)
Griekwaland-Wes Tweekamp Interpro – HoĆ«rskool Upington skitter

Griekwaland-Wes Tweekamp Interpro. Die afgelope naweek het 5 trotse Uppies en 3 opkomende Botsels van 2026 hul talente ten toon gestel by die Griekwaland-Wes Tweekamp Interpro in Kimberley. Met vasberadenheid,…

Noord-Kaap tennisproewe – HoĆ«rskool Upington op pad na glorie

Noord-Kaap tennisproewe. Vandag, 2 Desmber, vertrek Uppies se O/15- en O/19-tennisseuns na Kimberley vir die Noord-Kaap-proewe, waar hulle met trots die ZFM-span gaan verteenwoordig. Ons wens elke speler alle voorspoed…

O.13 Interprovinsiale Tennisproewe – HoĆ«rskool Lutzville trots

O.13 Interprovinsiale Tennisproewe. Baie geluk aan ElanĆ© van Zyl wat op 29 en 30 November aan die o.13 Interprovinsiale tennisproewe deelgeneem het. šŸŽ‰ ElanĆ© is met groot trots op nr.…

Afrigter van die jaar – HoĆ«rskool Fichardtpark

Afrigter van die jaar. šŸ‰Fichie-Leeu afrigter van die jaar – ’n Triomf vir HoĆ«rskool Fichardtpark! HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein het rede tot groot trots: die skool se Direkteur van Rugby,…

O.19 FPL-kriekettoernooi – HoĆ«rskool Fichardtpark uitstaande

O.19 FPL-kriekettoernooi. HoĆ«rskool Fichardtpark is trots om aan te kondig dat Stian Kruger, eerste span krieketspeler, tydens die o.19 FPL-kriekettoernooi as die beste bouler aangewys is. Kruger het met sy…

FPL-Kriekettoernooi – HoĆ«rskool Fichardtpark bars van trots

FPL-Kriekettoernooi. HoĆ«rskool Fichardtpark is ongelooflik trots op Diederik de Vos, kaptein van Fichies se 1ste krieketspan, wat die afgelope week aan die gesogte FPL-Kriekettoernooi deelgeneem het. šŸ‘ Welgedaan, Diederik! Jou…

Top Sportprestasies – Midstream College trots op spog-atlete

Top Sportprestasies. Midstream College spog met sportprestasies van wĆŖreldgehalte. Midstream College, Gauteng, het die afgelope seisoen ’n indrukwekkende reeks top sportprestasies behaal. Dit het die skool se naam landwyd laat…

Foxes Black Indoor hokkiespan – HTS Drostdy uitstaande prestasie

Foxes Black Indoor hokkiespan. HTS Drostdy is trots op hokkietalente. HTS Drostdy, Worcester, is trots om aan te kondig dat Anke Britz en Megan Kennedy gekies is vir die o.16…

Top 20 hamergooiers – HoĆ«rskool Punt se trots

Top 20 hamergooiers. šŸŽ‰ Ons eie Xian Nortje skitter! Die toegewyde leerder van HoĆ«rskool Punt, Xian Nortje, het sy plek onder die Top 20 hamergooiers (Seuns o.16) in Suid-Afrika vir…

SA Schools Squash – Grey College Cobus Schimper outstanding

SA Schools Squash. Grey College, Bloemfontein – Excellent Squash Achievement. Grey College is immensely proud of Cobus Schimper (Grade 9). Cobus has been selected by SA Schools Squash to also…

AFS Sub Youth Championship – PrimĆŖre Skool Jim FouchĆ© skitter

AFS Sub Youth Championship. Baie geluk aan al die JF-atlete wat hul talente en harde werk met trots ten toon gestel het tydens die AFS Sub Youth Championship op Saterdag,…

Afrika Jeugspele 2025 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© trotse atleet

Afrika Jeugspele 2025. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© vier sporttrots. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein is besonder trots op Anri Rautenbach. Sy is ’n toegewyde leerder wat gekies is om Suid-Afrika te…

Goue medalje atletiek funksie – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se trots

Goue medalje atletiek funksie. šŸ… Franzelle Barnard blink uit in atletiek. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein kan met trots terugkyk op die uitmuntende prestasies van een van hul leerlinge, Franzelle…

HSBC Internasionale 7’s – HoĆ«rskool Hoopstad

HSBC Internasionale 7’s – HoĆ«rskool Hoopstad is besonder trots op Jan Blignaut. Hy gaan Hoopies verteenwoordig by die HSBC Internasionale 7’s rugby in Dubai. Dit is ‘n groot mylpaal nie…

J30 ITF tennistoernooi – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof presteer

J30 ITF tennistoernooi. šŸŽ¾ Bloemhof-tennisspelers blink uit by internasionale toernooi. HoĆ«r Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch, is trots op drie van hul talentvolle tennisspelers wat die afgelope week aan die J30 ITF-tennistoernooi…

Afrika Jeugspele 2025 – HoĆ«rskool Menlopark trots op 4 atlete

Afrika Jeugspele 2025. Menlopark se sterre skitter internasionaal! HoĆ«rskool Menlopark in Pretoria het rede tot groot trots nadat vier van sy leerders gekies is om Suid-Afrika by die komende Afrika-Jeugspele…

Gauteng-Noord Inter-Provinsiale Tweekamp – Welkom Gimnasium

Gauteng-Noord Inter-Provinsiale Tweekamp. Welkom Gimnasium Skitter by Inter-Provinsiale Tweekamp. Welkom Gimnasium se eie Shyenne Laubscher (17) het op 22 November 2025 die skool se naam hoog gehou tydens die Gauteng-Noord…

Krieket-prestasie – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl skitterend

Krieket-prestasie. šŸ Skitterende Prestasie deur Gimnasium Paarl se o.19A-span. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl se o.19A-span het Vrydag hul seisoen op ’n hoogtepunt afgesluit met ’n klinkende oorwinning teen Stellenberg. Matt Dippenaar…

Die Goue Medalje-funksie – HoĆ«rskool Goudveld atlete vereer

Die Goue Medalje-funksie. Baie geluk aan twee van ons uitstaande atlete wat tydens die Goue Medalje-funksie by Lavender Hill Country Estate in Bethlehem vereer is vir hul merkwaardige prestasies in…

Goue Medalje Funksie – HoĆ«rskool Fichardtpark atlete vereer

Goue medalje Funksie. šŸ… HoĆ«rskool Fichardpark – Vrystaat Atletiek Goue Medalje Verenigingsfunksie. Drie van HoĆ«rskool Fichardtpark se uitmuntende Fichie-atlete is tydens die Vrystaat Atletiek Goue Medalje Verenigingsfunksie vir hul puik…

C.H.A.D. Dansskool – HoĆ«rskool SPS Brandfort leerder presteer

C.H.A.D. Dansskool. HoĆ«rskool SPS Brandfort vier talent en prestasie! šŸŽ‰ Baie geluk aan ElbĆ© Pienaar, ’n leerder van HoĆ«rskool SPS Brandfort, wat tydens die prysuitdeling by C.H.A.D. Dansskool uitmuntende erkenning…

Krieketprestasies – PrimĆŖre Skool Worcester puik vertonings

Krieketprestasies. šŸ PrimĆŖre Skool Worcester Kriekethelde skitter teen Laerskool Noord-Eind! šŸŽ‰ PrimĆŖre Skool Worcester se krieketspanne het onlangs gewys dat harde werk en spanpoging vrugte afwerp. Die wedstryde was vol…

African Youth Games – HoĆ«rskool Outeniqua se trots

African Youth Games. HoĆ«rskool Outeniqua, George, is vol groot trots en opgewondenheid om aan te kondig dat Jayden Fourie gekies is om die Suid-Afrikaanse atletiekspan te verteenwoordig by die 4th…

2025 Afrika Jeugspele – HoĆ«rskool Montana Pretoria na spele

2025 Afrika Jeugspele. HoĆ«rskool Montana vier ’n historiese oomblik! šŸŽ‰ HoĆ«rskool Montana, Pretoria, se harte klop vandag vinniger van trots. Vier van Monties se leerders is gekies om Suid-Afrika te…

Eende vs Onnies – PrimĆŖre Meisieskool Oranje netbal en hokkie

Eende vs Onnies – Op Vrydag, 14 November, het PrimĆŖre Meisieskool Oranje se Graad 7 Eende die onderwysers, die Onnies, uitgedaag op die netbalbaan en hokkieveld. En glo dit as…

Atletiekseisoen het afgeskop – HoĆ«rskool Nico Malan

Atletiekseisoen het afgeskop – HoĆ«rskool Nico Malan, Humansdorp se atletiekseisoen het afgeskop met groot opwinding vir 2026. Die atlete het reeds gewys dat hulle met trots en deursettingsvermoĆ« die baan-…

Rasieleiers 2026 – HoĆ«rskool Sentraal kondig met trots aan

Rasieleiers 2026. HoĆ«rskool Sentraal stel Rasieleiers vir 2026 bekend. HoĆ«rskool Sentraal het met trots die aanstelling van hul Rasieleiers vir 2026 aangekondig. Die groep leerders, wat as rolmodelle en draers…

Skopboks – Die HoĆ«rskool Wonderboom trots op Lindie Landsberg

Skopboks. Lindie Landsberg: ’n Kampioen wat inspireer. By Die HoĆ«rskool Wonderboom in Pretoria skitter ’n jong sportster met buitengewone talent en vasberadenheid. Lindie Landsberg het reeds haar naam gevestig as…

Provinsiale Binnenshuise Hokkiespanne – HoĆ«rskool Linden

Provinsiale Binnenshuise Hokkiespanne. HoĆ«rskool Linden vier sporttrots! HoĆ«rskool Linden, Randburg, Gauteng, is ongelooflik trots op drie uitstaande Lindeniete. Hulle is onlangs gekies is om hul provinsie te verteenwoordig in die…

Eden A-liga Langbad gala – HoĆ«rskool Outeniqua vaar uitstekend

Eden A-liga Langbad gala. šŸŠā€ā™‚ļø HoĆ«rskool Outeniqua Kwaggas blits in die water! HoĆ«rskool Outeniqua se Kwagga-swemmers bou aan ’n ongelooflike momentum! Op Saterdag, 8 November 2025 het hulle aan die…

JF Atletiek byeenkoms – PrimĆŖre Skool Jordania atlete skitter

Foto, van links voor: Mienke Schoeman, Zian Rautenbach, Mardine Mƶller, Jahne Mostert en Zaylie du Plooy. 1e ry: Lumari de Klerk, AJ Olivier, Hanru de Lange, Mia Kƶhler, Yuvancka Botha,…

Tweekamp-Liga – Welkom Gimnasium trots op Shyenne Loubscher

Tweekamp-Liga. Welkom Gimnasium vier ’n kampioen! 🌟 Op 13 November het Shyenne Loubscher (17) met ongelooflike vasberadenheid en talent deelgeneem aan die Tweekamp-Liga in Kroonstad. Hierdie uitdagende kompetisie toets beide…

O.18 SA Barbarians Rugbyspan – HoĆ«rskool Transvalia

O.18 SA Barbarians Rugbyspan. šŸ‰ HoĆ«rskool Transvalia Rugby 2025. HoĆ«rskool Transvalia, Vanderbijlpark, se harte klop vandag vol trots vir drie van hul uitblinker-rugbyspelers! Ferreira Bekker (Gr. 12), Eduan Raubenheimer (Gr.…

‘Open Water Swimming’ – HoĆ«rskool Swartland uitstaande

‘Open Water Swimming.’ 🌊 HoĆ«rskool Swartland blink uit in Velddrif Open Water Swimming! Op Saterdag, 8 November het ’n groep toegewyde en talentvolle Swartlanders, Malmesbury, die koue waters van Velddrif…

Rhinos Rugby – HoĆ«rskool Hugenote trots op Ewald Smit

Rhinos Rugby. Baie geluk en sterkte aan Ewald Smit van HoĆ«rskool Hugenote, Springs. Hy het die ongelooflike prestasie behaal het om vir die Rhinos Rugby span gekies te word. Die…

ACNW Atletiek – HoĆ«rskool Fochville atlete skitter met SAQ tye

ACNW Atletiek. HoĆ«rskool Fochville atlete skryf geskiedenis! HoĆ«rskool Fochville se junior atlete het Saterdag tydens die ACNW voor-seisoen byeenkoms in Gauteng die geskiedenisboeke herskryf toe hulle merkwaardige SAQ-tellings vir 2026…

Vrystaat Potspel – HoĆ«rskool Sentraal, Christiaan Els, in span

Vrystaat Potspel. Christiaan Els blink uit by Vrystaat Ope Mansproewe. HoĆ«rskool Sentraal, Bloemfontein, kan met trots aankondig dat een van hul uitblinkers, Christiaan Els, die afgelope naweek aan die Vrystaat…

Ironman 70.3 – HoĆ«rskool Punt Matriekleerders wys hul staal

Ironman 70.3. Drie Punt-matriekleerders skryf geskiedenis by Ironman 70.3! Met ongelooflike deursettingsvermoĆ« en ’n gees van ware kampioene het drie matriekleerders van HoĆ«rskool Punt die uitdagende Ironman 70.3 suksesvol voltooi…

Skeidsregtersgradering Gim-netbaldogters – Paarl Gimnasium

Skeidsregtersgradering Gim-netbaldogters. HoĆ«rskool Paarl Gimnasium vier vandag ’n besonderse mylpaal! Groot gelukwense aan twee Gim-netbaldogters wat hul skeidsregtersgradering verwerf het. Hierdie prestasie wys nie net julle toewyding en liefde vir…

Jim FouchĆ© Uitnodigingsbyeenkoms – Truida Kestell Presteer

Jim FouchĆ© Uitnodigingsbyeenkoms. šŸ† Laerskool Truida Kestell blink uit by Jim-FouchĆ© uitnodigingsbyeenkoms. Laerskool Truida Kestell van Bethlehem het tydens die jaarlikse Jim-FouchĆ© uitnodigingsbyeenkoms weereens bewys dat hulle ’n krag is…

Karate Bushido Challenge – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© skitter

Karate Bushido Challenge. Ansuri Nel, ’n trotse leerder van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, het op 8 November aan die Karate Bushido Challenge deelgeneem in die Kadette 14–15 jaar afdeling. Sy het…

Tweekamp-prestasie – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, AJ Theron 1ste

Tweekamp-prestasie. šŸ† HoĆ«rskool Jim FouchĆ© blink weereens uit in tweekamp. Op Woensdag, 5 November, het AJ Theron van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© deelgeneem aan die Suidelike Vrystaat Liga 3 vir tweekamp.…

Nuwe Sporthoofde – HoĆ«rskool Nelspruit

Nuwe Sporthoofde – HoĆ«rskool Nelspruit spog met twee nuwe Sporthoofde vir atletiek en Hokkie. Hierdie twee dinamiese aanstellings gaan die sportprogram na nuwe hoogtes neem. Me. Anica Cilliers is aangewys…

Karate-prestasie – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se Elvin Pienaar skitter

Karate-prestasie. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein kan met trots terugkyk op ’n uitstaande prestasie deur Elvin Pienaar, leerder van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© het op 8 November aan die Bushido Challenge…

Lente Atletiekkampioenskap – Trio PrimĆŖr presteer uitstekend

Lente Atletiekkampioenskap. Trio PrimĆŖr, Kroonstad, se atlete het met groot ywer en deursettingsvermoĆ« deelgeneem aan die Lente Atletiekkampioenskap wat by Goble Park plaasgevind het. Die dag was lank en warm,…

Ehlanzeni Hokkie Prysuitdeling – HoĆ«rskool Nelspruit skitter

Ehlanzeni Hokkie Prysuitdeling. šŸ‘ HoĆ«rskool Nelspruit Vier Hokkie-uitblinkers se top-toekennings. HoĆ«rskool Nelspruit is trots om aan te kondig dat verskeie van hul talentvolle hokkiespelers en personeel erkenning ontvang het tydens…

Skitterende prestasies by Pacisa – HoĆ«rskool Montana Pretoria

Skitterende prestasies by Pacisa. šŸŽ‰ Platinum en Goud vir Charissa by Pacisa. In haar heel eerste deelname aan die gesogte PACISA-kunstefees het Charissa Botha die verhoog betree met ’n mengsel…

Artistieke WĆŖreldkampioenskappe – HoĆ«rskool Paarl Gimnasium

Artistieke WĆŖreldkampioenskappe. HoĆ«rskool Paarl Gimnasium is trots om aan te kondig dat Jana van Staden (graad 9) op Donderdag, 13 November na Manila vertrek om aan die 3de Artistieke WĆŖreldkampioenskappe…

Noord-finaal Krieketbeker – HoĆ«rskool Garsfontein skitterend

Noord-finaal Krieketbeker. šŸ Garsiebere maak hul stem dik in Noordvaal-finaal! HoĆ«rskool Garsfontein van Pretoria het hul krieketspiere behoorlik gebult in die FAIN Noordvaal-finaal. Hierdie manne het as trotse kampioene uit…

Groen- en Goudaand 2025 – Die HoĆ«rskool Wonderboom

Groen- en Goudaand 2025. Spesiale Toekenning: Ere-Medalje vir Anke Vivier. Die Groen- en Goudtoekennings is ’n jaarlikse viering van uitnemendheid in sport en kultuur by Die HoĆ«rskool Wonderboom. Hoewel talle…