Hoërskool Uitsig, Centurion, se matrieks groet
Die graad 12’s van die Hoërskool Centurion is nou formeel klaar met hulle finale skooljaar.
Hoërskool Uitsig se 1ste sokkerspan dring deur na semi-finaal
Hoërskool Uitsig van Centurion se 2017 1ste Sokkerspan, het hierdie jaar deurgedring tot
Hectic Biltong-trofee vir sportvrou van die jaar.
Individuele sport – Kristin Meyer – Atletiek Hoërskool Strand Kristin Meyer neem reeds van veertienjarige ouderdom getrou aan atletiek deel – aanvanklik aan die langer hardloopitems, maar mettertyd het sy…
Elger Braasch van HS Strand
Elger Braasch, hoofseun van 2017, het namens die matriekgroep ‘n horlosie vir elke klas gegee asook ‘n groot horlosie vir die voorportaal. Hier oorhandig hy die horlosie aan die skoolhoof…
DF is besonder trots op Ulrich van Zyl.
DF is besonder trots op Ulrich van Zyl. Hy is vir die Wes-Kaap se o.15B-krieketspan gekies en neem vanaf 2-5 Desember aan die “regional”-krieketweek deel. Die toernooi vind in Sasolburg…
Chrystelle Harrichand from Pietermaritzburg Girls’ High School won 4 medals
Pietermaritzburg Girls’ High School Grade 8 learner, Chrystelle Harrichand, participated in the Tournament of
Pietermaritzburg Girls’ High School receive a donation from Tiger Wheel & Tyre
Through the support from our parents at Tiger Wheel & Tyre, Pietermaritzburg Girls’ High School has been given a
Laerskool Hendrik Louw – Pretloop nuus
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Laerskool Hendrik Louw het gistermiddag ‘n pretloop op die strand gehad. Nagenoeg 850 Louwtjies het deelgeneem aan die pretloop. Henties Sappe was die hoofborg van die heerlike…
Hoërskool Punt se matrieks van 2017 voltooi hul laaste vraestel
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Hiermee Hoërskool Punt in Mosselbaai se matrieks wat hul laaste vak geskryf het. Hulle het ook soos in die verlede hul skoolskoene by…
Izaan Hough van Hoërskool punt in Mosselbaai
Izaan Hough van Hoërskool punt in Mosselbaai, wen 4 goue en 1 silwer medalje in swem-kampioenskap. Izaan Hough van HSP het die afgelope naweek aan Eden Aquatics se Long Course…
Ligbron-learning system ontvang toekenning in Mumbai
Die “Ligbron e-learning system” het op Donderdag, 23 November 2017, ‘n toekenning ontvang vanaf die
Uitstekende krieketnuus van Hoërskool Strand
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.89″] By die KFC Krieketfees in Mosselbaai is ‘n aantal talentvolle spelers uitgenooi om saam met ‘n Suid-Afrikaanse uitnodigingspan in Junie 2018 in Nederland teen spanne van…
Matrieks groet!
Ligbron Akademie vir Tegnologie se matrikulante het op Maandag, 27 November 2017, hul hoërskool-loopbaan op ‘n gepaste wyse afgesluit nadat hulle, hul laaste vraestel geskryf het. Ligbron bedank elkeen van…
Liam van Wyk wen brons medalje by Goju-Kai byeenkoms
Liam van Wyk, ’n leerling aan die Hoër Jongenskool Paarl , het by die 7de Goju-Kai-wêreld-
Pryse vir Buitesport
Schalk van der Merwe & Henry le Roux van Hoër Jongenskool, Paarl ontvang die spesiale prys vir
Briljante prestasie van oudleerder
Ek stuur graag die briljante prestasie van een van HS Strand se oudleerders deur. Hy is Ruan Oostenbrink wat in 2011 gematrikuleer het. Hy het sy MBChB (medies) geslaag met…
Con Spirito Kunsvereniging by Ermelo Hoërskool in 2018
Con Spirito!!!! is ? unieke Kultuurvereniging, Kultuur met Geesdrif, wat nou al vir die sestiende
Sportman van die jaar en openbaar meeste Sportmangees
Thaakir Abrahams, (links op die foto bo), van die Hoër Jongenskool Paarl, is aangewys as Sportman,
Hoërskool Ermelo se hokkie oppad na NEXT LEVEL
Op Vrydag, 24 November 2017, het die Errie-hokkiespelers sommer alreeds begin regmaak vir
Leerder ontvang 3 toekennings tydens prysuitdeling
DA Smuts van die Hoër Jongenskool Paarl, ontvang 3 toekennings tydens prysuitdeling.
Gustav Coetzé skitter tydens prysuitdeling
Gustav Coetzé van Hoër Jongenskool, Paarl, skitter tydens die jaarlikse prysuitdeling.
Hoër Jongenskool, Paarl, wys hul prefekte vir 2018 aan
Hoër Jongenskool, Paarl het onlangs hul prefekte vir 2018 aangewys.
St Charles College host their first Cricket Community Day
On Saturday, 18 November 2017, St Charles College, Pietermaritzburg, hosted their first ever Cricket
St Charles College hosted their Scrummies Orientation Morning
On Saturday, 18 November 2017, our Pre-Primary School hosted their Orientation morning for the
St Charles College, Pietermaritzburg, Science Explosion
As part of the Prep Schools’ Science Explosion this week, the boys from the Senior Primary were treated
Carl Julius van Hoërskool Noord-Kaap
Carl Julius van Hoërskool Noord-Kaap is skrywer van formaat In HNK is Carl lank reeds welbekend vir sy uitsonderlike skryfkuns. Sy eerlike en ongekunstelde skryfkuns gryp die leser se aandag…
Glenwood Interact boys visited the Makabongwe Preschool in Berea
Glenwood Interact boys visited the Makabongwe Preschool in Berea today. Makabongwe helps
Glenwood High School, Durban, Prefect body announced
Glenwood High School’s Prefect body was announced on 22 November 2017, during assembly.
St John’s DSG: “Lights, Camel, Action!”
The St John’s D.S.G. Junior Primary, Pietermaritzburg, girls recently wowed their audiences with their
Hoërskool Noord-Kaap presteer by ATKV
Hoërskool Noord-Kaap presteer by ATKV Afrikaans Junior Olimpiade Kaitlyn eindig eerste in die NK in die Addisionele Taalafdeling. Johane is tweede in die provinsie in die Huistaal-afdeling en is ook in…
Northern Cape High School, Kimberley, learners form part of NC Provincial Debating
These learners from NCH form part of the Northern Cape provincial debating team which will be representing the province at the national round of the SA Schools Debating Competition in Port…
Ethan Demas from Northern Cape High School
Ethan Demas from Northern Cape High School in Kimberley receive bronze at SA Mathematics Olympiad Ethan Demas received a bronze medal for participating in the 3rd and final round of…
Vrolike Vrede – Errie-damespersoneel geniet afsluiting
Hoe lekker om ‘n jaar af te sluit met seer maagspiere …. nee, nie van oefen in die gym nie….maar van lag!
Breyton Hendriks woon Jeugleierskonferensie by
Baie geluk aan Breyton Hendriks, ‘ n leerder van Hoërskool Robertson, wat genooi is om Die Burger se
Mom’s Christmas Dinner
The Glenwood Mom’s Christmas Dinner was not just fun and games. The mothers from Glenwood High
Ligbron Chess player chosen to represent Mpumalanga
Ligbron Academy of Technology in Ermelo, would like to congratulate, Shraddha Agre who was chosen
Nog ‘n Errie lid van SA-Bokkiespan!
Willie Boshoff, graad 8-leerder aan Hoërskool Ermelo is tydens die Bokkieweek vir die 7’s-rugby in
Hiermee Laerskool Hendrik Louw se verkose leiers vir 2018.
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.89″] Rouvé Bergmann, Nina Odendaal (Onderhoofdogter), Leoné Hugo (Hoofdogter), Schalk Bezuidenhout (Hoofseun), Leejay Petersen (Deputy Head Boy), Rudie Bergmann. [/et_pb_text][et_pb_image _builder_version=”3.0.89″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/11/Hoofleiers-2018.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off”…
Baie geluk aan die hoofleiers van Laerskool Outeniqua vir 2018
V.l.n.r. Drikus de Jager (Onderhoofseun), Tim van Staden (Hoofseun), Abigail Olivier (Onderhoofdogter), Carla Krüger (Hoofdogter).
Junior Prysuitdeling van Laerskool Outeniqua
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Baie geluk aan al hierdie pryswenners wat tydens die Junior Prysuitdeling van Laerskool Outeniqua trofeë gewen het. [/et_pb_text][et_pb_image admin_label=”Image 1″ _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/11/Foto-1.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off”…
Hoërskool Punt, Mosselbaai se Punt Vaatjie-Gholfdag
Die jaarlikse Vaatjie gholfkompetisie het op 10 November in winderige toestande plaasgevind. Die wenners van die 9 putjie kompetisie was J Joubert en S du Plessis van Laerskool Hartenbos en…
SJ Erwee visits St Charles College Prep School
On Friday, 10 November 2017, Dolphins cricketer and St Charles College Old boy, SJ Erwee took time out
St Charles College, Scrummies Pink Drive
The boys from Scrummies arrived to school dressed in pink on Friday, 10 November 2017, showing their
St Charles College’ 1st team Basketball vs Westville
St Charles College, Pietermaritzburg, once again put their unbeaten season on the line in the final game
Gibson Christmas Dinner 2017
On Thursday 16 November 2017 the annual Boarding Establishment Christmas dinner for Glenwood High School, was held at Gibson House. In additional to the normal Christmas celebration, it is also…
Robertson Logos Staff 2017
This year was a blessed one year for the staff at Roberson Logos school and we look forward to 2018
Laerskool Mooirivier in Potchefstroom se toppresteerders
Die volgende leerlinge van Laerskool Mooirivier was die blinkste sterre by die skool se erkenningsfunksie
Laerskool Mooirivier: ‘n Skool met ‘n mooi verlede
Die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk het net na die eeuwending vanaf Burgersdorp na
A visit to the Cape Town Aquarium
The Grade 5 class of Robertson Logos visited the Aquarium in Cape Town. What a wonderful
Grade R enjoying Art Class
Robertson Logos Gr R’s are enjoying their art class building paper maché volcano’s –














