)

NASA United Space School – Hoërskool Gimnasium Paarl

NASA United Space School. Graad 11 leerder van Hoërskool Gimnasium Paarl, Gabrielle Brook, het haar skool en land vir twee weke verteenwoordig by die NASA United Space School in Houston Texas.

Vyftig leerders uit 25 lande neem deel aan hierdie projek. Gabrielle is een van twee Suid-Afrikaners wat gekeur is om te gaan.

Die doel van die projek was: Beplan `n missie na Mars. Die span waarin sy was moes die habitat op Mars ontwerp, asook alles wat ruimtevaarders op Mars sou benodig.

Aan die einde van die 2 weke moes elke spanlid `n voorlegging doen voor ‘n paneel. Die paneel kon dan hul werk bevraagteken en kritiseer.

Gabrielle het die Beplan `n misie na Mars ontvang as ‘n uitstaande student in die beplanning van die habitat op Mars.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.paarlgim.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal