Eden Kortbad Kampioenskappe – HoĆ«rskool Outeniqua skitterend
Eden Kortbad Kampioenskappe. Die jaarlikse Eden Kortbad Kampioenskappe het weer bewys waarom die Kwagga-swemmers van HoĆ«rskool Outeniqua tot die top behoort. In ān uitmergelende tweedaagse kompetisie het hierdie talentvolle span…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Selfs wanneer die lewe vir my so donker word dat ek nie weet watter kant toe nie. Ps 23: 4 Even when the way goes…
SA Interprovinsiale Fietsrykompetisie – BVHS ryers na Piet Retief
SA Interprovinsiale Fietsrykompetisie. š“āāļø BVHS Fietsryspan trap hul pad na glorie! Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool is weer besig om geskiedenis te maak! Vyf uitmuntende fietsryers ā Deon van Zyl, Enrico Kennedy,…
TBM Fast 5 Netbaltoernooi – HoĆ«rskool Witteberg blink uit
TBM Fast 5 Netbaltoernooi. HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem het Saterdag, 13 September, ān merkwaardige prestasie gelewer tydens die Thabo Mofutsanyana Fast 5-uitspele. Die uitspele is op Witteberg se gronde aangebied.…
JF Fast 5 Netball – Eunice U17A team outstanding
JF Fast 5 Netball. š Eunice High Shines at JF Fast Five Netball Tournament. Photo 2: Tournament MVP was awarded to our very own Xania Wagnerāwhat an incredible achievement! Congratulations,…
Ses-aan-‘n-kant – HoĆ«rskool Fichardtpark Krieket val vas
Ses-aan-‘n-kant. HoĆ«rskool Fichardtpark: ān Kragtige Toernooi, maar ān Harde Finaal. Alhoewel HoĆ«rskool Fichardtpark as die verdedigende kampioene van 2024 die toernooi met uitstekende spel aangepak het, moes hulle in die…
Ontmoet al die Finaliste – Matrikulant van die Jaar 2025
Ontmoet al die finaliste. Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/ Foto’s verskaf
Bokamoso skitter in Afrikaans – HoĆ«r Meisieskool Oranje
Bokamoso skitter in Afrikaans – HoĆ«r Meisieskool Oranje is baie trots op Bokamoso Matlakala. Sy is hul ster wat skitter in Afrikaans Ć©n debat! Deur hierdie prestasie wys sy dat…
Skole Bergfiets MTB – HoĆ«rskool Stellenbosch top 10
Skole Bergfiets MTB. š HoĆ«rskool Stellenbosch trap hard in Skole MTB! šµāāļø Die laaste Skole Bergfiets (MTB) byeenkoms het op 6 September plaasgevind, en HoĆ«rskool Stellenbosch het behoorlik gewys wat…
Vrystaat Sportsterre Skole-kategorie – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Vrystaat Sportsterre Skole-kategorie. š HoĆ«rskool Jim FouchĆ© vier sporthelde! Baie geluk aan DanĆ© de Klerk en Conrad van der Zwaard wat genomineer is vir die Vrystaat Sportsterre-toekennings in die skolekategorie.…
SAIIA High School Quiz – SACS Ambassadors Outstanding
SAIIA High School Quiz. š SACS Shines at SAIIA High School Quiz. SACS, Cape Town, proudly took part in the prestigious annual SAIIA High School Quiz, hosted at Bishops. This…
Matriekraad 2025/2026 – HoĆ«rskool Die Wilgers maak trots bekend
Matriekraad 2025/2026. Met groot trots stel HoĆ«rskool Die Wilgers die Uitvoerende Komitee van die Matriekraad 2026 bekend. Hierdie dinamiese groep leerders is gereed om ons skool met toewyding, trots en…
Matrikulant van die Jaar – BVHS trots op Liam-Lloyd Doman
Matrikukulant van die Jaar. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool Is baie trots op Liam-Lloyd Doman wat gekies is as een van die Top 14 kandidate vir die Matrikulant van die Jaar kompetisie.…
Latest WKF World Rankings – St Andrew’s proud of Galliano
Latest WKF World Rankings. š World Top 10 for Galliano Boni š St Andrewās College, Makhanda (Grahamstown) is bursting with pride as we celebrate a historic moment in South African…
Matrikulant van die Jaar – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Matrikulant van die Jaar. š HoĆ«rskool Jim FouchĆ© vier uitnemendheid! HoĆ«rskool Jim FouchĆ© wil met groot trots en opgewondenheid hul finalis Ć©n drie semi-finaliste in die Matrikulant van die Jaar-kompetisie…
Statebondspele vir Skaak – HoĆ«rskool Die Wilgers super trots
Statebondspele vir Skaak. āļø Zander Slabbert Gekies vir SA Onder-16 Skaakspan! HoĆ«rskool Die Wilgers in Pretoria is ongelooflik trots om aan te kondig dat een van ons uitblinkers, Zander Slabbert,…
Maybe yesterday maybe today – Hilton College Guy, excellent
Maybe yesterday maybe today. Today we’re celebrating Grade 11 learner Guy Fender. Guy was recently awarded 100% for an English essay entitled “Maybe yesterday. Maybe today. I still canāt be…
SA Bergreeks Bergfiets-inisiatief – Laerskool Westwood trap saam
SA Bergreeks Bergfiets-inisiatief. š“ Wessies trap saam in nuwe bergfiets-aktiwiteit. Die Wessies het onlangs met groot entoesiasme deelgeneem aan ān opwindende nuwe bergfiets-inisiatief, aangebied deur die Schools Cycling SA Bergreeks.…
Redenaars laat Woorde Werk – Merensky Landbou Akademie
Redenaars laat Woorde Werk – Merensky Landbou Akademie se redenaars het weer gewys dat hulle nie net op die sportveld en in die klas uitblink nie. Hulle redenaars laat ook…
2025 WĆŖreld Atletiekkampioenskapspan – HoĆ«rskool Goudveld
2025 WĆŖreld Atletiekkampioenskapspan. š HoĆ«rskool Goudveld vier internasionale trots! HoĆ«rskool Goudveld wil met groot trots en opgewondenheid MinĆ© de Klerk, ‘n oud-Goutie, gelukwens met haar insluiting in die 2025 WĆŖreld…
Southern FS Closed Squash – Eunice High School outstanding
Southern FS Closed Squash. Eunice High School’s talented squash players recently competed in the Southern Free State Closed Squash Tournamentāand they delivered outstanding performances! U16 Girls Division: 1st Place: LinĆ©…
VRL 2026 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© stel met trots bekend
VRL 2026. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein het met trots die VRL 2026 van grade 9,10,11 en 12 bekendgestel. JF sien uit na groot drome, harde werk en wonderlike tye…
Vrystaat Wiskunde Interprovinsiale Kompetisie – Fichardtpark
Vrystaat Wiskunde Interprovinsiale Kompetisie. HoĆ«rskool Fichardtpark, Bloemfontein, wens Kara Kruger alle sterkte toe vir haar deelname aan die Vrystaat Wiskunde-interprovinsiale Kompetisie op Saterdag, 13 September. Die hele Fichies-familie staan bankvas…
Nautilus Wiskundekamp – Truida Kestell presteer uitstekend
Nautilus Wiskundekamp. Laerskool Truida Kestell blink uit by Nautilus Wiskundekamp! Negentien slimkoppe van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het onlangs aan die gesogte Nautilus Wiskundekamp in Bloemfontein deelgeneem ā en…
U18 Baseball World Cup – SACS in the clouds of pride
U18 Baseball World Cup. SACS Student Heads to Japan for Baseball World Cup. SACS is proud to announce that Grade 10 learner, Luca Orgill, has earned a coveted spot on…
Bulties agt jaar oorwinnaars – HoĆ«rskool Bultfontein skitter
Bulties agt jaar oorwinnaars. š HoĆ«rskool Bultfontein se o.13-rugbyspan skryf geskiedenis in die Sandveld Liga! Met trots en dankbaarheid deel ons die ongelooflike verhaal van Bulties se skitterende o.13-rugbyspan wat…
Nashua 7’s Rugby Tournament – St Charles College enters fearless
Nashua Sevens Tournament. Despite the relentless drizzle and sodden fields, St Charles College brought fire and flair to the annual Nashua Sevens Tournament hosted by Maritzburg College. Entering two squadsāthe…
Newton die Koshuiskat – HoĆ«r Meisieskool Oranje
Newton die Koshuiskat – HoĆ«r Meisieskool Oranje se koshuiskat trap diep spore in koshuisharte. āHierdie artikel is oorspronklik geskryf deur Giselle Coetzee van HoĆ«r Meisieskool Oranje.ā Joostehuis se Koshuiskat Wanneer…
SA Wiskunde Olimpiade – Gereformeerde Skool Dirk Postma
SA Wiskunde Olimpiade. Gereformeerde Skool Dirk Postma blink uit in SA Wiskunde Olimpiade! Die akademiese vlam brand helder by Gereformeerde Skool Dirk Postma in die Moot. ān Groep uitmuntende leerders…
Cross Country SA Championships – Truida Kestell outstanding
Cross Country SA Championships. šāāļø Truida Kestell Primary School ā Cross Country Triumph! On Saturday, 6 September, the enthusiastic athletes of Truida Kestell Primary Schoolāaffectionately known as die Truidjiesācompeted in…
Tennisliga Laerskole – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
Tennisliga Laerskole. š¾ PrimĆŖre Meisieskool Oranje ā Tennisliga Nuus. Die meisies van PrimĆŖre Meisieskool Oranje, Bloemfontein het hul talent op die tennisbaan gewys met ān reeks opwindende wedstryde! Hier is…
WKOD Skryfkompetisie – HoĆ«r Meisieskool Paarl wenners aangewys
WKOD Skryfkompetisie. š HMS Paarl Vier Skryfprestasie by WKOD Kompetisie! HoĆ«r Meisieskool Paarl is ongelooflik trots om aan te kondig dat twee van hul uitmuntende leerders as wenners aangewys is…
WCSC Cycling Final Race – SACS standout riders delighted
WCSC Cycling Final Race. SACS Cyclists Blaze to National Finals After WCSC Season Finale. This Past weekend marked the thrilling conclusion of the WCSC cycling calendar, with the final race…
Matrikulant van die jaar – HoĆ«rskool Fichardtpark
Matrikulant van die jaar. š HoĆ«rskool Fichardtpark Top 14 Matrikulant van die Jaar 2025. Baie geluk aan Christiaan KotzĆ©, wat as een van die Top-14 finaliste gekies is vir die…
Aquatics Zone 4 Swimming – Pearson High School excellent
Aquatics Zone 4 Swimming. šāāļø Pearson High Schoolās Nicholas Pretorius Makes Waves in Africa Aquatics Championships. Pearson High School is beaming with pride as one of its own, Nicholas Pretorius,…
Elected Executive Leaders 2025/2026 – Grenville High School
Elected Executive Leaders 2025/2026. Grenville High School Announces 2025/2026 Student Leadership Team. Photo: Back: Calvin Ramakatoane, Realeboga Mashuge, Tlotlego Sekgetho, Ofentse Dihutso, Sakhumzi Mncube, Kamogelo Moholo, 2nd Row: David Mkhondo,…
Digter Denker en Doener – HoĆ«r Meisieskool Oranje
Digter Denker en Doener – In die gange van HoĆ«r Meisieskool Oranje loop daar ‘n Digter Denker en Doener. Dit is ān graad 8-leerder wie se naam alreeds met bewondering…
Con Spirito Semi-finaal – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof briljant
Con Spirito Semi-finaal. ān Viering van Vasberadenheid en Vuur. By Bloemhof staan ān dame nooit terug nie ā en vanjaar se Con Spirito semifinaal het dit weer eens bewys. Met…
SA Pony Rider Champion – Eunice High School delighted
SA Pony Rider Champion. š Eunice High School Celebrates National Champion LanĆ© Laubscher (Grade 10) Eunice High School is thrilled to announce that LanĆ© Laubscher has been crowned the Individual…
Cricket SA National Camp – Wynberg Boys’ High School delighted
Cricket SA National Camp. š Wynberg Boys’ High School Celebrates Rising Cricket Star! Wynberg Boys’ High School is proud to announce that Michail Tarentaal, incoming Deputy Head Prefect for 2026…
Jody Momple Cup – St Charles College, what a hat-trick!
Jody Momple Cup. ā½ St Charles College 1st Team Football. All roads led to Hilton College for the prestigious Jody Momple Cup (formerly the FA Cup). 24 Boysā teams gathered…
Suid-Afrikaanse Biathle Kampioenskappe – Grey Kollege PrimĆŖr
Suid-Afrikaanse Biathle Kampioenskappe. Grey Kollege PrimĆŖr vier sporttrots! Johan Bornman, ān Graad 3 leerder, het pas sy plek verseker in die Vrystaat o.11 Biathle-span. Hierdie merkwaardige prestasie is ān bewys…
Fichardtpark Sewes Rugbytoernooi – PrimĆŖre Skool Jim FouchĆ©
Fichardtpark Sewes Rugbytoernooi. Baie geluk aan die o.13A 7’s span wat uitstekend gevaar het tydens die Fichardtpark Sewes Rugbytoernooi! Die span het slegs ƩƩn wedstryd gedurende die toernooi verloor en…
National Talent Acceleration camp – Dale College cricketer attends
National Talent Acceleration camp. š Dale College Cricketer Inga Mafanga Selected for National U17 Camp. Dale College Boys’ High School is proud to announce that Inga Mafanga, a standout member…
Africa Aquatics Zone IV – Grey High School participated
Africa Aquatics Zone IV. šāāļø Grey High School Celebrates Rising Star Liam Forsytheās National Selection. Grey High School, Gqeberha, is thrilled to announce that Grade 8 learner Liam Forsythe has…
Sport- en kultuursterre – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© vereer presteerders
Sport en kultuur. š HoĆ«rskool Jim FouchĆ© vier sport- en kultuursterre. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© het hul uitmuntende leerders vereer vir uitsonderlike prestasies in sport en kultuur gedurende die jaar. Hierdie…
Dink of Sink – Merensky Landbou Akademie dink vinnig
Dink of Sink – Merensky Landbou Akademie het op Vrydag, 5 September hul kultuurskoene aangetrek. Die atmosfeer was elektries, die spanning tasbaar, en die woorde vlugter as ooit. Plasieland het…
Vrystaat Mini 5 Tennis – HoĆ«rskool Sentraal
Vrystaat Mini 5 Tennis. HoĆ«rskool Sentraal blink uit by Vrystaat Mini 5 Tennis! HoĆ«rskool Sentraal se talentvolle Mini 5 Tennisspan het aan die Vrystaat Mini 5 Tennis-toernooi deelgeneem. Hulle het…
Eisteddfod Nasionale FortĆ©-finaal – Grey Kollege PrimĆŖr uitstaande
Eisteddfod Nasionale FortĆ©-finaal. š Grey Kollege PrimĆŖr vier uitmuntende prestasie! Grey Kollege PrimĆŖr is ongelooflik trots op Liewan Claassens, ‘n Graad 5-leerder van Grey Kollege PrimĆŖr. Liewan het Woensdag, 3…


























































