)
ATKV-Redenaarskompetisie landsfinaal – HoĆ«rskool Waterkloof

ATKV-Redenaarskompetisie landsfinaal. Vier Klofies het gekwalifiseer vir die ATKV-Redenaarskompetisie landsfinaal op 5 Augustus. HoĆ«rskool Waterkloof is trots op hierdie toegewyde leerders: Elke deelnemer verteenwoordig die skool met trots en deursettingsvermoĆ«.…

Con Spirito Eisteddfod Prestasies – Laerskool Unika

Con Spirito Eisteddfod Prestasies – Laerskool Unika, Randburg spog met Eben Barnard se uitsonderlike prestasies tydens die Con Spirito Gauteng-Wes Eisteddfod vanjaar. Tydens die Con Spirito Eisteddfod is Eben aangewys…

Bestuurspan Opleiding – HoĆ«rskool Fichardtpark

Bestuurspan Opleiding – Foto van HoĆ«rskool Fichardtpark dagbestuur saam me. Emilise Rautenbach. HoĆ«rskool Fichardtpark is bevoorreg om me. Emilise Rautenbach van DARE as fasiliteerder te hĆŖ. DARE staan vir Dynamic…

Karate South Africa (KSA) – Hudson Park High School

Karate South Africa (KSA). Hudson Park is thrilled to celebrate the outstanding achievement of Cameron Thompson, a dedicated Grade 10 learner with exceptional karate skills. His selection to represent Eastern…

Skole Netbal – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© na uitspele

Skole Netbal. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se o.17 netbalspan het sover ‘n fantastiese seisoen beleef. As beloning neem hulle die naweek aan die skole netbal Vrystaat uitspele deel. Sterkte aan die…

SA Country Western Dans – HoĆ«rskool Goudveld

SA Country Western Dans. Nigella Siebert verteenwoordig Suid-Afrika op wĆŖreldverhoog. HoĆ«rskool Goudveld se Graad 11-leerder, Nigella Siebert, is ā€˜n buitengewone talentvolle danser in die SA Country Western Dans (SACWD) het…

Muurbalspelers in Northerns spanne – HoĆ«rskool Menlopark

Muurbalspelers in Northerns spanne – HoĆ«rskool Menlopark is besonder trots op al hul muurbalspelers. Agt muurbalspelers is ingesluit in verskeie Northerns spanne. Die volgende muurbalspelers is verkies: o/14 o/16 o/19…

Wessie-Rugby – HoĆ«rskool Wesvalia rugbyspelers presteer

Wessie-Rugby. Wonderlike nuus van HoĆ«rskool Wesvalia, Klerksdorp, is dat ….. talentvolle Wessie-rugby seuns in verskeie 2025 Luiperdspanne ingesluit is. O.15 Luiperds O.16 Grant Khomo O.16 Doom Gouws O.17 Luiperds Akademiespan…

Toutrek – Landboudal Boere

Toutrek – Landboudal Boere. ’n Groot gelukwensing van Landoudal Boere aan Maryke Roux en Franswa Keyser. Hulle het met trots hulle SA-Gazelle kleure vir toutrek ontvang. Hierdie eerbewys is ’n…

Overberg Netbalspanne – HoĆ«rskool Hermanus

Overberg Netbalspanne -Dis wonderlike nuus vir HoĆ«rskool Hermanus! Sestien talentvolle netbalspelers is gekies vir die Overberg Netbalspanne, wat ’n groot prestasie is en beslis trots verdien. Die spelers is ingedeel…

Interstreek Landloopkampioenskappe – HoĆ«rskool Fichardtpark

Interstreek Landloopkampioenskappe. Vier landloopatlete van HoĆ«rskool Fichardtpark is ingesluit in die Motheo-landloopstreekspan. Die span neem op 28 Junie in Parys aan die Top 20 Interstreek Landloopkampioenskappe deel. Fichies se atlete…

JKA Gauteng Provinsiale Kampioenskap – HoĆ«rskool Kemptonpark

JKA Gauteng Provinsiale Kampioenskap. Twee leerders van HoĆ«rskool Kemptonpark, Ruben Bishop en JandrĆ© Myburgh, het deelgeneem aan die karate SA JKA Gauteng Provinsiale Kampioenskap. Hulle het ook deurgedring na die…

Bergsig Rugby 2025 – Bergsig Akademie 1ste Rugbyspan

Bergsig Rugby 2025. Hier is hulle. Die manne wat hierdie jaar met trots die Bergsig-kleure dra. Met moed, krag en span-gees is Bergsig Rugby 2025, Rustenburg, reeds hard besig om…

ā€˜Ring Contact Fighting’ – HoĆ«rskool Oos-Moot

ā€˜Ring Contact Fighting’. Danielle Theron, leerder van HoĆ«rskool Oos-Moot in Pretoria, het deelgeneem aan RCFA – Ring Contact Fighting Arts se All Out War Toernooi in Potchefstroom. Ringkontak-vegkuns (RCFA) is…

Senior Free State IPT – Saint Andrew’s School Bloemfontein

Senior Free State IPT. Young Talent Shines in Men’s Hockey Team. Sixteen-year-old Kaden Henderson, a standout player for St Andrew’s 1st Team Hockey squad, has achieved a remarkable milestone by…

Nasionale Skoolorkes – HoĆ«rskool Outeniqua

Nasionale Skoolorkes. Vier seuns van HoĆ«rskool Outeniqua in George, het deurgedring het na die finale oudisie-rondte van die Nasionale Skoolorkes Hierdie talentvolle jong musikante gaan gedurende die Junie-vakansie deelneem aan…

Interprovinsiale landloop – HoĆ«rskool Centurion Woerie-kampus

Interprovinsiale landloop. Na afloop van die voorseisoen landloop-ligas is nege atlete van HoĆ«rskool Centurion Woerie-kampus in die AGN-span opgeneem om Saterdag, 14 Junie 2025, aan die Interprovinsiale kompetisie deel te…

Boland Action Cricket Team – Hugenote High School

Boland Action Cricket Team – Hugenote High School is thrilled to announce Brucelin Hollenbach’s selection for the U14 Boland Action Cricket Team 2025. He will represent Boland at the Junior…

Trans Eland 25km race – Pearson High School

Trans Eland 25km race. A number of mountain bike riders from Pearson High School recently competed in the Trans Eland 25 km race. Read more school news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://pearsonhighschool.com/ Photo…

Hokkiespelers in Nasionale Spanne – HoĆ«rskool Menlopark

Hokkiespelers in Nasionale Spanne – HoĆ«rskool Menlopark se hokkie spelers is ingesluit in verskeie nasionale spanne. Anja Tromp (matriek 2023) en Emily Macquet (afrigter: o. 14 A-dogters) is ingesluit in…

International Independence Swimming Champs – St Andrew’s Girls

International Independence Swimming Champs. Caitlyn Dube, a Grade 10 student at St Andrew’s School for Girls recently achieved the following results in the International Independence Swimming Championships which took place…

Eastern Gauteng Schools Hockey – St Benedict’s College

Eastern Gauteng Schools Hockey. Twenty boys from St Benedict’s College, Bedfordview, have been selected fovarious Eastern Gauteng Hockey Team. Hockey U14 Hockey U16 Hockey U18 Read more school news: https://schoolsthatrock.co.za/…

SANESA Qualifier 4 – Welkom Volkskool

SANESA Qualifier 4 – Welkom Volkskool se ruiters het die afgelope naweek deelgeneem aan die SANESA Qualifier 4 te Welkom. Hulle het baie goed presteer. Die uitslae van die SANESA…

Bloemfontein Landloopliga – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Bloemfontein Landloopliga – Atlete van HoĆ«r Meisieskool Oranje het Vrydag, 6 Junie deelgeneem aan die Bloemfontein Landloopliga. YonĆ© van Heerden was eerste oor die eindstreep in haar ouderdomsgroep (o.15). Sy…

ATKV Redenaars – HoĆ«rskool Hoopstad

ATKV Redenaars. Tahlia Muller, leerder van HoĆ«rskool Hoopstad, het onder die Top 10 ATKV Redenaars geĆ«indig. Sy het deurgedring na die nasionale rondte wat op 5 en 6 Augustus plaasvind…

Ekonomiese & Bestuurswetenskap vasvrakompetisie – Trio PrimĆŖr

Ekonomiese & Bestuurswetenskap vasvrakompetisie. Trio PrimĆŖr, Kroonstad is aangewys as die wenners van die Ekonomiese & Bestuurswetenskappe vasvrakompetisie van die distrik. Die volgende uitblinkers het met hul kennis en vaardighede…

Mpumalanga Rugby-finaal – HTS Witbank

Mpumalanga Rugby-finaal. HTS Witbank se 2de rugbyspan het koning gekraai in die Mpumalanga Rugby-finaal teen HoĆ«rskool Lydenburg. Die bloues klop Lydenburg 9-8 en is as die Liga-wenners gekroon. John-D Hessell…

Wes-Kaap Skole Netballiga – Laerskool Stellenbosch

Wes-Kaap Skole Netballiga. Foto: Agter: Mika Ceasar, Jeazelle van Niekerk, Kayla Gerber, Zana Ferriera. Voor: Isabella Mong, Aerin le Roux, Zitha Truter, Jesse Thompson, Heike Bailey. Die o.12-netbalspan van Laerskool…

Junior Springbok Jaco Grobbelaar – HoĆ«rskool Fichardtpark

Junior Springbok Jaco Grobbelaar. HoĆ«rskool Fichardtpark is super trots op op hul Junior Springbok Jaco Grobbelaar. Jaco was Fichardtpark se hoofseun in 2023 asook die kaptein van Fichie Leeus 202.…

Western Province School Rugby – Rondebosch Boys’ High

Western Province School Rugby – Rondebosch Boys’ High School is proud to announce the selection of fourteen rugby players to represent Western Province. They will compete at the national rugby…

Western Province Grant Khomo – HoĆ«rskool Strand

Western Province Grant Khomo. HoĆ«rskool Strand se talentvolle ruby-ster, Preston-Lee Tobias, is ingesluit in die Western Province Grant Khomo XV-span wat vanaf 29 Junie tot 4 Julie by St Alban’s…

Chess Cambridge Derby – St Andrew’s College

Chess Cambridge Derby – On 6 May, the St Andrew’s College, Grahamstown chess team travelled to East London. St Andrew’s College played an one-hour-per-player chess derby against Cambridge High. The…

St Michael’s Drama Festival – Eunice High School

St Michael’s Drama Festival. Eleven girls from Eunice High School achieved wonderful results at the St. Michael’s Drama Festival (Eisteddfod). Read more school news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://ehs.co.za/ Photos supplied

Netballiga Wenners – HoĆ«rskool Bothaville

Netballiga Wenners – Die o.15A netbalspan van HoĆ«rskool Bothaville het skoonskip gemaak tydens die netballiga. Hulle het verlede Saterdag deelgeneem aan die Lejweleputswa netballiga te Welkom Gimnasium. Hulle gaan aan…

1st Cricket Team – 1st Cricket Team heading to UK

1st Cricket Team. Grey College 1st Cricket Team is heading to the UK for an unforgettable tour from 23 June to 12 July. Wishing the boys memories to last a…

Inter-Provincial Squash – Grey College

Inter-Provincial Squash. This June/July holiday, several of Grey College’s finest squash players will take to the courts as they represent their province at the Inter-Provincial Tournaments (IPTs) across the country.…

Kushengelaars – HoĆ«rskool Strand

Kushengelaars – HoĆ«rskool Strand se kushengelaars het die afgelope naweek geskitter by die Boland Kushengel se jaarlikse prysuitdelingsfunksie. Dante Pelser is gekies vir die o.21A-span wat Januarie 2026 nasionaal in…

African Karate Championships – Creston College

African Karate Championships. Creston College learner, Sarah Sahli, represented South Africa at the UFAK (Union of African Karate Federations) Africa Karate Championships, held in Durban on 24–25 May. Competing in…

SP Interhouse Sports Day – Creston College

SP Interhouse Sports Day. Creston College, Port Shepstone, Senior Primary learners brought their energy and enthusiasm to the SP Interhouse Sports Day, competing across netball, hockey, and rugby. The fields…

2025 Tennis Liga – HoĆ«rskool Salomon Senekal

2025 Tennis Liga. Foto: Hanray van den Heever, Collin Phillips, Helgard Muller, Divan Groenewald HoĆ«rskool Salomon Senekal, Viljoenskroon, se laerskool-tennisspanne is slaggereed vir die 2025 Tennis Liga. Senior seuns: Senior…

Boland skole Rugbyspanne – HoĆ«rskool Charlie Hofmeyr

Boland skole Rugbyspanne. Vyf Rugbyspelers van HoĆ«rskool Charlie Hofmeyr, Ceres, is gekies vir verskeie Boland skole Rugbyspanne. O.16-Grant Khomo-span: O.18-Cravenweek-span: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ ttps://www.charlie.org.za/ Foto’s verskaf

Vrystaat SanefĀ Show Jumping – PrimĆŖre Skool Naudeville

Vrystaat SanefĀ Show Jumping. Ava Adendorff, leerder van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom, is gekies vir die Vrystaat SanefĀ Show Jumping span wat aan die South African Youth Championship gaan deelneem. Die…

Netbal-afsluiting – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

Netbal-afsluiting. PrimĆŖre Meisieskool Oranje se eende het die jaar se netbal afgesluit op Dinsdag, 3 Junie. Die skool het dit gedoen om te wys wie is baas op die netbalbaan.…

Wes-Kaap Netbalspan – HTS Drostdy

Wes-Kaap Netbalspan – JanĆ©-Mari du Toit, leerder van HTS Drostdy, Worcester is gekies vir die o.16 Wes-Kaap Netbalspan (Oaks). JanĆ©-Mari gaan die komende vakansie vanaf 29 Junie tot 2 Julie…

KZN School Hockey – Kearsney College vs Westville Boys

KZN School Hockey. In a tightly contested KZN School Hockey fixture between two long-standing rivals, Kearsney College’s 1st XI faced off against Westville Boys’ High. This was a match that…

ATKV Redenaars Semi-Finale – HoĆ«rskool Linden

ATKV Redenaars Semi-Finale – Leerders van HoĆ«rskool Linden het deelgeneem aan die ATKV Redenaars Semi-Finale rondte. Die volgende leerders het onder die Top 10 geĆ«indig: Payton Kleinhans, Annabelle van der…

KZN School Hockey – St Charles College vs Clifton College

KZN School Hockey. Clifton College, Durban, made the journey to Pietermaritzburg to face St Charles College for the second time this season following a tightly contested first encounter, which Clifton…

KZN School Rugby – Kearsney College vs Westville Boys’ High

KZN School Rugby. The One-Stripe travelled down the hill on Saturday to play KZN School Rugby against the only unbeaten team in KZN, Westville Boys’ High, on their Old Boys’…

Vrystaat SANESA – Welkom Gimnasium

Vrystaat SANESA – Drie ruiters van Welkom Gimnasium en hul perde het op 7 en 8 Junie deelgeneem aan die Vrystaat Sanesa. Dit het plaasgevind by die Goldfields Equestrian Centre…

School Rugby – St Charles College vs Clifton College

School Rugby. On a warm and sunny afternoon in Pietermaritzburg, perfect conditions set the stage for an entertaining fixture of running school rugby. The 1st XV took on a determined…