SITA challenge in Gqeberha – Bredasdorp High School
SITA challenge in Gqeberha. The robotic team of Bredasdorp High School is currently participating in the SITA challenge in Gqeberha (Port Elizabeth). They are presenting their project, the Freedon Flight…
Simbiotiese ATKV Sêrwenners bekroon – Hoërskool Garsfontein
Simbiotiese ATKV Sêrwenners bekroon. Foto: Beste musiektalent, Hoërskool Garsfontein met die produksie Checkers Sixty60 superheroes. Nasionale sêrmentors, Frieda van den Heever en Francois van der Merwe moes behoorlik kopkrap om…
Matric Farewell 2024 – De Villiers Graaff High School
Matric Farewell 2024. De Villiers Graaff High School Matric Farewell 2024 was Pure Gold. The matrics celebrated an unforgettable Matric Farewell with a stunning 24K theme, and wow, what a…
Matriekafskeid – Hoërskool Gimnasium Paarl
Matriekafskeid – Hoërskool Gimnasium Paarl het hulle matriekafskeid gehou. Hulle het ‘n heerlike aand van samesyn en kuier geniet. So het die einde van ‘n twaalf jaar lange skoolloopbaan tot…
Cape Town Premier Hockey – Hoërskool Stellenbosch
Cape Town Premier Hockey. Vyf van Hoërskool Stellenbosch se leerders het deelgeneem aan die Cape Town Premier Hockey League (CPL) wat in Kaapstad gehou is. Hulle het besonders goed gevaar…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. Philippians 4:6,7. Filippense 4:6,7. Dont worry about anything; instead, pray about everything.
Matric Dance 2024 – Rhenish Girls’ High School
Matric Dance 2024. The Grade 12s of Rhenish Girls’ High School, Stellenbosch, looked stunning as they made their way down the red carpet to attend their Matric Dance. Here are…
Matric Dance 2024 – Edgemead High School
Matric Dance 2024. The Edgemead High School’s Matric Class of 2024 stunned at their matric dance on Thursday, 19 September. The night was filled with dancing and the best memories…
World Canoe Marathon Championships – Camps Bay High School
World Canoe Marathon Championships. Holly Smith is back on the podium! A huge congratulations to Holly in Grade 12 at Camps Bay High School and her teammate, Georgia Singe, for…
VRL 2025 – Hoërskool Strand
VRL 2025. Hoërskool Strand het hul Graad 11, Graad 10 en Graad 9 VRL lede bekend gemaak. Graad 9: Graad 10: Graad 11: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://hsstrand.co.za/ Foto’s verskaf
Matriekafskeid – Hoërskool Strand
Matriekafskeid – Hoërskool Strand se matriekafskeid op 18 September was ‘n pragtige geleentheid ten spyte van die “s”eëndruppels wat geval het. Die leerders het ‘n aand van dans, samesyn en…
Hoofleiers en Arendraad 2025 – Hoërskool Strand
Hoofleiers en Arendraad 2025. Hoërskool Strand het hul Hoofleiers sowel as die Arendraad 2024/ 2025 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://hsstrand.co.za/ Foto’s verskaf
Garden Route Badgers – Hoërskool Outeniqua
Garden Route Badgers. Foto: Danie Venter (Nie reisende reserwe), Trent Huisamen, Joof Enslin, Stefan May. Vier leerders van Hoërskool Outeniqua, George, het die eer te beurt geval om vir die…
Nuutverkose VRL – Hoërskool Bredasdorp
Nuutverkose VRL. Foto: Agter: TJ du Plessis, Ruan Temmers, Cole Coetzee, Willem Strauss, Suzanne Pretorius, Marc-Lee Kapot. 2de Ry: William Swartbooi, San-Mari Rossouw, Junicke Newman, Mieke Saayman, Hope Summers. 3de…
Sports Award Assembly – SACS
Sports Award Assembly. At yesterday’s Sports Award Assembly, the SACS cricket awards were presented. Well done to the following boys on their achievements and recognition: In a special presentation, SACS…
Nasionale Landloopkampioenskappe – Hoërskool Stellenbosch
Nasionale Landloopkampioenskappe: Vier leerders van Hoërskool Stellenbosch is gekies vir die Skole-2024 Nasionale Landloopkampioenskappe wat tussen 26 en 28 September in Kimberley plaasvind. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://stellies.com/ Foto’s verskaf
Matriekafskeid 2024 – Hoër Landbouskool Oakdale
Matriekafskeid 2024. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal het hul matriekafskeid 2024 gevier met ‘n aand om te onthou onder die sterre. Geniet die foto’s van hierdie pragtige jong mense. Meer…
Bergfiets Skole XCO Bloemendal – Hoërskool Durbanville
Bergfiets Skole XCO Bloemendal. Hoërskool Durbanville se leerders het aan die Bergfiets Skole XCO Bloemendal deelgeneem. Uitslae behaal: Sub-Junior Meisies: Sub Junior Seuns: Youth boys (15): Youth boys (16): Junior…
KFC Sewes Rugby – Hoërskool Strand
KFC Sewes Rugby. Die Hoërskool Strand KFC Sewes Rugby toernooi was ‘n groot treffer en het baie jong talent openbaar. Spanne van regoor die streek het saamgekom om aan ‘n…
Nampo Jeugskou – Hoërskool Swartland
Nampo Jeugskou. Die deelnemers van Hoërskool Swartland het die afgelope naweek by die Nampo Jeugskou weer skoonskip gemaak in Bredasdorp. Daar was ook vir die eerste keer weer deelnemers in…
Gedagte vir die week – Thought for the week
Gedagte vir die week. Daarom, as ek wel guns gevind het in u oë…
Allegretto Wes-Kaap rondte – Hoërskool Strand
Allegretto Wes-Kaap rondte. Foto: die sangers. Hoërskool Strand het weggestap met ‘n skatkis van prestasies by Allegretto Wes-Kaap rondte. Saterdag, 7 September, het Hoërskool Strand die pad na Stilbaai aangedurf…
ATKV Tjokkertoneel and Tienertoneel – Curro Durbanville
ATKV Tjokkertoneel and Tienertoneel. Photo above: Mensdom Cover. Learners from Curro Durbanville Primary and High School have once again proven their theatrical prowess. They secured top six and top ten…
Tygerberg Eisteddfod – Hoërskool Durbanville
Tygerberg Eisteddfod. Hoërskool Durbanville leerder, Lana Döman, is aangewys as die kategoriewenner in die volgende afdelings by die Tygerberg Eisteddfod: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://durbanvillehs.co.za/ Foto verskaf
Schools Cricket – Paul Roos Gymnasium vs St Andrew’s School
Schools Cricket. Paul Roos Gymnasium, Stellenbosch cricket teams vs St Andrew’s School. U19A U19B U15A U14A More schools news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://paulroos.co.za/ Photos supplied
Toutrek Wêreldkampioenskappe – Hoër Landbouskool Oakdale
Toutrek Wêreldkampioenskappe. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal in die Suid-Kaap, se 560kg Protea-span het ‘n driekuns behaal tydens Toutrek Wêreldkampioenskappe in Mannheim Duitsland. Die 560kg Toutrekspan van die Hoër Landbouskool…
Thought of the week/ Gedagte vir die week
Thought of the week. I was verry worried and upset, but you comforted me and made me happy! More school news: https://schoolsthatrock.co.za/
Wêreld Toutrekkampioenskappe – Hoërskool Robertson
Wêreld Toutrekkampioenskappe. Hoërskool Robertson se 520kg gemengde toutrekspan het op die eerste dag van die Wêreld Toutrekkampioenskappe, teen baie strawwe kompetisie, te Mannheim, Duitsland, tot die finaal deurgedring. Na ‘n…
Kodeleiers 2025 – Hoër Meisieskool Paarl
Kodeleiers 2025. Hoër Meisieskool Paarl het hul Kodeleiers vir 2025 bekend gestel. Of hulle nou voorvat by kultuur, sport of akademie, Hoër Meisieskool Paarl wens hierdie leiers alle sterkte toe…
Paarl Valley Eisteddfod – Rhenish Girls’ High School
Paarl Valley Eisteddfod. Rhenish Girls’ High School learner, Malika Surmon, participated in the Paarl Valley Eisteddfod. Malika achieved the following results: She also participated in a production, Centre Stage, by…
WP Colours for Gymnastics – Rhenish Girls’ High School
WP Colours for Gymnastics. Kaylee le Roux, learner from Rhenish Girls’ High School in Stellenbosch, earned her WP Colours for Gymnastics. Her District Trials Competition was held on 26 and…
Kickboxing – Hoërskool Swartland leerder presteer
Kickboxing. Driaan Bosman, leerder van Hoërskool Swartland, het deelgeneem aan die WKO wêreldkampioenskappe (kickboxing). Hy het uitstekend gevaar en vier goue medaljes verower. Hy het eerste plekke in die volgende…
Interprovinsiale Sewes rugbytoernooi – Hoërskool Hermanus
Interprovinsiale Sewes rugbytoernooi. Drie van Hoërskool Hermanus se rugbyseuns is opgeneem in die o.17 Boland 7’s Span. Hierdie span gaan aan die Interprovinsiale Sewes-toernooi in September deelneem. Die toernooi vind…
Koshuis Prefekte 2024/2025 – Hoërskool Outeniqua
Koshuis Prefekte 2024/2025. Foto, van links voor: Luan Smith, Nandus Smith, Mnr Jacques Els (Koshuisvader), Reshaan Damans, Luan vd Sandt. Agter: Luka Otto, Trent Huisamen, Heinrich Goedhals, Joof Enslin, Ryan…
SWD Sewes Rugby – Hoër Landbouskool Oakdale
SWD Sewes Rugby. Sewe rugbyspelers van Hoër Landbouskool Oakdale is ingesluit in die SWD Sewes Rugby o.17 span. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.oakdale.co.za/ Foto’s verskaf
Heads of Portfolios – Hershel Girls School
Heads of Portfolios. Hershel Girls School, Cape Town, proudly announce their next tier of leadership, the Heads of Portfolios. Each leader was presented with a pincushion protea. The beautiful indigenous…
Senior Raad 2025 – Hoër Meisieskool La Rochelle
Senior Raad 2025. Hoër Meisieskool La Rochelle van die Paarl het hul Graad 12 Senior Raad 2025, Koshuisprefekte, Graad 11 Senior Raad asook hul Graad 9 en 10 Junior Raad…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. Blossoms have appeared in the land; Song of Songs 2: 12, 13. More school news:
Leerderraad 2025 – Hoërskool Robertson
Leerderraad 2025. Foto van links Voor: Mia Grobbelaar, Ané Smuts, Monja Roux, Jeanri Bothma, Ashlynne Joseph, Sivakele Nkumbi, Ada Conradie, Shana Mulder. Agter: DG Swanepoel, Dirkie Human Gawie Marais, Mychal…
Skolesport Hokkie & Sewes Rugby – Hoër Jongenskool Paarl
Skolesport Hokkie & Sewes Rugby. Hoër Jongenskool Paarl se hokkie en sewes rugby het uitblink in hul wedstryde. Hokkie: Martin de Bruyn, u17 hockey player of Paarl Boys’ High School…
Provinsiale IT Vaardigheidskompetisie – Hoër Jongenskool Paarl
Provinsiale IT Vaardigheidskompetisie. Vier van Hoër Jongenskool Paarl se Graad 11 IT-seuns het aan ‘n provinsiale vaardigheidskompetisie deelgeneem by HTS Bellville. Daniël Nolte van HJS het die tweede plek behaal.…
VRL 2024/2025 – Hoërskool Outeniqua
VRL 2024/2025. Hoërskool Outeniqua, George, het hul VRL 2024/2025 bekend gemaak. Hoofleiers: Graad 12 (2025) Chanté Terblance, Daniéle du Toit, Danika Nel, Helena Burger, Jaelin Potts, Lujah Diedericks, Mieke Ackerman,…
Koorfees by Parel Vallei – Hoërskool Strand
Koorfees by Parel Vallei. Hoërskool Strand se koor het vroeër die kwartaal, tydens ‘n koorfees by Parel Vallei, waar Emo Adams gaskunstenaar was, opgetree. Hierdie dameskoor is hard aan die…
Representative Council of Learners – Paarl Girls’ High
Representative Council of Learners. Photo: Front row: Isabella Zandberg, Bahle Yako, Erna-Mari Conradie; 2nd row: Grade 9, Mila Warnich, Mikayla Barnard, Milan de Villiers, Christi du Toit; 3rd row: Grade…
Leerderraad 2024/2025 – Hoërskool Langenhoven
Leerderraad 2024/2025. Foto van links Agter: Francois Myburgh, Hendrik van Zyl, Deagon Saayman, Stiaan Meyer, Marcwin Jacobs, Uys Marais, Ely Odendaal, Karla Engelbrecht en Daylin Schietekat. Middel: Anze Gildenhuys, Isabella…
German National Athletics Champs – Bishops Diocesan College
German National Athletics Champs. Bishops Diocesan College, Cape Town, Grade 11 learner, Daniel Von der Heyden, took part in the German National Athletics Champs. The championships was held in Hannover,…
“Skebenga” – Hoërskool Strand toneelstuk
“Skebenga”. “Skebenga” was Hoërskool Strand se drie-man armteater en werkswinkel toneelstuk. Die spelers, Darren Johannes, Kayden Links en Michael Ruzvidzo het in die toneelstuk opgetree. Dit het gekyk na die…
“Dinge van ‘n Skoolkind” – Hoërskool Strand
“Dinge van ‘n Skoolkind” – Agt leerders van Hoërskool Strand het ‘n werkswinkel drama “Dinge van ‘n Skoolkind” bygewoon. Daar kon hulle hul eie stories vertel. Die leerders wat dit…
Matriekraad 2025 – Hoër Landbouskool Boland
Matriekraad 2025. Hoër Landbouskool Boland in die Paarl het hul Matriekraad 2025 bekend gemaak. Die twaalf Matriekraad lede is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://bolandlandbou.co.za/ Foto verskaf



























































