)
Nuwe Onnies – HoĆ«rskool Witteberg verwelkom nuwe personeel

Foto van lings: Me. Leandi Campher, Mnr. Henno Bekker, Me. Carike Erasmus en Mnr. Andrew Adshade. Nuwe Onnies. Welkom aan ons nuwe onnies! Soos die nuwe jaar aanbreek, is dit…

Tweelinge verwelkom – PrimĆŖre Skool Naudeville se 4 manne

Tweelinge verwelkom. PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom is sommer baie trots om vanjaar 2 tweelingpare in Graad 1 te verwelkom! ’n Spesiale welkom aan Duke en Hunter Jacobs, sowel as…

Graad 1 leerders 2026 – PrimĆŖre Skool Naudeville spog

Graad 1 leerders 2026. PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom is trots om vanjaar ’n groot groep Graad 1-leerders te verwelkom. Die Naudies spog met hierdie nuwe maatjies wat vol entoesiasme…

Graad 12 Uitslae 2025 – HoĆ«rskool Hoopstad

Graad 12 Uitslae 2025 – HoĆ«rskool Hoopstad se Graad 12-klas van 2025 het met puik uitslae die jaar afgesluit. Negentien matrikulante het die Nasionale Seniorsertifikaat eksamen afgelĆŖ. Hulle het ‘n…

Impressive 2025 Matric Results – Maritzburg College superior

Impressive 2025 Matric Results. Maritzburg College – Celebrating Excellence. Maritzburg College, KwaZulu-Natal, proudly salutes the Class of 2025. This year’s top achievers have set an extraordinary benchmark, earning multiple distinctions…

Matriekklas van 2025 – HoĆ«rskool Bultfontein

Matriekklas 2025 – HoĆ«rskool Bultfontein skryf geskiedenis met hul Matriekklas van 2025. Bulties behaal vir die afgelope 25 jaar ‘n 100% slaagsyfer, asook ‘n indrukwekkende 15 onderskeidings. 32 Leerders van…

Uitstaande Matriekuitslae 2025 – HoĆ«rskool Witteberg

Uitstaande Matriekuitslae 2025. HoĆ«rskool Witteberg vier uitmuntende 2025-matriekresultate šŸŽ“ HoĆ«rskool Witteberg, Bethlehem, is uiters trots op die merkwaardige prestasies van hul 2025-matriekklas. ’n Totaal van 141 leerders het die Nasionale…

Excellent Matric Results 2025 – Grey College superior results

Excellent Matric Results 2025. šŸŽ“ Grey College Bloemfontein Academic Excellence Report. Celebrating the Class of 2025. Congratulations to our top 13 learners, who achieved above 80% across all subjects and…

Matriekklas van 2025 – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Matriekklas van 2025 – HoĆ«r Meisieskool Oranje se matriekklas van 2025 het met uitsonderlike uitslae hul matriekjaar afgesluit. Hierdie matriekklas van 2025 het weereens bewys waarom hulle as een van…

Duxleerder Kroon haar Loopbaan – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Duxleerder Kroon haar Loopbaan – Denise Cilliers van HoĆ«r Meisieskool Oranje het as Duxdleerder haar Oranje-loopbaan met uitmuntende matriekuitslae voltooi. Met ’n indrukwekkende gemiddeld van 92,46% en agt onderskeidings, het…

2025 Matriekuitslae – BVHS Matriekklas van 2025 skitter

2025 Matriekuitslae. Akademiese uitnemendheid straal uit die uitslae van die Matrieks van 2025! Die Matriekklas van 2025 maak BVHS ongelooflik trots! Uit 151 matrieks het 150 geslaag – ’n merkwaardige…

Skitterende matriekuitslae 2025 – HoĆ«rskool Fichardtpark

Skitterende matriekuitslae 2025. Baie geluk aan al die matriekleerders van 2025 met jul uitmuntende prestasies en talle onderskeidings! Julle harde werk, deursettingsvermoĆ« en toewyding is ryklik beloon. Hoogtepunte van die…

Outstanding 2025 Matric Results – Treverton College

Outstanding 2025 Matric Results. The Treverton College Class of 2025 has every reason to celebrate, having achieved an exceptional 100% Matric pass rate. This remarkable accomplishment reflects the learners’ dedication,…

Nuwe Waarnemende Adjunkhoof – HoĆ«rskool Bultfontein

Nuwe Waarnemende Adjunkhoof – HoĆ«rskool Bultfontein begin die nuwe jaar met opgewondenheid en trots. Hulle kondig aan dat mev Belinda Viviers aangestel is as die nuwe waarnemende adjunkhoof. Mev Belinda…

Matric Results 2025 – Saint Andrew’s School Bloemfontein superior

Matric Results 2025. Congratulations to the Class of 2025! Saint Andrew’s is proud to announce another year of outstanding academic achievement: Saint Andrew’s is one of only 15 schools in…

Skitterende Matriek-uitslae 2025 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© staan uit

Skitterende Matriek-uitslae 2025. 🌟 HoĆ«rskool Jim FouchĆ© vier uitblinkende Matriekuitslae 2025! HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein het weer bewys hoekom dit as een van die top akademiese instellings in die…

Exceptional IEB NSC Results – Durban Girls’ College delighted

Exceptional IEB NSC Results. Durban Girls’ College Celebrates Exceptional IEB NSC Results for the Class of 2025. Durban Girls’ College proudly celebrates the outstanding Independent Examinations Board (IEB) National Senior…

Record Grade 8 Intake – Michaelhouse welcomes new boys

Record Grade 8 Intake. Yesterday, Michaelhouse, KZN, opened its gates to the . A total of 129 boys from five provinces across South Africa joined the ranks of the prestigious…

2025 Matric Results – Michaelhouse Excellent Performance

Matric Results 2025. Michaelhouse proudly celebrates the outstanding achievements of the Class of 2025, who delivered exceptional results in the IEB examinations. Overall Performance A particular highlight: 52% of all…

Nuwe Personeel 2026 – PrimĆŖre Skool Naudeville

Nuwe Personeel 2026. PrimĆŖre Skool Naudeville se harte klop van opgewondenheid om vier nuwe, kundige en passievolle onderwysers in die Naudie-familie te verwelkom! šŸŽ‰ Ons weet sommer julle gaan nie…

Grey Cricket Festival – Grey College superior results

Grey Cricket Festival. šŸ Grey College Bloemfontein. The Grey College 1st XI opened their season in emphatic fashion, securing a convincing outright victory over Glenwood by 9 wickets in their…

SA Schools Tennis teams – Grey College outstanding achievement

SA Schools Tennis teams. Congratulations to on their outstanding achievement! Grey College is proud of its dedication and commitment to excellence, and it wishes them continued success as they represent…

Lance Klusener U15 Cricket – Northwood School outstanding

Lance Klusener U15 Cricket. Northwood’s U15 cricket team delivered a flawless campaign at the Lance Klusener U15 Cricket Festival, indeed. The team finished unbeaten with four wins from four matches.…

Gedagte vir die Week -Thought of the Week

Gedagte vir die Week – U, Here, laat my lamp helder skyn … Psalm 18: 29, 30 Thought of the Week – You are the one who lights my lamp…

Grey High School Festival – Saint Andrew’s Bloemfontein delighted

Grey High School Festival. Grey High School Festival – 50 Overs vs Kearsney College. St Andrew’s 1st XI delivered another clinical performance in Gqeberha, securing a commanding 5‑wicket victory over…

Kovsie Smash afsluiting – HoĆ«rskool Witteberg sluit glansryk af

Kovsie Smash afsluiting. šŸ HoĆ«rskool Witteberg Eerste span sluit Kovsie Smash op ’n hoĆ« noot af! Die Kovsie Smash Kriekettoernooi het vir Witteberg se eerstespan geĆ«indig met ’n glansryke oorwinning…

Kovsie Smash 2026 – HoĆ«rskool Fichardtpark Toernooi-verslag

Kovsie Smash 2026. Toernooi-verslag en Top Presteerders. HoĆ«rskool Fichardtpark se Krieket XI het ’n uitmuntende Kovsie Smash T20-toernooi voltooi. Die span het die groepfase onoorwonne afgesluit met vier oorwinnings uit…

School Boy Cricket – Maritzburg College outstanding

School Boy Cricket. A Fantastic Start to the Season! Maritzburg College cricket has launched into the new season with tremendous momentum. It is highlighted by two outstanding batting performances in…

KOVSIE SMASH Kriekettoernooi 2026 – HoĆ«rskool Fichardtpark

Finale uitslae – einde van die toernooi. šŸ† Finaal Uitslae Bekerfinaal Boul Finaal Skild Finaal Plaat Finaal Glas Finaal šŸ„‡ Span van die Week: Eldoraigne Eldoraigne voltooi die week as…

IPT in Pretoria – Grey College Players in Free State Team

IPT in Pretoria. šŸŽ¾ Grey College Tennis Report. Grey College, Bloemfontein, is proud to celebrate its talented players who have earned their place in the Free State team. The boys…

Grey High School Cricket – St Andrew’s Bloemfontein delighted

Grey High School Cricket. St Andrew’s School Bloemfontein 1st XI launched their 2026 campaign in emphatic fashion with a commanding victory over Pearson High School in Gqeberha. Captain and Head…

Krieket ligawedstryde – HoĆ«rskool Trio teen HoĆ«rskool Fichardtpark

Krieket ligawedstryde. šŸ TRIO hou kop en wen krieket-riller teen Fichardtpark. HoĆ«rskool Trio, Kroonstad, se krieketspan het Woensdagmiddag ’n ware naelbytstryd teen HoĆ«rskool Fichardtpark gewen. Die toeskouers op die paviljoen…

Kovsie Smash 2026 finaal – HoĆ«rskool Fichardtpark

Kovsie Smash 2026 finaal. šŸKovsie Smash Kriekettoernooi 2026 – Finaalbepalings. šŸŽ‰ ’n Groot dankie aan al die spanne vir vandag se kragtige wedstryde! Baie geluk aan die spanne wat deurdring…

Head of Pastoral Care – Hilton College is proud of its new leader

Head of Pastoral Care. Ross Steyn, Head of Pastoral Care 2026. “I am Ross Steyn and I care deeply about people and believe in making a positive difference wherever I…

Grey Cricket Festival – Grey College travels to Gqeberha

Grey Cricket Festival. The Grey College 1st XI will kick off their new season early as they compete in the prestigious Grey Cricket Festival in Port Elizabeth from 8–11 January.…

Summer Sport – Maritzburg College is on the go to a thrilling year

Summer Sport. The new year is underway, and Maritzburg College’s summer sport teams are already hard at work. The redblackwhite boys are back on the fields, courts, and in the…

Kovsie Smash Kriekettoernooi – HoĆ«rskool Sentraal

Kovsie Smash Kriekettoernooi. šŸ HoĆ«rskool Sentraal uitslae by Kovsie Smash Kriekettoernooi. Dag 1 Sentraal moes die knie buig teen HoĆ«rskool Eldoraigne en verloor met 61 lopies. Dag 2 Sentraal het…

Steenbokkieweek – HoĆ«rskool Nelspruit staan weer uit

Steenbokkieweek. šŸ HoĆ«rskool Nelspruit se o.15-krieketspan begin die seisoen met glans! Die jong kriekethelde van HoĆ«rskool Nelspruit het die jaar op ’n hoĆ« noot afgeskop met ’n indrukwekkende oorwinning oor…

KOVSIE Smash Krieketweek 2026 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© skitter

KOVSIE Smash Krieketweek 2026. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se eerste krieketspan het gister, 5 Januarie, die KOVSIE Smash Krieketweek in Bloemfontein met twee oortuigende oorwinnings afgeskop. Eerste wedstryd: JF teen Witteberg…

Head of Marketing 2026 – Hilton College is proud of Matthew

Head of Marketing 2026. My name is Matthew Wilson, and I am honoured to serve as the Head of Marketing for Hilton College 2026. This is the first time there…

Leaders 2026 – St Andrew’s School Bloemfontein delighted

Leaders 2026. ā€œI am Xander Thompson, and I am privileged to be Deputy Head of St Andrew’s for 2026. I’ve been in Saints for 14 years, and I have always…

KOVSIE Smash Krieketweek 2026 – HoĆ«rskool Fichardtpark

KOVSIE Smash Krieketweek 2026. Dag 1 skitterende uitslae. Die eerste dag van die Kovsie Smash Krieketweek het opwindende wedstryde en uitstekende spel gelewer! Dankie aan al die spanne wat deelgeneem…

KOVSIE SMASH Krieketweek 2026 – Merensky Landbou Akademie

Kovsie Smash Krieketweek 2026. Merensky Landbou Akademie, Tzaneen. Merensky Landbou Akademie wens hul eerste krieketspan alles van die beste toe vir die KOVSIE SMASH-krieketweek 2026, aangebied deur HoĆ«rskool Fichardtpark in…

IDO Disco WĆŖreldkampioenskappe – HoĆ«rskool Fichardtpark skitter

IDO Disco WĆŖreldkampioenskappe. HoĆ«rskool Fichardtpark is trots om aan te kondig dat Megan Muller, ’n leerder van die skool, gekwalifiseer het om Suid-Afrika te verteenwoordig by die IDO Disco WĆŖreldkampioenskappe.…

Nuwe Personeel verwelkom – HoĆ«rskool Bultfontein

Nuwe Personeel verwelkom. HoĆ«rskool Bultfontein verwelkom nuwe personeel. HoĆ«rskool Bultfontein is verheug om die volgende nuwe personeellede by hul span te verwelkom. Die skool sien uit na die waardevolle bydraes…

Kovsie Smash Krieket 2026 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Kovsie Smash Krieket 2026. JF-span gereed vir wedstryde. Die JF-krieketspan is vol opgewondenheid en gereed om deel te neem aan die Kovsie Smash Kriekettoernooi wat hierdie week plaasvind. Die span…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – My gebed is dat die sluise van God … Judas 1: 2 Thought of the Week – May mercy and peace and love … Jude…

Kovsie Smash – HoĆ«rskool Fichardtpark 3de Jaarlikse Toernooi

Kovsie Smash. Teams for the 2026 Kovsie Smash. The third annual Kovsie Smash, hosted by HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein, will, alongside the Cubs Week in Stellenbosch, mark the first official…

Skolekrieket – HoĆ«rskool Fichardtpark teen HoĆ«rskool Trio

Skolekrieket. ’n Kragmeting vol spanning! Op Saterdag, 3 Januarie 2026 het HoĆ«rskool Fichardtpark en HoĆ«rskool Trio mekaar in ’n 50-boulbeurt stryd die stryd aangesĆŖ – ’n wedstryd wat in November…

2026 Leader – St Andrew’s School Bloemfontein superbly delighted

2026 Leader. Head of School Report – 2026. ā€œMy name is Reuben van Aarde, and it’s my privilege to be Head of School for 2026. It is both an honor…