)
Akademiese Prysuitdeling – HoĆ«rskool Dr EG Jansen presteer

Akademiese Prysuitdeling. HoĆ«rskool Dr EG Jansen, Boksburg, is uiters trots op ons top akademiese presteerders wat tydens die Akademiese Prysuitdeling op 29 Januarie 2026 bekendgemaak is. Hierdie leerders se toewyding,…

Top 15-Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Eldoraigne

Top 15-Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Eldoraigne se atlete het geskitter by die Top 15-Atletiekbyeenkoms. Eldo se atlete het bewys dat hulle atlete met durf en talent die baan kan domineer. Tydens…

Interhuis Atletiek – HoĆ«rskool Punt atlete skitter

Interhuis Atletiek. HoĆ«rskool Punt, Mosselbaai, vier met trots die uitstaande prestasies van hul atlete tydens die Interhuis-atletiekbyeenkoms. Toekennings: Ons is ongelooflik trots op hierdie atlete wie se harde werk, deursettingsvermoĆ«…

ISA World Junior Surfing – Camps Bay High School

ISA World Junior Surfing – Camps Bay High School – Celebrating Excellence. Camps Bay High School is incredibly proud of Ben Esterhuyse (Grade 10). He recently represented South Africa at…

Junior Landbouvereniging-bestuur – HoĆ«r Landbouskool Boland

Junior Landbouvereniging-bestuur. Baie geluk aan DaniĆ«l Rust, Christiaan Lamprechts, Weghard van Huyssteen en Luan Louw met julle verkiesing tot die Junior Landbouvereniging-bestuur van 2026. Om hierdie verantwoordelikheid te dra, verg…

Cavaliers-tennisproewe – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl blink uit

Cavaliers-tennisproewe. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl is uiters trots op ons leerders wat met ywer en talent aan die Cavaliers-tennisproewe deelgeneem het. Hulle het die skool met waardigheid verteenwoordig en uitstekende prestasies…

Wildeklawer Wynland-InterhoĆ«r 2026 – HoĆ«rskool Stellenbosch

Wildeklawer Wynland-InterhoĆ«r 2026. HoĆ«rskool Stellenbosch wen eerste Wildeklawer Wynland-InterhoĆ«r 2026. Op 3 Februarie 2026 het die eerste Wildeklawer Wynland-InterhoĆ«r plaasgevind – ’n dag waar ses top skole mekaar die stryd…

Skole-Krieket – Grey Kollege PrimĆŖr teen Jim FouchĆ© PrimĆŖr

Skole-Krieket. 🌟 Skitterende vertoning op die krieketveld. Grey Kollege PrimĆŖr se o/13A-span het Woensdag ’n krieketfees afgelewer toe hulle Jim FouchĆ© PrimĆŖr o/13A oortuigend geklop het. Die wedstryd was ’n…

ITF J60-Tennistoernooie – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof

ITF J60-Tennistoernooie. 🌟 Bloemhof Tennis vier uitmuntende prestasies! HoĆ«rskool Bloemhof, Stellenbosch, is trots om te deel dat Milla Kotze (gr. 12), Bloemhof se nommer 1-tennisspeler, onlangs nóg ’n merkwaardige mylpaal…

WĆŖreld Hardopleesdag 2026 – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

WĆŖreld Hardopleesdag 2026. PrimĆŖre Meisieskool Oranje vier WĆŖreld Hardopleesdag 2026. Op Woensdag, 4 Februarie, het die gange van PrimĆŖre Meisieskool Oranje weerklank gevind van lag, verbeelding en die klank van…

Sir Henry Strakosch Scholarship – St Andrew’s College outstanding

Sir Henry Strakosch Scholarship. Sir Henry Strakosch Memorial Scholarships – 2026. The Sir Henry Strakosch Memorial Scholarships were established through a generous donation by Sir Henry Strakosch. It is to…

Kalahari-Vasbyt – Laerskool Stulting se onderwyser blink uit

Kalahari-Vasbyt – Meneer Yannis Coetzer van Laerskool Stulting, Humansdorp, het vanjaar ’n merkwaardige rol vervul as leier by die Kalahari-Vasbyt. Die Kalahari Vasbyt word jaarliks in die Kalahari-woestyn gehou. Dit…

2026 College Ambassadors – Clifton School delighted

2026 College Ambassadors. Clifton School, Durban, is pleased to announce the appointment of its 2026 College Ambassadors. These young leaders have been selected to represent the school with distinction and…

Interhuis-atletiek 2026 – Laerskool Stulting

Interhuis-atletiek 2026 – Laerskool Stulting, Humansdorp, het op 19 en 20 Januarie 2026 hul jaarlikse Interhuis-atletiekbyeenkoms aangebied. Hierdie Interhuis atletiek is ‘n hoogtepunt op die skoolkalender wat vanjaar weer talent,…

Fichie Krieket – HoĆ«rskool Fichardtpark Kaptein vier sy 100ste

Fichie Krieket. ✨ ’n Mylpaal vir die geskiedenisboeke! HoĆ«rskool Fichardtpark se eerstespan-kaptein, Diederik de Vos, het op 2 Februarie 2026 sy 100ste wedstryd vir Fichie Krieket se eerstespan gespeel. Dit…

Skole-Krieket – HoĆ«rskool Stellenberg wen teen SACS

Skole-Krieket. šŸ Stellenberg se kriekethelde skitter in Kaapstad! Wat ’n terugvegpoging! Na ’n wankelrige begin op 18/3 het kaptein JJ Rothman en sy onder-kaptein Wilhelm Smet die skip ferm gestabiliseer…

Academic Awards for 2025 – St Andrew’s College delighted

Academic Awards for 2025. Grade 11 Honours. The annual Academic Awards are based on two sets of marks: the November Examination results and the Promotion Marks. To qualify, boys must…

Vrystaat Skole Tennisspanne – Bothaville HoĆ«rskool presteer

Vrystaat Skole Tennisspanne. šŸŽ¾ Uitsonderlike Prestasie vir Bothaville HoĆ«rskool. Drie van Bothaville HoĆ«rskool se talentvolle leerders het hul plek in die Vrystaat Skole Tennisspanne verower – ’n bewys van harde…

WKOD – NSS-Toekennings – HTS Drostdy trots op 2025 Hoofdogter

WKOD – NSS-Toekennings. Op Donderdag, 29 Januarie, het die Wes-Kaapse Onderwysdepartement hul jaarlikse NSS-toekenningseremonie by die premierswoning, Leeuwenhof, aangebied. HTS Drostdy, Worcester, is uitermate trots op hul hoofdogter van 2025,…

Graad 8 VLR 2026 – HoĆ«r Volkskool Potchefstroom

Graad 8 VLR 2026 – Dit is met groot trots dat HoĆ«r Volkskool Potchefstroom die nuwe Graad 8 VLR van 2026 bekendstel. Hierdie Graad 8 VLR 2026 groep seuns en…

Interhouse Athletics – Saint Andrew’s School, Bloemfontein shines

Interhouse Athletics. It was a day of thrill, speed, and spirited competition at the Interhouse Athletics, held yesterday at the Mangaung Stadium. šŸ† Congratulations to Hostel House for claiming both…

Noordheuwel Top 15 Atletiek – HoĆ«rskool Linden

Noordheuwel Top 15 Atletiek – Die Noordheuwel Top 15 Atletiebyeenkoms is jaarliks een van die mees gesogte hoogtepunte op die atletiekkalender. Slegs die beste 15 atlete van HoĆ«rskool Linden kry…

Wiskunde Talent – HoĆ«rskool Waterkloof Prestasie

Wiskunde Talent – HoĆ«rskool Waterkloof is baie trots op Charles Janse van Rensburg met sy wiskunde talent. Hy gaan van 5 tot 8 Maart 2026 sy wiskunde talent in ViĆ«tnam…

Skolekrieket – Landboudal Boere skitter teen Fichardtpark

Skolekrieket – Landboudal Boere se 0/19-span het verlede Saterdag gesorg vir ’n ware skolekrieketdrama. Hulle het HoĆ«rskool Fichardtpark se o.19B-skolekrieketspan met slegs een paaltjie verslaan. Fichardtpark het die loot gewen…

SUMMA CUM LAUDE – HoĆ«rskool Stellenberg leerders vereer

SUMMA CUM LAUDE. HoĆ«rskool Stellenberg vereer drie leerders. Catrien Burger Catrien is ’n talentvolle, voorbeeldige en beleefde leerder. Sy werk deurentyd hard en lewer op alle gebiede haar beste. Haar…

David Samaai Tennistoernooi 2026 – HoĆ«rskool Stellenberg skitter

David Samaai Tennistoernooi 2026. HoĆ«rskool Stellenberg blink uit by David Samaai 0.15 Tennistoernooi. šŸŽ¾ HoĆ«rskool Stellenberg se o/15 seunspan het die afgelope naweek aan die David Samaai 0/15 Tennistoernooi by…

U.9 Cricket League results – Grey College Primary outstanding

U.9 Cricket League results. Match Result Grey u/9A vs Fichardtpark u/9A Grey u/9A won Grey u/9B vs President Brand u/9A Grey u/9B won Grey u/9D vs Universitas u/9B Grey u/9D…

Vrystaat-tennisproewe – HoĆ«rskool Goudveld spelers skitter

Vrystaat-tennisproewe. Baie geluk aan ons talentvolle leerders wat die afgelope naweek puik presteer het tydens die Vrystaat-tennisproewe! O/15: O/19: Die Gouties is ongelooflik trots op julle uitmuntende prestasies en toewyding.…

Eden Tennis-Prestasie – HoĆ«rskool Punt skitter in tennis

Eden Tennis-Prestasie. 🌟 HoĆ«rskool Punt skitter op Eden-vlak! HoĆ«rskool Punt, Mosselbaai, vier met trots die uitsonderlike prestasies van hul leerders wat gekies is om Eden te verteenwoordig in hul onderskeie…

Intensiewe Doelwagters Afrigting – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Intensiewe Doelwagters Afrigting – HoĆ«r Meisieskool Oranje se hokkiedoelwagters en afrigters het die afgelope naweek intensiewe doelwagters afrigting gekry. Jacques le Roux, internasionaal erkende doelwagterafrigter, het ’n intensiewe afrigtingkursus aangebied…

1Ste Krieketspan nuus – HoĆ«rskool Witteberg wen met 5 paaltjies

1Ste Krieketspan nuus. Witteberg se 1ste Krieketspan het die afgelope naweek ’n uitstekende oorwinning behaal teen HoĆ«rskool Fichardtpark met 5 paaltjies. Witteberg het die loot gewen en besluit om eerste…

Basketball – Kearsney College’s 1st Team vs a strong Northwood

Basketball. Kearsney College’s 1st basketball team went down 88–98 to Northwood in their fourth fixture of the term, played in front of a packed Skweyiya SportZone. The clash had all…

School Boy Cricket – Kearsney College vs Northwood High School

School Boy Cricket. Kearsney hosted Northwood in a keenly contested fixture. They elected to bat first after winning the toss in a School Boy cricket game. Northwood’s seamers bowled with…

Rockie MTB-Fietsryspan – HoĆ«rskool Swartland vasbyt

Rockie MTB-Fietsryspan. HoĆ«rskool Swartland vasbyt by Banhoek Ford Trailseeker šŸšµā€ā™‚ļø Die Rockie MTB-Fietsryspan het die afgelope naweek die uitdagende Banhoek Ford Trailseeker met moed en deursettingsvermoĆ« aangepak. Ten spyte van…

2026 Cheerleading Team – Midstream College delighted

2026 Cheerleading Team. Midstream College is proud to introduce the 2026 Midstream College Cheerleaders—students who will carry our spirit to new heights and inspire pride throughout the year. Their dedication,…

Lejweleputswa o.19A Krieketliga:⁣ BVHS teen St Dominic’s

Lejweleputswa o.19A Krieketliga. BVHS wen kragmeting teen St Dominic’s in Lejweleputswa o/19A Krieketliga. Die BVHS o/19A krieketspan het Saterdag ’n belangrike oorwinning behaal teen St Dominic’s in die Lejweleputswa o.19…

Rovers Closed Squash Club – St Andrew’s School Bloemfontein

Rovers Closed Squash Club. Two of St Andrew’s talented squash players continued to make their mark on the national stage at the Rovers Closed Squash Club Championships. This is a…

Thought of The Week – Gedagte vir die Week

Thought of The Week – Therefore humble yourselves under the mighty hand of God … 1Peter 5: 6,7 Gedagte vir die Week – Plaas julle hele lewe in die hand…

Free State Colts Cricket – St Andrew’s School, Bloemfontein

St Andrew’s Colts Cricket. St Andrew’s Cricket Shines Again! 🌟 Congratulations to FG Botha on making his debut for the Free State Colts Cricket, Men’s Provincial team today at Mangaung…

Alex Water Polo Tournament – Collegiate Girls’ High School Superior

Alex Water Polo Tournament. šŸŽ‰ Alex Water Polo Tournament Triumph. What a weekend of water polo magic! Collegiat’s U15A water polo team lit up the pool at the Alex Water…

Skitterende Skoleswem – HoĆ«rskool Langenhoven Presteer

Skitterende Skoleswem. HoĆ«rskool Langenhoven: Swemnuus. Die swemmers van HoĆ«rskool Langenhoven, Riversdal, het onlangs weer hul talent en deursettingsvermoĆ« op die groot verhoog ten toon gestel. Anna Janse van Rensburg. Anna…

Interhuis Gala – HoĆ«r Volkskool Graaff Reinet susters skitter

Interhuis Gala. Kruger-susters steel die skou tydens Interhuis-swemgala. Die Interhuis gala van HoĆ«r Volkskool Graaff-Reinet was vanjaar ’n skitterende viering van talent, geesdrif en sportmangees. Tussen al die uitblinkers het…

Atletiek Rekords 2026 – PrimĆŖre Meisieskool Oranje skitter

Atletiek Rekords 2026. By vanjaar se atletiekbyeenkoms het nie net die sweet gevloei nie, maar ook die rekords! Oranje se dogters het met hul puik prestasies nuwe hoogtes bereik en…

Fezile Dabi-swemgala – BVHS swemmers bewys hul slag

Fezile Dabi-swemgala. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se swemmers het die nuwe seisoen met groot entoesiasme afgeskop tydens die Fezile Dabi-swemgala. ’n Sterk span van 36 BVHS-swemmers het aan 99 items deelgeneem…

Rasieleidsters vir 2026 – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Rasieleidsters vir 2026 – HoĆ«r Meisieskool Oranje het met trots die aanstelling van vanjaar se rasieleidsters vir 2026 aangekondig. Die huisleidsters wat hierdie belangrike rol gaan vervul, is: Die verkiesing…

Mangaung Gala – BVHS swemmers presteer uitstekend

Mangaung Gala. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se swemmers het onlangs puik vertoon tydens die Mangaung Gala wat in Bloemfontein aangebied is. Die span het met hul toewyding en talent die skool…

Inter-Provincial Tournament – Eunice High School is a superior

Inter-Provincial Tournament. Tamzin Mostert, a Grade 11 learner, proudly represented the Free State at the U19 Inter-Provincial Tournament (IPT) held in Pretoria from 7–11 January 2026. Demonstrating exceptional skill and…

Huis-atletiek 2026 – HoĆ«rskool Fichardtpark kroon die wenners

Huis-atletiek 2026. HoĆ«rskool Fichardtpark het hul Huis-atletiek 2026 met groot fanfare aangebied. Baie geluk aan Duncan Benadie, wat met trots die Victor Ludorum-titel verower het, en aan Zia Groenewald, wat…

Skole-krieket – HoĆ«rskool Kemptonpark skitter in krieket

Skole-krieket. Sheldon Kruger skitter op Provinsiale sowel as Nasionale vlak. HoĆ«rskool Kemptonpark is trots om een van hul sterre, Sheldon Kruger, se talent te vier. Sy ongelooflike prestasies het hom…

Kleure-atletiek – Laerskool Truida Kestell atlete skitter

Kleure-atletiek. šŸŽ‰ Rekordbrekers by Laerskool Truida Kestell, Bethlehem. Baie geluk aan die volgende leerlinge wat tydens die kleure-atletiek nuwe rekords opgestel het: Die Truitjies is trots op julle uitmuntende prestasies…