Round Robin Tennistoernooi – Welkom Volkskool
Round Robin Tennistoernooi. 🎾 Uitstekende Prestasie deur Daniel Venter by Round Robin Tennistoernooi. Daniel Venter, ’n talentvolle jong tennisspeler van Welkom Volkskool, het tydens die afgelope skoolvakansie aan die Round…
DKA Netherlands Cricket Tour – Hoërskool Sentraal
DKA Netherlands Cricket Tour. 🏏Sentraal-leerder verteenwoordig SA op internasionale kriekettoer. Aldo Bezuidenhout, ‘n talentvolle jong krieketspeler van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, is tans besig om sy vaardighede op internasionale vlak…
AGA Wêreldkampioenskappe 2025 – Bergsig Akademie
AGA Wêreldkampioenskappe 2025. Bergsig Akademie skiet reguit na internasionale roem! 🎯 Die AGA Boogskiet Wêreldkampioenskappe 2025 word vanjaar met trots in Walvisbaai, Namibië aangebied van 24 tot 26 Julie. Hierdie…
Irene Seymore Netbaltoernooi 2025 – Hoër Volkskool Potchefstroom
Irene Seymore Netbaltoernooi 2025. – ‘n Viering van Talent, Passie en Prestasie. 🏐 Die jaarlikse Irene Seymore Netbaltoernooi het weereens sy reputasie bevestig as een van die hoogtepunte op Hoër…
Afrika Atletiekkampioenskappe – Hoër Landbouskool Boland
Afrika Atletiekkampioenskappe. Silwer vir Francois Pietersen! Baie geluk aan Francois Pietersen van Hoër Landbouskool Boland, wat op 18 Julie 2025 ’n silwermedalje verower het in die onder-18 hamergooi vir seuns…
Gauteng Provinsiale 0.15 rugby – Hoërskool Bastion
Gauteng Provinsiale 0.15 rugby. Annebella (Bella) van Wyngaard van Hoërskool Bastion in Roodepoort, Gauteng, het haar merk gemaak op die rugbyveld. Sy is ná twee intense rondtes proewe gekies vir…
Afrika-Atletiekkampioenskappe – Paarl Gimnasium wen goud
Afrika Atletiek kampioenskappe. Baie geluk aan Jacobus van der Merwe van Hoërskool Paarl Gimnasium wat ’n uitmuntende prestasie behaal het by die O.20 Afrika-atletiekkampioenskappe! Jacobus het die goue medalje in…
TYR Prestige Swimming Tournament – Hoërskool Rustenburg
TYR Prestige Swimming Tournament – Hoërskool Rustenburg se eie swemsensasie, Dehan Lötter, het die golwe behoorlik laat spat by die TYR Prestige Swimming Tournament! Dehan het van 9 tot 13…
Suid-Afrikaanse atletiekspan – Hoërskool Goudveld in Duitsland
Suid-Afrikaanse atletiekspan. 🇿🇦 Gouties op wêreldverhoog! 🌍 Baie geluk aan Minè de Klerk en Tyla Wasmüth, twee trotse oud-Gouties, wat gekies is om deel te wees van die Suid-Afrikaanse atletiekspan…
Wes-Kaap Senior Toutrek-kampioenskappe – Hoërskool Bellville
Wes-Kaap Senior Toutrekkampioenskappe. 🏆Hoërskool Bellville blink uit by Wes-Kaap Senior Toutrek-kampioenskappe. Vier leerders van Hoërskool Bellville het die afgelope naweek hul staal gewys tydens die Wes-Kaap Senior Toutrek-kampioenskappe. Die kampioenskappe…
Afrika Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Stellenbosch
Afrika Atletiekkampioenskappe. Goud vir Mila Ueckermann! 🇿🇦 Mila Ueckermann van Hoërskool Stellenbosch het geskiedenis gemaak by die 2025 Afrika o.18/20 Atletiekkampioenskappe in Nigerië! Met ’n skitterende afstand van 52.99m in…
Afrika o.18/20 Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Stellenbosch
Afrika o.18/20 Atletiekkampioenskappe. Goue glorie vir Hoërskool Stellenbosch! Ansumé de Beer van Hoërskool Stellenbosch het gisteraand, Donderdag 17 Julie, geskiedenis gemaak by die 2025 Afrika o.18/20 Atletiekkampioenskappe in Nigerië! Met…
Krieketspelers na Nederland – Hoërskool Witteberg
Krieketspelers na Nederland – Daar is rede tot groot trots in Hoërskool Witteberg se gange! Anru Erasmus en Karsten Rohrs, twee kranige krieketspelers het op Dinsdag, 15 Julie hul krieketdrome…
Motorsport 1660-Klas – Hoërskool Brackenfell
Motorsport 1660-Klas – Hoërskool Brackenfell se motorsportster, Jaun le Roux, het vandeesweek behoorlik die stof laat spat. Hy het ’n uitmuntende derde plek behaal in die Motorsport 1660-klas van die…
SA Jagters Streekskiet – Hoërskool SPS Brandfort
SA Jagters Streekskiet, Uitmuntende prestasie deur Rickus Steyn! Rickus Steyn van Hoërskool SPS Brandfort het gedurende die naweek van 12 Julie aan die SA Jagters Streekskiet by die Sandveld Tak…
Interdistrikte Netbaltoernooi Riversdal – Hoërskool Punt
Interdistrikte Netbaltoernooi Riversdal. Hoërskool Punt is trots om aan te kondig dat ’n groep uitmuntende netbalspelers Eden gaan verteenwoordig tydens die interdistrikte netbaltoernooi wat van 17 tot 19 Julie 2025…
CTHSN-Netbalkapteins – Hoërskool Durbanville presteer
CTHSN-Netbalkapteins. Hoërskool Durbanville se Netbalsterre skitter as leiers op die netbalveld! Die Netbalspanne van Hoërskool Durbanville vier ’n trotse oomblik met die aankondiging van hul CTHSN-kapteins vir 2025. Hierdie jong…
Bokkieweek Hoogtepunt – Hoërskool Driehoek
Bokkieweek Hoogtepunt. Bokkieweek 2025: ’n Oorwinningstog vol trots en talent! 🇿🇦 Die o.19-netbalspan het tydens vanjaar se Bokkieweek hul merkwaardige vaardighede en onverbiddelike spanwerk ten toon gestel met ’n reeks…
SA Geldstelsel Wysheid – Grey Kollege Primêr
SA Geldstelsel Wysheid – Die Gr. 1-leerders van Grey Kollege Primêr het gedurende die tweede kwartaal meer oor geleer geld. Hulle het ’n slim en speelse duik geneem in die…
Noord-Vrystaat Hokkiespan – Welkom Gimnasium
Noord-Vrystaat Hokkiespan. 🏑 Hokkiespan blink uit in Vanderbijlpark! Die Noord-Vrystaat Hokkiespan het van 8 tot 12 Julie 2025 aan ‘n opwindende toernooi in Vanderbijlpark deelgeneem en met trots ‘n tweede…
Skolekrieket – Gimmies skitter met die kolf
Skolekrieket. Potchefstroom Gimnasium se krieketspanne het hul Gimmie-guts gewys en ‘n indrukwekkende vakansie vol aksie en toere beleef. Verskeie ouderdomsgroepe het kragte gemeet met skole van regoor die land en…
O.18 Craven Week Luiperds – Hoër Volkskool Potchefstroom
O.18 Craven Week Luiperds. Volkie in Aksie – ’n Kragtoer by Craven Week! Die Volkies-familie juig saam met Hoër Volkskool Potchefstroom se De Waal Coetzer. De Waal het met trots…
Suid-Afrikaanse Ringbalkampioenskappe – HTS Middelburg
Suid-Afrikaanse Ringbalkampioenskappe. 🏆 RINGBAL: Niel Scheepers blink uit! Tydens die onlangse Suid-Afrikaanse Ringbalkampioenskappe het Niel Scheepers van HTS Middelbrg, Mpumalanga, uitgestyg bo die res met sy briljante spel en onwrikbare…
FNB o.16 Meisies-Rugbyweek – Hoërskool Punt
FNB o.16 Meisies-Rugbyweek. 🏉 Elizka la Grange skitter vir SWD op nasionale verhoog! Elizka la Grange, ’n talentvolle leerder van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het naam gemaak as rugbyspeler toe…
CAA Afrika Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Menlopark
CAA Afrika-Kampioenskappe. Megan Nieman (o.18) op pad na Afrika Atletiekkampioenskappe. Die talentvolle hekkiesatleet van Hoërskool Menlopark in Pretoria, Megan Nieman, 18 jaar oud, is op pad na die CAA Afrika…
Karate Wêreldkampioenskap – Hoërskool Bellville
Karate Wêreldkampioenskap – Hoërskool Bellville spog met ‘n talentvolle leerder in Karate. Rece Slabbert, het Suid-Afrika met trots verteenwoordig by die 13de WUKF Karate Wêreldkampioenskap. Dit het plaasgevind van 9…
Fauresmith Perde-uithourit – Hoërskool Bothaville
Fauresmith Perde-uithourit. 🏇 Anine van Heerden blink uit by Fauresmith 200-uithourit. Anine van Heerden, ’n leerder van Hoërskool Bothaville, het van 8 tot 10 Julie aan die uitmergelende Fauresmith 200-uithourit…
Fauresmith Perde Uithourit – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Fauresmith Perde Uithourit. Fauresmith Perde Uithourit 2025 – ’n Monumentale Prestasie van BVHS Ruiters. Die Fauresmith Uithourit word beskou as die mees veeleisende uithourit in Suid-Afrika. Die uitdagende rit strek…
TYR Prestige Long Course – Laerskool Menlopark
TYR Prestige Long Course. 🏊♂️ Noah Nice skitter in Durban se TYR Prestige Gala. Laerskool Menlopark se graad 7-swemsensasie, Noah Nice (o/13), het van 8 tot 13 Julie aan die…
Stellaland Rugby – Hoër Volkskool Potchefstroom
Stellaland Rugby. 🏉 Hennie Pretorius skitter op nasionale vlak! Tydens die skoolvakansie het Hennie Pretorius van Hoër Volkskool Potchefstroom met trots Stellaland Rugby verteenwoordig by die prestigeryke Nasionale Bokkieweek. As…
Lions krieketspan – Hoërskool Fichardtpark
Lions krieketspan. 🏏Internasionale Erkenning vir Hoërskool Fichardtpark se Kriekethoof. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein spog met ’n uitsonderlike prestasie. Mnr André Burger, die kriekethoof van die skool, is aangewys as afrigter…
Amex Gauteng Tennistoernooi – AHMP
Amex Gauteng Super 8 Tennistoernooi. Jessé de Villiers ‘n graad 9 leerder van Afrikaanse Hoër Meisieskool het ‘n uitsonderlike prestasie behaal! Sy het deelgeneem aan die gesogte Amex Gauteng Super…
Griffons 0.16 Akademiespan – Welkom Gimnasium
Griffons 0.16 Akademiespan. 🏉 Bul Rademeyer blink uit op rugbyveld! Bul Rademeyer, ’n leerder aan Welkom Gimnasium, het onlangs ‘n groot sportprestasie behaal. Hy is aangewys is as kaptein van…
Nasionale Netbalkampioenskappe – Hoërskool Linden
Nasionale Netbalkampioenskappe. Hoërskool Linden skitter op nasionale netbalverhoog! Drie buitengewone dames van Hoërskool Linden, Randburg, het onlangs hul merk gelaat op die Nasionale Netbalkampioenskappe. Hulle het met hul toewyding en…
Telkom Netbal Kampioenskappe – Hoërskool Stellenberg
Telkom Netbal Kampioenskappe. Stellenberg trots op netbalsterre by Telkom Kampioenskappe. Hoërskool Stellenberg in Kaapstad is buitengewoon trots op al die Stellies wat onlangs aan die Telkom Netbal Kampioenskappe deelgeneem het.…
Eden Hokkie IPT – Hoërskool Punt presteer
Eden Hokkie IPT. Sportsterre skitter in Pietermaritzburg! Danica Bronn, ’n briljante hokkiespeler van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het van 7 tot 13 Julie met groot entoesiasme Eden se o.16-span by…
World Lyrical Dance – Hoërskool Wesvalia
World Lyrical Dance. Uitsonderlike Dansprestasies deur Hoërskool Wesvalia! Drie Dansers van Hoërskool Wesvalia in Klerksdorp het hul talent en toewyding ten toon gestel by die World Lyrical Dance Federation Kampioenskappe…
Telkom Netball Champs – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
Telkom Netball Champs. Affie-netbal skitter op nasionale vlak! Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria se eerstespan-kaptein, Kristi Koekemoer, en onder-kaptein, Arette Burger, is opgeneem in Netbal Suid-Afrika se o.19-oefengroep tydens die Telkom…
Van Punt tot Piek – Hoërskool Punt
Van Punt tot Piek – Dis is die storie van die netbalster Zoë Vallentyn van Hoërskool Punt. Sy het ‘n ongelooflike pad gestap vanaf streekverteenwoordiging tot nasionale glorie. Van 7–11…
Tennis Talente Besoek Engeland – Hoër Meisieskool Oranje
Tennis Talente Besoek Engeland – Foto: Mandie Claassens (o.15), Nestine van Rooyen (o.17), Genevieve Goodchild (o.13, Oranje Primêr) en Lika Claassens (o.15). Vier tennis-talente van Hoër Meisieskool Oranje het onlangs…
Rustenburg Kriekettoer – Hoërskool Jim Fouché
Rustenburg Kriekettoer. ’n Ster eindslag vir Adrian de Necker! Adrian de Necker, ’n Graad 12-leerder van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het sy hoërskoolloopbaan as krieketspeler in styl afgesluit. Dit…
School Cricket Tonbridge Festival – Grey College vs Garsfontein
School Cricket Tonbridge Festival. Day 2 – Grey College vs Garsfontein High School. Garsfontein clinched a thrilling and well-deserved victory on Day 2 of the Tonbridge Festival. The team showcased…
UCI World Championship – Die Hoërskool Menlopark
UCI World Championship. Menlo se fietsry-sterre trap hul pad oop na wêreldroem! 🚴♂️🌍 Hoërskool Menlopark het rede om fees te vier. Twee van hul talentvolle fietsryers, Stephan Aldum en Arielle…
Ekurhuleni Stoei-kampioenskappe – Leeuwenhof Akademie
Ekurhuleni Stoei-kampioenskappe. Leeuwenhof Akademie juig vir Devan van Tonder! Leeuwenhof Akademie in Bedfordview, Gauteng, is trots om Devan van Tonder geluk te wens met sy keuring tot die Ekurhuleni Stoeispan.…
Dansende Kampioen-Dogters – Hoër Meisieskool Oranje
Dansende Kampioen-Dogters – Twee talentvolle dogters van Hoër Meisieskool Oranje het onlangs internasionaal geskitter op die wêreldverhoog van dans. Tholoane Mabope, ‘n graad 8-leerling, behaal ‘n indrukwekkende 3de plek in…
Xylia se hokkiehoogtepunte groei – Hoër Meisieskool Oranje
Xylia se hokkiehoogtepunte groei – Xylia Choene, is ’n graad 11-leerder van Hoër Meisieskool Oranje. Sy het onlangs haar merk gemaak op die nasionale hokkietoneel. Ná haar indrukwekkende vertoning tydens…
Noord-Vrystaat Hokkie – Hoërskool Witteberg
Noord-Vrystaat Hokkie. 🏑 o.18A IPT Uitslae. Dit was ‘n week vol ywer, spanwerk en uitsonderlike talent toe drie van Hoërskool Witteberg se uitblinkers – Juané Loubser, Amy Kotzé en Arné…
Karkloof Youth Festival – Hoërskool Witteberg
Karkloof Youth Festival. Witteberg-leerlinge skitter by eerste Karkloof Youth Festival en SA Jeug MTB Kampioenskappe. Die eerste Karkloof Youth Festival , wat ook as die 2025 SA Jeug MTB Kampioenskappe…
WP Noord Meisie-hokkiespan – Hoërskool Bellville
WP Noord Meisie-hokkiespan. 🎉Baie geluk aan Luandri Engelbrecht (Graad 12) wat onlangs deel was van die o.18 WP Noord meisie-hokkiespan by die toernooi wat van 7 tot 9 Julie by…


























































