Interprovinsiale landloop. Na afloop van die voorseisoen landloop-ligas is nege atlete van Hoërskool Centurion Woerie-kampus in die AGN-span opgeneem om Saterdag, 14 Junie 2025, aan die Interprovinsiale kompetisie deel te neem:
- Izelle Nel
- Nina Keyser
- Liandrie Roux
- Michelle Prinsloo
- Eldy Venter
- Jan-Hendrik Bredell
- Benedict Hubble
- Gerhard Nel
- Marnus Laubscher
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








