever we do, With a warm understanding and infinite patience, And wonderful gentleness, too. How often a mother…

Laerskool Oueniqua Rugby nuus

Laerskool Oueniqua van George se 0/13A-rugbyspan word weereens trots deur Finovo Accounting geborg.  Die span het reeds vanjaar goed gevaar en het gedurende die vakansie 3e uit 26 spanne geeïndig…

Laerskool Outeniqua van George is baie trots op hul hul skaakspelers

Laerskool Outeniqua van George is baie trots op hul hul skaakspelers wat ingesluit is in die Eden Skole skaakspanne. Reneé Badenhorst, Aiden Wolmarans, Wilco Coetsee, RC Coetzee, Juanette Spangenberg en…

Uppies skiet kolskoot

Uppies skiet kolskoot Hotazel skiet: 5-6 Mei 2017. Uppies is baie trots op hul kolskoot-leerders wat baie goed gevaar tydens die skietkompetisie by Hotazel gedurende 5 en 6 Mei 2017.  Elné…

Uppies – NOORD-KAAP HOKKIEPROEWE 2017

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] NOORD-KAAP HOKKIEPROEWE 2017: Tydens die Noord-Kaap en Noord-Kaap Platteland hokkieproewe te Kimberley op 20 tot 22 April 2017 is die…

Point High School – hockey scores

We have had two busy weeks of hockey. Our teams played against Hermanus High, Sentraal High from Beaufort West and Langenhoven Riversdal. Our girls’ teams are doing exceptionally well, with…

Hoërskool Punt Netbal nuus

Tydens die langnaweek het 3 van ons netbalspanne, onderweg na Hermanus,  teen Swellendam gespeel.  In Swellendam aangekom, het die wedstryde met dreigende weer begin. Die o/14A-span verloor 12-15, o/16A wen…

Hoërskool Punt verower puik tweedeplek in die Wes-Kaap

Twee  van H/Skool Punt se leerders, Francois Gerber en Shania Fincham het op 6 Mei 2017, in Kaapstad aan die  Departement van Waterwese se jaarlikse Ekspo deelgeneem. Vanjaar se tema…

Well done for well-mannered pupils – Milnerton High

Lately I’ve been using public transport quite frequently. And I thought this time around I am going to congratulate Milnerton High School. On a cool autumn morning (5 May) with…

Hoërskool Strand Hokkie nuus

Ons 1ste hokkiespanne het hulle nuwe wedstryddrag en sakke op ‘n spesiale oorhandigingsfunksie ontvang. Die area-bestuurder van die KFC Rohloffgroep, mnr. André Claassen, was die eregas wat die oorhandiging gedoen…

Hoërskool Strand Muurbal Nuus

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Ek stuur ook ‘n foto van die klere oorhandiging van die borg van die HS Strand se eerste muurbalspanne. Johnny Luiters van Bakkie Bar King…

HS Strand bedank graag die borge van die 1ste Netbal span

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”Row”][et_pb_column type=”1_2″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/05/HS-Strand-bedank-graag-die-borge-van-die-1ste-Netbal-span.jpg” alt=”HS Strand bedank graag die borge van die 1ste Netbal span” title_text=”HS Strand bedank graag die borge van die 1ste Netbal span” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off”…

Hoërskool De Aar – Tennis Nuus

HSDA Tennis Dogters – Die dogters het die Senior B Kimberley tennis liga gewen: Surina le Roux; Marli Duvenhage, Clodelle Menne en Juni-Ann George Tennis:  HSDA Tennis Seuns – Die…

Hoërskool De Aar – Netbal Nuus

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] HSDA netbaldogters wat die afgelope naweek tydens die Pixley proewe gekies is om aan die Noord-Kaap proewe te gaan deelneem:…

Hoërskool De Aar – Rugby Nuus

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] RUGBY:  Die leerders het vir Pixley ka Seme aan die Griekwaland-Wes rugbyproewe in Kimberley deelgeneem:  Miguel Bresies, Gian Visagie, Sisa…

Hokkiespelers van HSDA word in die onderskeie Plattelandspanne opgeneem

Die volgende hokkiespelers van HSDA word in die onderskeie Plattelandspanne opgeneem. GAZELLE: Sonja Geel 0.18; Charlene Vissser 0.18, Salvanie Manuel 0.18 0.16 -Surina le Roux; Ané Fourie; Anlie Human; Carlo…

HSDA – Wêreldkampioen liggaamsbouer Hende-Mari oud De Aarriet

Wêreldkampioen liggaamsbouer Hende-Mari oud De Aarriet. Hoërskool De Aar is trots om haar te ken.

31 Atlete van Hoërskool De Aar het aan die Pixley Ka Seme Byeenkoms deelgeneem.

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Die afgelope naweek het 31 atlete van Hoërskool De Aar aan die Pixley Ka Seme Byeenkoms in De Aar deelgeneem. Die atlete het hulle goed…

HSDA koshuisleerlinge hou waatlemoenfees

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery admin_label=”Gallery” gallery_ids=”12568,12569,12570,12571,12572,12573,12574,12575″ fullwidth=”off” posts_number=”8″ orientation=”landscape” show_title_and_caption=”off” show_pagination=”on” background_layout=”light” auto=”off” hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Hoërskool De Aar het weer GWK Karoofees gehou.

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Hier is die Novels Me. HSDA en haar prinsesse en ook die top 5 finaliste [/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row admin_label=”Row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/05/DSC_5040.jpg” alt=”Hoërskool De Aar het weer GWK…

Hoërskool Upington – Ruiterkuns in Bloemfontein

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”Row”][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/05/Toanita-Strauss.jpg” alt=”Ruiterkuns – Hoërskool Upington” title_text=”Ruiterkuns – Hoërskool Upington” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”center” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/05/Jessi-Wessels.jpg” alt=”Ruiterkuns…

Uppies se Tennis trots

Elanie Brand het die afgelope naweek aan die Wilson Grand Prix Tennistoernooi in Johannesburg deelgeneem in die ouderdomsgroep 0/16. Sy eindig algeheel in die derde posisie vir die enkelspel en…

Laerskool Outeniqua skole nuus

Geluk aan Dorathea Smith en Sirah Visagie wat deelgeneem het aan die George Edublox Kunskompetisie.  Dorathea het ‘n 3de plek behaal en Sirah ‘n 2de plek.

Laerskool Outeniqua nog Kuns nuus

Tayla Schroeter, ‘n graad 6 leerder van Laerskool Outeniqua was aangewys as wenner in die Kids Creation Studio se Kunskompetisie vir ouderdom 12-15 jaar.

Laerskool Outeniqua Kuns nuus

Die volgende leerders van Laerskool Outeniqua het deelgeneem aan die Kids Creation Studio Kunskompetisie.  Hulle het in die ouderdomsgroep 9-11 jaar deelgenem. v.l.n.r. Emmie Wannenburg (3de), Lizanne Pretorius ((2de) en…

Laerskool Outeniqua Netbal nuus

Die 0/13A-netbalspan van Laerskool Outeniqua is hierdie seisoen deur mev Marlene Swart, van Sotheby’s International Realty, is uitgerus met kopbande, oefenhempies, pette en handdoekies.

Ambleside School Beach Sports Day – come rain or shine!!

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”1_4″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/05/Ambleside-School-Beach-Sports-Day-come-rain-or-shine-5.jpg” alt=”Ambleside School Beach Sports Day – come rain or shine!!” title_text=”Ambleside School Beach Sports Day – come rain or shine!!” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off”…