)
Oppie-Tong-Af Redenaars – Paul Roos Gimnasium

Oppie-Tong-Af Redenaars. Na afloop van die eerste rondte van die Oppie-Tong-Af Redenaars / On the Tip of your Tongue Orators -kompetisie het sewe redenaars van Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, na…

Wes-Kaap netbalproewe – Hoërskool Bredasdorp

Wes-Kaap netbalproewe. Vier netbalspelers van Hoërskool Bredasdorp, Junicke Newman (o/18), Zani Neethling (o/16), Alicia Mukaratirwa (o/15) en Lindzé Diedericks (o/15), neem eerskomende naweek (23 en 24 Mei) aan die finale…

Junior Debatspanne – Hoërskool Durbanville na Semi-finaal

Junior Debatspanne. Nie minder as agt Junior Debatspanne van Durbies het deelgeneem deel aan die ATKV Wes-Kaap Debatskompetisie se eerste rondte die naweek van 16 en 17 Mei wat deur…

Senior Debatspanne – Hoërskool Bellville deur na semi-finale

Senior Debatspanne. Agt Vlymskerp Durbie Senior debatspanne het deelgeneem aan die eerste rondte van die ATKV Wes-Kaap Debatskompetisie die naweek van 16 en 17 Mei. Die debatskompetisie is deur Hoërskool…

Karate – Hoërskool Bellville leerder verwerf Swart Gordel

Karate. Marlie, leerder van Hoërskool Bellville, het op vyfjarige ouderdom begin karate beoefen by die Kyokushin Karate Skool. Nege jaar later het sy haar Swart Gordel suksesvol verwerf tydens ’n…

Junior Surfing Stars – Camps Bay High School shines

Junior Surfing Event. Photo: U16 podium. Two surfers from Camps Bay High School delivered standout performances at the Sea Harvest Junior Open, held at Dairy Beach in Durban on 17 and 18…

Poort 2025 – Hoërskool Jan van Riebeeck presteer

Poort 2025. Hoërskool Jan van Riebeeck se leerders het vanjaar weer aan die nasionale Poort 2025 skryfkompetisie vir senior hoërskoolleerders deelgeneem. Vanjaar se uitslae spreek boekdele oor die Jan van…

ATKV-Debat streeksuitdunne – Paul Roos Gimnasium

ATKV-Debat streeksuitdunne. Na afloop van die ATKV-Debat streeksuitdunne te Hoërskool Durbanville dring vier van Paul Roos Gimnasium se debatspanne deur na die semifinaal van die ATKV-debatskompetisie. Dit vind vanaf 6…

Young Chef’s Competition – Camps Bay High School

Young Chef’s Competition. This past weekend, Grade 12 Consumer Studies students Fawaz Sarlie and Dante Perucatti represented Camps Bay High School at the WCED Young Chef’s Competition. It was hosted…

Boland Streek Hokkiespanne – Hoërskool Paarl Gimnasium

Boland Streek Hokkiespanne. Twintig hokkiespelers van Paarl Gimnasium is opgeneem in verskeie Boland Streek hokkiespanne. O.18 Boland IPT A O.18 Boland IPT B O.18 Boland Streek O.16 Boland IPT A…

Cheerleading – Hermanus High School

Cheerleading. Twenty one members from the Hermanus High School Cheer Squad performed at the second Regionals Western Province Cheer Competition on Saturday. The competition took place at Generations Imhoff in…

World Rowing U19 Championships – Rondebosch Boys’ High School

World Rowing U19 Championships. Ethan du Toit, Grade 12 learner from Rondebosch Boys’ High School, has been selected to represent Rowing South Africa at the 2025 World Rowing U19 Championships.…

SA Junior National Swimming – Curro Durbanville Shine

SA Junior National Swimming. Curro Durbanville is exceptionally proud of its learners who formed part of the Curro Aquatics team at the recent SA Junior National Swimming Championship Gala. The…

Moedersdag/Mothers’ Day – Best wishes to all mothers

Moedersdag/Mother’s Day. Mothers are very special in every person’s life. We love and appreciate you all every day! Read schools news: https://schoolsthatrock.co.za/

Amanda Coetzer Tennistrofee – Hoër Meisieskool Bloemhof

Amanda Coetzer Tennistrofee. Foto: Bloemhof se tennisspan met hul afrigter, Marc van der Merwe. Die Amanda Coetzer-tennistrofee sal vanjaar na Stellenbosch terugkeer… want Bloemhof speel teen hul susterskool Rhenish Girls…

Amanda Coetzer-tennistoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof

Amanda Coetzer-tennistoernooi. Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch, se o.19A en o.15A-tennisspanne neem tans deel aan die Amanda Coetzer-tennistoernooi in Bloemfontein. Die toernooi word aangebied deur Oranje Meisieskool. Op die eerste dag…

Skole netbal – Hoërskool Montana Worcester teen Piketberg

Skole netbal. Gister, 8 Mei, het Hoërskool Montana se netbalspanne kragte gemeet teen Piketberg in ’n reeks opwindende wedstryde. Die hoogtepunt – Hoërskool Montana 1ste netbalspan het vir die eerste…

Skaak: Wes-Kaap Hoërskole – HTS Drostdy

Skaak: Wes-Kaap Hoërskole. Luandi van der Linde en Willem Groenewald, twee van HTS Drostdy, Worcester, se skaakspelers, het op 26 en 27 April aan die Skaak: Wes-Kaap Hoërskole Individuele Kampioenskap…

Western Cape Chess – Parel Vallei

Western Cape Chess. Photo. Back, from left: Albert van der Spuy, Matthew Meyer, Will van Wyk, Tyrique Isaacs. Front: Yi Zheng, Zion Smith. (Absent: Daniel Kruger) Seven chess players from…

Skole tennis – Langenhoven Gimnasium leerders presteer

Skole tennis. Gedurende die afgelope twee weke het twee leerders van Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn, Tameré Stewart en Fourie Delport die tennisbane behoorlik aan die gons gehad met hul fantastiese spel…

Afrika Junior Swemkampioenskap – Paul Roos Gimnasium

Afrika Junior Swemkampioenskap. Paul Roos Gimnasium swemmer, Eric Kotzé, het die afgelope naweek by die Afrika Junior Swemkampioenskap in Egipte die SA ouderdomsgroeprekord in die 50 m-vryslag (mans 14-18 jaar)…

Gedagte vir die week – Thought of the week

Gedagte vir die week. Ek is veral ook daarvan oortuig dat God, wat die goeie werk in julle beginhet… God is the one who began this good work in you…

All Girls’ Festival 2025 – Hoërskool Gimnasium Paarl

All Girls’ Festival 2025. Hoërskool Gimnasium Paarl se 1ste hokkiespan en die o.16A dogters hokkiespan het die All Girls’ Festival 2025 gewen. Die o.14A dogters het 5de geëindig in die…

All Girls Tennisspan – Hoër Meisieskool Bloemhof

All Girls Tennisspan. Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch, se All Girls Tennisspan het ‘n derde plek behaal nadat die span Affies met 3-1 wen. Hoër Meisieskool Oranje van Bloemfontein is vanjaar…

Hockey Milestone Moments – Rhenish Girls’ High School

Hockey Milestone Moments. Three of Rhenish Girls’ High School’s 1st team hockey players achieved incredible milestones. A huge congratulations to Puck Bakker, Grace Hobbs, and Frankie Henn. Read more schools…

All Girls’ Festival – Hoër Meisieskool Bloemhof

𝗔𝗹𝗹 𝗚𝗶𝗿𝗹𝘀’ 𝗙𝗲𝘀𝘁𝗶𝘃𝗮𝗹. ’n Leerder van The Girls High School Potchefstroom het gesukkel tydens die All Girls’ Festival landloopbyeenkoms om ’n stewige bult baas te raak. ’n Ander atleet –…

Zimbabwe Junior Open Golf – Paul Roos Gymnasium

Zimbabwe Junior Open Golf. Paul Roos Gymnasium golfers took part in the Zimbabwe Junior Open for the first time. Teams consisted of three players each. Paul Roos Gymnasium’s first team…

Inter District Swimming Champs – Curro Durbanville High School

Inter District Swimming Champs. Lara Louw, learner from Curro Durbanville High School, represented the CTA team at the Inter District Swimming Champs. She competed in seven events and medalling in…

Thought of the week – Gedagte vir die week

Thought of the week. The Lord will be happy to do good things for you, just as he did for your ancestors. Wanneer jy die Here jou God gehoorsaam en…

Skole Netbal – Hoërskool Stellenbosch teen Hoërskool Strand

Skole Netbal. Hoërskool Stellenbosch se netbalspanne het teen Hoërskool Strand in skole netbal wedstryde gespeel. Uitslae behaal Hoërskool Stellenbosch: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://stellies.com/ Foto’s verskaf

ASA Senior Atletiekbyeenkoms- Hoërskool Stellenbosch

ASA Senior Atletiekbyeenkoms. Ansumé de Beer, leerder van Hoërskool Stellenbosch, het vandag, Vrydag 25 April, as 17-jarige by die ASA Senior Atletiekbyeenkoms in Potchefstroom ’n goue medalje ontvang. Sy het…

Knights under Lights aflosbyeenkoms – Hoër Meisieskool Bloemhof

Knights under Lights aflosbyeenkoms. Drie graad 9-landloopatlete, Lili du Toit, Emma Nel en Klara du Plessis, het 23 April aan Fairmont High School se Knights under Lights aflosbyeenkoms deelgeneem. Hulle…

Krieket Suid-Afrika – Hoërskool Stellenberg

Krieket Suid-Afrika. Nakeeta Collins, Graad 9-leerder van Hoërskool Stellenberg in Kaapstad, neem die naweek deel aan ‘n Krieket Suid-Afrika (CSA) O19-vroue oefenkamp in Pretoria. Dit is ‘n ongelooflike prestasie en…

Sport-naweek – Hoërskool Outeniqua teen Pearson High

Sport-naweek. Hoërskool Outeniqua van George se hokkie- en rugbyspanne het hierdie naweek ‘n sport-naweek waar hulle gaan meeding teen Pearson High School van Gqeberha. Die spanne wat gaan meeding: Lees…

SA U19 Action Netball – Stellenberg High School

SA U19 Action Netball. Stellenberg High School, Cape Town, proudly announced that Chloe Pio has been selected for the SA U19 Action Netball Team. This is following her outstanding performance…

Level 3 Swimming Championships – Paul Roos Gymnasium

Level 3 Swimming Championships. Five swimmers from Paul Roos Gymnasium recently participated at the UWC Level 3 Swimming Championships, Regional Age Group: Read more schools news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://paulroos.co.za/ Photo supplied

4M Gala – Rhenish Girls’ High School winners

4M Gala. Rhenish Girls’ High School is the winners of the 4M Gala for the 19th consecutive year! Final Results: Special Awards: Read more schools news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.rhenish.co.za/ Photo supplied

Netbal prestasies – Hoër Meisieskool La Rochelle

Netbal prestasies. Twee netbalspelers, Maroné Uys en Iselle Acker van Hoër Meisieskool La Rochelle, Paarl het merkwaardige netbal prestasies behaal. Hulle het onderskeidelik 200 en 100 wedstryde elk vir La…

Kearsney Easter Rugby Festival – Durban High vs Durbanville

Kearsney Easter Rugby Festival. Photo: DHS Nathan Aneke at the Kearsney Easter Rugby Festival in the game against Durbanville. Day 3 Match 4 In the fourth match of Day 3,…

SA Downhill Championships – Paul Roos Gymnasium Excel

SA Downhill Championships. Paul Roos Gymnasium boys participated at the SA Downhill Championships in Pietermaritzburg. Results: Read more schools news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://paulroos.co.za/ Photo supplied

Kearsney Easter Rugby Festival – Monnas vs Milnerton High

Day 3 – Match 1 Kearsney Easter Rugby Festival. Photo: Milnerton’s Morgan Lodewyk in the game against Monnas at the Kearsney Easter Rugby Festival. A physical onslaught on both sides…

Gedagte vir die week – Thought of the week

Gedagte vir die week. “Ek vertel hierdie dinge vir julle met ‘n goeie rede.” “I have told you these things, so that in Me you may have (perfect) peace.”

ITF J60 Internasionale Tennistoernooi – Paul Roos Gimnasium

ITF J60 Internasionale Tennistoernooi. Willem de Waal, Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se nommer 1-tennisspeler, het die naweek in Botswana by die ITF J60 Internasionale Tennistoernooi deelgeneem. Willem het as die…

Kearsney Easter Rugby Festival – Durbanville vs Rustenburg

Kearsney Easter Rugby Festival. An outstanding day’s rugby is anticipated today, the second day of the 2025 Kearsney Easter Rugby Festival, with warm sunshine and some exciting fixtures scheduled. To…

Skoolliga landloopbyeenkoms – Hoër Meisieskool Bloemhof

Skoolliga landloopbyeenkoms. Hoër Meisieskool Bloemhof landloop atlete het onlangs aan die skoolliga landloopbyeenkoms wat deur La Rochelle by Boland Landbou aangebied is, deelgeneem. Die Bloemhof atlete het aan die 3,25…

Kearsney Easter Rugby Festival – Durbanville High vs Dale College

Day 1 Match 2 Kearsney Easter Rugby Festival. Photo: Durbanville Try scorer Muller Jansen van Vuuren In the second game of the first day, Durbanville High School breezed past Dale…

Kearsney Easter Rugby Festival – Milnerton High vs Peterhouse

Day 1 Match 1 Kearsney Easter Rugby Festival. In the opening game of the 2025 Kearsney Easter Rugby Festival, Milnerton’s power play boosted them to a 34-18 win over the…

Cheerleading – Hoërskool Stellenberg

Cheerleading. Hoërskool Stellenberg, Kaapstad, is verheug om met die uitstekende prestasies van hul cheerleading-span te kan spog. Op 29 Maart het hulle aan die eerste van vier uitdunkompetisies deelgeneem en…