)
Robertson Logos Achieves UMALUSI Accreditation

Robertson Logos Christian School recently received accreditation from UMALUSI – The Council of Quality Assurance in General and Further Education.  This accreditation involved a 3-year process of bringing academic and…

HNK leerders presteer tydens FAK Afrikaans Internasionale Ekspo

Vlnr: Charissa Swanepoel, Christelle Fourie en Johané Schön. (Annika Grobbelaar was afwesig) Vier leerders van Hoërskool Noord-Kaap, Kimberley, Annika Grobbelaar, Charissa Swanepoel, Christelle Fourie en Johané Schön, het uitstekend presteer…

Graad 11-Erries doen prakties Landbou-ondervinding op

Die graad 11-groep Landbouleerders op die uitstappie. Die finale prakties van die jaar vir die graad 11-Landbouleerders van Hoërskool Ermelo het plaasgevind op 16 Oktober by Mnr. Jan Grey van…

Treverton College Awards Dux student 2019

Rachel Steenkamp was awarded Dux 2019 at Treverton College Matric awards ceremony. Congratulations, Rachel!

Laerskool Park Leiers 2020

Voor vlnr: Reece Meyer, Twané Herbst, Emile van Rensburg, Ilané van Zyl en Fanie Keyser Middel vlnr: Melissa Kuun, PW van Breda, Mia Stander, AJ Muller en Roelindi Pretorius Agter…

Laerskool Park: Bredasdop Top 10 Atletiekbyeenkoms

Vlnr: Cammy Cordom, Shakira September, Zack Joubert en Kurt Coetzee Laerskool Park se atlete het baie goed presteer by die Bredasdorp Atletiekbyeenkoms. Die uitslae is as volg: Goud – Kurt…

Laerskool Park Radikale Redenaars

Voor vlnr: Karli-Louise Weston, Livia Gericke en Cara Bosman Agter vlnr: Fanie Keyser, Zehani Lodewyk, Rossouw Gericke, Roelindi Pretorius en Franko Van der Westhuizen Leerders van Laerskool Park, Mosselbaai, het…

Hoërskool Punt Akademiese Prysuitdeling 2019: Spesiale toekennings

V.l.n.r:  Reevan Heppell, Thomas Barker en Andrea Kommer. Die volgende spesiale toekennings is tydens Hoërskool Punt se jaarlikse Akademiese Prysuitdeling, gehou op 17 Oktober, gemaak: Pepler-prys vir leierskap in Huis…

Hoërskool Punt ken erekleure toe

V.l.n.r:  Chanté van der Spuy, Johandri Vermaak en Christi Snyman Spesiale Erekleure, dit is die hoogste kleuretoekenning wat ‘n leerder kan ontvang, is tydens die afgelope Prysuitdeling aan trotse Punt-leerders…

Hoërskool Punt SPCA Cadets Kwalifiseer

Kyla Buitendach, Desiré Jansen van Vuuren, Jana du Pisani, Carla Meyer, Bonny-Lyle Young, Diné Ras en Ruan Roos Hoërskool Punt se SPCA Cadets van 2019 het onlangs hul balkies, sertifikate…

Hoërskool Punt se leiers vir 2020 aangewys

Louis Esselen, Corita Louw, Minette van Zyl en De la Rey Steyn Hoërskool Punt, Mosselbaai, se nuwe Hoofleiers vir 2020 is tydens die onlangse Akademiese Prysuitdeling aangewys: o/Hoofdogter:  Corita Louw…

Point High School Academic Prize-giving

 Christi Snyman (left) and Chanté van der Spuy (right) Point High School’s Academic Prize-giving ceremony took place on 17 October and the following learners were awarded for their achievements in…

Treverton Open day weekend

 Archery Treverton College, Mooirivier, held their College Open Day Sleep Over this weekend. It’s an opportunity for Prep children to experience life at Treverton. They can then make an informed decision as to…

Northern Cape High School learners excel at SALA Public Speaking

Rethablel Sindi Two learners from Northern Cape High, Rethablel Sindi (grade 11) and Thatto Tshipo (grade 12) took part in the national round of the  South African Literacy Association (SALA)…

Laerskool Stulting First Lego League by

Mnr. Tiaan Muller van Laerskool Stulting, was bevoorreg om die program as toeskouer te kon waarneem. Stulting sien uit daarna om in die nabye toekoms ook sy staal in hierdie program…

Laerskool Stulting: Radikale Redenaars

Tessa Gerber, Heinrich Human en Clarissa Venter saam met Juffrou Maryna Meyer tydens die Nasionale Radikale Redenaars Kompetisie in Pretoria. Heinrich Human, Tessa Gerber en Clarissa Venter het verlede naweek…

Laerskool Stulting: tyd vir uitstappies

Die maatjies luister aandagtig na die gids oor al die interessanthede van plaasdiere. Uitstappies vir ‘n leeftyd se herhinneringe!  Verskeie grade van Laerskool Stulting, Humansdorp, was onlangs op hulle jaarlikse…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Linieke van Vryburg Voorbereidingsskool presteer by Radikale Redenaars

Vryburg Voorbereidingsskool se Gr 2 leerder, Linieke Meintjes, het 7de geëindig by die Nasionale rondte van die Radikale Redenaars by Laerskool Constantiapark in Pretoria. Linieke het presteer in die Afrikaans…

Hoërskool Robertson Leerlingraad 2020

Vlnr: Paul Stemmet, Gerhard van Schalkwyk, William Retief, Juan Drotschie, Lisakanya Gagu, Oliver Ward, Stefan Gouws (Onderhoofseun), Neville Cooper (Hoofseun), Karla Bruwer (Hoofdogter), Marli Burger (Onderhoofdogter), Jody Noudt, Nelanda Wessels,…

CAMPS BAY HIGH SCHOOL’S LEGACY GROWS

MATRICS & THEIR PARENTS: Back: Corinne Ras, Kirsten Ras, Kahlil Visster, Carolyn Lewis, Dalia Kaplan, Jordi Kaplan, Russell Atkins, Jade Atkins, Mila-Rose van der Spuy and Charl van der Spuy. Front:…

Graad 11-EHS landbouers doen PAT-prakties

Luke Bulford en Zander de Beer Die Gr11- Landboubestuurleerdersvan Hoërskool Ermelo, het hulle finale praktiese evaluering by Denise Cook afgelê. Die prakties het plaasgevind op Woensdag 9 Oktober en die…

Errie presteer by entrepreneurskap-kompetisie

Francisca Swart (GJ se ma), mnr. Dan Plato (Burgemeester van Kaapstad), GJ Swart en mnr. Andries Dombrug (Voorsitter: Mentorvennoot) Op Saterdag, 12 Oktober, het GJ Swart, graad 11-leerder van Hoërskool…

Liggies vereer vir harde werk tydens prysuitdelingsfunksie

Simone Stapelberg ontvang die Ligbron Ambassadeurstrofee vir 2018. Hierdie trofee word toegeken aan die leerder wat die grootste bydrae gelewer het op alle vlakke van akademie, sport, kultuur en leierskap…

Honours Blazers Awarded to Kimberley Boys’ High learners

From L-R: Khumo Zakia, Tebogo Pisane, Khothatso Morake, Otlotleng Morake and Potlako Job. Six learners from Kimberley Boys’ High received their Honours blazers at the recently held Prize Giving Ceremony.…

Union High School: How a flip of a coin can make you smarter…

In a recent Mathematical Literacy lesson, Union’s Grade 10’s investigating probability and relative frequency using coins (flipping). Two important points make the probability experiment of flipping of a coin useful…

Hoërskool Outeniqua prysuitdeling 2019

Baie geluk aan al die leerders wat pryse ontvang het. Ons is trots op julle!!

Camps Bay High School announces Head Prefects for 2020

Camps Bay High School announced their Head and Deputy Head Prefects for 2020 at a special assembly held on Monday, 14 October. Amava Mkuku is the new Head Prefect and…

Staats Primary School’s learner excels in English

Beaunique Abrahams with Lalita Lekgetho, grade 2 English, who also performed very well. Beaunique Abrahams, grade 2, from Staats Primary School in Kimberley, performed very well in grade 2 English!…

Worcester Gimnasium Prysuitdeling 2019: DUX- leerling

Tineke Swanepoel Tineke Swanepoel is vanjaar Wocester Gimnasium se DUX-leerling. Die toekenning is vir die beste akademiese prestasie vir 2019.

Worcester Gimnasium 2019 Prysuitdeling: Hoogste Toekennings

Mikyall Harris en Jeanette Roux Die Hans Rabie toekenning vir veelsydigheid vir seuns is ontvang deur Mikyall Harris en Die Venter/Kruger Trofee vir veelsydigheid vir meisies, is toegeken aan Jeanette…

WJA BESTER TROFEE VIR DIE BESTE AKADEMIESE KO-KURRIKULêRE PRESTASIE 2019.

Die WJA Bester trofee vir die beste akademiese Ko-kurrikulêre prestasie in 2019 is vanjaar toegeken aan Kirsten Boshoff, Danielle du Toit, Carina van der Vyfer en Alexa Viljoen. Al vier…

Worcester Gimnasium Prysuitdeling: Ying-Shan Tseng

Ying-Shan Tseng Ying-Shan Tseng ontvang vanjaar 4 trofeë naamlik: JOHANNES VAN ZYL TROFEE vir die beste komposisie of musikale verwerking ILZE DE VILLIERS TROFEE vir die mees belowende sangleerder JUNIOR…

Worcester Gymnasium Prize Giving: Principal’s Prize

Safina Shaikh Safina Shaikh received this prize for her positive attitude, enthusiasm, caring nature, friendliness and perseverance. Congratulations, Safina!

Worcester Gimnasium Hoofleiers: Koshuise vir 2020

Vlnr: Mateo Groenewald, Danielle le Roux, Porschia Willemse en Willem van den Berg. Die hoofleiers vir Brandwacht Seunskoshuis en Seminare Meisieskoshuis is bekend gemaak. Die Hoofseun is Mateo Groenewald, die…

Worcester Gimnasium Hoofleiers 2020

VLNR: Eduard Klüsmann, Amber du Plessis, Corné Havenga en Tiaan Bester Worcester Gimnasium het hul Hoofleiers vir 2020 aangekondig. Hulle is Eduard Klüsmann (hoofseun), Amber du Plessis (hoofmeisie), Corné Havenga…

Hoërskool Adamantia: Hotelraad 2020

Die volgende leerders van Hoërskool Adamantia in Kimberley is verkies tot die Hotelraad vir 2020:  Graad 12: Ghünter Brits (Hoofleier), Kayla Oosthuizen (Hoofleier), Tiaan Erasmus, Valentino Myburgh, Chamon Olyn en Joleigh…

Hoërskool Adamantia: Verteenwoordigende Raad van Leerders 2020

Hoërskool Adamantia het hul Verteenwoordigende Raad van Leerders vir 2020 bekend gemaak. Graad 12: Johanè van Aswegen (Voorsitter), Kayla Oosthuizen (Ondervoorsitter), Jean-Mari Orren, Jodie Saal, Marizán Steyn, Tiaan Erasmus (Voorsitter), Ghünter…

HOËRSKOOL ADAMANTIA VRL HOOFLEIERS 2020

Vlnr: Kayla Oosthuizen, Johanè van Aswegen, Tiaan Erasmus en Ghünter Brits. Hoërskool Adamantia, Kimberley, het hul hoofleiers vir 2020 aangekondig. Tiaan Erasmus is voorsitter, Ghünter Brits is Ondervoorsitter,  Johanè van…

Hoërskool Adamantia Top 10 Gr 11 kwartaal 3

Hoërskool Adamantia, Kimberley, het hul top 10 akademiese presteerders, graad 11, vir die derde kwartaal aangekondig. 1. Johanè van Aswegen 2. Christine van den Heever 3. Kayla Oosthuizen 4. Mandy…

Hoërskool Adamantia Top 10 Gr 10 kwartaal 3

Hoërskool Adamantia, Kimberley, het hul top 10 akademiese presteerders, graad 10, vir die derde kwartaal aangekondig. 1. Johandri Tolmay 2. Ulrika van Lingen 3. Mikaela Scheepers 4. Valerie Coetzer 5.…

Hoërskool Adamantia Top 10 Gr 9 kwartaal 3

Hoërskool Adamantia, Kimberley, het hul top 10 akademiese presteerders, graad 9, vir die derde kwartaal aangekondig. 1. Lefran Smith 2. Louise Brummage 3. Darius Jacobsohn 4. Nathan Geldenhuys 5. Bianca…

Hoërskool Adamantia Top 10 Gr 8 kwartaal 3

Hoërskool Adamantia, Kimberley, het hul top 10 akademiese presteerders, graad 8, vir die derde kwartaal aangekondig. 1. Mininke Smith 2. Franchelle Jacoby 3. Minke Scheepers 4. Anè Claassens 5. Zanelle…

Hoërskool Adamantia se hoofleiers aan die woord

Tiaan Erasmus – Voorsitter (hoofseun) 2020   Wat is jou leierskapstyl? Ek is die tipe leier wat glo in lei deur voorbeeld (lead by example). Ek sal eerder sê, “Kom ons…

Hoërskool Adamantia: Oppie Tong Af

Woensdag, 3 Oktober, het Hoërskool Adamantia van Kimberley se redenaars-leerders vertrek na Pretoria om deel te neem aan die Oppie Tong Af Nasionaal finaal. Met trots kan ons sê dat…

DURBIES STUDENTERAAD 2020 VERKIES

Agter v.l.n.r. Philip Naude, Riaan de Lange, Amoné Wessels, Benjamin Butler, Inge Botes, Lienka Serfontein, Janco Jansen van Vuuren, Courtney Hickson, Hough Joubert, Zak Burger, Louis Albertyn Middel v.l.n.r. Marsheleno…