)
Liga-swemgala – HoĆ«rskool Swartland staan uit

Liga-swemgala. Swartland blink uit in Stellenbosch. HoĆ«rskool Swartland, Malmesbury, se swemspan het op 30 Oktober aan die eerste Liga-swemgala van die 2025/26-seisoen deelgeneem. Die gala is by Rhenish Girls High…

Jim FouchĆ© Prestige atletiekbyeenkoms – Grey College PrimĆŖr

Jim FouchĆ© Prestige atletiekbyeenkoms. šŸ… Grey Kollege PrimĆŖr blink uit. Op Saterdag, 8 November, het Grey Kollege PrimĆŖr se talentvolle atlete met trots deelgeneem aan die gesogte Jim FouchĆ© Prestige…

Finale o.18 WP-tennisproewe – HoĆ«rskool DF Malan staan uit

Finale o.18 WP-tennisproewe. šŸŽ¾ Uitsonderlike Prestasie deur Jennifer van Schalkwyk! HoĆ«rskool DF Malan in Kaapstad is ongelooflik trots op een van ons ster-tennisspelers, Jennifer van Schalkwyk, wat hierdie naweek haar…

Merietefunksie kleinsporte – HoĆ«rskool Garsfontein spog

Merietefunksie kleinsporte: HoĆ«rskool Garsfontein, Pretoria, het hul sport-presteerders tydens die Merietefunksie kleinsporte vereer. Fotografie: Gholf: Tennis: Perdesport: Jukskei: Skaak: Fietsry: Skyfskiet: Landloop: Sagtebal: Netbal Fast 5: Lees meer skolenuus hier:…

Boland Platteland Krieket – HoĆ«rskool Swartland presteer

Boland Platteland Krieket. Skitterende Krieketnuus van HoĆ«rskool Swartland, Malmesbury! Hartlike gelukwense aan Johan Hanekom wat met trots gekies is vir die o/17 Boland Platteland krieketspan! Johan sal van 5 tot…

Proteakleure in dans – HoĆ«rskool Randburg bars van trots

Proteakleure in dans. šŸŽ‰ HoĆ«rskool Randburg vier uitnemendheid in dans! HoĆ«rskool Randburg is ongelooflik trots op Amelia Kruger, ’n graad 9-leerder wat onlangs haar Proteakleure in Junior Dans ontvang het…

2025 Prysuitdeling Spesiale toekennings – HoĆ«rskool Goudveld

2025 Prysuitdeling Spesiale toekennings. šŸ† HoĆ«rskool Goudveld vier uitmuntendheid tydens 2025 Prysuitdeling. Gouties het tydens hul 2025 prysuitdeling spesiale toekenings aan leerders gemaak: Sportprestasies: Die skoolgemeenskap van Gouties is baie…

Binnenshuise Krieket – HoĆ«rskool Outeniqua blink uit

Binnenshuise Krieket. šŸŽ‰ Kwaggas blink uit op nasionale vlak! Tydens die vakansie het drie uitmuntende Kwaggas die eer verwerf om SA U18 kleure in binnenshuise krieket te dra — ‘n…

Vaandeloorhandiging – PrimĆŖre Meisieskool Oranje sporthuise

Vaandeloorhandiging. Met trots en opgewondenheid het PrimĆŖre Meisieskool Oranje die jaarlikse Vaandeloorhandiging gevier – ’n hoogtepunt op hul kalender waar die skool die sporthuise vereer wat deur die jaar uitmuntend…

SADF Gauteng Kampionskappe – Klerksdorp HoĆ«rskool

SADF Gauteng Kampionskappe. šŸ† Klerksdorp HoĆ«rskool vier uitmuntende prestasie van CharnĆØ Tolmay! HoĆ«rskool Klerksdorp leerder, CharnĆØ Tolmay, het die afgelope naweek met groot sukses aan die SADF Gauteng Kampioenskappe deelgeneem.…

Sport-prysuitdeling – HoĆ«rskool Monument vereer presteerders

Sport-prysuitdeling. HoĆ«rskool Monument het hul jaarlikse sport-prysuitdeling gehou en uitmuntende sportpresteerders vereer met spesiale toekennings. Hier is die sterre van die aand: Spesiale Toekennings Beste Prestasie Buite Skoolverband Beste Prestasie…

Khaya Majola Cricket Week – HoĆ«rskool Nico Malan

Khaya Majola Cricket Week. šŸ Uitsonderlike Prestasie deur Dawid Vermaak! HoĆ«rskool Nico Malan in Humansdorp is trots om aan te kondig dat Dawid Vermaak vir die tweede agtereenvolgende jaar gekies…

Aksie-Netbal – Jim FouchĆ© trots op Tanisha Smith

Aksie-Netbal. šŸ HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, Bloemfontein, is trots om aan te kondig: Tanisha Smith is met trots gekies om deel te vorm van die Vrystaat o.16 aksie-netbalspan. Sy sal haar…

UDC Grand Championship – HoĆ«rskool Strand uitermate trots

UDC Grand Championship. HoĆ«rskool Strand vier ’n danssensasie! šŸŽ‰ Mieke Carr van HoĆ«rskool Strand dans die wĆŖreld aan haar voete! Met ’n hart vol passie en voete wat stories vertel,…

Skole Dogterskrieket – HoĆ«rskool Witteberg Vrystaat kampioene

Skole Dogterskrieket. šŸ Witteberg Dogterskrieketspan gekroon as Vrystaat-kampioene! šŸ† Die krieketheldinne van HoĆ«rskool Witteberg het geskiedenis gemaak tydens die SAXX Vrystaat-uitspele! Met vasberadenheid, talent en spanwerk het hulle die veld…

Skole krieket – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© kraai koning teen Witteberg

Skole krieket. šŸJF se eerste krieketspan oorheers Witteberg in reĆ«nverstoorde skole krieket kragmeting. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© (Bloemfontein) se eerste krieketspan het ’n oortuigende oorwinning van 74 lopies behaal teen HoĆ«rskool…

Noord-Vrystaat Gimnastiek – PrimĆŖre Skool Naudeville skitter

Noord-Vrystaat Gimnastiek. PrimĆŖre Skool Naudeville is ongelooflik trots op vier uitmuntende leerders wat hul merk gemaak het tydens die Noord-Vrystaat Gimnastiek Kwalifiseringskompetisie. Hierdie talentvolle jong gimnaste het nie net hul…

SA20 Schools krieket-uitslag – HoĆ«rskool Outeniqua staan uit

SA20 Schools krieket-uitslag. šŸ Krieketuitslag: Outeniqua o.19A vs Thembalethu HUB o.19. Op Dinsdag, 28 Oktober 2025, het HoĆ«rskool Outeniqua se eerste krieketspan kragte gemeet met Thembalethu HUB o.19 in ’n…

Nasionale o.16-kriekettoernooi – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl

Nasionale o.16-kriekettoernooi. šŸ HoĆ«rskool Gimnasium Paarl is trots om De Waal Vivier en Derrick Groenewald geluk te wens met hul insluiting in die Boland o.16A-krieketspan! Hierdie prestasie is ’n bewys…

Boland o.16-Krieketgroep – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl

Boland o.16-Krieketgroep. šŸ HoĆ«rskool Gimnasium Paarl vier krieketprestasie! Baie geluk aan Bella Mouton en Danielle Neethling met julle insluiting in die Boland o.16-krieketgroep! Bella is gekies vir die span, terwyl…

Vrystaat Kwalifisering Gimnastiek – PrimĆŖre Skool Naudeville

Vrystaat Kwalifisering Gimnastiek. šŸŽ‰ Uitsonderlike Prestasie deur Hugo De Klerk! PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom is ongelooflik trots op een van hul ster-leerlinge, Hugo De Klerk. Hy het tydens die…

ASA Byeenkoms – Laerskool Truida Kestell atlete presteer

ASA Byeenkoms. Laerskool Truida Kestell blink uit by ASA-byeenkoms. Vyf talentvolle atlete van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het onlangs hul staal gewys tydens die ASA-byeenkoms wat in Bloemfontein aangebied…

Noordwes Interprovinsiale Biathle – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© presteer

Noordwes Interprovinsiale Biathle. šŸƒā€ā™‚ļø AJ Theron blink uit in Biathle-kampioenskap. HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, Bloemfontein, is trots op een van hul uitblinkers, AJ Theron. Hy het onlangs aan die Noordwes Interprovinsiale…

Skole-krieket – HoĆ«rskool Paarl Gimnasium teen Paul Roos

Skole-krieket. šŸ Paarl Gim o.14 sluit krieketseisoen onoorwonne af met klinkende oorwinning teen Paul Roos! HoĆ«rskool Gimnasium Paarl se o.14 krieketspan het hul 2025-seisoen op ’n hoĆ« noot afgesluit! Die…

Toppresteerders vir 2025 – HoĆ«rskool Die Wilgers

Toppresteerders 2025. HoĆ«rskool Die Wilgers in Pretoria het onlangs hul agt uitstaande leerlinge vir 2025 vereer tydens ’n spesiale toekenningsgeleentheid. Hierdie toekennings is ’n erkenning van akademiese uitnemendheid, leierskap, sportprestasie,…

Top Skole Gala 2025 – HoĆ«rskool Nelspruit staan uit

Top Skole Gala 2025. HoĆ«rskool Nelspruit triomfeer by Top Skole Gala 2025! šŸŠā€ā™€ļø Die Top Skole Gala is op 24 Oktober 2025 by die Van Riebeeckpark Munisipale Swembad in Nelspruit…

Eden Langbad-gala – HoĆ«rskool Outeniqua presteer skitterend

Eden Langbad-gala. šŸŠā€ā™‚ļø Kwagga Swemmers Skitter in Eden Langbad-gala! Foto, agter: Milan, Christiaan, Zack, Mia, MianĆ©, Tiaan. Voor: Louis, Christian, Sian, Alice Veneske. HoĆ«rskool Outeniqua se dapper Kwagga-swemmers het die…

Skoolseun Krieket – HoĆ«rskool Witteberg teen HoĆ«rskool Marquard

Skoolseun Krieket. šŸ Witteberg se 2de span behaal oorwinning teen Marquard. HoĆ«rskool Witteberg se tweede krieketspan het Saterdag, 25 Oktober, ’n kragmeting teen HoĆ«rskool Marquard gehad op hul tuisveld in…

Gerrie Berner Laerskole Tennis – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

Gerrie Berner Laerskole Tennis. Met sondeurdrenkte bane en ’n gees van sportmangees het Oranje se eerste tennisspan van 23 tot 25 Oktober aan die 19de Gerrie Berner Laerskole Tennis toernooi…

Plaasvaardighede Kompetisie – Landboudal Boere staan uit

Plaasvaardighede Kompetisie – Landboudal Boere wil ‘n groot “baie geluk! uitroep aan die Vrystaat- en Nasionalespan wat hul plaasvaardighede so goed gespan het dat selfs die draad jaloers was! Hier’s…

Fichie Bash Finaal – HoĆ«rskool Fichardtpark skitterend

Fichie Bash Finaal. Welkom by die Fichie Bash Finaal 2025! Ons is regstreeks vanaf HoĆ«rskool Fichardtpark, waar die Yorkers en Dream 11 mekaar vandag in ’n kragmeting van formaat die…

JF-JP Botha Atletiekbyeenkoms 2025 – HoĆ«rskool Fichardtpark

JF-JP Botha Atletiekbyeenkoms 2025. šŸ† HoĆ«rskool Fichardtpark skitter by die JF-JP Botha Atletiekbyeenkoms 2025! HoĆ«rskool Fichardtpark se atlete het hul merk gemaak met ’n indrukwekkende vertoning en ’n rits medaljes…

Kriekettriomf – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© teen HoĆ«rskool Goudveld

Kriekettriomf. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se eerste krieketspan het ’n oortuigende oorwinning van 8 paaltjies behaal teen HoĆ«rskool Goudveld in ’n onlangse wedstryd. Goudveld het eerste gekolf en is beperk tot…

Sanesa Nasionale Kampioenskap – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

Sanesa Nasionale Kampioenskap. šŸ‡ PrimĆŖre Meisieskool Oranje blink uit by Sanesa Nasionale Kampioenskap! Vyf talentvolle ruiters van PrimĆŖre Meisieskool Oranje het van 7 tot 10 Oktober die Vrystaat met trots…

Nasionale Gimnastiekkampioenskap – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

Nasionale Gimnastiekkampioenskap. šŸŽ‰ PrimĆŖre Meisieskool Oranje skitter op nasionale vlak! šŸ‡æšŸ‡¦šŸ¤øā€ā™€ļø PrimĆŖre Meisieskool Oranje is baie trots op drie talentvolle Eendjies wat van 5 tot 8 Oktober die Vrystaat verteenwoordig…

Prysuitdeling 2025 – BVHS vereer uitstaande prestasies

Prysuitdeling 2025. Ons stuur ’n hartlike gelukwensing aan al ons uitblinkers wat spesiale toekennings ontvang het tydens die prysuitdeling 2025! Julle harde werk, deursettingsvermoĆ« en toewyding het werklik vrugte afgewerp…

Skole dogters-krieket – HoĆ«rskool Sentraal eindig skitterend

Skole dogters-krieket. šŸ HoĆ«rskool Sentraal se o.18A dogters-krieketspan sluit seisoen glansryk af. HoĆ«rskool Sentraal in Bloemfontein se o.18A dogters-krieketspan het hul 2025-krieketseisoen gister op ’n hoogtepunt afgesluit met ’n indrukwekkende…

Skoolseuns krieket – HoĆ«rskool Fichardtpark teen Jim FouchĆ©

Skoolseuns krieket. šŸ Krieketaksie: Fichardtpark o.15A teen Jim FouchĆ© o.15A Die jong kriekethelde van HoĆ«rskool Fichardtpark het Woensdag ‘n indrukwekkende oorwinning behaal teen Jim FouchĆ© in ‘n spanningsvolle o.15A-krieketwedstryd. Jim…

SANESA Nasionale kampioene – HoĆ«r Volkskool Heidelberg skitter

SANESA Nasionale kampioene. Volkies se ruiters gekroon as Nasionale Kampioene. HoĆ«r Volkskool Heidelberg het geskiedenis gemaak deur al die groot ruiterskole in Suid-Afrika agter te laat en as SANESA se…

SA20-Krieket Halfeindstryd – Paarl Gim teen Paaul Roos Gimnasium

SA20-Krieket Halfeindstryd. šŸ Paarl Gimnasium o.19A krieketspan wen Paul Roos in SA20-halfeindstryd HoĆ«rskool Gimnasium Paarl se o.19A krieketspan het hul plek in die eindstryd van die Schools SA20-kompetisie verseker. Die…

Skole Dogterskrieket – HoĆ«rskool Witteberg teen BVHS

Skole Dogterskrieket. šŸ Witteberg se dogters skitter in oorheersende krieketvertoning teen Bethlehem Voortrekker! HoĆ«rskool Witteberg het opnuut hul staal gewys. Hulle het Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool oortuigend met 109 lopies geklop…

Spesiale Sporttoekennings 2025 – HoĆ«rskool Punt skitter

Spesiale Sporttoekennings 2025. By Mosselbaai se trots, waar uitnemendheid nie net ’n droom is nie, maar ’n daaglikse prestasie. By HoĆ«rskool Punt vier hulle nie net akademiese uitnemendheid nie —…

Top toekennings 2025 – HoĆ«rskool Witteberg vereer leerders

Top toekennings 2025. Met die prysuitdeling van Top toekennings 2025 het Hoƫrskool Witteberg in Bethlehem agt-en-twintig uitstaande presteerders vereer.

Noordwes Krieketwenners – Potchefstroom Gimnasium gekroon

Noordwes Krieketwenners. šŸ Noordwes Krieketwenners: Potchefstroom Gimnasium maak geskiedenis! Vir die eerste keer in 11 jaar het Potchefstroom Gimnasium se eerste-, o.15A- Ć©n o.15B-span saam as Noordwes-kampioene uitgestyg — ’n…

Top-gimnas in Gauteng – HoĆ«rskool Linden

Top-gimnas in Gauteng. šŸ† HoĆ«rskool Linden vier ā€˜n ster! Die top-gimnas in Gauteng is ā€˜n trotse Lindeniet – Jeanne-MariĆ© Kitshoff! šŸ¤øā€ā™€ļø Jeanne-MariĆ© het vanjaar die gimnastiek-wĆŖreld behoorlik laat gons deur…

Gauteng Dogters Krieketspanne – HoĆ«rskool Linden uiters trots

Gauteng Dogters Krieketspanne. Linden skitter op die krieketveld! šŸ HoĆ«rskool Linden in Gauteng is ongelooflik trots op vier uitmuntende Lindeniete wat hul plek in die Gauteng-provinsiale krieketspanne losgeslaan het! Hierdie…

Seuns Skolekrieket – HoĆ«rskool Fichardtpark teen HTS Louis Botha

Seuns Skolekrieket. Die o.19B Seuns Skolekrieket span van HoĆ«rskool Fichardtpark het Saterdag ’n krieketvertoning gelewer wat beslis nog lank onthou gaan word. Hierdie wedstryd was ’n eenzijdige stryd teen HTS…

Grey/ Oranje Atletiek-uitslae – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© skitter

Grey/ Oranje Atletiek-uitslae. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© het met trots aan die byeenkoms deelgeneem en uitstekend presteer. Die skool het algeheel tweede geĆ«indig in die B-afdeling — ’n merkwaardige prestasie! Dogtersafdeling…

Biathle Triathle Laser Run – HoĆ«rskool Outeniqua skitter nasionaal

Biathle Triathle Laser Run. šŸ†Kwagga-kampioene skitter op nasionale vlak. Vier uitmuntende leerders van HoĆ«rskool Outeniqua in George het tydens die vakansie aan drie nasionale kampioenskappe deelgeneem en hul staal gewys:…

Wildeklawer North/South T20 – Grey College superior results

Wildeklawer North/South T20. Grey College Cricket Triumphs at Wilderklawer T20. Grey College’s 1st cricket team delivered a stellar performance on day 2 of the prestigious Wilderklawer T20 tournament. The team…