Kader Asmal Lewenslange Prestasietoekenning -Hoër Jongenskool
Kader Asmal Lewenslange Prestasietoekenning – Op Saterdag 24 Augustus is Derek Swart, skoolhoof van Hoër Jongenskool Paarl, met die gesogte Kader Asmal Lewenslange Prestasietoekenning vereer. Hierdie jaarlikse geleentheid is vir…
ATKV-Tienertoneel – Finaliste van 60ste fees bekend
ATKV-Tienertoneel. Die 60ste ATKV-Tienertoneel was vanjaar simbioties. Meer as 3 000 tieners het hul stories tydens nege streeksfeeste landswyd vertel. 187 Produksies van regoor Suid-Afrika het nie op die planke…
Sewes Rugby – Hoër Jongenskool Paarl
Sewes Rugby. Hoër Jongenskool Paarl se o.14 sewes rugby het vierde geëindig by die Durbanville 7’s-toernooi. Die o.15A span het die volgende prestasies behaal: Danté Davids van HJS word aangewys…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. The Lord’s invitation. Kom terug na My toe.
Tienertoneel – Hoërskool Durbanville Presteer
Tienertoneel. Die Streeksfeesfinaal uitslae van die ATKV Wes-Kaap is aangekondig. Kamp saam is die wenners. Kamp saam ontvang benoemings vir: Weg ontvang benoemings vir: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://durbanvillehs.co.za/ Foto verskaf
Africa Genesis Archery – Hoërskool DF Malan
Africa Genesis Archery. Hoërskool DF Malan, Kaapstad, se boogskietkampioen, Janke van Niekerk, verteenwoordig Suid-Afrika tans in Walvisbaai, Namibië. Janke is deel van die Africa Genesis Archery SA-Skolespan wat teen die…
Interskole Netbal 2024 – Hoërskool Durbanville teen Stellenberg
Interskole Netbal 2024. Die afgelope naweek het die interskole tussen Hoërskool Durbanville en Hoërskool Stellenberg in Kaapstad plaasgevind. Wat die netbal betref is daar min woorde vir Hoërskool Durbanville se…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. The lord is always near/ U omsluit my van alle kante.
Sportprysuitdeling 2024 – Hoërskool Parel Vallei
Sportprysuitdeling 2024. Leerders van Parel Vallei is beloon met top sportpryse in hul verskeie kodes. Die leerders se toewyding en harde werk dien as ‘n inspirasie en dit was met…
Western Cape Schools Debating – Paarl Girls’ High
Western Cape Schools Debating. The Junior and Senior debating teams of Paarl Girls’ High participated in the Provincials on 10 and 11 August. The senior debating team consists of Zani…
Grootste Interhoër nog – Oranje Meisies teen Bloemhof Meisies
Grootste Interhoër nog. Die naweek se 26ste interskole tussen Sekondêre Meisieskool Oranje van Bloemfontein en Hoër Meisieskool Bloemhof van Stellenbosch, bevat heel waarskynlik die besigste program nóg in die geskiedenis…
NASA United Space School – Hoërskool Gimnasium Paarl
NASA United Space School. Graad 11 leerder van Hoërskool Gimnasium Paarl, Gabrielle Brook, het haar skool en land vir twee weke verteenwoordig by die NASA United Space School in Houston…
ATKV Tjokkertoneel – Laerskool Durbanville
ATKV Tjokkertoneel. Laerskool Durbanville se Junior- en Senior toneelgroepe was deel van 900 leerders landswyd wat aan die ATKV Tjokkertoneel deelgeneem het. Die ATKV-Tjokkertoneel 2024: Wes-Kaap streeksfees het in die…
Cultural Assemblies – Camps Bay High School
Cultural Assemblies. Over the past few weeks, Camps Bay High School’s Cultural Assemblies, organised by Ms. Saskia Welz, co-Head of Culture at Camps Bay High School, have featured a series…
Matric mentors – Paul Roos Gymnasium
Matric mentors. Today, during first break, the matric mentors shined the shoes of their grade 8-mentees. This is so much more than just polish: it is a symbolic handover. The…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Die tyd loop uit. Time is running out.
Fairtree Super 12 Hockey – Individual award winners
Fairtree Super 12 Hockey. Four girls were awarded individual winner trophys at the Fairtree Super 12 Hockey yesterday, 10 August, played at Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein. The team of…
Podiumpret nasionale finale rondte – Paul Roos Gimnasium
Podiumpret nasionale finale rondte. Paul Roos Gimnasium se redenaarspan het Vrydag, 9 Augustus, aan die Podiumpret nasionale finale rondte te Hoërskool La Rochelle in Paarl deelgeneem. PRG se kategoriewenners: Meer…
Fairtree Super 12 Hokkie – Rhenish Girls 2024 wenners
Fairtree Super 12 Hokkie. Die Fairtree Super 12 Hokkie Toernooi wat hierdie naweek deur die Sekondêre Meisieskool Oranje aangebied word, het ‘n verrassende wending geneem. ‘n Nuwe wenner gaan vandag,…
Eskom Science Expo – Curro Durbanville
Eskom Science Expo. Curro Durbanville High School has excelled at this year’s Regional Eskom Science Expo. The expo was held on August 2, at Paul Roos Gymnasium. Curro’s learners won…
Eskom Expo – Hoërskool Stellenbosch
Eskom Expo. Anine Kleinschmidt, ‘n Graad 10-leerder van Hoërskool Stellenbosch, het op 1 en 2 Augustus deelgeneem aan die Eskom Expo for Young Scientists se streekskompetisie by Paul Roos Gimnasium.…
World Robot Olympiad 2024 – Curro Aurora
World Robot Olympiad 2024. Photo: Leaners from left: Blane Ernstzen and Aiden Ernstzen (1st place RoboMission Junior) It’s projected that Africa will see the creation of 230 million digital jobs…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. There is still hope. Ek hoop op God.
SA Senior Toutrek kampioenskappe – Hoër Landbouskool Oakdale
SA Senior Toutrek kampioenskappe. Tydens die SA Senior Toutrek kampioenskappe, wat op Vrydag 26 en Saterdag 27 Julie plaasgevind het, het Hoër Landbouskool Oakdale se 560kg span uitstekend presteer. Hulle…
Junior Protea Ruiterkuns Kaptein – Hoërskool Langenhoven
Junior Protea Ruiterkuns Kaptein. Korine Joubert, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het tydens die Julie-vakansie die Junior Protea-oefenkamp te Standerton, Mpumalanga bygewoon en uitstekend presteer. Sy het…
Skrumtegnieke deur Carlü Sadie – Laerskool De Tyger
Skrumtegnieke aangeleer. Skrumtegnieke deur Carlü Sadie is aan die o.13-rugbyspelers van Laerskool De Tyger onderrig. Carlü speel tans vir die rugbyklub Bordeaux in Frankryk. Hy het ook voorheen vir die…
Artistiese Gimnastiek Distrikskompetisie – Worcester-Noord Primêr
Artistiese Gimnastiek Distrikskompetisie. Worcester-Noord Primêre Skool is ongelooflik trots op Zahn Hugo wat Saterdag, 27 Julie, by die Artistiese Gimnastiek Distrikskompetisie besonders goed presteer het. Sy het in vlak 6,…
Paddlers Shine Nationally, Internationally – Camps Bay High School
Paddlers Shine Nationally, Internationally. Camps Bay High School’s paddlers, Holly Smith, Ryley Smith, and Jared Shrimpton, have recently excelled in the SA Marathon Championships and the SA Surfski Championships, with…
Mnr/ Mej Parel Vallei – Hoërskool Parel Vallei
Mnr/ Mej Parel Vallei. Hoërskool Parel Vallei se Mnr/ Mej Parel Vallei is aangekondig. Mnr Parel Vallei is Liam de Villiers en Mej Parel Vallei is Anneh Mitrovich. Die twintig…
Interschools Public Speaking League – Paul Roos Gymnasium
Interschools’ Public Speaking League. Paul Roos Gymnasium learner, Benjamin Schoeman, took part in the Interschools Public Speaking League competition on Saturday, 27th of July. Benjamin achieved the following results: He…
Stellenbosch Eistedfodd – Hoërskool Stellenbosch
Stellenbosch Eistedfodd. Leerders van Hoërskool Stellenbosch het toekennings ontvang by die Stellenbosch Eistedddfod se prysuitdeling. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://stellies.com Foto verskaf
Gedagte vir die week – Thought for the week
Gedagte vir die week. Dra mekaar se laste. Help each other.
Western Cape Acrobatic Gymnastics – Curro Hermanus
Western Cape Acrobatic Gymnastics. Three athletes from Curro Hermanus, Elnè Venter, Amber Schneider and Olivia Davison participated in the Western Cape Acrobatic Gymnastics competition this past weekend. All three ladies…
Mnr en Mej Interskole – Hoërskool Gimnasium Paarl
Mnr en Mej Interskole. Hoërskool Gimnasium Paarl het hul wenners van Mnr en Mej Interskole bekend gemaak. Mej Interskole is Cathryn Botes en Mnr Interskole, Henk Bruhmmer. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
UK Wiskundekompetisie – Paul Roos Gimnasium
UK Wiskundekompetisie. Drie seuns van Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, het gisteraand, 25 Julie, die UK Wiskundekompetisie se prysuitdeling bygewoon. Nicolaas de Villiers en Daniel Chemaly het die afdeling vir Graad…
Koninklijke VC Meetjesland Fietsryklub – Hoërskool Outeniqua
Koninklijke VC Meetjesland Fietsryklub. Liam Rörich, leerder van Hoërskool Outeniqua in George, het die afgelope Junie vakansie vir die Belgiese Koninklijke VC Meetjesland fietsryklub deelgeneem. Padfietsryers van reg oor die…
Skole Rolbal – Hoërskool Strand prysuitdeling
Skole Rolbal. Tydens die Hoërskool Strand Skole Rolbal klub se prysuitdelingsfunksie op Saterdag, 6 Julie, het agt spelers van Hoërskool Strand toekennings ontvang. Anro Visagie, Caitlin Pretorius, SM Smith, Anzel…
SA Hoërskole Gholf Kampioenskap – Hoërskool Durbanville
SA Hoërskole Gholf Kampioenskap. Henru Walters, leerder van Hoërskool Durbanville, het algeheel in die 2de plek geëindig (-5) by die SA Hoërskole Gholf Kampioenskap, 23 Julie. Hoërskool Durbanville se 1ste…
Dance Star World Masters – Hoërskool Strand
Dance Star World Masters. Foto van links: Olivia Kotzé, Christo Thiart, Linke Thiart, Rochell Alberts, Isabella Meyer en Mieke Carr Ses dansers van Hoërskool Strand, Olivia Kotzé, Christo Thiart, Linke Thiart,…
Tienertoneeltalent – Durban ATKV-Streeksfees
Tienertoneeltalent. Die 60ste ATKV-Tienertoneel het vandeesweek in Durban afgeskop en het simbioties feesgevier. Nie minder nie as 281 tieners het in tien produksies hul stories simbioties op die Playhouse Theatre-verhoog…
Junior city councillor – Curro Century City
Junior city councillor. Kirsten Wyld is a learner from Curro Century City in Cape town. She was the first learner from Curro Century City elected to join the junior city…
Gedagte vir die week – Thought for the week
Gedagte vir die week. Gebed van Paulus vir die Efesiërs. Christ’s love for us.
National English Olympiad – Paarl Gimnasium
National English Olympiad. Foto: Voor (v.l.n.r.) Julia van den Berg, Zani du Toit, Marian Kaffka, Grace-Ann Fouché en Annabel Theron. Agter (v.l.n.r.): Vivien Steyn, Lillian Snyman, Liander Pottas, Mia le…
Stellenbosch Eisteddfod – Hoërskool Strand
Stellenbosch Eisteddfod. Meer as 30 leerders van Hoërskool Strand het hierdie jaar in verskeie kategorieë deelgeneem aan die Stellenbosch Eisteddfod. Die volgende prestasies verdien spesiale vermelding: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://hsstrand.co.za/…
Nelson Mandela Day – Camps Bay High School
Nelson Mandela Day. Camps Bay High School Celebrated Nelson Mandela Day with “Bread Buddies” Event. In a heartwarming celebration of Nelson Mandela Day, Camps Bay High School organised a “Bread…
Mirnawan Cup 2024 – Rhenish Girls’ High School
Mirnawan Cup 2024. Three girls from Rhenish Girls’ High School, Stellenbosch, Sarah-Ellen Groenewald, Philippa Viljoen and Grace Hobbs have been selected to represent our nation at the third Edition of…
Major Junior Surfing Competitions – Camps Bay High School
Major Junior Surfing Competitions. Ben Esterhuyse, a Grade 8 student at Camps Bay High School, has recently showcased his surfing talent. He secured significant victories in two major junior surfing…
Kearsney College Soccer Tournament – Paul Roos Gymnasium
Kearsney College Soccer Tournament. Paul Roos Gymnasium’s first soccer team competed in the Kearsney College Tournament (Durban) this past weekend. Their results were as follows: Day 1 Day 2 Day…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. Asa destroys the Idols in Judah/ Die godsdienstige hervormings.
Boland Muurbalspan – Hoërskool Strand
Boland Muurbalspan. Hoërskool Strand leerder, Kyle Hart, het tydens die Junie-vakansie die Boland Muurbalspan se o.19B-span by die muurbal IPT in Kaapstad verteenwoordig. Die o.19B-span het die goue medalje in…



























































