Die graad 12’s van die Hoërskool Centurion is nou formeel klaar met hulle finale skooljaar. Ons wens hulle alles van die beste toe met die eksamenuitslae, sowel as hulle planne vir 2018.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










