SA20 Schools krieket-uitslag. 🏏 Krieketuitslag: Outeniqua o.19A vs Thembalethu HUB o.19.
Op Dinsdag, 28 Oktober 2025, het Hoërskool Outeniqua se eerste krieketspan kragte gemeet met Thembalethu HUB o.19 in ’n opwindende wedstryd.
Uitslag:
- Outeniqua o.19A: 218/2 na 20 beurte
- Thembalethu HUB o.19: 90/8 na 16 beurte ➡️ Outeniqua wen met 128 lopies
Kwaggas se sterspelers van die dag:
- Matthew Coleman – 105 lopies van 61 balle
- Daniel du Plessis – 95* lopies van 56 balle (nie uit nie)
- Dehan Meyer – 4 paaltjies vir 9 lopies in 3 beurte
Met ’n onoorwonne rekord tot dusver, dring Outeniqua nou deur na die semi-finaal van die Garden Route Badgers SA20 Schools-kompetisie.
🎉 Mooi so, Kwaggas! Hou die vlam aan die brand!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor











