)
Hoërskool Monument verwelkom nuwe Hokkiehoof

 Chris Gerber Monnas verwelkom hul nuwe hokkiehoof, Chris Gerber! “Ons glo dat jy dit baie sal geniet hier by Monnas. Mag jy suksesvol wees in alles wat jy gaan aanpak. Ons…

Laerskool Rustenburg Tennisspelers na Rising Star Tennistoernooi

Larries se O.12 seuns-tennisspan sien baie daarna uit om skouers te skuur met Kevin Anderson en Lloyd Harris tydens die Nasionale eindrondte van die @BNPParibas Rising Star Tennistoernooi. Dit vind…

St Andrew’s School for Girls Squash Awards

Photo left Ashleigh Bagnall and photo right  Kashaliyah Naidoo. The St Andrew’s School for Girls squash girls attended Easterns Squash Awards Evening. Well done to all who received awards. Ashleigh…

TOKKIE SKITTER OP INTERNASIONALE VERHOOG

Bianca Joubert, ‘n gr. 5-leerling van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, het rede om breed te glimlag. Sy het gedurende die Wêreldkampioenskap vir Uitvoerende Kunste in Los Angeles net soveel medaljes verower…

Grenville High School Executive Leaders 2020

Front row: Aobakwe Makgala, Tshegofatso Molaolwa, Pako Mosiane, Future Menjenjalo, Onalenna Lephogole, Omphemetse Matora, Elizabeth Ditsele, Reamogetswe Kgokong, Amantle Ramaboa. Second row: Ms Ann-Mari Nieuwenhuis, Karabo Lebatlang, Oteng Njuza, Gladys…

Errieraad 2020 begin vroeg met hul projek

Vlnr:  Mnr. SP Grobler (EHS Hoof), Zara Büchling, GJ Swart, Jacques Potgieter, Vosjan Grey, Gawie Diedericks en Christiaan van der Merwe. Nie in skooluniform verskyn (vlnr): Colin Odendaal van PHI…

Hoërskool Vryburg 1ste Rugbyspan-oefengroep hou spanbou

Hoërskool Vryburg se 1ste Rugbyspan-oefengroep het onlangs ‘n spanbou-sessie bygewoon.  

Laerskool Muldersdrif Mulliepedia

Mullies se leerders is sommer kranige lesers!  Baie geluk!

Hoërskool Vryburg o/15 Platteland Krieket

HJ Kruger en Kitso Cross van Hoërskool Vryburg is gekies vir die Noordwes Platteland o/15-krieketspan  wat gedurende Desember aan ’n toernooi gaan deelneem.   #vhstrots

Laerskool Muldersdrif Senior koor wen Sing In Harmonie!

Laerskool Muldersdrif se Senior Koor is die Nasionale Wenners in die informele kategorie van Sing in Harmonie 2019! Die senior koor het die volgende pryse gewen: Musiekvideo opname 2. CD…

Hoërskool Vryburg O/15 Dragons Krieket

Nathan van der Westhuizen, leerder van Hoërskool Vryburg, is gekies vir die Noordwes Dragon 0/15-krieketspan wat gedurende Desember aan ’n toernooi gaan deelneem.   #vhstrots

Hoërskool Vryburg O/17 Platteland Krieket

Dean Jansen en Gerhard Viviers van Hoërskool Vryburg is opgeneem in die Noordwes Platteland o/17-span wat gedurende Desember aan ’n toernooi gaan deelneem. #vhstrots

St Charles College Remembrance Day

 Members of the St Charles College Choir On 11 November people all around the world observe Remembrance Day. Remembrance Day is a day to honour the sacrifices of members of…

Laerskool Muldersdrif Atletiek

Marno Bouwer o/11 (links) en Jan-Hendrik Heymans o/12 (regs). Baie geluk aan Marnu Bouwer en Jan-Hendrik Heymans wat op Saterdag, 2 November, aan die Sentraal Gauteng Atletiek Kampioen-skappe deelgeneem het te…

Laerskool Mooirivier se veelsydige seuns deel Sporttrofee

Laerskool Mooirivier het tydens die skool se erkenningsfunksie twee uitmuntende en veelsydige sportseuns bekroon met die sporttrofee. Antonie Labuschagne het hom gedurende sy laaste jaar by Laerskool Mooirivier op vele…

Laerskool Ellisras verkies nuwe Hoofleiers vir 2020

Laerskool Ellisras is baie trots op hul nuwe Hoofleiers vir 2020. Die hoofseun is Elardus Erasmus en die hoofdogter is Elanza Oosthuizen. Die Onderhoofleiers is Lourens Pieterse (onderhoofseun) en Elané…

Hoërskool Ellisras Boogskut skitter by NPO

Christiaan Lamprecht van Hoërskool Ellisras het uitstekend presteer by die ‘National Archery in the Schools programme of South Africa’ NPO en is verkies om Suid-Afrika te verteenwoordig as ‘n lid…

Erries PROPvol omgee!

Voor vlnr: Francois du Plessis, Banele Nhlapo en Daniel van der Merwe Agter, vlnr: Nicole Venter, Banele Nhlapo se ma, me. Betsie Vermeulen en Leandri Beyer Omgee is ‘n passie…

Worcester Gimnasium is SANESA Perderuiters Beste Hoërskool

Vlnr: Kayla Visser, Jannien Neethling en Hermien Hugo met die beker wat hulle ontvang het. Worcester Gimnasium is vir die tweede agtereenvolgende jaar aangewys as die SANESA Perderuiters Beste Hoërskool.

Worcester Gimnasium leerder is Wes-Kaap Landsdiens Leier!

Jeanette Roux van Worcester Gimnasium is aangewys as Wes-Kaap Landsdiens Leier, Graad 10 tot 12 vir 2019. Baie geluk, Jeanette!

Worcester Gimnasium: Jukskei

Baie geluk aan Cecil le Roux en Ruan Olivier wat gekies is om die Kaapse Wynland te verteenwoordig by die SA Junior Jukskei Kampioenskappe te Kroonstad. Cecil wat ook gekies…

Camps Bay Primary School Pupil to Swim for WP

Benn McWilliam Benn McWilliam, in Grade 7 at Camps Bay Primary School, has been selected for the Western Cape Schools Swimming Team for the second year in a row. Ben…

Cheslin Kolbe besoek Hoërskool Brackenfell

Springbok-held Cheslin Kolbe het Donderdag 14 November2019 ‘n draai by Hoërskool Brackenfell gemaak, voordat hy weer na Frankryk vertrek. Brakkies is Super Trots op jou, Cheslin!

Hoërskool Upington atleet skitter in Tweekamp

  Murray Louw van Uppies het op Saterdag, 9 November aan die Griekwaland-Wes Interprovinsiale Tweekamp Kampioenskappe te Kimberley deelgeneem. Die atlete van Griekwas, Noordwes en die Vrystaat het tydens die…

Hoërskool Nelspruit rou oor Krieket-afrigter

Sifiso Mahima Dit is met groot hartseer dat ons die afsterwe van Sfiso Mahima deel. Die jong man is ‘n bekende in die Laeveld krieketkringe en sy dood is inderdaad…

Vryburg Primary School’s Cheerleaders

Vryburg Primary School is Super Proud on their Cheerleaders!  

Laerskool Outeniqua Prysuitdeling 2019

Groepfoto Senior Pryswenners. Laerskool Outeniqua  het hul jaarlikse prysuitdeling vir 2019 op 6 en 7 November aangebied. Baie geluk aan almal wat toekennings ontvang het!!

UPPIES RUITERS PRESTEER WEER!

Vlnr: Jessi Wessels en Narike Hoft Jessi Wessels en Narike Hoft van Hoërskool Upington, is beide ingesluit in die Noord-Kaap 3 Gang Ruiterkuns Span. Jessi Wessels is ook in die…

Errie-kuns hou suksesvolle uitstalling

Voor vlnr: Leandri Beyer, Dané Thirion, Zané Erasmus en Yonette Fourie. Agter vlnr: Siyabonga Mafokwane, Reinhartd Vorster, Thrystin Pretorius, me. Carin van der Merwe, Brian Ramodise en Baruch Büchling. Afwesig…

AHMP onderwyseres nou Dramaskool-eienaar

Mariza Claassen Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria se drama-juffrou, Mariza Claassen, verlaat die skool aan die einde van die jaar vir ‘n nuwe geleentheid. Juffrou Claassen is die nuwe eienaar van…

St Andrew’s School for Girls Netball

Teehgan Sommah Teehgan Somma, a grade 9 pupil from St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, has been selected to represent the Eastern Gauteng Junior Netball u16A Team at the annual…

Dasse se Hoofdogter gekeur vir Jeugleierskonferensie

Suria Denkema Suria Denkema, Hoërskool Langenhoven in Riversdal se hoofdogter van 2020, is gekies om vanaf 6 tot 12 Desember deel van die jaarlikse Jeugleierskonferensie van die Burger, te Hoërskool…

Afrikaanse Hoër Meisieskool Atletiek Afrigter ryg toekennings in

Maritza Coetzee Afrikaanse Hoër Meisieskool, Pretoria, is trots op hul Atletiek Afrigter, Maritza Coetzee. Nie alleen is sy aangewys as afrigter van die jaar deur Gsport4Girls nie, maar sy het…

HNK athletes excelled at Griekwaland West Biathlon Inter-Provincial

From left to right:  Jarred Green, Cloe Ehlers and Alisha Stanfley. Northern Cape High School athletes, Chloe Ehlers, Alisha Stanfley and Jarred Green participated in the Griekwaland West Biathlon Inter-Provincial in…

Liggie samel 35 000 koeldrank proppies in

Peet Marx, ‘n graad 10 leerling by Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het 35 000 koeldrank proppies (70kg) by die skool ingehandig vir die herwinningsprojek.  Peet woon in die Chrissiesmeer…

HOËRSKOOL VRYBURG NETBALSPEELSTERS PRESTEER!

Drie leerders van VHS, Carita van Zyl, Inge Fouché en Wilani Maritz is gekies vir die Youth Sport SA Diamanté asook die SA Dolphin o/18 Netbalspanne wat gedurende Desember internasionaal…

Grenville welcomes a new principal

From left to right: Mrs A Joubert – Deputy Principal, Mr I Pila – SGB Chairperson, Mrs S Quirk – Principal, Mrs M Mogapi – Circuit Manager of Bokamoso Cluster…

St Charles Junior Primary Recognition Ceremony 2019

Some of the Grade 1 boys showing their certificates to their moms and dads (from left to right) Azhar Ally, Matt Bracco, Jaime Elan-Puttick, Thomas Hall, Khanye Marke-Johnson and Bryan…

Laerskool Mooirivier leerder presteer perdry

Lana Laubscher Lana Laubscher van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, het onlangs aan SANESA se ‘Core League National Championships’ deelgeneem. Lara het uitstekend presteer, en het uit meer as 1500 deelnemers,…

Hoërskool Strand woel met 2020 se O.14-hokkiespelers

Hokkie by Hoërskool Strand kook reeds vir 2020! Onder aanvoering van Leani van der Merwe, die hokkie-organiseerder en ander afrigters is daar reeds op Vrydagmiddae oefeninge om die voornemende onder…

GLENWOOD HIGH SCHOOL REMEMBRANCE DAY SERVICE

Glenwood held its annual Remembrance Day Service at Glenwood High School on Thursday 7 November. Remembrance Day (sometimes known informally as Poppy Day owing to the tradition of the remembrance poppy)…

Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Hoogste Akademiese gemiddeld

Vlnr: Taryn Stander, Lize Venter en Ami White. Die toekenning vir die hoogste Akademiese Gemiddeld Gr 4 – 6 gaan aan: Graad 4: Taryn Stander, Graad 5: Lize Venter en Graad 6:…

Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie: Getroue Skoolbesoek

Niché Röhrs en Qizelle Kruger. Laerskool Thabazimbi se toekenning vir 7 Jaar Getroue Skoolbesoek: (slegs vir Gr 7) is toegeken aan Niché Röhrs en Qizelle Kruger.    

Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Hokkiespeelster van die jaar

Carla Coetzee Carla Coetzee is vanjaar Laerskool Thabazimbi se Hokkiespeelster van die jaar. Baie geluk!

Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Krieketspeler van die jaar

Marcus de Aguiar Marcus de Aguiar is Laerskool Thabazimbi se krieketspeler van die jaar.  

Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Beste Rugbyspeler

Liam Santos. Laerskool Thabazimbi se Rugbyspeler van die jaar is Liam Santos.

Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Netbalspeelster van die jaar

  Dimion Visser Laerskool Thabazimbi se toekenning vir die  Netbalspeelster van die Jaar gaan aan Dimion Visser.

Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Atleet van die jaar

HJ Koekemoer Die Atleet van die Jaar Toekenning is gemaak aan HJ Koekemoer. Baie geluk!!

Laerskool Thabazimbi Toekenningsfunksie 2019: Kultuur – Musiek Senior fase

Christoff Marx. Die Kultuurtoekenning in die Musiek-afdeling, Senior Fase is toegeken aan Christoff Marx.